My Lux se ratkas

Here we discuss Hiluxes in general. Your view of the Hilux. For other general discussions please see "open Discussions" under the "Around the Campfire" heading.
Post Reply
Raider4x4
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 35
Joined: Mon Mar 01, 2010 3:37 pm
Town: Glentana
Vehicle: Raider 4x4
Real Name: Okkie van der Westhuysen

My Lux se ratkas

Post by Raider4x4 »

Na n dag van speel oppie plaas het die lux se ratkas so bietjie "gekalf".

Vyfde het nie meer bestaan nie en n sagte "grind" geluid van 3de na 2de.

Vervangingskoste / herstel werk beloop R8970.00 :(

Lewer asb julle opinies hier omtrent, sal presies uitvind wat fout is en laat weet, die klink n bietjie rof vir my.

Dankie.
Mr_B
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 7249
Joined: Fri Oct 12, 2007 2:38 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Honda Jazz
Real Name: Bretton
Location: Brackenfell

Re: My Lux se ratkas

Post by Mr_B »

PM me your details, I have a friend selling a 2nd hand box... for the SFA...
User avatar
koeka
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 177
Joined: Sat Mar 29, 2008 2:09 pm
Town: Phalaborwa
Vehicle: Toyota hilux D/C 3.0 D4D 4x4
Real Name: Rudi
Contact:

Re: My Lux se ratkas

Post by koeka »

Okkie

My advies aan jou as jy die tyd het koop n Repair manual en maak homself reg, want daai prys is bietjie wild. As jy eenkeer jou ratkas self gedoen het dan dan is die volgende keer baie makliker en na n rukkie sal jy daai ding toe oe kan uitsort.

Sterkte :thumbup: :thumbup:
Koeka
Ek stoot eerder my Toyota!! voordat ek n Land Rover ry!!


ImageImageImageImage
User avatar
Piesang
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1610
Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
Town: Grabouw
Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
Real Name: Pieter Pieterse

Re: My Lux se ratkas

Post by Piesang »

koeka wrote:Okkie

My advies aan jou as jy die tyd het koop n Repair manual en maak homself reg, want daai prys is bietjie wild. As jy eenkeer jou ratkas self gedoen het dan dan is die volgende keer baie makliker en na n rukkie sal jy daai ding toe oe kan uitsort.

Sterkte :thumbup: :thumbup:
Die probleem, soos ek dit verstaan, is dat daai Repair Manuals is nie beskikbaar nie. Dis sou baie ouens baie geld gespaar het.
Image

"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
Post Reply

Return to “General Hilux Discussions”