Question. I drove an automatic petrol Hilux the other day from Nylstroom to Pretoria. The gear shifts were irretating. For no obvious reason the gearbox would shift up and down.
I am thinking of buying the diesel with auto (if they can find stock!!) and want to hear from you if the diesel is doing the same. I heard that because of the diesel's torque band, it is not the same disaster as with the petrol?
Your comments please.
Hilux 3.0D4-D automatic
-
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 322
- Joined: Tue Jun 26, 2007 10:33 am
- Town: Kathu
- Vehicle: 2.4 Hi Lux 4x4 DC 95'
- Real Name: Eben
- Club VHF Licence: ZS3EP
- Location: Kathu
Re: Hilux 3.0D4-D automatic
Bossie ek ry die 3D D4D auto as 'n werksbakkie en is baie tevrede met die auto box. Ek ondervind nie die shift probleem wat jy van praat nie. Al wanneer die box shift is teen opdraendes met die cruise control aan en as jy hom vastrap. Ek het nooit gedink ek sal die auto box so geniet nie. Ek sal twee keer dink in my lewe voordat ek ooit weer handrat sal wil koop..
Eben Pienaar
2.4 Hi Lux 22R 95'
Codan HF radio; Kenwood VHF Hi band; Tait VHF midband; Snorkel; OME suspension; Diff lock on next shortlist. Dis lekker om 'n mens te wees....Jy moet net 'n lekker mens wees
2.4 Hi Lux 22R 95'
Codan HF radio; Kenwood VHF Hi band; Tait VHF midband; Snorkel; OME suspension; Diff lock on next shortlist. Dis lekker om 'n mens te wees....Jy moet net 'n lekker mens wees
-
- High Range 2WD
- Posts: 10
- Joined: Sat May 28, 2011 6:40 am
- Town: Modimolle
- Vehicle: Toyota LC & Hilux
- Real Name: Johan
Re: Hilux 3.0D4-D automatic
Dankie Knersus
Gemoedsrus om dit te hoor.
Die petrol is regtig 'n probleem met die auto. Geen plesier.
Ek het die bakkie bestel, MAAR geen voorraad. Ek wag nou - ONgeduldig.
Gemoedsrus om dit te hoor.
Die petrol is regtig 'n probleem met die auto. Geen plesier.
Ek het die bakkie bestel, MAAR geen voorraad. Ek wag nou - ONgeduldig.
- theos
- High Range 2WD
- Posts: 22
- Joined: Thu Jul 02, 2009 11:54 am
- Town: Randburg
- Vehicle: 2014 Toyota Hilux 3.0 D-4D DC
- Real Name: Theo
- Location: Randburg
Re: Hilux 3.0D4-D automatic
Ek ry ook die 3.0D4D auto.
In my lewe sal ek nie weer aan 'n handrat dink nie.
In my lewe sal ek nie weer aan 'n handrat dink nie.
Never Ever say DIE !!!!
- James S
- High Range 4WD
- Posts: 58
- Joined: Mon Jun 22, 2009 8:05 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Hilux D4D Auto
- Real Name: James
Re: Hilux 3.0D4-D automatic
Ek stem heeltemal saam met almal!
Ek het ook 'n auto en op die ooppad geen issues.
Off-road is awesome, kan nie jou clutch breek nie en die linkerbeen rus die hele pad!
Enigste issue vir my die die engine compression teen 'n lekker afdraand - compression is daar maar die "slip" tussen die engine en drivetrain is daar en dus wil die bakkie bietjie vinniger hardloop, maar voet op die briek sort hierdie darem uit.
Manual wat???

- Posts: 38
- Joined: Wed May 11, 2011 11:10 pm
- Town: umkomaas kzn south coast
- Vehicle: Hilux legend 40 d4d*2010 model* BFG All Terrain 17 inch* Ironman Suspension*ONCA Bullbar*Dual Battery System*Roof Top Tent* ALU Canopy*
- Real Name: peru
- Club VHF Licence: n/a
Re: Hilux 3.0D4-D automatic
Hi
I drive a 3 litre legend 40 automatic
One of the best vehicles to drive......we just did a 2 week trip in Botswana
and my friends were really impressed with the Hilux performance in all sections....esp in real 4x4 territory........Economy great...performance very good .....driver also good hehe
I suggest you get to drive the auto hard before you make your choice.........
regards
Peru Pillay

- Fred79
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 352
- Joined: Wed Apr 21, 2010 5:34 pm
- Town: Kent UK
- Vehicle: Toyota Hilux Icon 2.4
- Real Name: Frikkie
Re: Hilux 3.0D4-D automatic
Toe ek my bakkie gekoop het, het ek ook die Auto getoets bestuur en ek like daai 5 spoed Auto baie. Hy het sommer baie lekker gery. Met al die verkeer hier in Londen dink ek baie daaraan om 'n Auto te kry.
-
- High Range 2WD
- Posts: 10
- Joined: Sat May 28, 2011 6:40 am
- Town: Modimolle
- Vehicle: Toyota LC & Hilux
- Real Name: Johan
Re: Hilux 3.0D4-D automatic
Thanks for all the positive feedback.This is what I enjoy about the forum -learning from all the experience out there.
Ordered the bakkie. Delivery later this month.
Kan nie glo hoe min voorraad daar is nie.
Ordered the bakkie. Delivery later this month.
Kan nie glo hoe min voorraad daar is nie.
- Agteros
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 678
- Joined: Mon Aug 25, 2008 12:09 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota FJ Cruiser
- Real Name: Hugo
Re: Hilux 3.0D4-D automatic
Wonder hoekom maak hulle nie meer die v6 met handrat nie??
Geniet my handrat fortuner baie
Geniet my handrat fortuner baie
2020 FJ Cruiser
1986 Hilux DC 4x4. Sold to the Boss
1986 Hilux DC 4x4. Sold to the Boss