Sien die ene raak
"It was reported on Wednesday that Tata Motors, valued at $6.8-billion, has offered $2.05-billion for Ford's Jaguar and Land Rover and that the deal could be signed in the first quarter of 2008."
So word dit nou`n TATA Rover of `n Taguar? In die uiterste geval miskien TATA Lover?
TATA makes offer for Car Manufacturer
- Doctor V
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 552
- Joined: Thu Aug 02, 2007 5:50 pm
- Town: Durbanville
- Vehicle: Land Cruiser FJ62 3F
- Real Name: Van Zyl
- Location: Waar die Curriebeker eintlik hoort
TATA makes offer for Car Manufacturer
'07 D4D Fortuner 4X4, OME with BF AT's
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: TATA makes offer for Car Manufacturer
Hulle rook reeds.. Dit moes n groot skok gewees het vir Jaguar en n verligting vir LR want nou kan hulle weer gebruik word as kruiwaens
Re: TATA makes offer for Car Manufacturer
Ou nuus daai....
Ford wil van al sy nie winsgewende affiliasies ontslae raak om weer wins op die boeke te kan wys. Tata glo dit is wat hulle nodig het om sekere tegnologie te bekom, sowel as bou gehalte.
Nou ja...
Ford wil van al sy nie winsgewende affiliasies ontslae raak om weer wins op die boeke te kan wys. Tata glo dit is wat hulle nodig het om sekere tegnologie te bekom, sowel as bou gehalte.
Nou ja...