Hi Piet,
Ek sit so bietjie vas (en ek is nie gewoond aan vas sit nie want ek ry 'n Hilux). Ek kry images ge-upload na die forum toe hier van die werk af maar as ek dit van die huis af wil doen wil hy not te damn deur gaan nie. Kan jy dalk vir my se watse port en watse protocal die uploading gebruik? (bv http port 80, ftp....). Ek dink my firewall / antivirus by die huis blok my (het XP by die werk en Vista by die huis)
Dankie
Pietpetoors - Help
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Pietpetoors - Help
To God be the glory
- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal
Re: Pietpetoors - Help
Dis snaaks. Ek hardloop Vista Home Premium en ek het niks probleme gehad met die uploads nie!
Oor die algemeen suig Vista anyway. Sal wat gee om weer XP te hardloop
Oor die algemeen suig Vista anyway. Sal wat gee om weer XP te hardloop
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Pietpetoors - Help
Maak nog so half my mind op.
Het nog nie regte issues gehad tot en met nou nie
Het nog nie regte issues gehad tot en met nou nie
To God be the glory
-
- Monster Truck
- Posts: 5906
- Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '96 D/C Raider
- Real Name: Bennie
- Location: Doornpoort
Re: Pietpetoors - Help
Disable jou firewall tydelik en toets. Ek het vinnig geloer op die phpBB forum maar kon nie dadelik sien nie, maar ek vermoed dit sal maar HTTP of FTP wees wat gebruik word.
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Pietpetoors - Help
Dankie Bennie
Het daai al probeer. Kan myself skop want ek wil mos Vista Ultimate aangeskaf het en mens het eenvoudig net te veel settigns om mee rond te speel. Ek dink dit is iets met die security policies te doen.