Page 1 of 1

Atlantis 2002

Posted: Mon Mar 30, 2015 9:51 pm
by mossie89
Ek het deur my ou pics gekyk en opgelet hoeveel water in die sommer in Atlantis was so 12 jaar terug :subscribed:

Re: Atlantis 2002

Posted: Mon Mar 30, 2015 10:11 pm
by Omo
Nogal verbaasend hoe baie water daar in die sand le en dat dit nie weg dreineer nie.

Re: Atlantis 2002

Posted: Mon Mar 30, 2015 10:33 pm
by 4x4BEES
Met ons laaste GTG daar, was daar baie minder water gewees.

Awesome foto's :thumbup: :thumbup:

Re: Atlantis 2002

Posted: Tue Mar 31, 2015 11:32 am
by ThysdJ
Daardie water word gepomp vir drinkwater in die nabye gebiede.. daar is deesdae baie meer demand vir water as in 2002.. :twisted: :twisted: