Page 3 of 3

Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer

Posted: Sun Apr 24, 2011 2:34 pm
by Andre du preez
Dylan is dit reg so as ons die tyd hou vir 7;30 by die Spur? Dan ry ons so 8:00 uit strand , en kry vir Rayco en Ben 8:15 in Stellenbosch.
Tersmit Ons sal so 9:00 by die hek wees. Hansen is nege uur reg met jou. Ons moet maar die weer dophou! Ek bring my gasbraai saam.
Wie bring die gazebo ?? Piesang gaan jy nog saam ons convoy uit die strand? Sien julle manne more Bring maar die warm goed saam

Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer

Posted: Sun Apr 24, 2011 2:46 pm
by Royco
:thumbup: :thumbup:

Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer

Posted: Sun Apr 24, 2011 8:15 pm
by Andre du preez
Dylan ons kry mekaar in strand voor spur. 082 319 4234.

Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer

Posted: Sun Apr 24, 2011 9:31 pm
by AM Racing
Andre du preez wrote:Dylan ons kry mekaar in strand voor spur. 082 319 4234.
Reg so by die Sanfrancisco Spur.

Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer

Posted: Mon Apr 25, 2011 5:32 pm
by tersmit
Dit was nou 'n heerlike, effens koel, dag gewees vandag.
Almal het so 09:00 vanoggend by Hek 1 ontmoet. Ongelukkig het Andre se bakkie dit net tot daar gemaak siende dat sy ratkas besig was om te gaan.
Andre sy SFA (die enigeste een van die dag) is toe maar daar gelos, en hulle is verder saam met Dylan (AM Racing).
Ons is toe daar in, 3 Mitsubishi's, 1 Prado, en die res is Hiluxe !!.
By Half Moon het ons baie tyd spandeer. Aan die regterkant het dit maar gesukkel. My V6 Lux, met sy nuwe tekkies!, is die enigste een wat toe op die ou end daar op is, maar ek moet byse, my bashplate en sump is nou een. Die sand was bietjie te los vir die ander manne, en van die ouens het gesien hulle voertuie gaan dalk seer kry.
Robert se Triton se splinternuwe aluminum bashplate is nou ook nie meer dieselfde vorm as wat hy was toe ons vanoggend begin het nie.

Verder het ons baie lekker gekuier in die braai gat, en die ouens het wors gemaak in Andre se klein pannetjie op die gas stofie(niks vure nie, want ons hou by die reels :-)

Baie dankie aan almal wat die dag vir ons so aangenaam gemaak het.
Ek hoop die ouens wat van ver af gekom het, het dit geniet, en ons hoop julle kom weer kuier in ons duine.

Hier is net so paar foto's

Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer

Posted: Mon Apr 25, 2011 5:36 pm
by Royco
:thumbup: Thanks to all for a great day! :thumbup:
Dit was baie lekker.
Ook lekker om die mense op die forum te leer ken.

I still want to know what went on with the radios?
It was most frustrating to have 2 frequencies in one group! :evil:
Thanks to Tertius and Dylan for doing the translating... :thumbup:

Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer

Posted: Mon Apr 25, 2011 5:41 pm
by tersmit
Roy, the Radio's that we rented was programmed differently. But now i know how they should be programmed

Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer

Posted: Mon Apr 25, 2011 5:44 pm
by Royco
:thumbup: So I don't need to worry about mine then...
Good to hear... so next time... (hint, hint!!)...

Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer

Posted: Mon Apr 25, 2011 5:49 pm
by tersmit
Your's is fine, it is the others that i rented.
Next time we will definitely not have that problem.

Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer

Posted: Mon Apr 25, 2011 6:47 pm
by AM Racing
Thx for a great day. Just got the van cleaned and unpacked. I could quite easily spend the rest of the week in the dunes! It was great to meet the guys personally that frequent this forum. I will put some video up when I get back home next week. Thx to Tertius for the radios and co-ordinating the whole thing. Andre thx for getting us there albeit to the detriment of your gearbox. EISH

Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer

Posted: Mon Apr 25, 2011 7:03 pm
by OOOOMS
Lyk of julle lekker sports gehad het :thumbup: Gooi nog foto's :beg: :beg: :beg:

Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer

Posted: Mon Apr 25, 2011 8:07 pm
by Piesang
dankie ouens en vroue dit was 'n baie lekker dag. Skies die beach buggy het so bietjie terug gehou, maar toe ons van die braai af terug ry het hy lekker geloop. Ek moet se dit was die eerste keer wat ek in die bos paadjies gery het en dit was nogal fun. En ja dit was lekker om gesigte aan hul name te koppel

Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer

Posted: Mon Apr 25, 2011 8:25 pm
by tersmit
Nee wat Pieter, daai geel Beach Buggy het ons glad nie opgehou nie. Jy moet hom weer bring !!
Dit was baie lekker, ons moet sommer gou weer so maak

Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer

Posted: Mon Apr 25, 2011 8:59 pm
by Jagerbom
Hel manne baie dankie vir n moerse lekker dag, spesiaal vir Tertius vir die radios en vir almal wat ons sommer net daar en dan laat tuis voel het.Sjoe maar n v6 kan darem in die duine loop.Ek moet nog baie leer en nou dat die gogga my vrou ook gebyt het na haar paar op en af ry sessies met die duine kan dinge voorentoe net stroop glad loop. Ons moet gou weer so trippie reel en die manne van die kus moet gesels as jul dalk eendag boontoe kom na die binneland dan reel ons iets lekker vir jul en sommer n skapie op spit.

Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer

Posted: Mon Apr 25, 2011 9:36 pm
by Piesang
Jagerbom wrote:Hel manne baie dankie vir n hengse lekker dag, spesiaal vir Tertius vir die radios en vir almal wat ons sommer net daar en dan laat tuis voel het.Sjoe maar n v6 kan darem in die duine loop.Ek moet nog baie leer en nou dat die gogga my vrou ook gebyt het na haar paar op en af ry sessies met die duine kan dinge voorentoe net stroop glad loop. Ons moet gou weer so trippie reel en die manne van die kus moet gesels as jul dalk eendag boontoe kom na die binneland dan reel ons iets lekker vir jul en sommer n skapie op spit.
Bly om jul di kant te kon he, so 'n braai kan nogal lekker wees. Wat beplan jy om te braai- 'n Kaapse Karoo skapie dalk??

Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer

Posted: Mon Apr 25, 2011 11:04 pm
by Mud Dog
Glad you guys enjoyed! :thumbup: :thumbup: ;-)

Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer

Posted: Tue Apr 26, 2011 9:30 am
by Andre du preez
Dit was regtig n baie lekka dag, ek moet net se die hilux manne WEET hoe!!

Ek het self baie gesien en geleer, gister. Dylan baie dankie, E.c manne julle rock!! daai 2.5 is nie bang nie ek kan sien hy is mooi geleer. Ons gaan vandag plan maak ons die box uit te haal......

Aan almal wat daar was sonder om name te gee ,manne baie dankie ons maak weer so!!!!!!!!

Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer

Posted: Tue Apr 26, 2011 9:36 am
by Mud Dog
Andre du preez wrote:Dit was regtig n baie lekka dag, ek moet net se die hilux manne WEET hoe!!

Ek het self baie gesien en geleer, gister. Dylan baie dankie, E.c manne julle rock!! daai 2.5 is nie bang nie ek kan sien hy is mooi geleer. Ons gaan vandag plan maak ons die box uit te haal......

Aan almal wat daar was sonder om name te gee ,manne baie dankie ons maak weer so!!!!!!!!
Jy weet mos! ... Daai bek moet jam kry! :laugh2: :laugh2: :laugh2:

Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer

Posted: Tue Apr 26, 2011 1:42 pm
by Andre du preez
Manne, ons gaan more die box op die hilux uit haal. Indien dit te erg lyk dink ek daar aan om n nuwe een te koop.SA motorspares vra my R5500-00 vir u nuwe een. Moet, moet ek nie ???
Ek is nou nie seker nie!! Help asb!!

Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer

Posted: Tue Apr 26, 2011 2:15 pm
by Mud Dog
R5½ k Klink virv my bietjie min. Is dit 'n egte Toyota box? Indien wel is dit seker beter as om die ou een te laat regmaak. Hou hom dan miskien vir spares. Ek glo nie jy sal onder R5 k vir herstel werk wegkom nie. :think:

Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer

Posted: Tue Apr 26, 2011 8:41 pm
by AM Racing
R5500 is cheap. Just watch out for the chinese stuff. Yes it works but it doesnt last. Your box wont be bad. I'd say R3500-R6000 to repair what I hear it was doing.

Re: Antlantis dunes hoe ,waar en wanneer?

Posted: Tue Apr 26, 2011 9:46 pm
by PAUL NEL
Wanneer jy weer Richtersveld toe kom ,kom se hallo in springbok,wil julle graag ontmoet.
Groetnis

Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer

Posted: Wed Apr 27, 2011 8:07 am
by Andre du preez
Paul ons maak so ek het n maat of twee aan daai kant wat ek wil gaan sien!!! Sal julle laat weet.......

Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer

Posted: Wed Apr 27, 2011 3:51 pm
by Jagerbom
Nee man maak eers daai boks oop dalk is dit net die mainshaft bearings dan is dit nie teduur nie, voor jy nou gaan en klomp geld
spandeur.

Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer

Posted: Wed Apr 27, 2011 4:05 pm
by legend35
Heng,dit lyk lekker.Dankie vir die fodies :thumbup:

Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer

Posted: Wed Apr 27, 2011 9:13 pm
by Mr_B
Looks like a blast, sorry not to be able to be there... we have had a blast too... four 4x4 trails in 4 days! I'll tell u all more later in a detailed trip report!

Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer

Posted: Thu Apr 28, 2011 1:11 pm
by Piesang
Jagerbom wrote:Nee man maak eers daai boks oop dalk is dit net die mainshaft bearings dan is dit nie teduur nie, voor jy nou gaan en klomp geld
spandeur.
Ek is nou nie 'n mac nie maar wil saam stem. Maak eers oop en bepaal dan die skade voor jy sommer 'n ander een koop.

Dis wat ek gewoonlik doen, haal uit mekaar en dan moet ouboet die mac kom kyk en dan gaan ek verder.

Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer

Posted: Thu Apr 28, 2011 1:29 pm
by Andre du preez
Ou Gerrie van NHW gaan dinsdag die box uit haal!!!Hy se ook ons moet eers kyk. Baie dankie vir almal se raad.

Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer

Posted: Thu Apr 28, 2011 1:37 pm
by Piesang
Andre du preez wrote:Ou Gerrie van NHW gaan dinsdag die box uit haal!!!Hy se ook ons moet eers kyk. Baie dankie vir almal se raad.

:thumbup: :thumbup: :thumbup: :thumbup: :thumbup: :thumbup: :thumbup: :thumbup:

Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 - 'n paar phodies

Posted: Sun May 01, 2011 12:17 pm
by HennieJ2
:yahoo: Dankie aan Tertius, Roy en sommer aan almal wat deel was van hierdie outing - ek het dit sommer gate uit geniet. Hier is 'n paar phodies van ons gespeel innie sand :beach:
Tertius hou 'n wakende ogie oor die kinners :lmao: .... :boss:
Image

Die opkoms was nogal goed en daar het sommer manne (met 'n Heap nogal) ook later aan gesluit

Image

sels die Mitsoebossies het ook lekker saam gespeel :lol:
Image

en Pieter Pampoen - sorry!!! - PIESANG se pampoen geel female dog Buggy was ook deel vannie speel groepie

Image

Die "half-moon" het full moon plesier verskaf :mocking:
Image

.... maar moenie sy angle onderskat nie - was dit nie vir die lang aanlope nie, sou sekere rook-en-stook manne nie die (mas) duin kon opkom nie.

Image

..... to be continued - voor hy my wee vannie server af bounce!!!

Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer

Posted: Sun May 01, 2011 12:28 pm
by HennieJ2
.... en nou continue ons wee:

Ek moet seg - die petrol heads is beter ge-"gear" vir sand as die rook-en-kook / stokers. Toyota se V6 is nou wel 'n erge suiplap, maar da wa die poeier benodig word, is hulle nie skaam om te produce nie
Image

maar niks wat 'n goeie aanloop nie kan fix nie
Image

Hansen se s/cab D4D staan ook nie terug vir die challenge nie
Image

selfs die kinders was in 4x4.....
Image

ha, en as julle gedink het Hansen het net duin-af gery.....
Image

dan sou julle verkeerd gewees het.

Nogmaals dankie aan al die Slapenaars vir die reelings - dit het my goed voor berei vir my Namib woestyn trippie in Augustus :dance1:

Hennie

Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer

Posted: Tue May 10, 2011 5:05 pm
by Andre du preez
:yahoo: :yahoo: :yahoo: :yahoo:


Ek was gister aand by goeie vriend van my , en het dvd`s wat hulle op Atlantis gemaak het met die amakrok!! Gesit en kyk.Al wat ek kan se is Dylan daar waar jy met jou 2.5hilux uit is by die eeerste groot dune, die amakrok het dit regtig halfpad gemaak. ek kan nie glo hoe swak daai goed is in die sand.

Sorry Vw :thumbdown: