2.5 D4D

Here we discuss Hiluxes in general. Your view of the Hilux. For other general discussions please see "open Discussions" under the "Around the Campfire" heading.
Post Reply
Liaan
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 201
Joined: Thu Aug 28, 2008 5:56 pm
Town: Lichtenburg
Vehicle: 99 2.7 DC 4x4
Real Name: Liaan
Club VHF Licence: AC1

2.5 D4D

Post by Liaan »

Ek oorweeg(let wel oorweeg dit) dit om my 2.7 later die jaar dalk met 'n 2.5d4d te vervang.(2de baba is oppad en ek hou van spasie)

Ek hou van spoed so...

Hoe vinnig is 'n 2.5 nou eintlik.

My 2.7 met Snorkel, ARB, Mud terrains, baaiee swaar rocksliders OME en verder standaard engine, exhaust etc loop so 160km p/h gps spoed op die plat pad(nie dat ek kan bekostig om so te ry nie)

Ek weet dis moeilik maar hoe vergelyk die 2 op die oop pad?
Verbysteek ens?


Wat is die 2.5 se brandstof verbruik
130kmp/h
dorp
sleep


Groete

Liaan
Almal kry die voorreg om onnosel te wees, net jammer party maak misbruik daarvan


99 2.7 Raider 4x4 D/c
OME and some more...


Gebore in die BLOU BUL hoofstad
RooiLux
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 855
Joined: Mon Aug 16, 2010 11:32 am
Town: Pretoria-Mayville
Vehicle: 1992 2.2-EFI Hilux 4x4 with Maus conversion,freeflow,Rear Electric Locker'2005 BMW 320i, 2015 Hilux 3d4d dc 4x4
Real Name: Marius
Location: Pretoria

Re: 2.5 D4D

Post by RooiLux »

Waar is jy so haastig oppad heen? :lol:
Image
Liaan
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 201
Joined: Thu Aug 28, 2008 5:56 pm
Town: Lichtenburg
Vehicle: 99 2.7 DC 4x4
Real Name: Liaan
Club VHF Licence: AC1

Re: 2.5 D4D

Post by Liaan »

Nie altyd haastig nie maar as ek MOET ry dan moet my bakkie nie op 140 vassteek nie :thumbup:
Almal kry die voorreg om onnosel te wees, net jammer party maak misbruik daarvan


99 2.7 Raider 4x4 D/c
OME and some more...


Gebore in die BLOU BUL hoofstad
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: 2.5 D4D

Post by OOOOMS »

Liaan, die 2.5 issi haastig nie, 160km/h wind van agter.....ja!

Leeg of standaard nie sleg nie maar begin hom laai dans die 2.5 maar papperig!

Kyk eerder na 'n 4.0 V6, brandstof verbruik omtrent, die selle as jou 2.7i
Liaan
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 201
Joined: Thu Aug 28, 2008 5:56 pm
Town: Lichtenburg
Vehicle: 99 2.7 DC 4x4
Real Name: Liaan
Club VHF Licence: AC1

Re: 2.5 D4D

Post by Liaan »

Dankie manne

Mark - is dit dan vir die bakkie sonder die chip en i/cooler?
Almal kry die voorreg om onnosel te wees, net jammer party maak misbruik daarvan


99 2.7 Raider 4x4 D/c
OME and some more...


Gebore in die BLOU BUL hoofstad
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: 2.5 D4D

Post by OOOOMS »

Liaan wrote:Dankie manne

Mark - is dit dan vir die bakkie sonder die chip en i/cooler?
Laan, sonder!
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: 2.5 D4D

Post by ChrisF »

jip, as jy gaan laai EN haastig wees is die 2,5 NIE die regte keuse nie .....


maar as mens nou dink watter "precious cargo" jy in daai wa wil laai is dit dalk tyd om stadiger (veiliger) te ry. Maar sonder daai "cargo" sal jy SOEK vir daai spoed in die 2,5. :)
Liaan
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 201
Joined: Thu Aug 28, 2008 5:56 pm
Town: Lichtenburg
Vehicle: 99 2.7 DC 4x4
Real Name: Liaan
Club VHF Licence: AC1

Re: 2.5 D4D

Post by Liaan »

Dankie vir al die terugvoer kêrels!

Ek sukkel om myself reg uit te druk lyk dit my

Ek wil graag weet hoe vergelyk die 2.7i met die 2.5?

Ek sal nie met my gesin jaag nie, ook nie met 'n vrag nie, ek wil net nie as ek op vakansie gaan 60 teen die bulte op ry en my dinges af sukkel om by 'n vragmotor verby te gaan as ek swaar gelaai is nie.
En as ek die dag laat is of dringend vir 'n noodgeval moet spoed gee wil ek weet hoe vinnig daai 2.5 dit kan doen :?:

Dit help nie ek skaf 'n 2.5 aan en hy is stadiger/swakker/miner performance as my 2.7 nie! :?

Dan hou ek liewer my 2.7i :twisted:
Almal kry die voorreg om onnosel te wees, net jammer party maak misbruik daarvan


99 2.7 Raider 4x4 D/c
OME and some more...


Gebore in die BLOU BUL hoofstad
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: 2.5 D4D

Post by ChrisF »

Liaan ek het n 2,5, maar het nog nie n 2,7 gery nie. So onmoontlik vir my om te vergelyk

Wat ek wel kan sê, ek dra so 800kg wanneer ons toer. Mens voel dit met die wegtrek, stop en hantering, maar ek dink nie dit is veel erger as op enige ander voertuig nie. MAAR vir lang bulte moet jy in die regte rat en spoed wees daar onder, anders gaan jy STADIG bo uitkom ! Laas jaar het ons in n groep gery. Die manne was elke keer so 100km/h onder in die dippie ... en dan sukkel ek daar op ! Presies dieselfde bulte en vrag, het ek later weer gery - 115km/h onder en dan ry ek gemaklik daar uit. Die ding is die standaard 2,5 het net nie die "oemf" nie.

Onthou, die 2,5 Hilux is die SWAKSTE 2,5 op die mark op die oomblik.

Maar dan moet ek tog ook sê dat dit net die bulte en verbysteek is wat n probleem kan wees. Met ons 4 500km trip oor Paasnaweek was ek BAIE tevrede met die 2,5.
Liaan
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 201
Joined: Thu Aug 28, 2008 5:56 pm
Town: Lichtenburg
Vehicle: 99 2.7 DC 4x4
Real Name: Liaan
Club VHF Licence: AC1

Re: 2.5 D4D

Post by Liaan »

Dankie Chris!
Almal kry die voorreg om onnosel te wees, net jammer party maak misbruik daarvan


99 2.7 Raider 4x4 D/c
OME and some more...


Gebore in die BLOU BUL hoofstad
User avatar
Johan Kriel
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 623
Joined: Sun Apr 26, 2009 8:41 pm
Town: Okahandja
Vehicle: 2.5 SC 4x4
Real Name: Johan kriel
Location: Okahandja

Re: 2.5 D4D

Post by Johan Kriel »

Ek dink jy moet maar na n 3l kyk, jy gaan nie hou van die 2.5 nie. Ideal vir n werkbakkie of as jy nooit haastig raak nie, geen probleem.
Johan Kriel

Legend 50
Traveler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5311
Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
Town: Springs
Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
Real Name: Heinrich
Club VHF Licence: X81
Location: Gauteng
Contact:

Re: 2.5 D4D

Post by Traveler »

167km/h op GPS.
Image
Image

Know what you don't know.
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: 2.5 D4D

Post by OOOOMS »

Traveler wrote:167km/h op GPS.
Heinrich, was dit voor jou diamond injectors?
Traveler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5311
Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
Town: Springs
Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
Real Name: Heinrich
Club VHF Licence: X81
Location: Gauteng
Contact:

Re: 2.5 D4D

Post by Traveler »

Was before the new 4th generation injectors.

Was on a lovely crisp cold morning, and on a long-long stretch of road.
Image
Image

Know what you don't know.
Post Reply

Return to “General Hilux Discussions”