New Hilux or bakkie, help needed!

Here we discuss Hiluxes in general. Your view of the Hilux. For other general discussions please see "open Discussions" under the "Around the Campfire" heading.
Post Reply
Bogaards
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 27
Joined: Tue May 25, 2010 10:38 am
Town: Honeydew
Vehicle: VW Polo 1.9 Tdi
Real Name: Henk
Location: JHB

New Hilux or bakkie, help needed!

Post by Bogaards »

Hi guys

I am new, or will be new to the 4x4 industry. I will be buying a 4x4 DC in about two years time, but I am already looking around. I will go 2nd hand (about 2yrs old 45 000km; Diesel). But I need some advise on what to buy?
I am looking at the following options:
Toyota Hilux D4D (this is my option for now)
VW Amarok (a bit concerned about it, because not yet proven and a lot of new tech stuff)
Ford Ranger

I need your opinions and advise on the above?

I mean I know you need good ground clearance, but what is good enough? same for breakover and departure angles? I want to do 4x4 trails but will also be using the car on a daily basis. Can you please help me on my planning etc? What will I need in terms of kitting out the vehicle? (what is necessary?).
User avatar
Spartan
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2384
Joined: Tue Feb 24, 2009 12:02 pm
Town: Vanderbijlpark
Vehicle: 98 LTD Hilux 4x4 SFA, 2JZ GE L6 VVT-i 3.0i, Bilstein shox, OME and a Land Cruiser 79 series
Real Name: Jaco
Location: Jwaneng, Botswana

Re: New Hilux or bakkie, help needed!

Post by Spartan »

Hier gaan ons jou net vertel van Toyotas, ons is nie baie lief vir die ander brands nie, kry vir jou die D4D soos jy wil :wink:
MOBILITATE VINCERE
Spartan
ImageImageImageImageImageImageImage
Traveler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5311
Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
Town: Springs
Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
Real Name: Heinrich
Club VHF Licence: X81
Location: Gauteng
Contact:

Re: New Hilux or bakkie, help needed!

Post by Traveler »

Henk, welkom op die Forum.
Hier gaan jy hope raad kan kry oor die verskillende Hilux's. Dit sal die enigste variasies wees.
Ek stem absoluut saam Jaco, kry vir jou die Hilux D4D.
Image
Image

Know what you don't know.
Bogaards
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 27
Joined: Tue May 25, 2010 10:38 am
Town: Honeydew
Vehicle: VW Polo 1.9 Tdi
Real Name: Henk
Location: JHB

Re: New Hilux or bakkie, help needed!

Post by Bogaards »

Dis dan regso, was in elk geval my plan. Wat is julle raad dan op die volgende: Ek wil graag roetes doen oor naweke of kalahari toe gaan vir 'n vakansie, maar ek gaan elke dag met die voertuig ry. Na watter modifikasies moet ek kyk? Wat is belangrik en wat 'n nice om te he?

Dan ook, ek sal kyk na 'n 2de handse voertuig (2 jaar, 45 000 km). Waarvoor moet ek kyk en waarvoor moet ek oppas? Ek beplan ook om die voertuig 8 jaar te ry, so hoe is die voertuig se betroubaarheid? Die voertuig sal dan amper 300 000 km as ek hom verkoop. Kan ek baie probleme verwag met die hoe km's? Hoe duur is dienste? Ek weet die diensplan is tot 90 000. Dis een van die redes hoekom ek kyk na 45 000 km. Die kar het dan sy nuutheid waarde verloor en is dan darem ook nog onder waarborg.

Enige raad sal waardeer word.
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29857
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: New Hilux or bakkie, help needed!

Post by Mud Dog »

Welcome Henk! :thumbup: You've got plenty time to decide on what model Toyota you will buy! :D:
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Traveler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5311
Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
Town: Springs
Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
Real Name: Heinrich
Club VHF Licence: X81
Location: Gauteng
Contact:

Re: New Hilux or bakkie, help needed!

Post by Traveler »

Omdat die Hilux so hoogs capable is, sal jy waarskynlik alles wat jy bysit as "nice to have options" kan lys.

Betroubaarheid is beslis nie iets om oor te bekommer nie.
Image
Image

Know what you don't know.
User avatar
2.8 d/cab SFA
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1407
Joined: Sun Oct 05, 2008 10:08 am
Town: Boksburg
Vehicle: Yamaha R1
Real Name: John
Location: Boksburg

Re: New Hilux or bakkie, help needed!

Post by 2.8 d/cab SFA »

the extras u will add on to the d4d will depend on how rough offroad u going to go. Tyres suspension etc choice depends on what u will use it for.
John
Real Trucks Don't Have Sparkplugs!
ImageImage
Bogaards
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 27
Joined: Tue May 25, 2010 10:38 am
Town: Honeydew
Vehicle: VW Polo 1.9 Tdi
Real Name: Henk
Location: JHB

Re: New Hilux or bakkie, help needed!

Post by Bogaards »

Wel ek gaan nie eintlik elke dag 'n graad 5 roete wil ry nie, dalk so 'n graad 3-4 roete. Het die volgende modifikasies ingedagte: BF goodrich AT, bullbar, OME vere (heavy agter), Kappie (alu cab of carry boy), iets beters as die oorspronklike treeplanke. Is enige van die 'n overkill? En die groot vraag, wat gaan die modifikasies my kos?
Traveler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5311
Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
Town: Springs
Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
Real Name: Heinrich
Club VHF Licence: X81
Location: Gauteng
Contact:

Re: New Hilux or bakkie, help needed!

Post by Traveler »

Henk, al wat ek dink jou onnodige hoeveelheid geld gaan kos op hierdie stadium is die BFG bande. Ek sal eerder Cooper ST of STT opsit (maar ek is bevooroordeeld).

Ek kan jou pryse gee teen die huidige pryse wat ek kwoteer is, want my D4D gaan nou deur hierdie proses.
Image
Image

Know what you don't know.
Traveler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5311
Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
Town: Springs
Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
Real Name: Heinrich
Club VHF Licence: X81
Location: Gauteng
Contact:

Re: New Hilux or bakkie, help needed!

Post by Traveler »

Hierdie is soos herlaaidata, jy gebruik my info op jou eie risiko :mrgreen:

Hierdie is maar net so paar goedjies wat ek op myne gedoen het, of nog moet doen en die pryse toe dit gebeur het. In so paar gevalle verwag ek dat ek maar nuwe pryse gaan moet kry. Moet nou nie my ore kom trek oor julle ander pryse het nie.
Bande: Cooper Discoverer ST 245/75/16 – R1570 each
Northgate Tyres & Exhaust
Snorkel: Ironman Airtec – R2750 fitted
Supaquick
Custom built Bumper replacement – R6500 fitted
Decleor 4x4 (Nudge-M & Onca was almal so ongeveer R8,500, en ARB is ongeveer R12,500)
Rear bumper replacement and spare wheel carrier – R4500 fitted
Decleor 4x4
Roof loadbars vir RTT – R2500 each fitted
Frontrunner (still shopping)
Wenas: Come-Up Winch – R5,928-00 not fitted
Cariboo Distributors
Vering: Radflo Custom built front and rear shocks (75mm lift) – R8,493-00 fitted
Shoklogic (Mikem R17,556.00, Camil R8,778.00, TJM Gold R17,800, OME R17,150 & Ironman R13,500) Onthou dat met Mikem, TJM, OME & Ironman verander hulle die bladvere en die suspension shackles. Maar ek wil nie sagter of harder bladvere insit nie.
Rocksliders: Stofpad 4x4 se DIY Kit R1790-00 excl die staal (maar ek het bietjie overboard gegaan met die staal wat ek gebruik het).
Image
Image

Know what you don't know.
User avatar
Suidwes1
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 218
Joined: Fri Oct 09, 2009 1:59 pm
Town: Roodepoort
Vehicle: Landrover 110 Defender met baie ekstras ( jammer ouens )
Real Name: Nico
Location: Krugersdorp
Contact:

Re: New Hilux or bakkie, help needed!

Post by Suidwes1 »

Henk bring jou plastiek kaart na my winkel ( daai lekker dik krediet kaart met sy pin ) dan sit ek vir jou op wat jy wil.
`n Ander opsie is ook dat jy die ekstra`s op jou finansiering saam met jou voertuig sit by die handelaar as jy dit gaan finansier.
Ja Toyota Toyota en jy sal nooit spyt wees nie.
En daar is baie ekstras vir die Toyota en nog geen vir die VW Amarok nie.
Ford ook `n goeie keuse, maar Toyota is die beste keuse.
OUD Suidwester !!!
Province

My 4 x 4
Lets Play !
168 Commisioner street
Krugersdorp

S 26 05.897 E 27 45.627
my4x4shop@gmail.com
www.my4x4shop.co.za ( aktief )
+27116609687
User avatar
Spartan
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2384
Joined: Tue Feb 24, 2009 12:02 pm
Town: Vanderbijlpark
Vehicle: 98 LTD Hilux 4x4 SFA, 2JZ GE L6 VVT-i 3.0i, Bilstein shox, OME and a Land Cruiser 79 series
Real Name: Jaco
Location: Jwaneng, Botswana

Re: New Hilux or bakkie, help needed!

Post by Spartan »

Bogaards wrote:so hoe is die voertuig se betroubaarheid?
Daai vrae vra jy nie by Toyota nie 8 )
Bogaards wrote:Na watter modifikasies moet ek kyk? Wat is belangrik en wat 'n nice om te he?
Jy is oor opgewonde bedaar net so bietjie, kry eers die bakkie ry n paar plekke en kyk wat is jou behoefte.
Bogaards wrote:Kan ek baie probleme verwag met die hoe km's?
Nee, daar is niks wat nie gefix kan word nie, en hier is baie ondervinding beskikbaar.
Bogaards wrote:Hoe duur is dienste?
Nie so duur soos die Volla nie.
Bogaards wrote:Het die volgende modifikasies ingedagte: BF goodrich AT, bullbar, OME vere (heavy agter), Kappie (alu cab of carry boy), iets beters as die oorspronklike treeplanke. Is enige van die 'n overkill? En die groot vraag, wat gaan die modifikasies my kos?
Hang net af hoeveel het jy om te spend.
MOBILITATE VINCERE
Spartan
ImageImageImageImageImageImageImage
User avatar
koeka
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 177
Joined: Sat Mar 29, 2008 2:09 pm
Town: Phalaborwa
Vehicle: Toyota hilux D/C 3.0 D4D 4x4
Real Name: Rudi
Contact:

Re: New Hilux or bakkie, help needed!

Post by koeka »

Alles loop reg altyd reg TOYOTAAAAA!!!!!
Koeka
Ek stoot eerder my Toyota!! voordat ek n Land Rover ry!!


ImageImageImageImage
Bogaards
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 27
Joined: Tue May 25, 2010 10:38 am
Town: Honeydew
Vehicle: VW Polo 1.9 Tdi
Real Name: Henk
Location: JHB

Re: New Hilux or bakkie, help needed!

Post by Bogaards »

Dankie manne

My plan is om die bakkie in 2012 aan te skaf, intussen droom ek maar voort en ondersoek al die opsies. (en ek kyk maar hoe ander mens 4x4 ry...). Dink van die opsies sal ek graag 'n bosbreker wil he (vir die taxis :-))
User avatar
Rooies
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 378
Joined: Wed Apr 07, 2010 12:05 pm
Town: Strand
Vehicle: 1994 2.4i (22RE) D/C Raider 4X4
Real Name: Rudi

Re: New Hilux or bakkie, help needed!

Post by Rooies »

Ek wil nou nie soos n Amerikaner klink nie maar ek glo aan die stelling “There is no replacement for displacement” Ek weet nie of die 2.0lt van Volkswagen gaan hou soos die 3.0D4D nie. Ja tegnologie verander oor die jare maar om daardie soort krag uit so n klein enjin te kry moet hy onder redelike stress loop. Hulle het dieselfde problem met hulle 1.9TDi gehad, klein enjintjie met baie krag vra my broer hy het een gehad. Dan ook sal Volkswagen julle sokkies moet optrek want daar is baie kommer oor die diens wat kliente van julle ontvang. Vir die prys wat jy betaal vir n D4D gaan jy nie beter kan doen nie.
ROOIES: 1994 2.4i (22RE) Raider D/C - 200 000kms - Brospeed Branch & Powerflow Exhaust
MIKEM Suspension & Gabriel Safari Shocks - "31 BF Goodrich AT - GOMAD Aluminium Canopy
Melvill & Moon Seat Covers - Safari Snorkel - Bushwakka Weekender Offroad Trailer

Image
Traveler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5311
Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
Town: Springs
Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
Real Name: Heinrich
Club VHF Licence: X81
Location: Gauteng
Contact:

Re: New Hilux or bakkie, help needed!

Post by Traveler »

Henk, jou ander opsie is om elke maand nou ietsie vir jou Toyota te gaan koop daar by Nico.
Image
Image

Know what you don't know.
User avatar
Spartan
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2384
Joined: Tue Feb 24, 2009 12:02 pm
Town: Vanderbijlpark
Vehicle: 98 LTD Hilux 4x4 SFA, 2JZ GE L6 VVT-i 3.0i, Bilstein shox, OME and a Land Cruiser 79 series
Real Name: Jaco
Location: Jwaneng, Botswana

Re: New Hilux or bakkie, help needed!

Post by Spartan »

Traveler wrote:Henk, jou ander opsie is om elke maand nou ietsie vir jou Toyota te gaan koop daar by Nico.
Ook vol planne nê :lol: :lol: :thumbup:
MOBILITATE VINCERE
Spartan
ImageImageImageImageImageImageImage
Traveler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5311
Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
Town: Springs
Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
Real Name: Heinrich
Club VHF Licence: X81
Location: Gauteng
Contact:

Re: New Hilux or bakkie, help needed!

Post by Traveler »

Spartan wrote:
Traveler wrote:Henk, jou ander opsie is om elke maand nou ietsie vir jou Toyota te gaan koop daar by Nico.
Ook vol planne nê :lol: :lol: :thumbup:
Mens moet altyd die blinkste kant bo hou. :D:
Image
Image

Know what you don't know.
Bogaards
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 27
Joined: Tue May 25, 2010 10:38 am
Town: Honeydew
Vehicle: VW Polo 1.9 Tdi
Real Name: Henk
Location: JHB

Re: New Hilux or bakkie, help needed!

Post by Bogaards »

Dankie manne

Dan nog 'n vraag. As ek 'n 2de handse (so 2 jaar, 45 000 km) D4D gaan koop, waarvoor moet ek kyk en versigtig wees? Ek sien hier en daar kommentaar oor die injectors of 150 000? Hoeveel kos die dienste van die D4D (3l). Wat is die intervalle? Hoe hanteer dit 500 ppm diesel? Ek sal die meeste van die tyd 50 ppm ingooi, maar as mens in die bundus is kry mens dalk net 500 ppm...
User avatar
Suidwes1
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 218
Joined: Fri Oct 09, 2009 1:59 pm
Town: Roodepoort
Vehicle: Landrover 110 Defender met baie ekstras ( jammer ouens )
Real Name: Nico
Location: Krugersdorp
Contact:

Re: New Hilux or bakkie, help needed!

Post by Suidwes1 »

Dankie Heinrich, skuld jou
OUD Suidwester !!!
Province

My 4 x 4
Lets Play !
168 Commisioner street
Krugersdorp

S 26 05.897 E 27 45.627
my4x4shop@gmail.com
www.my4x4shop.co.za ( aktief )
+27116609687
Post Reply

Return to “General Hilux Discussions”