Page 1 of 3

Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer wees

Posted: Tue Mar 15, 2011 9:15 am
by Jagerbom
Goeie dag mede Hilux eienaars aka tweede beste 4x4 wat gebou is want die beste moet nog gebou word.
Okey op daai punt wie sal my kan help op n paar vraagies asb.
Ek gaan oor die baie biae lang naweek bietjie Gordan's baai toe en wil graag bietjie in die Duine gaan speel
en het gelees van die Atlantis wat nogal n baie lekker speel plek uitmaak.Het so bietjie gaan rondsoek en het
op n paar gps punte en waar jy kan die permit kry afgekom.
Wie gaan in daai tyd dalk in die omgewing wees om my tou wys temaak van die plek en weet een van jul
of daar lekker dinge gereel is oor daai tydperk in die omgewing?

Dankie vir jul hulp en hou die grease kant onder soos ek altyd se. :yahoo:

Re: Antlantis dunes hoe ,waar en wanneer?

Posted: Tue Mar 15, 2011 9:31 am
by tersmit
Hansen, wat is die datum van daai laaang naweek ?

Re: Antlantis dunes hoe ,waar en wanneer?

Posted: Tue Mar 15, 2011 9:40 am
by ThysdJ
Tertius daai laaaaang laaaaang naweek strek van 22/04/2011 tot 02/05/2011 as ek dit reg het... Ongelukkig gaan ons bietjie Richterveld toe daardie tyd anders sou ek jou enige tyd bietjie gaan touwys maak het in die sand Hansen.. :thumbup: :thumbup: :thumbup: Maar hier is sekerlik 'n paar ander manne wat jou net so lekker kan wys hoe die dinge daar werk... Moet net nie vir Niel vra om jou na die Horseshoe toe te vat nie, want hy verdwaal altyd.. :shifty: :shifty:

Re: Antlantis dunes hoe ,waar en wanneer?

Posted: Tue Mar 15, 2011 10:53 am
by Jagerbom
Hehe ja ek sal dan eers die manne deur n keuring stelsel moet vat oor n paar koues :cooldude:
Ja die laaaang laaaaang naweek is die 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeeer weees. :dance1:

Re: Antlantis dunes hoe ,waar en wanneer?

Posted: Tue Mar 15, 2011 4:44 pm
by ChrisF
en HOOPELIK sit ek dan in NAMIBIE !! :)

maar hier is BAIE manne wat daai tyd in atlantis sal gaan speel.

Re: Antlantis dunes hoe ,waar en wanneer?

Posted: Tue Mar 15, 2011 5:15 pm
by Mr_B
and hopefully I'll be relaxing in the Cederberg...

Re: Antlantis dunes hoe ,waar en wanneer?

Posted: Tue Mar 15, 2011 5:35 pm
by Andre du preez
Middag Hanson

Ek het nou jou post gelees.Ek bly in G.bay en ons gaan gereeld Atlantis toe.
Indien jy wil kan jy saam met ons gaan ,dit sal nou maar net oor naweek moet wees.Atlantis is regtig lekker plek vir dag trip.By gese dit kan ook *a* dag word as jy nie die plek ken nie.So probeer maar saam iemand gaan wat al paar keer daar was.

Jy kan my mail stuur adp@webmail.co.za !!

Re: Antlantis dunes hoe ,waar en wanneer?

Posted: Tue Mar 15, 2011 10:13 pm
by AM Racing
I will be in Gordons Bay during that period on holiday and would love to join you guys. Let me know.....

Re: Antlantis dunes hoe ,waar en wanneer?

Posted: Wed Mar 16, 2011 9:14 am
by Jagerbom
Dankie vir die uitnodeging klink my dit gaan n hel lekker trip dan wees met al die hilux'se bietjie die ander voertui maatskapye wys toyotas kan en mag ook duine ry lol. :yahoo: Mag mens n vleisie of so braai daar of n lekker brunch? n Man kan honger raak met so n gespelery die dag deur. :cooldude:

Re: Antlantis dunes hoe ,waar en wanneer?

Posted: Wed Mar 16, 2011 9:17 am
by tersmit
Ons kan sommer 'n vleisie in die duine braai

Re: Antlantis dunes hoe ,waar en wanneer?

Posted: Wed Mar 16, 2011 9:32 am
by Jagerbom
tersmit wrote:Ons kan sommer 'n vleisie in die duine braai
Woohoo dit klink mos vir my goed-daai 4.0L van jou speel seker hel lekker in die duine en dan is dit nog Auto ook.

Re: Antlantis dunes hoe ,waar en wanneer?

Posted: Wed Mar 16, 2011 9:33 am
by tersmit
Dit doen ja, ek kan nie wag om nou weer te gaan nie

Re: Antlantis dunes hoe ,waar en wanneer?

Posted: Wed Mar 16, 2011 4:05 pm
by Piesang
Jagerbom wrote:Hehe ja ek sal dan eers die manne deur n keuring stelsel moet vat oor n paar koues :cooldude:
Ja die laaaang laaaaang naweek is die 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeeer weees. :dance1:
Ek dink jy kan die opskrif van die pos verander na Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeeer weees.

Ek sal graag by jul wil aansluit as als reg uitwerk. Wil hoeka daai beachbuggy ook duine toe vat.

Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer

Posted: Wed Mar 16, 2011 4:17 pm
by swartvark
Ek's ook van Gordonsbaai en ook daai tyd op verlof.
So kom ons kyk waar ek my bevind, miskien join ek julle of dalk gaan ek ook Cederberge toe.......sal maar check. :beach:

Aangesien Mr B Cederberge toe gaan moet ek dalk eerder daar wegbly. :problem: :problem: :twisted: :twisted:

Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer

Posted: Wed Mar 16, 2011 4:57 pm
by Andre du preez
As dit so aan gaan , kan ons net dalk weer n rek. dag hou!! :tease:

Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer

Posted: Wed Mar 16, 2011 9:40 pm
by Rooikappie
As julle iets beplan vir 28 April, dan is ek terug van die naweek en dan sal die ander ook seker al terug wees.....

Sal graag wil saam speel. Of julle kan dalk meer as een dag reel.

Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer

Posted: Thu Mar 17, 2011 8:28 am
by Jagerbom
Met al die hilux'se ry ons daai duine plat..... :yahoo:

Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer

Posted: Thu Mar 17, 2011 1:58 pm
by JacoJB
Ek is van 28/4 tot 2/5 in Melkbosstrand sal dan sekerlik duine toe gaan laat weet as jy weet wanneer jy wil gaan dan gaan ek saam.

Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer

Posted: Thu Mar 17, 2011 2:13 pm
by Mr_B
Ok... lets see where the date gets pegged... if I'm in the area... die engelman sal daar wees...
.
.
.
.
.
.
and Tiaan can go to the Cederberg in peace! :twisted: Think the Cederberg is big enough for both of us... you can call me when you get stuck... 0824YRECOVERY... :tease:

Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer

Posted: Thu Mar 17, 2011 5:25 pm
by AM Racing
Who is brave enough to peg a date?

Monday 25/04 ?????????????

Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer

Posted: Thu Mar 17, 2011 5:56 pm
by tersmit
Iemand lus om nou maandag te gaan ?

Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer

Posted: Thu Mar 17, 2011 10:49 pm
by 3 Blind Monkeys
Klink soos 'n plan vir maandag.

Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer

Posted: Fri Mar 18, 2011 6:01 am
by tersmit
Sal ek vir ons permitte gaan optel >?

Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer

Posted: Fri Mar 18, 2011 7:32 am
by AM Racing
tersmit wrote:Sal ek vir ons permitte gaan optel >?
Klink soos n plan Tertuis..... Ek sal seker die voorige Vrydag daar opdaag.

Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer

Posted: Fri Mar 18, 2011 7:36 am
by tersmit
Kwaai, nader aan die tyd sal ek die name kry, en dan sal ek vir ons permitte optel

Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer

Posted: Fri Mar 18, 2011 10:37 pm
by Johannes van die See
Dalk is ek teen daai tyd weer terug op die vaste land, dan join ek julle!
Ek sal die post dophou en laat weet as ek n permit nodig het.

Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer

Posted: Sun Mar 20, 2011 10:28 pm
by ThysdJ
Die sand was gister poeiersag.... en baie wit.. en WARM.... die slipfaces was vrek steil, en die sand het gebrul, maar dit was lekker.... :thumbup: :thumbup: :thumbup:

Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer

Posted: Mon Mar 21, 2011 9:38 pm
by tersmit
Ou Whitey vandag by Half Moon
Was Groot pret gewees !!

Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer

Posted: Tue Mar 22, 2011 8:44 am
by JacoJB
Tretius

Stuur asb van gister se foto's vir my.

Byvoorbaat dankie

Jaco

Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer

Posted: Tue Mar 22, 2011 9:35 am
by AM Racing
Hey looks good! Hope my 2.5 D4D is going to have enough steam to pull up there!?

Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer

Posted: Fri Mar 25, 2011 7:02 pm
by swartvark
AM Racing wrote:Who is brave enough to peg a date?

Monday 25/04 ?????????????
Ek's daai tyd daar naby......by Posberg Natuurreservaat (Langebaan).
So ek en 'n paar tjommies sal julle graag kom join.

Bevestig asb nou net die datum ouens!

Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer

Posted: Mon Apr 04, 2011 11:16 am
by Andre du preez
More, more almal was weg op trip vir paar dae (weskus) :yahoo: . Daar is u paar van ons wat gaan die maandag. As die datum verander het sal julle asb vir my laat weet. EK sal graag wil sien hoe daai swart v8 maak by Atlantis. :wave:

Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer

Posted: Mon Apr 04, 2011 2:46 pm
by swartvark
Ek ken self nie die duine nie. Was nog net daar met die Rekord Dag en eenkeer daarna.

Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer

Posted: Mon Apr 04, 2011 5:52 pm
by AM Racing
tersmit wrote:Sal ek vir ons permitte gaan optel >?
As dit nog a plan is moet ons vooruit betaal. Net om seker temaak dat die wat se hulle gaan daar wees sal daar wees. Kan ons net meskien n afsny tyd kry vir daai permits. Ek gaan beslis daar die 25 daar wees. So laat weet my net wat die koste is en wie ek moet betaal.....

Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer

Posted: Tue Apr 05, 2011 2:22 pm
by swartvark
Okay....ek wil reel dat een van my mede verkoopsmanne met die company Amarok ook kom join. Ek't hom Two Oceans toe gevat ...en nou het die gogga gebyt!! :twisted:

Wie sal almal daar kan wees op die 25ste??? :thumbup:

En wie ken die duine, want ek verdwaal baie maklik!! :blushing: :blushing:

Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer

Posted: Tue Apr 05, 2011 2:28 pm
by Royco
Ek ken nie die duine nie. Was net 1 keer daar.
So ver is daar 'n 80% kaans dat ek ook daar sal wees. :beg:

Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer

Posted: Tue Apr 05, 2011 2:38 pm
by swartvark
Kan ons 'n lysie maak? :eh:

Swartvark (Tiaan)
Ou met Volksie Bakkie (Wesley)
Royco
Tersmit
Piesang
Jagerbom
Andre du Preez
AM Racing

Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer

Posted: Tue Apr 05, 2011 3:29 pm
by Andre du preez
Hey Tiaan ek ken die duine ok is net, ons gaan altyd agter in. Maar, ja ons kan gaan. Oor die permit julle het n reg plan se maar net vir wie ons die geld moet gee. Ek gaan nogal more Atlantis toe!! Nou te laat om te reel. :aggresive:

Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer

Posted: Tue Apr 05, 2011 3:41 pm
by swartvark
Hopelik sal Tertius vir ons gaan permitte kry :beg:

Jy's lucky om innie middel van die week te kan gaan speel. :evil:

Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer

Posted: Tue Apr 05, 2011 4:20 pm
by Andre du preez
Ek wens maar gaan vir werk.Wou nie se nie maar ek werk vir :twisted: Isuzu gaan gou n bakkie aflewer by een van my kliente. :cooldude:

Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer

Posted: Wed Apr 13, 2011 5:23 pm
by HennieJ2
swartvark wrote:Kan ons 'n lysie maak? :eh:

Swartvark (Tiaan)
Ou met Volksie Bakkie (Wesley)
Royco
Tersmit
Piesang
Jagerbom
Andre du Preez
AM Racing
Hennie Jackson - just need to confirm itinerary

Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer

Posted: Wed Apr 13, 2011 5:32 pm
by AM Racing
HennieJ2 wrote:
swartvark wrote:Kan ons 'n lysie maak? :eh:

Swartvark (Tiaan)
Ou met Volksie Bakkie (Wesley)
Royco
Tersmit
Piesang
Jagerbom
Andre du Preez
AM Racing
Hennie Jackson - just need to confirm itinerary
This is looking better all the time :evil:

Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer

Posted: Wed Apr 13, 2011 5:34 pm
by swartvark
HennieJ2 wrote:
swartvark wrote:Kan ons 'n lysie maak? :eh:

Swartvark (Tiaan)
Ou met Volksie Bakkie (Wesley)
Royco??
Tersmit??
Piesang??
Jagerbom??
Andre du Preez??
AM Racing??
Hennie Jackson - just need to confirm itinerary

Ek gaan daardie dag van Langebaan af deur om 'n paar tjommies by die duine te ontmoet, so laat weet maar vir wie ek moet uitkyk. :eh:

Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer

Posted: Thu Apr 14, 2011 5:23 pm
by Andre du preez
Wie gaan nog almal saam en waar kry ons G.bay manne mekaar.Tiaan wou net hoor of jy al tyd gekry het om die foto`s op te laai. Wel ek is reg vir die 25ste het gister my hilux n stel mt/tyres 30" op gesit te mooi. MY ou hilux het darm net te ..... gelyk. :dance1: :dance1: :dance1: :dance1:

Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer

Posted: Thu Apr 14, 2011 7:23 pm
by Royco
I'm still keen, but would need someone to get the permit. :beg:
Andre, ek sal van Stellenbosch af ry. Ons kan op pad erens ontmoet, as jy wil.

Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer

Posted: Thu Apr 14, 2011 11:49 pm
by AM Racing
Andre du preez wrote:Wie gaan nog almal saam en waar kry ons G.bay manne mekaar.Tiaan wou net hoor of jy al tyd gekry het om die foto`s op te laai. Wel ek is reg vir die 25ste het gister my hilux n stel mt/tyres 30" op gesit te mooi. MY ou hilux het darm net te ..... gelyk. :dance1: :dance1: :dance1: :dance1:

Maybe we meet at the Spur on the beach front in the parking lot early morning. 7.30ish. Departing at 8? AM that is :wink2:
Anybody :?:

Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer

Posted: Fri Apr 15, 2011 8:54 am
by Andre du preez
Dit is reg so met my. En ons kan die ander vriende in stellenbosch kry my een vriend ben die sani man ry van stellenbosch af saam. klink reg. Net een vraag hoekom moet n mens die permit uit neem.

Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer

Posted: Mon Apr 18, 2011 3:07 pm
by Jagerbom
swartvark wrote:
HennieJ2 wrote:
swartvark wrote:Kan ons 'n lysie maak? :eh:

Swartvark (Tiaan)
Ou met Volksie Bakkie (Wesley)
Royco??
Tersmit??
Piesang??
Jagerbom??
Andre du Preez??
AM Racing??
Hennie Jackson - just need to confirm itinerary

Ek gaan daardie dag van Langebaan af deur om 'n paar tjommies by die duine te ontmoet, so laat weet maar vir wie ek moet uitkyk. :eh:
Hel manne dit gaan pret wees en sommer om die draai. Jy kan uitkyk vir n wit hilux wat altyd vol modder is weet nie hoe ek dit reg kry nie die paaie van ons in die noord wes werk net nooit lekker saam nie. :acute: Dit gaan regtig baie pret wees om jul saam tekan ontmoet en n vleisie op die kole tekan gooi. Hoe moet ons maak met die permitte en die betaling daarvan?

Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer

Posted: Mon Apr 18, 2011 5:26 pm
by Andre du preez
SO ons kan dit so reel. Ek sal 7:30 oorkant Spur by parking wees. Hansen, Dylan ek wag vir julle daar. En dan Royco jy kan net ook kant die nuwe Toyota vir ons wag een van my vriende (ben) gaan ook daar vir my wag. Ek weet waar om in te gaan by Atlantis, so dan is ons gereel.

Bring maar eet goed ens. hulle hou net nie van oop vuur :thumbdown: daar nie so gas :thumbup: sal werk vir worsie (Hotdog).As dit reg is met almal ?

Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer

Posted: Mon Apr 18, 2011 11:12 pm
by AM Racing
Andre du preez wrote:SO ons kan dit so reel. Ek sal 7:30 oorkant Spur by parking wees. Hansen, Dylan ek wag vir julle daar. En dan Royco jy kan net ook kant die nuwe Toyota vir ons wag een van my vriende (ben) gaan ook daar vir my wag. Ek weet waar om in te gaan by Atlantis, so dan is ons gereel.

Bring maar eet goed ens. hulle hou net nie van oop vuur :thumbdown: daar nie so gas :thumbup: sal werk vir worsie (Hotdog).As dit reg is met almal ?
So who is bringing the gas? I'm bringing my new HD camera, sandboard and a friend mad enough to be towed behind a Hilux on it :evil: :evil: :evil: Think of it as wake boarding except on land :!: :!: :!:

Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer

Posted: Tue Apr 19, 2011 7:42 am
by tersmit
More more
Ek is bietjie agter met die Forum lees, ek sal seker teen so 12:00 vandag weet of ek hier gaan wess die naweek. as ek hier is, sal ek die permitte vir ons gaan optel

Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer

Posted: Tue Apr 19, 2011 8:23 am
by Piesang
Hi manne, skies ek kom maar min deesdae op die forum. Het ons nou al iemand wat die permitte kan of gaan reel? Dalk twee vir my ek wil kyk of ek die beach buggy die week kan klaar kry sodat ek hom ook op die sand kan gaan toets.

Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer

Posted: Tue Apr 19, 2011 8:40 am
by Jagerbom
Andre du preez wrote:SO ons kan dit so reel. Ek sal 7:30 oorkant Spur by parking wees. Hansen, Dylan ek wag vir julle daar. En dan Royco jy kan net ook kant die nuwe Toyota vir ons wag een van my vriende (ben) gaan ook daar vir my wag. Ek weet waar om in te gaan by Atlantis, so dan is ons gereel.

Bring maar eet goed ens. hulle hou net nie van oop vuur :thumbdown: daar nie so gas :thumbup: sal werk vir worsie (Hotdog).As dit reg is met almal ?
Andre 100% net een ding watter voorstad of buurt is die spur askies ek weet dit is n dom vraag sal jy my koordinate rofweg kan gee asb.

Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer

Posted: Tue Apr 19, 2011 8:47 am
by tersmit
Gentlemen
For the permits, can we start to get a list going for the following: Forum name, Real name and Surnam, vehicle registration number

Tersmit - Tertius Smit - CY 146533

Swartvark (Tiaan)
Ou met Volksie Bakkie (Wesley)
Royco??
Piesang??
Jagerbom??
Andre du Preez??
AM Racing??
Hennie Jackson - just need to confirm itinerary

Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer

Posted: Tue Apr 19, 2011 8:59 am
by AM Racing
tersmit wrote:Gentlemen
For the permits, can we start to get a list going for the following: Forum name, Real name and Surnam, vehicle registration number

Tersmit - Tertius Smit - CY 146533

Swartvark (Tiaan)
Ou met Volksie Bakkie (Wesley)
Royco??
Piesang??
Jagerbom??
Andre du Preez??
AM Racing?? Dylan Durant DKX754EC
Hennie Jackson - just need to confirm itinerary

Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer

Posted: Tue Apr 19, 2011 9:08 am
by Piesang
Piesang: Pieter Pieterse:wit hiluc CEO......
Piesang se seun: Arno Pieterse: geel beach buggy CA......
het nie die registrasie nommers nou by my sal dit deur gee

Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer

Posted: Tue Apr 19, 2011 9:11 am
by Jagerbom
AM Racing wrote:
tersmit wrote:Gentlemen
For the permits, can we start to get a list going for the following: Forum name, Real name and Surnam, vehicle registration number

Tersmit - Tertius Smit - CY 146533

Swartvark (Tiaan)
Ou met Volksie Bakkie (Wesley)
Royco??
Piesang??
Jagerbom Hansen Prinsloo HFW 831 NW
Andre du Preez??
AM Racing?? Dylan Durant DKX754EC
Hennie Jackson - just need to confirm itinerary

Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer

Posted: Tue Apr 19, 2011 9:15 am
by tersmit
So dit is reg, ek sal die permitte gaan optel

Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer

Posted: Tue Apr 19, 2011 9:15 am
by Royco
Jagerbom wrote:
AM Racing wrote:
tersmit wrote:Gentlemen
For the permits, can we start to get a list going for the following: Forum name, Real name and Surnam, vehicle registration number

Tersmit - Tertius Smit - CY 146533

Swartvark (Tiaan)
Ou met Volksie Bakkie (Wesley)
Royco - Roy Coombe-Davis - CL 27756
Piesang??
Jagerbom Hansen Prinsloo HFW 831 NW
Andre du Preez??
AM Racing?? Dylan Durant DKX754EC
Hennie Jackson - just need to confirm itinerary

Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer

Posted: Tue Apr 19, 2011 9:16 am
by Royco
tersmit wrote:So dit is reg, ek sal die permitte gaan optel
Dankie Baie, Tertius. :thumbup: