Page 1 of 1

Visit to Mabuasehube

Posted: Tue Jan 07, 2014 7:01 pm
by pduminy
Hi

I am planning a trip from Johannesburg to Mabua for 22 to 29 March.
I have seen a lot of photos on the web of guys camping there with off road trailers.
Is it a problem to tow a trailer to Mabua via Tsabong?

Re: Visit to Mabuasehube

Posted: Wed Jan 08, 2014 9:30 am
by ThysdJ
There is a stretch of about 40km before the Mabua gate approaching from Tsabong, that is very loose and soft sand. Deflate tyres enough (you will know) on both the trailer and the vehicle, and keep the momentum going and you should be fine. On that stretch of road you wont be able to go much faster than about 30-40km/h anyway because of the state of the track so stick to 2nd/3rd gear as conditions require.

The most important thing is to take your time and not to rush it... Allow enough time to get to your campsite before dark.. :thumbup: :thumbup:

Enjoy, that is a nice challenge... :clap: :clap:

Re: Visit to Mabuasehube

Posted: Wed Jan 08, 2014 10:05 am
by pduminy
Thanks Thys

I will keep that in mind...

Re: Visit to Mabuasehube

Posted: Mon Jan 13, 2014 1:50 pm
by pduminy
Het enige iemand miskien 'n aansoek vorm vir 'n tydelike radio permit vir Botswana

Ek sukkel om hulle in die hande te kry...

Re: Visit to Mabuasehube

Posted: Mon Jan 20, 2014 10:55 am
by pduminy
Kan iemand my as vertel wat se goed mens maar kan saam vat Botswana (Mabua) toe en wat nie?

Kan ek vleis, melk, hout, diesel, bier van hier af saam ry sonder om moelikheid op te tel by die grens?

Re: Visit to Mabuasehube

Posted: Mon Jan 20, 2014 11:50 am
by Whiteley
Pierre soos Thys gese het die laaste stuk tot by die kamp plek is baie los en as dit droog is is dit nog erger. Ek sal nie alleen gaan as ek jy is nie, die toergids het vir my laasjaar gese hy laat nie mense daar toe met minder as 2 voertuie nie. Vind maar net uit, 'n vriend van my het laasjaar sy Amarok se voorste shock verloor en paar ander skade opgedoen oor die pad sleg was ( of die bakkie was sleg) :mocking: andersins pasop net vir die leeus, dis 'n great plek! Moenie in die aande badkamer toe gaan nie :mrgreen: Ek kan ongelukkig nie help met die grens issues nie, maar ek glo jy kan hoender invat, koop eerder rooivleis in Bots self, ekt al gehoor die vleis is goedkoper en mooi daar.

Re: Visit to Mabuasehube

Posted: Mon Jan 20, 2014 12:35 pm
by ThysdJ
Pierre die reels en regulasies of jy enige vleis of selfs groente kan invat wissel van dag tot dag en van grenspos tot grenspos. Ons is deur McCarthy's Rest sonder dat enigiemand eers kom kyk het na ons voertuig... Maar ek kan nie getuig van ander grensposte nie. My voorstel is om vleis saam te vat vir 2 dae se gebruik, en dan binne in BW self vleis en ander voorrade te koop. Die winkel in Tsabong het lekker vleis en ander vars produkte gehad toe ons daar was.

By Barclays in Tsabong kon ek met my Nedbank debietkaart kontant trek om diesel in te gooi en ander aankope te maak.

Hout tel jy op pad Mabua toe so langs die pad op. Hulle skraap sulke lekker doringboomwortels uit as hulle die kaplyne skraap. Dit is lekker droog en maak lekker kole. Ons het binne 'n halfuur genoeg opgetel om ons vir 4 dae te hou.

By watter kampe bly julle in Mabua?

Re: Visit to Mabuasehube

Posted: Tue Jan 21, 2014 4:34 pm
by pduminy
Dankie vir die inligting.

Ons is 3 dae (22,23,24 Maart) in Mpayathutlwa Pan (KTMPA02) en 3 dae (25,26,27 Maart) in Mabuasehube Pan se kamp (KTMAB04)

Re: Visit to Mabuasehube

Posted: Tue Jan 21, 2014 6:16 pm
by ThysdJ
O Jinne!!!!! Die loue loop daar by Mpaya. Ons het 3 aande daar oorgele my Mpaya1. Geniet dit vreeslik baie wens ek kon saamkom!!!!:mrgreen:

Using the tapatalk typo generator. / Op die tapatalk spelfout genereerder.

Re: Visit to Mabuasehube

Posted: Mon Mar 10, 2014 11:00 am
by pduminy
2 weke voor ons Mabua aanvat...