Dakrak weld
- Alibaba
- Low Range 4WD
- Posts: 233
- Joined: Mon May 05, 2008 10:22 am
- Town: Bellville
- Vehicle: 1992 2.2 petrol Hilux DC. Stock-standard bakkie, hanggat, OME leaf springs, Gabriel Safari shocks, BF Goodrich KM2.
- Real Name: Ali
Dakrak weld
Ahoy
Ek het so crappy dakrak met hout slats en stainless steel voete. Die voete het die naweek afgebreek in die Tankwa (ek wag nou al vioer jaar dat dit gebeur). 'n Boer het dit vasgeweld, maar ek soek iemand in Bellville wat my kan help om al ses voete te reinforce deur stukkies plaat in te swys. Ek het nie 'n sweismasjien nie en ek sal ook baie gevaarlik wees as ek een kry. Is daar dalk iemand wat my kan help vir 'n bottel klippies of 'n paar honderd rand?
En as ek eendag groot is koop ek ook 'n Frontrunner...

Alibaba
"In a city you don't live. You just show off." Herman Charles Bosman
"In a city you don't live. You just show off." Herman Charles Bosman
- Alibaba
- Low Range 4WD
- Posts: 233
- Joined: Mon May 05, 2008 10:22 am
- Town: Bellville
- Vehicle: 1992 2.2 petrol Hilux DC. Stock-standard bakkie, hanggat, OME leaf springs, Gabriel Safari shocks, BF Goodrich KM2.
- Real Name: Ali
Re: Dakrak weld
Raaaaaait... Moenie oor julle voete val nie hoor...
Alibaba
"In a city you don't live. You just show off." Herman Charles Bosman
"In a city you don't live. You just show off." Herman Charles Bosman
Re: Dakrak weld
Al die Kapies is nog op holiday.... :!: :!: :!:
- george
- Monster Truck
- Posts: 6565
- Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
- Town: Velddrif
- Vehicle: Triton 3.5l V6
- Real Name: George
- Club VHF Licence: HC107
- Location: Velddrif
- Contact:
Re: Dakrak weld
Wees nou maar jaloers
Ali try maar vir GoMad of Hoppy.O ja ou Thys kan ook mos weld
Ali try maar vir GoMad of Hoppy.O ja ou Thys kan ook mos weld
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Dakrak weld
Ek sou ook voorstel jy besoek maar een van die manne wat George genoem het. Ek kan NOG nie SS weld nie.
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...

- Doctor V
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 552
- Joined: Thu Aug 02, 2007 5:50 pm
- Town: Durbanville
- Vehicle: Land Cruiser FJ62 3F
- Real Name: Van Zyl
- Location: Waar die Curriebeker eintlik hoort
Re: Dakrak weld
Ali, het jy reggekom?
anners slip jy sommer die dakrak op die WegRy bakkie se bak in
ja, los Thys se welding uit.... ek het hom gesien met elektronika
anners slip jy sommer die dakrak op die WegRy bakkie se bak in
ja, los Thys se welding uit.... ek het hom gesien met elektronika
'07 D4D Fortuner 4X4, OME with BF AT's
- Gysie
- Events Coordinator
- Posts: 572
- Joined: Mon Sep 29, 2008 6:00 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Toyota
- Real Name: Ciske van Gijsen
Re: Dakrak weld
Ali - jy wees mos waar jy kan gehulpe word - kom maak n draai by ons.
Chat later
Chat later
Life does not consist of the cards you are dealt but in how you play the cards you are dealt!
http://www.gomad4x4.co.za
http://www.gomad4x4.co.za
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: Dakrak weld
SS is nie enige iemand se maaitjie nie .. dan moet jy maar n donasie gaan maak by GOMAD.
Vir gewone mild steel is hier heelwat manne wat kan help.
(as hy al lekker geroes het het is dit mild steel, as hy nog blink na al die jare is dit Stainless Steel ... )
Vir gewone mild steel is hier heelwat manne wat kan help.
(as hy al lekker geroes het het is dit mild steel, as hy nog blink na al die jare is dit Stainless Steel ... )
- Alibaba
- Low Range 4WD
- Posts: 233
- Joined: Mon May 05, 2008 10:22 am
- Town: Bellville
- Vehicle: 1992 2.2 petrol Hilux DC. Stock-standard bakkie, hanggat, OME leaf springs, Gabriel Safari shocks, BF Goodrich KM2.
- Real Name: Ali
Re: Dakrak weld
Ja maar Gysie ek is te skaam om met daai dakrak daar by julle aan te kom...
Alibaba
"In a city you don't live. You just show off." Herman Charles Bosman
"In a city you don't live. You just show off." Herman Charles Bosman
- swifty
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 369
- Joined: Wed Jun 27, 2007 8:17 am
- Town: Sutherland
- Vehicle: Hilux 2.7 SC
- Real Name: Martin
- Location: Sutherland
Re: Dakrak weld
Veral nadat ek die dakrak met my plaas welder bygekom het..............Ja maar Gysie ek is te skaam om met daai dakrak daar by julle aan te kom...
2003 HILUX 2.7i SRX S/C; Solid front axle conversion with Cruiser coil springs, 4.88:1 diff ratios, Iron Man rear suspension with extended greasable shackles, Gearmax diff lock, 150 liter feul tank, NudgeM bumper with recovery shackles, BF Goodridge Baja 33x10.5x15 tyres
- Gysie
- Events Coordinator
- Posts: 572
- Joined: Mon Sep 29, 2008 6:00 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Toyota
- Real Name: Ciske van Gijsen
Re: Dakrak weld
Ali - het jy al reg kom - moet nie worry nie ek sal my oeeee toe hou terwyl ek weld
Kom maak n draai as jy nog nie reg gekom het nie
Kom maak n draai as jy nog nie reg gekom het nie
Life does not consist of the cards you are dealt but in how you play the cards you are dealt!
http://www.gomad4x4.co.za
http://www.gomad4x4.co.za
- The Legend
- Monster Truck
- Posts: 3558
- Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
- Town: Kempton Park
- Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
- Real Name: Dawie
- Club VHF Licence: X93-
Re: Dakrak weld
Ali
Daar is n voorwaarde as Ciske daardie dakrak van jou weld-Jy sorg dat daar die Landi wat so vas sit nie op Junie uitgawe van wegry se voorblad verskyn nie maar wel n TOYOTA
Daar is n voorwaarde as Ciske daardie dakrak van jou weld-Jy sorg dat daar die Landi wat so vas sit nie op Junie uitgawe van wegry se voorblad verskyn nie maar wel n TOYOTA
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
- Alibaba
- Low Range 4WD
- Posts: 233
- Joined: Mon May 05, 2008 10:22 am
- Town: Bellville
- Vehicle: 1992 2.2 petrol Hilux DC. Stock-standard bakkie, hanggat, OME leaf springs, Gabriel Safari shocks, BF Goodrich KM2.
- Real Name: Ali
Re: Dakrak weld
Eish Lollie, dis te laat...
Alibaba
"In a city you don't live. You just show off." Herman Charles Bosman
"In a city you don't live. You just show off." Herman Charles Bosman
- swartvark
- Monster Truck
- Posts: 2051
- Joined: Mon Jan 11, 2010 2:03 pm
- Town: Gordons Bay
- Vehicle: SFA HiLEX V8; Suzuki GSF1200s Bandit
- Real Name: Tiaan
- Location: Western Cape
Re: Dakrak weld
Alibaba wrote:Eish Lollie, dis te laat...
MUD........GLORIOUS MUD!!!!!
Your friendly VW salesperson......(with a passion for SFA Hiluxes)
NEED A CAR?
talk2tiaan@gmail.com
0829294028