Page 1 of 1

Lesotho snow weekend

Posted: Wed Jun 09, 2010 7:27 am
by Traveler
Plan is as following (plan may change). We are waiting for confirmation that there is snow on the Drakensberg and the Maluti's (eyewitness reports :Geek: ).

Drive down to Himeville on Friday (will be confirmed). Leave Himeville at 06h00-07h00 on Saturday morning, , enter Lesotho via Sani Pass , go via Sani Top (2,873m), Black Mountain, Thabana Ntlenyana (3,482m) and Mokhotlong (if weather permits we can see Mafadi - 3,450m highest point in South Africa almost due east).

From Mokhotlong the plan is to drive on the A1 to Butha-Buthe, and exit at either Caledonspoort or Ficksburg.

Proceed then to either Clarens or Bethlehem and sleep over in the Southern Free State on Saturday night. On Sunday morning we will meet again in Bethlehem a place like Wimpy and from there the Hilux convoy will drive back home.

As you see there is no date connected to this one, it is purely a do it as it happens adventure. So my advice is pack the necessary containers now and keep them ready. :thumbup:

http://www.drakensberg-tourism.com/himeville.html" onclick="window.open(this.href);return false;
http://en.wikipedia.org/wiki/Sani_Pass" onclick="window.open(this.href);return false;
http://en.wikipedia.org/wiki/File:Map_Lesotho_SRTM.png" onclick="window.open(this.href);return false;
http://www.peakbagger.com/peak.aspx?pid=17493" onclick="window.open(this.href);return false;
http://www.peakbagger.com/peak.aspx?pid=11261" onclick="window.open(this.href);return false;
http://en.wikipedia.org/wiki/Mafadi" onclick="window.open(this.href);return false;
http://www.peakware.com/peaks.html?pk=2 ... w=photos#1" onclick="window.open(this.href);return false;
http://www.routes.co.za/ls/index.html" onclick="window.open(this.href);return false; (border time)
http://www.clarens.co.za/" onclick="window.open(this.href);return false;
http://www.drakensberg-tourism.com/bethlehem.html" onclick="window.open(this.href);return false;

Re: Lesotho snow weekend

Posted: Wed Jun 09, 2010 8:29 am
by JohanM
Heinrich,

Dit lyk baie goed!! As die naweek in Julie is sal ek dit moontlik kan saamry. :thumbup:

Re: Lesotho snow weekend

Posted: Wed Jun 09, 2010 8:33 am
by Traveler
Johan, ek reken dit sal mees waarskynlik Julie wees. :thumbup: :thumbup:

Re: Lesotho snow weekend

Posted: Wed Jun 09, 2010 8:42 am
by OOOOMS
Heinrich, ons is beslis 'bok' my snowboard en ski's is al reeds gepak :thumbup:

Re: Lesotho snow weekend

Posted: Wed Jun 09, 2010 8:50 am
by Traveler
OOOOMS wrote:Heinrich, ons is beslis 'bok' my snowboard en ski's is al reeds gepak :thumbup:
Wiele. :clap: :clap: :thumbup: :thumbup:

Re: Lesotho snow weekend

Posted: Wed Jun 09, 2010 9:06 am
by JohanM
Heinrich,

Gaan ons jou by die Thabazimbi naweek sien???

Re: Lesotho snow weekend

Posted: Wed Jun 09, 2010 11:42 am
by Traveler
JohanM wrote:Heinrich,

Gaan ons jou by die Thabazimbi naweek sien???
Ek gaan probeer om daar te wees.

Hierdie komende naweek skiet ek bietjie geweer in, want ek jag oor twee weke en ek het besluit ek moet my geweer se teleskoop skuif.... (stupid idee gewees). :think:

Hierdie trippie gaan redelik flexible wees (en kan julle waarborg dit is nie 3Julie nie, want dan jag ek).

Re: Lesotho snow weekend

Posted: Wed Jun 09, 2010 5:07 pm
by JohanM
Heinrich,

Wat van ons gaan in by Buthe buthe en gaan dan op met die Thaleng Pass verby Oxbow tot bo by die Letsend Diamond myn. Van daar af draai ons in na die binneland toe en ry tot by Katse Dam. Jy gaan 4x4 van 'n leeftyd he in die sneeu en ook die dam kan sien.

Die ander opsie is om Van Sani af Thaba Tseka om te ry na Katse dam toe.

Re: Lesotho snow weekend

Posted: Wed Jun 09, 2010 10:17 pm
by Traveler
Hoeveel dae praat ons van?

Re: Lesotho snow weekend

Posted: Thu Jun 10, 2010 7:32 am
by andrevt
yip tel ons ook by

Re: Lesotho snow weekend

Posted: Thu Jun 10, 2010 7:49 am
by OOOOMS
Traveler wrote:Hoeveel dae praat ons van?
Kan gedoen word oor 'n naweek, hang natuurlik af van die sneew....

Andre julle is meer as welkom :thumbup:

Re: Lesotho snow weekend

Posted: Thu Jun 10, 2010 10:55 am
by Traveler
Solank ons nie "opgehou" word soos 'n trippie verlede jaar van Halfway Toyota nie.... :mrgreen:

Re: Lesotho snow weekend

Posted: Thu Jun 10, 2010 11:38 am
by OOOOMS
Vat dan net 'n ekstra bottel of 3 OB's saam :thumbup:

Re: Lesotho snow weekend

Posted: Thu Jun 10, 2010 12:00 pm
by JohanM
OOOOMS wrote:Vat dan net 'n ekstra bottel od 3 OB's saam :thumbup:
Wat van die biltong en droe wors??

Re: Lesotho snow weekend

Posted: Thu Jun 10, 2010 3:57 pm
by Bloues
JohanM wrote:
OOOOMS wrote:Vat dan net 'n ekstra bottel od 3 OB's saam :thumbup:
Wat van die biltong en droe wors??
Johan - los dit by my...ek sal die goed mooooooooi oppas.... 8 ) 8 )

Re: Lesotho snow weekend

Posted: Thu Jun 10, 2010 6:34 pm
by Joshua
Ek het nou nog nie in die sneeu gaan speel met my 'lux nie.
Is daar spesiale voorsorg wat 'n ou moet tref ?
:wave: :wave: :wave:

Re: Lesotho snow weekend

Posted: Thu Jun 10, 2010 7:11 pm
by OOOOMS
Joshua wrote:Ek het nou nog nie in die sneeu gaan speel met my 'lux nie.
Is daar spesiale voorsorg wat 'n ou moet tref ?
:wave: :wave: :wave:
Christo, net 'n lekker warm baadjie vir die aand en 'long-john's'.... :wink:

Re: Lesotho snow weekend

Posted: Thu Jun 10, 2010 7:24 pm
by Joshua
OOOOMS wrote:
Joshua wrote:Ek het nou nog nie in die sneeu gaan speel met my 'lux nie.
Is daar spesiale voorsorg wat 'n ou moet tref ?
:wave: :wave: :wave:
Christo, net 'n lekker warm baadjie vir die aand en 'long-john's'.... :wink:
:thumbup: :thumbup: :thumbup: Sweet - count me in. :thumbup: :thumbup: :thumbup:

Re: Lesotho snow weekend

Posted: Thu Jun 10, 2010 7:42 pm
by Traveler
:thumbup: :thumbup: Schweet!!!

Re: Lesotho snow weekend

Posted: Thu Jun 10, 2010 10:12 pm
by Rampie
Swambo se ons mag dalk ook gaan MITS julle belowe om die Mitsu te tou as ons gaan staan!

Re: Lesotho snow weekend

Posted: Thu Jun 10, 2010 10:34 pm
by Traveler
Rampie wrote:Swambo se ons mag dalk ook gaan MITS julle belowe om die Mitsu te tou as ons gaan staan!
:lol: :lol:

Dit is belofte. :thumbup: :thumbup:

Re: Lesotho snow weekend

Posted: Fri Jun 11, 2010 6:18 pm
by legend35
Sit ons naam ook op met n bottle OBS. :)

Re: Lesotho snow weekend

Posted: Fri Jun 11, 2010 6:39 pm
by Traveler
Ons sal so maak Johan. :mrgreen:

Re: Lesotho snow weekend

Posted: Mon Jun 14, 2010 1:54 pm
by Traveler
Had a "meeting" about the weekend. And plans are starting to form.

Will share shortly. :thumbup:

Re: Lesotho snow weekend

Posted: Mon Jun 14, 2010 2:54 pm
by krazy_kameleon
Its starting to get cold and there are reports of chances of snow about - hows the trip looking?

Re: Lesotho snow weekend

Posted: Mon Jun 14, 2010 3:29 pm
by Traveler
A definite happening.

But looking towards July.

Re: Lesotho snow weekend

Posted: Thu Jun 17, 2010 2:20 pm
by Traveler
I was seriously looking forward to this, BUT, I will not have them finances available after this lekker fix of injectors and dieselpump.

I've proposed that we schedule a trip to Katse the weekend of 24 September (which is long weekend).

Re: Lesotho snow weekend

Posted: Fri Jun 18, 2010 10:59 pm
by Rampie
Traveler wrote: I've proposed that we schedule a trip to Katse the weekend of 24 September (which is long weekend).
I was actually hoping to get some snow experience with a lekker group that knows what they're doing. :mrgreen:

Re: Lesotho snow weekend

Posted: Sat Jun 19, 2010 3:44 am
by OOOOMS
Rampie wrote:
Traveler wrote: I've proposed that we schedule a trip to Katse the weekend of 24 September (which is long weekend).
I was actually hoping to get some snow experience with a lekker group that knows what they're doing. :mrgreen:
Andre byt vas, as daar baie sneew is, gaan ons :thumbup:

Re: Lesotho snow weekend

Posted: Sat Jun 19, 2010 10:54 pm
by Rampie
OOOOMS wrote: Andre byt vas, as daar baie sneew is, gaan ons :thumbup:
Goed so, ma ek kanni saam jou ry nie, sal Ramkat te veel verlang! Netnou hijack ek dalk jou trok... :oops:
:mrgreen: :mrgreen:

Re: Lesotho snow weekend

Posted: Sun Jun 20, 2010 8:02 am
by OOOOMS
Rampie wrote:
OOOOMS wrote: Andre byt vas, as daar baie sneew is, gaan ons :thumbup:
Goed so, ma ek kanni saam jou ry nie, sal Ramkat te veel verlang! Netnou hijack ek dalk jou trok... :oops:
:mrgreen: :mrgreen:
:lol: :lol: :lol: Dit sal nou mos nie maklik wees nie :roll:

Re: Lesotho snow weekend

Posted: Tue Jul 13, 2010 3:31 pm
by AdrianZ
Het julle al julle trippie gedoen? Ek beplan ook so iets vir die naweek van die 31ste julie.

Gaan hier van Durbs af ry saam met 'n groep karre tot by Sani en daar oor slaap vir die aand, hulle gaan die sondag weer terug maar ek gaan alleen aan. Die plan is van daar af black mountain pass - Mokhotlong - Thaba-Tseka - Katse dam - Butha-Buthe - Fouriesburg en dan op gauteng toe.

Ek besluit nog waar om oor te bly en so aan. As enige iemand raad het sal ek dit waardeer en is dit ok om alleen te gaan, veilig en so aan?

Re: Lesotho snow weekend

Posted: Tue Jul 13, 2010 3:57 pm
by CHOMPFS
Ek het met van my kliente in Lesotho gepraat hulle se daar is al baie sneeu daar is n klient in Semongkong wat ek nie in die hande kry nie sal hom mail hy se altyd vir ons waar is lekke sneeu en hoe die paaie lyk .
As julle n datum het laat weet . Hier is n paar Hilux manne wat ek sal probeer ompraat om te gaan .

Re: Lesotho snow weekend

Posted: Tue Jul 13, 2010 4:07 pm
by Traveler
Met my broer gesels in BHM, nog nie sneeu van hulle kant op die Maluti's nie.

Re: Lesotho snow weekend

Posted: Tue Jul 13, 2010 11:11 pm
by warthog
Klink my daar's nou 'n redelike spul- dis nou sneeu- op pad- so wanneer?
Sal vir Swamb's moet inprop in spesiale thermal suits, anders kan sy dalk chip en kraak as sy val.
Toe nou die manne wat al het en wat kan, maak plan asb

Re: Lesotho snow weekend

Posted: Wed Jul 14, 2010 9:00 am
by Optimus Prime
het iemand al idee van hoe die snoei lyk ,en waar

Re: Lesotho snow weekend

Posted: Wed Jul 14, 2010 10:32 pm
by Rampie
Jag daai week naby Warden, wonder hoe ver is dit van daar af?
Dink as ons die jagtrailer vol sneeu pak sal die vleis mos hou tot ons Sondagaand by die huis kom....