Page 1 of 1

Richtersveld National Park - April 2011

Posted: Tue Jan 04, 2011 8:31 pm
by Traveler
Seems as if there is hardly any place left to kamp during the last week in April. :confused: :cry:

Re: Richtersveld National Park - April 2011

Posted: Wed Jan 05, 2011 7:27 am
by ThysdJ
Yes Heinrich, I also looked for accommodation in the RV for that week. I guess it is because of the public holidays during that period. It's like an extra school holiday. We'll be there the 2nd last week and after that we'll leave for more distant places. :thumbup: :thumbup: We might even bump into each other.. :twisted: :twisted:

Re: Richtersveld National Park - April 2011

Posted: Wed Jan 05, 2011 7:32 am
by Traveler
ThysdJ wrote: We might even bump into each other.. :twisted: :twisted:
I do hope for a slow bump.... :lol:

I am now considering Namaqua National Park as an additional destination.

Re: Richtersveld National Park - April 2011

Posted: Wed Jan 05, 2011 7:33 am
by ThysdJ
Dont worry Heinrich, I'll be there in the Ford, so damage would be minimal... :lol: :lol: :lol:

Re: Richtersveld National Park - April 2011

Posted: Wed Jan 05, 2011 7:58 am
by Traveler
We are now booked for 2 nights in Namaqua National Park.

Re: Richtersveld National Park - April 2011

Posted: Wed Jan 05, 2011 8:05 am
by Traveler
Dankie tog Thys. :mrgreen:

En 1 aand is betaal by Potjiespram kampterrein.

Re: Richtersveld National Park - April 2011

Posted: Wed Jan 05, 2011 8:27 am
by george
Laas toe ons daar was het ek my voorgeneem om by Kokerboom kloof te kamp.Toe ons daar was het hulle gese die kamp is gesluit,maar dit was maar net omdat daar nie lopende water was nie.Een van die kamp wagters het vir my gese as jy met die water storie kan saamleef kan jy daar kamp.Daai plek is ongelooflik still.
Ek sal ook 'n bietjie tyd buite die kamp spandeer.Soos byvoorbeeld Eksteensfontein.Daar is ook blykbaar kampplekke.
Kyk 'n bietjie of jy daai episode van "Take a Deep Breath-Richtersveld(ASPW)" kan kyk.Dit is die een waar hy saam met Greg van der Reis ry en hulle slaap 2 aande buite die kamp wat nogal lekker lyk.

Re: Richtersveld National Park - April 2011

Posted: Wed Jan 05, 2011 8:46 am
by Traveler
George, daar is so paar plase rondom die park waar mens ook lekker kan kamp soos jy aandui. Die 1 plan is om ook 1 aan in Namibia daar noord van Noordoewer te gaan bly.

Ek soek nou blyplek in Port Nolloth.

Re: Richtersveld National Park - April 2011

Posted: Wed Jan 05, 2011 9:11 am
by george
Traveler wrote:George, daar is so paar plase rondom die park waar mens ook lekker kan kamp soos jy aandui. Die 1 plan is om ook 1 aan in Namibia daar noord van Noordoewer te gaan bly.

Ek soek nou blyplek in Port Nolloth.
Jy moet probeer om in McDougals Bay te slaap.

Re: Richtersveld National Park - April 2011

Posted: Wed Jan 05, 2011 9:34 am
by Traveler
Baie dankie George, sal bietjie kyk of ek daar kan regkom.

Ek wil so bietjie probeer kyk of ek per ongeluk 'n vis kan vang terwyl ek daar bo teen die kus is.

Re: Richtersveld National Park - April 2011

Posted: Wed Jan 05, 2011 9:54 am
by george
Jy moet net versigtig wees dat die vissie nie dalk 'n klippie ingesluk het nie :shh:

Re: Richtersveld National Park - April 2011

Posted: Wed Jan 05, 2011 9:59 am
by Traveler
george wrote:Jy moet net versigtig wees dat die vissie nie dalk 'n klippie ingesluk het nie :shh:
Eish, ja dit kan erge probleme wees. :shock: