Alternatief om jou voertuig se vering op te pomp
-
- Monster Truck
- Posts: 5311
- Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
- Town: Springs
- Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
- Real Name: Heinrich
- Club VHF Licence: X81
- Location: Gauteng
- Contact:

Net so bietjie info van wat ek gekry het die afgelope paar dae.
Ek reken meeste van ons wil graag ‘n lekker onderstel en vering upgrade doen op ons bakkies. Ek het nog heeltyd Radflo ingedagte gehad weens prys, asook dat die voertuig dan toegerus is met vering wat doelgebou word en die skokbrekers is versienbaar, so in teorie sal hulle altyd kan hou as hulle gediens word so elke twee jaar. So ‘n upgrade wat slegs skokbrekers insluit sou my sekerlik so R8,500 gekos het, bladvere, en shackles sou aparte opgradering gewees het.
Nou na aanleiding van ‘n vriend van my se ervaring het ek twee ondernemings aan die Oos-Rand gekontak en het baie beïdruk daar uitgestap. Hulle is plaaslik, en vervaardig al die komponente ook plaaslik. Byna elke stel vere word gebou vir die voertuig sodat die verlange resultate behaal kan word.
Die upgrade sluit die volgende in:
Skokbrekers (voorsien jou eie), verkieslik Monroe Gas Magnum (voor en agter)
Heavy Duty Coils (word gemaak na gelang van voertuig)
Bladvere
Shackles
Bushes
Skokbrekers Monroe Gas Magnum by AutoZone is R1,727.60 en Midas is R1744.00 (BTW ingesluit). Die skokbrekers word dan ingesit selfde tyd as die ander komponente.
Installasie ingesluit is dit R2,500-00 (skokbrekers uitgesluit).
Maw. die hele upgrade ruk jou sak vir R4,227.60 (as jy skokbrekers aanskaf by AutoZone).
Vergelyk dit met die volgende pryse (soos gekry in Maart 2010).
Mikem – R17,556-00
Camil – R8,778-00 (shocks and front coils only, no work on leave springs)
TJM Gold – R17,900
OME Nitrocharger – R17,200-00
Ironman – R12,900-00
Radflo – R8,439-00 (shocks and front coils only, no work on leave springs)
Ek weet dat elkeen van hierdie genoemde upgrades het iets wat hom totaal verskillend maak op sy eie manier. En beslis as ek nie so bewus was van die geld wat ek spandeer nie, het ek verseker nie omgegee om byna R20k te spandeer op onderstel nie (don’t get me wrong, it is a critical component).
Maar ek dink ons kyk verby ons plaaslike ouens tot ons eie nadeel. ‘n Coil of leave wat in SA gemaak is hoef nie terug te staan vir coils en leaves wat in Aus gemaak word nie.
Omdat ek al in 1 van Monroe se fabrieke in Duitsland was het ek vertroue in hulle produk.

Know what you don't know.
Re: Alternatief om jou voertuig se vering op te pomp
Heinrich dit is scary wat jy hier noem....ek raak bekommerd as ek in sekere suppliers se winkel instap. :arrow: :arrow: :arrow: stap sommer vinnag weer uit....
OK proof is in the pudding, kan hulle vir ons details gee van ouens wat dit al ingesit het, en terugvoering kry? Ek weet dit sal dalk 'n mission wees, maar as hulle so goed is soos hulle se....dan sal hulle nie 'n probleem he nie!

- Shamrock
- Low Range 4WD
- Posts: 145
- Joined: Tue Oct 06, 2009 8:51 pm
- Town: Rustenburg
- Vehicle: 1998 Hilux 2.4 4x4
- Real Name: Pieter
Re: Alternatief om jou voertuig se vering op te pomp
Klink na of dit kan goed wees, maar soos mark sê. . . .as ek selfs net met een ou kan praat wat dit in het sal ek dit dalk oorweeg.
Kan jy dalk hulle kontak nommers vir my gee asb? Wil hulle bel en hoor wat sê hulle oor die SFA suspensie.

- Suidwes1
- Low Range 4WD
- Posts: 218
- Joined: Fri Oct 09, 2009 1:59 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Landrover 110 Defender met baie ekstras ( jammer ouens )
- Real Name: Nico
- Location: Krugersdorp
- Contact:
Re: Alternatief om jou voertuig se vering op te pomp
Heinrich ek het dan nou net `n bestelling van jou vrou ontvang vir `n Ironman?
Praat julle nie met mekaar nie. Het reeds jou Ironman bestel. GRAPPIE
Ja ek stem saam met Mark, kry eers terugvoering.

OUD Suidwester !!!
Province
My 4 x 4
Lets Play !
168 Commisioner street
Krugersdorp
S 26 05.897 E 27 45.627
my4x4shop@gmail.com
www.my4x4shop.co.za ( aktief )
+27116609687
Province
My 4 x 4
Lets Play !
168 Commisioner street
Krugersdorp
S 26 05.897 E 27 45.627
my4x4shop@gmail.com
www.my4x4shop.co.za ( aktief )
+27116609687
-
- Monster Truck
- Posts: 5311
- Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
- Town: Springs
- Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
- Real Name: Heinrich
- Club VHF Licence: X81
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Alternatief om jou voertuig se vering op te pomp
Ek het vir Deon gevra vir so paar foto's van bakkies wat hulle gedoen het. Ek sal sien wat kry ons.
Ek sal ook by Trevor in Germiston uitvind watse kontak info kan hy my gee.
Nico, ja nadat sy vir OOOOMS GP gesien het kon daar maklik 'n bestelling deurgekom het na jou toe.
Soos ek al vir Chris genoem het, so setup verdien jou nie 'n bragging badge nie.

- Newbie
- Posts: 9
- Joined: Mon Oct 20, 2008 8:20 am
- Town: Stoffberg
- Vehicle: Toyota
- Real Name: Willem
Re: Alternatief om jou voertuig se vering op te pomp
Ek het n nuwe 2.5d4d standaard bakkie gekoop. Nie die high rider nie. Ek wil graag hom n bietjie lig. Ek wil nie graag enige suspensie veranderings doen soos old man emu nie. Wil net grote bande opsit en miskien vere, of skokbrekers veander. As jul verstaan wat ek bedoel. Het een van julle al so iets gedoen of het julle vir my voorstelle? ASB. Ek kyk na 30 9.5 BF Goodrich All Terrain bande.
-
- Monster Truck
- Posts: 5311
- Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
- Town: Springs
- Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
- Real Name: Heinrich
- Club VHF Licence: X81
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Alternatief om jou voertuig se vering op te pomp
Willem en Pieter, ek het julle beide 'n pm gestuur.
Know what you don't know.
- Rooies
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 378
- Joined: Wed Apr 07, 2010 12:05 pm
- Town: Strand
- Vehicle: 1994 2.4i (22RE) D/C Raider 4X4
- Real Name: Rudi
Re: Alternatief om jou voertuig se vering op te pomp
Heinrich kan jy dalk vir my ook die details stuur van die manne asb.
ROOIES: 1994 2.4i (22RE) Raider D/C - 200 000kms - Brospeed Branch & Powerflow Exhaust
MIKEM Suspension & Gabriel Safari Shocks - "31 BF Goodrich AT - GOMAD Aluminium Canopy
Melvill & Moon Seat Covers - Safari Snorkel - Bushwakka Weekender Offroad Trailer
MIKEM Suspension & Gabriel Safari Shocks - "31 BF Goodrich AT - GOMAD Aluminium Canopy
Melvill & Moon Seat Covers - Safari Snorkel - Bushwakka Weekender Offroad Trailer
- Rooies
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 378
- Joined: Wed Apr 07, 2010 12:05 pm
- Town: Strand
- Vehicle: 1994 2.4i (22RE) D/C Raider 4X4
- Real Name: Rudi
Re: Alternatief om jou voertuig se vering op te pomp
Baie dankie Heinrich.
ROOIES: 1994 2.4i (22RE) Raider D/C - 200 000kms - Brospeed Branch & Powerflow Exhaust
MIKEM Suspension & Gabriel Safari Shocks - "31 BF Goodrich AT - GOMAD Aluminium Canopy
Melvill & Moon Seat Covers - Safari Snorkel - Bushwakka Weekender Offroad Trailer
MIKEM Suspension & Gabriel Safari Shocks - "31 BF Goodrich AT - GOMAD Aluminium Canopy
Melvill & Moon Seat Covers - Safari Snorkel - Bushwakka Weekender Offroad Trailer
- FUDGES
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 651
- Joined: Mon Mar 15, 2010 3:31 pm
- Town: Kempton Park
- Vehicle: D4D 3.0l
- Real Name: A.J.
Re: Alternatief om jou voertuig se vering op te pomp
Ag kan ek ook n PM kry asb?
-
- Monster Truck
- Posts: 5311
- Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
- Town: Springs
- Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
- Real Name: Heinrich
- Club VHF Licence: X81
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Alternatief om jou voertuig se vering op te pomp
Wiele ek glo jy sal regkom.
Know what you don't know.
- louis fourie
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1767
- Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
- Real Name: Louis
- Club VHF Licence: X101
Re: Alternatief om jou voertuig se vering op te pomp
Heinrich, wil jy vir die hele wêreld pm's stuur of gaan jy sommer die ouens se details op die thread sit?
-
- Monster Truck
- Posts: 5311
- Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
- Town: Springs
- Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
- Real Name: Heinrich
- Club VHF Licence: X81
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Alternatief om jou voertuig se vering op te pomp
As dit ok is met die Mods dat ek nie "adverteer" nie.
Die pm's hou my nogal besig.
Kontak Deon - East Rand Spring Works. 011 914 2399.
Nie gedink die reaksie sal so goed wees nie. Lyk my die belangstelling is fris. Noem net jy is van Hilux4x4 Forum.
Die pm's hou my nogal besig.
Kontak Deon - East Rand Spring Works. 011 914 2399.
Nie gedink die reaksie sal so goed wees nie. Lyk my die belangstelling is fris. Noem net jy is van Hilux4x4 Forum.
Know what you don't know.
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Alternatief om jou voertuig se vering op te pomp
As dit tot voordeel van die manne op die forum is kan jy dit maar opsit Heinrich.Traveler wrote:As dit ok is met die Mods dat ek nie "adverteer" nie.
Die pm's hou my nogal besig.
Kontak Deon - East Rand Spring Works. 011 914 2399.
Nie gedink die reaksie sal so goed wees nie. Lyk my die belangstelling is fris. Noem net jy is van Hilux4x4 Forum.
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
-
- Monster Truck
- Posts: 5311
- Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
- Town: Springs
- Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
- Real Name: Heinrich
- Club VHF Licence: X81
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Alternatief om jou voertuig se vering op te pomp
Baie dankie Thys.
* for the record, I am not connected to any of these companies in any way.
Soos reeds genoem, East Rand Spring Works. Gesels met Deon Jnr op 011 914 2399, 243 Krag Straat, Boksburg.
General Spring. Gesels met Trevor of Shaun op 011 825 4550, h/v Harriet & Melville strate, Driehoek Germiston.
Noem in julle gesprekke dat julle hul detail gekry het op Hilux4x4, wie weet dalk begin hulle adverteer.

- andrevt
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1465
- Joined: Mon Jul 20, 2009 2:37 pm
- Town: sasolburg
- Vehicle: raider d4d
- Real Name: andre
Re: Alternatief om jou voertuig se vering op te pomp
hi mark
het jy al dalk weer spacers vir die d4d voor suspension
dankie tog
andre

Toyota Hilux 3.0 D4D 4x4