Page 1 of 1

Etosha trip Junie 2014

Posted: Fri Jul 25, 2014 10:16 pm
by Modder Tekkies
Ons was bietjie in Etosha oor einde Junie en het die ervaring baie geniet.

Ons het twee kilometer buite die Andersons hek gebly by Taleni Etosha Village en kan die plek hoog aanbeveel. Wat lekker is van daar bly is dat jy sommer al van die hek in die oggend kan diere sien soos jy in ry, met 'n watergat net 'n paar honderd meter in van die hek af. Ons het ook elke oggend leeus op die pad tussen die hek en Okaukeujo kamp gekry.

Okaukeujo is 'n baie netjiese kamp met 'n baie lekker watergat. Halali en Namutoni was bietjie teleurstellend en het amper soos spook kampe gelyk in vergelyking met Okaukeujo.

Hier is so 'n paar fotos

Oppad Etosha toe.......
Image

Image

Image

Image

Etosha

Image

Image

Image

Image

Image

Image

Image

Image

Image

Image

Image

Image

Image

Image

Image

Image

Image

Image

Image

Image

Image

Image

Image

Image

Image

Image

Image

Image

Image

Pad terug deur Kalahari

Image

Image

Image

Ma slaan self die sweep :laugh2:

Image

Image

My hek joggie :blackeye:
Image

Re: Etosha trip Junie 2014

Posted: Fri Jul 25, 2014 10:23 pm
by Taljaag
Ek raak skoon jaloers.Was so 2 jaar terug in Etosha gewees.Baie mooi daar. :thumbup: :thumbup:

Re: Etosha trip Junie 2014

Posted: Fri Jul 25, 2014 10:46 pm
by 4x4BEES
Wow

Wat n belewenis :mrgreen:
Dankie vir die pragtige foto's :thumbup: :thumbup: :thumbup:

Re: Etosha trip Junie 2014

Posted: Fri Jul 25, 2014 10:50 pm
by Modder Tekkies
4x4BEES wrote:Wow

Wat n belewenis :mrgreen:
Dankie vir die pragtige foto's :thumbup: :thumbup: :thumbup:
Plesier :thumbup:
Taljaag wrote:Ek raak skoon jaloers.Was so 2 jaar terug in Etosha gewees.Baie mooi daar. :thumbup: :thumbup:
Ja dis mooi wêreld, lekker rehabilitasie vir die siel.

Re: Etosha trip Junie 2014

Posted: Sat Jul 26, 2014 6:34 am
by Vlak vark
Dankie vir die fotos. dit bring goeie herhinderinge terug. Ons het in Tsumeb gebly toe ek op skool was. elke junie vakansie het ons gaan kamp in die etosha panne. my pa was in die weermag op Omhatyia en ek het baie saam met hom gery. ons het een na middag 39 duikers langs die pad getel van Tsumeb tot by Osivello. daai wêreld is daie mooi.

Re: Etosha trip Junie 2014

Posted: Sat Jul 26, 2014 7:41 am
by Mud Dog
:thumbup: :thumbup:

Re: Etosha trip Junie 2014

Posted: Sat Jul 26, 2014 8:44 am
by george
Jissie Ferdinand dit is UITSTEKENDE fotos.As ek jy was sal ek hulle watermerk :thumbup:

Re: Etosha trip Junie 2014

Posted: Sat Jul 26, 2014 9:15 am
by Niel
Nice trip en fotos.

Re: Etosha trip Junie 2014

Posted: Sat Jul 26, 2014 10:43 am
by jacques kotze
Vrek mooi! Ek het n klient wat nou al een van my grootste vrinne is wat op Gochas bly. Hy het so amper 7000Ha plasie daar. Dink dis tyd dat ek weer die Prado pak en gaan kuier.

Re: Etosha trip Junie 2014

Posted: Sat Jul 26, 2014 5:18 pm
by The Legend
Baie mooi foto,s.Namibie bly maar die wereld vir my.

Re: Etosha trip Junie 2014

Posted: Sat Jul 26, 2014 6:55 pm
by ROOFER
Dankie vir die deel :!: :!: baie mooi pics

Re: Etosha trip Junie 2014

Posted: Sat Jul 26, 2014 8:19 pm
by Modder Tekkies
george wrote:Jissie Ferdinand dit is UITSTEKENDE fotos.As ek jy was sal ek hulle watermerk :thumbup:
Dankie vir die kompliment. Ja 'n man moet seker, maar as ek nou 'n ou watermerk oor die goed loop plak het, dan kon julle nie so lekker kyk nie. Daar is darem op van hulle so 'n klein watermerk en hulle is gecrop met die swart border om :thumbup:
jacques kotze wrote:Vrek mooi! Ek het n klient wat nou al een van my grootste vrinne is wat op Gochas bly. Hy het so amper 7000Ha plasie daar. Dink dis tyd dat ek weer die Prado pak en gaan kuier.
My vrou was nie baie beindruk met Gochas nie :laugh2: Sy het 'n "dorp" verwag met 'n eetplek of twee. As jy 'n hoender tref daar is die hele dorp onder vere :lmao: Sy moes maar settle vir 'm pie :mocking:

Re: Etosha trip Junie 2014

Posted: Sun Jul 27, 2014 10:31 am
by Family_Dog
Some of the very best photos I've ever seen! Well done!


-F_D

Re: Etosha trip Junie 2014

Posted: Sun Jul 27, 2014 1:02 pm
by pietpetoors
Dis frieken nice prentjies. Knap gedaan :thumbup: :thumbup:

Re: Etosha trip Junie 2014

Posted: Sun Jul 27, 2014 8:00 pm
by Froll
Baie mooi pics Ferdie. En dit was ook baie goed om jou te sien in Springbok op pad op. :thumbup: :thumbup: