Wat maak die Hilux wat hy is?

Here we discuss Hiluxes in general. Your view of the Hilux. For other general discussions please see "open Discussions" under the "Around the Campfire" heading.
Post Reply
User avatar
hoennerlouw
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 40
Joined: Tue Jan 22, 2008 10:27 am
Town: Kempton Park
Vehicle: 1988 FJ62 Land Cruiser 4.0 (3F)
Real Name: Pieter
Location: Kempton Park, Gauteng

Wat maak die Hilux wat hy is?

Post by hoennerlouw »

Ek het self nog nie 'n Hilux nie (maar kry hom binne die volgende 2 weke!) en weet dit is 'n betroubare/"rugged" bakkie en skop die res se g@t, maar wat is dit wat die Hilux sy reputasie gee? Is dit sy enjin? Is dit sy suspensie sisteem? Is dit die manier waarop die parte aanmekaar gesit is?
...?
SuidWes
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1021
Joined: Tue Aug 21, 2007 12:55 pm
Town: Durbanville
Vehicle: Prado 120 VX
Real Name: Jaco
Club VHF Licence: B35
Location: Cape Town

Re: Wat maak die Hilux wat hy is?

Post by SuidWes »

Alles wat jy genoem het en meer. Die Hilux, veral die SFA is een van die taaiste bakkies wat nog ooit gebou is. Standaard nie die vinnigste nie maar baie sterk en betroubaar :D
Life is not measured by the number of breaths we take, but by the moments that take our breath away - George Carlin
legend35
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2075
Joined: Sat Jan 19, 2008 4:23 pm
Town: Springs
Vehicle: Hilux 2700i
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC262
Location: Selection Park

Re: Wat maak die Hilux wat hy is?

Post by legend35 »

goeie dag aan julle.moet net nie IFS weg gooi nie,hy is net so taai.
2004 Hilux 2700i 4x4 Legend 35
ImageImageImageImage
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
SuidWes
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1021
Joined: Tue Aug 21, 2007 12:55 pm
Town: Durbanville
Vehicle: Prado 120 VX
Real Name: Jaco
Club VHF Licence: B35
Location: Cape Town

Re: Wat maak die Hilux wat hy is?

Post by SuidWes »

Sal dit nooit doen nie, IFS ook taai en vinniger :mrgreen:
Life is not measured by the number of breaths we take, but by the moments that take our breath away - George Carlin
henniedebeer
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 51
Joined: Tue Dec 04, 2007 7:56 pm
Town: Strand
Vehicle: '99 Raider 2.7
Real Name: Hennie
Location: Strand
Contact:

Re: Wat maak die Hilux wat hy is?

Post by henniedebeer »

BETROUBAARHEID :!: :!: :)
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Wat maak die Hilux wat hy is?

Post by ThysdJ »

Dis daai Hilux-Magic, mens kannie jou vinger daarop le nie, dis net daai ietsie ekstra :!:

Dis nie die looks nie, en beslis nie die performance op die pad nie, dis net daai x-factor, daai jy-weet-wat wat mens mooi laat verstaan, hierdie bakkie meen BESIGHEID.

Dis nie die gemak van sy veerstelsel of die luuksheid van sy binneruim nie :shock: dis net daai re-assuring gevoel in jou beendere wat jou laat weet al stamp jy jou fillings uit terwyl jy koeels sweet in die hitte, gaan jy ten minste nie hoef te stap nie, want DIE bakkie gaan jou DAAR bring. HY sal jou nie drop nie..... :!: :!: :!:

Dis daai magic wat ek van praat.... Daai is die magic wat van 'n Hilux 'n Hilux maak....... :shock: :lol: :lol:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
User avatar
hoennerlouw
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 40
Joined: Tue Jan 22, 2008 10:27 am
Town: Kempton Park
Vehicle: 1988 FJ62 Land Cruiser 4.0 (3F)
Real Name: Pieter
Location: Kempton Park, Gauteng

Re: Wat maak die Hilux wat hy is?

Post by hoennerlouw »

Kaspaas,
Daai is 'n ervarings opinie, baie meer werd as 'n logiese opinie. Goed beskryf!
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Wat maak die Hilux wat hy is?

Post by ThysdJ »

hoennerlouw wrote:Kaspaas,
Daai is 'n ervarings opinie, baie meer werd as 'n logiese opinie. Goed beskryf!
Dankie man, dis daai nugget gevoel wat ek probeer verwoord het.. :shock: :shock: :lol: :twisted:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
User avatar
Scorpion
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2158
Joined: Wed Jan 16, 2008 6:31 pm
Town: Emmarentia
Vehicle: 1988 Hilux 4x4 D/C with more attitude than Mike Tyson
Real Name: Johann
Location: Constant Kloof

Re: Wat maak die Hilux wat hy is?

Post by Scorpion »

Kaspaas wrote:Dis daai Hilux-Magic, mens kannie jou vinger daarop le nie, dis net daai ietsie ekstra :!:

Dis nie die looks nie, en beslis nie die performance op die pad nie, dis net daai x-factor, daai jy-weet-wat wat mens mooi laat verstaan, hierdie bakkie meen BESIGHEID.

Dis nie die gemak van sy veerstelsel of die luuksheid van sy binneruim nie :shock: dis net daai re-assuring gevoel in jou beendere wat jou laat weet al stamp jy jou fillings uit terwyl jy koeels sweet in die hitte, gaan jy ten minste nie hoef te stap nie, want DIE bakkie gaan jou DAAR bring. HY sal jou nie drop nie..... :!: :!: :!:

Dis daai magic wat ek van praat.... Daai is die magic wat van 'n Hilux 'n Hilux maak....... :shock: :lol: :lol:
So bek kort mos 'n bier! :lol: :lol: Mooi gese, Kaspaas. Ek kan dit self nie beter stel nie! Dis presies hoekom ek eerder met my 20 jaar oue Lux met 370 000km op (en sonder aircon!) Moz toe wil gaan as met my nuwe Fortuner( verbeel jou maar vir 'n oomblik dit was 'n Pajero of 'n Nissan :twisted:). Jy sal dit nie verstaan as jy nie self een het nie... Dis magic...
1988 Hilex D/C 4x4 (Import spec), Lexus V8; Marlin Crawler; Custom Suspension: front and new 4 link in the rear; Disc Brake conversion rear; 35" Cooper STT tyres; Xenon lights; Custom bullbar;Next? Aircon; new front seats, redo the whole interior in nice soft leather, Respray, Double Lockers
1978 Land Cruiser HJ45
1971 Mercedes Benz 280S Automatic
2011 Land Cruiser 79 V6 (60th Anniversary Edition)
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: Wat maak die Hilux wat hy is?

Post by BenHur »

Thys

Your a poet and you dirrent even knowit :wink:
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Wat maak die Hilux wat hy is?

Post by CasKru »

Thys :shock: :shock: :shock:
Damn. Bly is ek jy is nie 'n Blou Bul supporter nie. Jy sal darem maar goeie verskonings kon uitdink en mens sou jou kon glo ook as jy sulke mooi woorde bymekaar sit van 'n Toyota. Ek dink nie ek het al ooit Toyota se essence al so goed verduidelik gehoor/gesien nie
:mrgreen: :mrgreen:
To God be the glory
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Wat maak die Hilux wat hy is?

Post by ThysdJ »

Baie dankie vir die komplimente ouens!!

Die scary gedeelte is dat ek nie eers gesuip was toe ek daai stukkie gesit en uitdink het nie. :twisted: :twisted:

Cassie, ek kannie nog meer verskonings uitdink nie, onthou ek is 'n WP/Stormers outjie, ons verloor altyd!! Al my verskonings het al in 1998 opgeraak... :mrgreen: :mrgreen:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Wat maak die Hilux wat hy is?

Post by CasKru »

Kaspaas wrote:Baie dankie vir die komplimente ouens!!

Die scary gedeelte is dat ek nie eers gesuip was toe ek daai stukkie gesit en uitdink het nie. :twisted: :twisted:

Cassie, ek kannie nog meer verskonings uitdink nie, onthou ek is 'n WP/Stormers outjie, ons verloor altyd!! Al my verskonings het al in 1998 opgeraak... :mrgreen: :mrgreen:
:lol: :lol: :lol:

Dit was darem een ding van om 'n Cheetah supporter te gewees het. Tot en met 4 jaar terug het niemand eers verskonings van mens verwag nie. :)
To God be the glory
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: Wat maak die Hilux wat hy is?

Post by BenHur »

Voor 4 jaar gelede heut niemand regtig vir die vrystaat geskree nie
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Wat maak die Hilux wat hy is?

Post by CasKru »

Jy sal my nou nie glo nie maar ons het, maar het dit altyd onder 'n skuilnaam gedoen..... :evil:
To God be the glory
Castos
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 442
Joined: Thu Dec 13, 2007 3:45 pm
Town: Nelspruit
Vehicle: Ry die vyand
Real Name: Reynard
Club VHF Licence: B01

Re: Wat maak die Hilux wat hy is?

Post by Castos »

Wat ek geniet van my hilux is dat ek nie nodig het om myself te bewys nie. Hy het dadelik respek. 8)

Sodra ek haar start en inklim, voel dit of ek op vakansie is.
97 Hilux Raider D/C With some exstra's
Elands4x4
Ons gaan dieper en bly langer!!!
henniedebeer
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 51
Joined: Tue Dec 04, 2007 7:56 pm
Town: Strand
Vehicle: '99 Raider 2.7
Real Name: Hennie
Location: Strand
Contact:

Re: Wat maak die Hilux wat hy is?

Post by henniedebeer »

Ware woorde Reynard :D :D
legend35
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2075
Joined: Sat Jan 19, 2008 4:23 pm
Town: Springs
Vehicle: Hilux 2700i
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC262
Location: Selection Park

Re: Wat maak die Hilux wat hy is?

Post by legend35 »

Pieter ,het jy toe jou Hilux gekry en geniet jy hom?
2004 Hilux 2700i 4x4 Legend 35
ImageImageImageImage
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
User avatar
hoennerlouw
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 40
Joined: Tue Jan 22, 2008 10:27 am
Town: Kempton Park
Vehicle: 1988 FJ62 Land Cruiser 4.0 (3F)
Real Name: Pieter
Location: Kempton Park, Gauteng

Re: Wat maak die Hilux wat hy is?

Post by hoennerlouw »

johan,

Nee ek het hom nog nie gekry nie :( Allerhande stories met die bank, behoort in die volgende 10 dae te wees.
Anyways, ek wag geduldig (en gelukkig die verkoper van die bakkie ook), maar ek moet sê dis vrek moeilik om my opgewondenheid terug te hou.
legend35
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2075
Joined: Sat Jan 19, 2008 4:23 pm
Town: Springs
Vehicle: Hilux 2700i
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC262
Location: Selection Park

Re: Wat maak die Hilux wat hy is?

Post by legend35 »

Ek sal glo ,ek was net so opgewonder toe ek myne gekry het.
2004 Hilux 2700i 4x4 Legend 35
ImageImageImageImage
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
Post Reply

Return to “General Hilux Discussions”