Page 1 of 1

Oudtshoorn S/C

Posted: Thu Jun 19, 2014 3:11 pm
by oliviert
Hi
Ek het n vriendin wat SC blyplek soek in Desember in Oudtshoorn. Kan iemand iets aanbeveel wat veilig sal wees vir haar en 2 seuns (graad4).
Txs

Re: Oudtshoorn S/C

Posted: Thu Jun 19, 2014 3:32 pm
by george
Hi Riaan
Daar is nogal baie gaste huise daar.
Kleinplasie is nie te sleg nie http://www.kleinplaas.co.za/

Re: Oudtshoorn S/C

Posted: Thu Jun 19, 2014 5:12 pm
by ChrisF
george wrote:Hi Riaan
Daar is nogal baie gaste huise daar.
Kleinplasie is nie te sleg nie http://www.kleinplaas.co.za/
+1 Kleinplasie het regtig iets van als !

Re: Oudtshoorn S/C

Posted: Thu Jun 19, 2014 5:28 pm
by george
Hulle kan hierdie ook probeer.Dis 'n vriend van my se ouers.Baie nice mense en plek

Cul De Sac Guest House
38 Klein Karoo St
http://www.culdesac.co.za" onclick="window.open(this.href);return false;
Tel: +27 (0) 44 279 2322

Re: Oudtshoorn S/C

Posted: Thu Jun 19, 2014 8:01 pm
by oliviert
Dankie julle :D: