Page 1 of 1

CEDERBERGE WESKAAP

Posted: Wed Apr 14, 2010 1:49 am
by Rolbos
.n Kampplek wat ek serk kan aanbeveel is by Boegoeberg 4x4 .
Gelee op die plaas Lambertshoek op die Graafwater pad. Draai af duskant Clainwilliam op die Marcuskraal pad en volg die Graafwater aanwysings. RV beskikbaar op T4africa.
Heerlike skaduryke kamplekke onder groot akker bome en elke staanplek is met spaansriet afgekamp.Vars en skoon fonteinwater regdeur die kamp. Pragtige groot Lapa berskikbaar met klein kiosk waar die brood nodige verkry kan word. Groot swembad vir die warm maande met 'n klein baba swembadjie daarby. Daar is twee huisies beskikbaar as jy nie wil kamp nie.
Alle geboue is gebou met Tafelberg Sandsteen wat op die plaas gemyn word en met groot sorg in die mooiste geboue in gebou is.
Daarby kan een van die Top 10 4x4 roetes in die land ry as jy 'n uitdaging soek.
Ervaar rooibostee verbouing, Sitrus, wilde buchu en vir die fikse stappers, daar is baie ver om te loop. Die eienaar, Sybrie De Beer is 'n baie behulpsame man en voorsien in al jou behoeftes. 'n Ware "gem" vir kamppeerders, selfs in Desember maand en blomme tyd. Bereikbaar met sleepwaens en karavane.

Re: CEDERBERGE WESKAAP

Posted: Sun Aug 21, 2011 2:56 pm
by oom dan
hello louis do you have a name and phone no for boegoeberg, we will be in the cederberge march 2012, trying to find a place that allows pets have boarder collie that goes every where with us cheers deane

Re: CEDERBERGE WESKAAP

Posted: Sun Aug 21, 2011 3:10 pm
by swartvark
Klink lekker.
Waar is die fotos?

Re: CEDERBERGE WESKAAP

Posted: Sun Aug 21, 2011 6:37 pm
by Zandyl
Re: CEDERBERGE WESKAAP
hello louis do you have a name and phone no for boegoeberg, we will be in the cederberge march 2012, trying to find a place that allows pets have boarder collie that goes every where with us cheers deane

http://www.boegoeberg4x4.co.za/

Re: CEDERBERGE WESKAAP

Posted: Mon Aug 22, 2011 2:06 pm
by oom dan
sorry jaco that was ment for loius

Re: CEDERBERGE WESKAAP

Posted: Mon Aug 22, 2011 2:33 pm
by Andre du preez
Foto's asb :!: :!: :!:

Re: CEDERBERGE WESKAAP

Posted: Mon Aug 22, 2011 3:07 pm
by ThysdJ
We went there last year for a Club outing:

viewtopic.php?f=57&t=10396&p=128400&hil ... mp#p128400" onclick="window.open(this.href);return false;

viewtopic.php?f=4&t=11560" onclick="window.open(this.href);return false;

Nice photographs there... :thumbup: :thumbup: :thumbup: