4.0 V6 HILUX OR NOT ????

Here we discuss Hiluxes in general. Your view of the Hilux. For other general discussions please see "open Discussions" under the "Around the Campfire" heading.
Post Reply
User avatar
DustyDre
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 131
Joined: Sun May 09, 2010 2:42 pm
Town: Mossel Bay
Vehicle: NONE (CRASHED)
Real Name: Andre
Location: Mossel Bay

4.0 V6 HILUX OR NOT ????

Post by DustyDre »

Ek het op 'n baie nice 2005 D/C Hilux 4.0 V6 117000km FSH met Toyota. Die Lux is spotless en het duidelik nie baie hard gewerk nie. Asb. manne wat dink julle , is dit 'n goeie koop ? of is daar "issues" met die model wat 'n mens bewus moet wees van ??? Julle input word hoogs waardeer !!!
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: 4.0 V6 HILUX OR NOT ????

Post by ChrisF »

Ek het laas gekyk na n V6 4.0 Fortuner wat saam met ons n trip gedoen het.

Daai voertuig het my BAIE beindruk ! Die eienaar doen BAIE 4x4 ryery - afgetrede persoon wat BAIE toer. En hy het geen klagtes gehad nie.

Sal interesant wees om te sien wat die ervare manne hier antwoord .
User avatar
DustyDre
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 131
Joined: Sun May 09, 2010 2:42 pm
Town: Mossel Bay
Vehicle: NONE (CRASHED)
Real Name: Andre
Location: Mossel Bay

Re: 4.0 V6 HILUX OR NOT ????

Post by DustyDre »

Ja die forum dra al my vertroue want hier hoor jy dit soos dit is , goed of sleg :thumbup:

Die een het ook reeds Burnco voorste bumper , A-Line nuwe mags , Camil suspensie , kappie , lae km's en FSH met Toyota tak waar hy in 2005 gekoop is. Vorige eienaar het hom ingeruil op 'n Fortuner 4.0 V6 4x4. Hy het nie eers 'n duikie in sy "belly plate" nie. Ook S/S Toyota rocksliders & roll bar , en verwyderbare towbar , 61l longrange tenk.
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: 4.0 V6 HILUX OR NOT ????

Post by OOOOMS »

Andre, prys?

Die V6 is 'n wonderlike enjin, baie min klagtes in fact ek het nog nooit van eenige klagtes gehoor nie, ek neem aan dit is ook 'n handrat?
User avatar
JohanM
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4047
Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
Town: Meyerton
Vehicle: Prado 120 4.0 V6
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC126
Location: Gauteng
Contact:

Re: 4.0 V6 HILUX OR NOT ????

Post by JohanM »

Andre,

Daai is 'n juweel wat staan en wag om opgeraap te word... :thumbup: :thumbup: :thumbup:
Daai V6 is nie te dors as jy die loodvoet mooi beheer en hulle is uiters capable voertuie... Ook weet ek dat die enjins baie robust en betroubaar is.

Ek dink dit sal 'n goeie kopie wees. Ook die kajuit spasie is so bietjie meer as jou vorige voertuig.

As ek die sente los gehad het, het ek vandag een self gery ...
Johan Marais
User avatar
ToyX4
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2834
Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
Town: Ottosdal
Vehicle: Rocky's
Real Name: Riaan
Location: Wes Transvaal

Re: 4.0 V6 HILUX OR NOT ????

Post by ToyX4 »

Andre, go for it. Jy gaan nie spyt wees nie.
Dan kan jy eendag daai camil suspensie weggooi, moet dit nie eers vir iemand verniet gee nie, dan sit jy net n ordentlike suspensie in.
ImageImage
Image
User avatar
DustyDre
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 131
Joined: Sun May 09, 2010 2:42 pm
Town: Mossel Bay
Vehicle: NONE (CRASHED)
Real Name: Andre
Location: Mossel Bay

Re: 4.0 V6 HILUX OR NOT ????

Post by DustyDre »

Ja OOOOMS dis 'n handrat , ek nie 'n auto ou nie.

Jis julle ouens maak my nou opgewonde man !!! :lmao: :tease: :yahoo: :cooldude:
User avatar
DustyDre
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 131
Joined: Sun May 09, 2010 2:42 pm
Town: Mossel Bay
Vehicle: NONE (CRASHED)
Real Name: Andre
Location: Mossel Bay

Re: 4.0 V6 HILUX OR NOT ????

Post by DustyDre »

ToyX4 wrote:Andre, go for it. Jy gaan nie spyt wees nie.
Dan kan jy eendag daai camil suspensie weggooi, moet dit nie eers vir iemand verniet gee nie, dan sit jy net n ordentlike suspensie in.
:shock: :shock: vertel my meer asb???
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: 4.0 V6 HILUX OR NOT ????

Post by OOOOMS »

Prys?
User avatar
DustyDre
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 131
Joined: Sun May 09, 2010 2:42 pm
Town: Mossel Bay
Vehicle: NONE (CRASHED)
Real Name: Andre
Location: Mossel Bay

Re: 4.0 V6 HILUX OR NOT ????

Post by DustyDre »

OOOOMS wrote:Prys?
R219K
legend35
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2075
Joined: Sat Jan 19, 2008 4:23 pm
Town: Springs
Vehicle: Hilux 2700i
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC262
Location: Selection Park

Re: 4.0 V6 HILUX OR NOT ????

Post by legend35 »

Andre,ek het nog nie probleme op die forum gesien van die 4.0 nie.
2004 Hilux 2700i 4x4 Legend 35
ImageImageImageImage
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: 4.0 V6 HILUX OR NOT ????

Post by OOOOMS »

DustyDre wrote:
OOOOMS wrote:Prys?
R219K
Bietjie hoog....ek sou se R200k is max. wat ek sal offer :wink2:
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: 4.0 V6 HILUX OR NOT ????

Post by OOOOMS »

OOOOMS wrote:
DustyDre wrote:
OOOOMS wrote:Prys?
R219K
Bietjie hoog....ek sou se R200k is max. wat ek sal offer :wink2:
maybee R210k
User avatar
DustyDre
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 131
Joined: Sun May 09, 2010 2:42 pm
Town: Mossel Bay
Vehicle: NONE (CRASHED)
Real Name: Andre
Location: Mossel Bay

Re: 4.0 V6 HILUX OR NOT ????

Post by DustyDre »

Hmmm ja , ek het ook so gedink maar hulle is so flipping skaars in die kondisie en lae km's met al die ekstras klaar opgesit. Jy sien Mark hier in Mosselbaai is ons redelik ver van al die lekker goete af so om suspensions , bumpers ens te laat doen moet ons elke keer kaap toe gaan. So daar is 'n bietjie van 'n gerieflikheids faktor ook seker ingebou? Sal hom maar net vir die volgende 20 jaar moet ry :wth:
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: 4.0 V6 HILUX OR NOT ????

Post by OOOOMS »

Ja, seker so, daai ekstra's kan mens 'n klomp $$$ kos, maar hoor by hulle of hulle R210K sal aanvaar? Seker hulle het nie die vorige eienaar meer as R175k gegee nie :thumbdown: Hulle het gewoonlik so 5% waarmee hulle kan speel......
User avatar
DustyDre
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 131
Joined: Sun May 09, 2010 2:42 pm
Town: Mossel Bay
Vehicle: NONE (CRASHED)
Real Name: Andre
Location: Mossel Bay

Re: 4.0 V6 HILUX OR NOT ????

Post by DustyDre »

Gaan probeer :thumbup: Vra kos mos niks !
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: 4.0 V6 HILUX OR NOT ????

Post by OOOOMS »

DustyDre wrote:Gaan probeer :thumbup: Vra kos mos niks !
EGZAKKELY....as my gardener always says.... :lol: :lol: :lol:
User avatar
ToyX4
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2834
Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
Town: Ottosdal
Vehicle: Rocky's
Real Name: Riaan
Location: Wes Transvaal

Re: 4.0 V6 HILUX OR NOT ????

Post by ToyX4 »

Julle jok vir Andre. Die petrol pompe groet omdat daar ysterveilsels in die tank beland nadat n long range tank geinstaller is.

Maar dis darem nie n algemene ding nie Andre. So hier en daar was daar al ouens wat dit ervaar het, dis hier op die einste forum gepos.
Ek sou reken niks om oor te bekommer of om van plan te verander nie.

Oor die camils. Ek het van dit op my wonderlike Ford 3.0 TDCi gesit, en hulle het net 20 000km gehou.
Maar as ek reg onthou is die camils wat op die hilux is, so bietjie grooter en frisser as die wat op my Ford was. So dalk is die Hilux s'n nie so sleg nie. Weereens, nie iets om oor te komkommer of van plan te verander nie.

Shock hou in elk geval nie vir altyd nie, so jy gaan wel een of ander tyd shocks insit.
ImageImage
Image
User avatar
DustyDre
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 131
Joined: Sun May 09, 2010 2:42 pm
Town: Mossel Bay
Vehicle: NONE (CRASHED)
Real Name: Andre
Location: Mossel Bay

Re: 4.0 V6 HILUX OR NOT ????

Post by DustyDre »

:okay: :thumbup:
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: 4.0 V6 HILUX OR NOT ????

Post by OOOOMS »

ToyX4 wrote:Julle jok vir Andre. Die petrol pompe groet omdat daar ysterveilsels in die tank beland nadat n long range tank geinstaller is.

Maar dis darem nie n algemene ding nie Andre. So hier en daar was daar al ouens wat dit ervaar het, dis hier op die einste forum gepos.
Ek sou reken niks om oor te bekommer of om van plan te verander nie.

Oor die camils. Ek het van dit op my wonderlike Ford 3.0 TDCi gesit, en hulle het net 20 000km gehou.
Maar as ek reg onthou is die camils wat op die hilux is, so bietjie grooter en frisser as die wat op my Ford was. So dalk is die Hilux s'n nie so sleg nie. Weereens, nie iets om oor te komkommer of van plan te verander nie.

Shock hou in elk geval nie vir altyd nie, so jy gaan wel een of ander tyd shocks insit.
Dit is beslis 'n probleem wat sekere ouens gerapporteer het :wink2: Maar ek dink dit het te doen met die aftermarket installeerders. Seker ouens het geen probleem daarmee nie! Maar jy het 'n punt daar beet Riaan :thumbup:

Andre, hier: viewtopic.php?f=3&t=10996&hilit=hilux+surge" onclick="window.open(this.href);return false;
Thabogrobler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5266
Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '02 'Lux KZ
Real Name: Thabo
Club VHF Licence: x223
Location: Garsfontein
Contact:

Re: 4.0 V6 HILUX OR NOT ????

Post by Thabogrobler »

Baie lekker trok!

Persoonlik sal ek Auto gaan, maar elke aap sit op sy eie tak!

Meeste ouens kry so 7km/l as hulle semi beskaafd ry.
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!

If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!

A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
User avatar
tersmit
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 564
Joined: Mon Aug 30, 2010 8:51 pm
Town: Durbanville Cape Town
Vehicle: '06 Hilux 4x4 4.0 Auto D/C, 185a/h Dual Battery Sistem, 1500w inverter
Real Name: Tertius

Re: 4.0 V6 HILUX OR NOT ????

Post by tersmit »

Andre
'n Goeie 2de handse 4.0L V6 wat in goeie kondisie is skaars, ek het lank gesoek vir myne.
Ek kan se dat ek nog nie een oomblik spyt was dat ek hom gekoop het nie, almal het vir my gese ek gaan myself dood betaal aan petrol, maar dit is nie SO sleg nie.
Met die karavaan average ek 5km/l en sonder kan ek tot 8.2km/l kry as ek mooi ry.
Ek moet ook se dat ek nog nie van iemand gehoor het wat probleme met die 4.0L gehad het nie.
Btw, ek het vir my 2006D/C Hilux met 50 000km R250K betaal, al extra was die canopy.
User avatar
ToyX4
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2834
Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
Town: Ottosdal
Vehicle: Rocky's
Real Name: Riaan
Location: Wes Transvaal

Re: 4.0 V6 HILUX OR NOT ????

Post by ToyX4 »

OOOOMS wrote:
ToyX4 wrote:Julle jok vir Andre. Die petrol pompe groet omdat daar ysterveilsels in die tank beland nadat n long range tank geinstaller is.

Maar dis darem nie n algemene ding nie Andre. So hier en daar was daar al ouens wat dit ervaar het, dis hier op die einste forum gepos.
Ek sou reken niks om oor te bekommer of om van plan te verander nie.
Oor die camils. Ek het van dit op my wonderlike Ford 3.0 TDCi gesit, en hulle het net 20 000km gehou.
Maar as ek reg onthou is die camils wat op die hilux is, so bietjie grooter en frisser as die wat op my Ford was. So dalk is die Hilux s'n nie so sleg nie. Weereens, nie iets om oor te komkommer of van plan te verander nie.

Shock hou in elk geval nie vir altyd nie, so jy gaan wel een of ander tyd shocks insit.
Dit is beslis 'n probleem wat sekere ouens gerapporteer het :wink2: Maar ek dink dit het te doen met die aftermarket installeerders. Seker ouens het geen probleem daarmee nie! Maar jy het 'n punt daar beet Riaan :thumbup:

Andre, hier: viewtopic.php?f=3&t=10996&hilit=hilux+surge" onclick="window.open(this.href);return false;
ImageImage
Image
User avatar
Shimano
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 286
Joined: Fri Jun 13, 2008 12:31 pm
Town: Strand Cape Town
Vehicle: Hilux 4.0 V6 4x4
Real Name: Wynand
Club VHF Licence: HC125

Re: 4.0 V6 HILUX OR NOT ????

Post by Shimano »

Andre,
Leon "African Child" hier op die forum het ook n 4.0 V6. Stuur hom n pm en kry sy mening ook. Sy bakkie lyk baie goed en hardloop op 32" tyres. Search sy postings hier op die forum.

Groete,
Wynand
Toyota Hilux 4.0 V6 4x4
User avatar
DustyDre
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 131
Joined: Sun May 09, 2010 2:42 pm
Town: Mossel Bay
Vehicle: NONE (CRASHED)
Real Name: Andre
Location: Mossel Bay

Re: 4.0 V6 HILUX OR NOT ????

Post by DustyDre »

Tks Wynand ek maak so.
User avatar
arnize2
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 743
Joined: Tue Mar 30, 2010 12:47 pm
Town: Wellington
Vehicle: 2008 Toyota Hilux 3.0 D4D D/C 4X4
Real Name: Arno
Location: Malmesbury

Re: 4.0 V6 HILUX OR NOT ????

Post by arnize2 »

Ek dog jy sou al gistermiddag die bakkie vir my kom wys het. :crazy: :lol:
User avatar
DustyDre
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 131
Joined: Sun May 09, 2010 2:42 pm
Town: Mossel Bay
Vehicle: NONE (CRASHED)
Real Name: Andre
Location: Mossel Bay

Re: 4.0 V6 HILUX OR NOT ????

Post by DustyDre »

haha nee dit was eers ek en die dokter se beurt. Gelukkig het ons 'n goeie verstandhouding , hy maak my nie seer nie en ek maak hom nie seer nie. Sal vandag daar by jou uitkom met die ander goete.
User avatar
KPC
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 53
Joined: Tue Jan 18, 2011 9:20 am
Town: Krugersdorp
Vehicle: 3.0 d4d d/c
Real Name: Clint

Re: 4.0 V6 HILUX OR NOT ????

Post by KPC »

Die trade en retail op die voertuig is R151900 en R175700. Die prys is hoog. Maar met al die extras. N skoon kar is baie skaars en die handelaars koop die soort kar teen hoë pryse. Daar is nie baie van die soort voertuie wat skoon is in die mark.
Ek dink dit is n goeie koop.
Image
Post Reply

Return to “General Hilux Discussions”