New Hilx pics!
-
- Monster Truck
- Posts: 5269
- Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '02 'Lux KZ
- Real Name: Thabo
- Club VHF Licence: x223
- Location: Garsfontein
- Contact:
New Hilx pics!
Mmmmm.... who would like to see some pics?
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
- The Legend
- Monster Truck
- Posts: 3558
- Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
- Town: Kempton Park
- Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
- Real Name: Dawie
- Club VHF Licence: X93-
Re: New Hilx pics!
Klaar gesienThabogrobler wrote:Mmmmm.... who would like to see some pics?
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: New Hilx pics!
vandag by die handellar gaan kyk.
nuwe modelle is oor so 2 weke op die vloer.
Drie klein fotos op die brosjure was al wat ek kon sien:
- groter grill (lyk amper asof die grill laer afkom - ander lyn vir die bumper, dus gaan ARB nie meer pas nie .... maar die foto was KLEIN so sal graag wil sien of dit regtig so is)
- indicaors in die spiels
- agter bumper is anders (nader lyn om die nommer plaat)
nuwe modelle is oor so 2 weke op die vloer.
Drie klein fotos op die brosjure was al wat ek kon sien:
- groter grill (lyk amper asof die grill laer afkom - ander lyn vir die bumper, dus gaan ARB nie meer pas nie .... maar die foto was KLEIN so sal graag wil sien of dit regtig so is)
- indicaors in die spiels
- agter bumper is anders (nader lyn om die nommer plaat)
-
- Monster Truck
- Posts: 5269
- Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '02 'Lux KZ
- Real Name: Thabo
- Club VHF Licence: x223
- Location: Garsfontein
- Contact:
Re: New Hilx pics!
Bonnet verskil heeltemal - dink aan iets Nissanagtig, neus is bietjie Mazdagtig, nuwe mags - dink Isuzu en 'n plat weergawe van die extra cab,
Nog 'n Nissanagtige bussie, dink aan die aakline Livinia, en dan natuurlik die FJ Cruiser - ek gaan oor so twee weke na sy launch toe!
Vir wie kan ek mail om hier op te sit?
Nog 'n Nissanagtige bussie, dink aan die aakline Livinia, en dan natuurlik die FJ Cruiser - ek gaan oor so twee weke na sy launch toe!
Vir wie kan ek mail om hier op te sit?
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
- Thunder02
- Moderator
- Posts: 8033
- Joined: Fri Nov 26, 2010 7:53 pm
- Town: East Rand
- Vehicle: IFS Hilux
- Real Name: Neil
- Club VHF Licence: HC105
- Location: 4x4 Direct Boksburg
- Contact:
Re: New Hilx pics!
Is this it?
Not all those who wander are lost!
Scout motto:be prepared....
www.4x4direct.co.za
Email: boksburg@4x4direct.co.za
IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!

Vir wie kan ek mail om hier op te sit?[/quote]
You can put me on that list
You can put me on that list
Not all those who wander are lost!
Scout motto:be prepared....
www.4x4direct.co.za
Email: boksburg@4x4direct.co.za
IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!
Scout motto:be prepared....
www.4x4direct.co.za
Email: boksburg@4x4direct.co.za
IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!
-
- Monster Truck
- Posts: 5269
- Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '02 'Lux KZ
- Real Name: Thabo
- Club VHF Licence: x223
- Location: Garsfontein
- Contact:
Re: New Hilx pics!
Sit daai scoop op die bonnet darem nou in die middel?
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
-
- Monster Truck
- Posts: 5311
- Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
- Town: Springs
- Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
- Real Name: Heinrich
- Club VHF Licence: X81
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: New Hilx pics!
So die Innova is ook uiteindelik hierso? Daai ding gaan gesteel word in hope vir taxi parte.
Know what you don't know.
- Rebel 4x4
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1655
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:28 pm
- Town: Port Elizabeth
- Vehicle: 2020 Toyota Fortuner GD-6 4x4 Auto
- Real Name: Thomas
- Location: Port Elizabeth
Re: New Hilx pics!
Is dit net ek of lyk daai x-stra cab baie laag met daai kar wielietjies!
- Frederick
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1156
- Joined: Fri Nov 13, 2009 11:47 am
- Town: Hendrina Mpumalanga
- Vehicle: 2011 Hilux. 2016 79 Land Cruiser
- Real Name: Frederick
- Club VHF Licence: X42
Re: New Hilx pics!
Jammer maar die 4x2 ekstra cab is fugly!!!!!!!!!!
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: New Hilx pics!
Stem saam....Frederick wrote:Jammer maar die 4x2 ekstra cab is fugly!!!!!!!!!!
Ek dink hulle het heeltemal die verkeerde kleure gekies om die voertuie mee ten toon te stel... persoonlik sou Wit beter gewerk het.
Die 4x2 extra cab laat my dink aan die nuwe Nissan 1400 bakkie
To God be the glory
- Frederick
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1156
- Joined: Fri Nov 13, 2009 11:47 am
- Town: Hendrina Mpumalanga
- Vehicle: 2011 Hilux. 2016 79 Land Cruiser
- Real Name: Frederick
- Club VHF Licence: X42
Re: New Hilx pics!
CasKru wrote:Stem saam....Frederick wrote:Jammer maar die 4x2 ekstra cab is fugly!!!!!!!!!!
Ek dink hulle het heeltemal die verkeerde kleure gekies om die voertuie mee ten toon te stel... persoonlik sou Wit beter gewerk het.
Die 4x2 extra cab laat my dink aan die nuwe Nissan 1400 bakkie
Of aan 'n Ssangyong....
- Frederick
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1156
- Joined: Fri Nov 13, 2009 11:47 am
- Town: Hendrina Mpumalanga
- Vehicle: 2011 Hilux. 2016 79 Land Cruiser
- Real Name: Frederick
- Club VHF Licence: X42
Re: New Hilx pics!
En hoekom is die Fortuner se voorste bumper se insetsel onder nie ge-colour code nie? Dis mos 'n logiese ding?
- jacques kotze
- Monster Truck
- Posts: 3616
- Joined: Mon Jan 05, 2009 8:51 am
- Town: Nelspruit
- Vehicle: 2,8 4x4 Auto Fortuner. 2,8 4x4 Hilux singlecab.
- Real Name: Jacques
- Contact:
Re: New Hilx pics!
Weet nie so lekker van die nuwe goeters nie. . . .sal maar sien
- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal
Re: New Hilx pics!
Dis fugly! Toyota sit die pot mis met die facelift! Maar ja, verkoop sal hulle verkoop!
-
- Low Range 4WD
- Posts: 105
- Joined: Thu Jun 05, 2008 8:06 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 98 Hilux 2.8D 4x4
- Real Name: Gov
- Location: Pretoria
Re: New Hilx pics!
Is the FJ Cruiser going on sale locally?
I saw many of them when I was in Dubai.
I saw many of them when I was in Dubai.
15 Corolla D4D
93 Toyota Camry 200i
98 Toyota Hilux 2.8D 4X4 - Stolen
93 Toyota Camry 200i
98 Toyota Hilux 2.8D 4X4 - Stolen
- Fred79
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 352
- Joined: Wed Apr 21, 2010 5:34 pm
- Town: Kent UK
- Vehicle: Toyota Hilux Icon 2.4
- Real Name: Frikkie
Re: New Hilx pics!
Hulle moes maar eerder gewag het en oor so twee jaar 'n hele nuwe boustyl uit gebring het, want die een lyk darem nie mooi nie. Lyk soos 'n cheap Thailand inport.
Dit lyk of sy sidestep al klaar gebuig is?
Dit lyk of sy sidestep al klaar gebuig is?
- Blaps
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 382
- Joined: Thu May 27, 2010 6:08 pm
- Town: Rustenburg
- Vehicle: Hilux 4x4 Ford V6
- Real Name: Ben
- Location: Olifantsnek
Re: New Hilx pics!
Ek dink Yota is besig om die pad te verlaat Dit lyk my hulle het die ontwerpers van Land Rover met n span van China as supporters gebruik vir die nuutse @#$%&* idees van hulle. Die Lux'e lyk soos die Chinese Crap wat deesdae te koop is. Die Cruiser lyk voor soos n mengsel van n LR en n Korando, Agter n mengsel van LR en Tuna met n Chinese AROMA allover
As ek nou self ondersoek moet doen kom die volgende vrae by my op
Is ek net vol $%^&*, of
IS ek besig om te rebeleer, of
Weier ek om verandering te aanvaar, of
LYK DIT REGTIG UITERS @#$%&*
Net my innerlike diepste gevoel met julle gedeel :wink2:

Go, just go.... Somewhere.... Out There...
- GeorgeJvR
- Monster Truck
- Posts: 3286
- Joined: Thu Jul 16, 2009 2:55 pm
- Town: Louis Trichardt
- Vehicle: 2008 Prado 4.0 V6, 1989 SFA S/C 2.2 1998 SFA LTD 22RE
- Real Name: George
Re: New Hilx pics!
Toyota is besig om van die bus af te val
Kom ons hoop hy lyk beter in lewende lywe.
Kom ons hoop hy lyk beter in lewende lywe.
To Buy and sell a vehicle is my hobby
Make a deal that no one else thought possible is my aim
Kom wat wil ek bly 'n Bul!
Make a deal that no one else thought possible is my aim
Kom wat wil ek bly 'n Bul!
- Pung
- High Range 4WD
- Posts: 65
- Joined: Wed Jun 29, 2011 4:12 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: SFA Hillux
- Real Name: armien
Re: New Hilx pics!
Goeie genade. :alvarin: Nee man toyota kom nou. Wat gaan aan met die nuwe stelle. Ek verkies nog altyd die ou modelle se lyne.
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: New Hilx pics!
Ek wonder dieselfde. Ek hou maar so half terug want ek wil graag eers die outjie in lewende lywe sien. Ek het soort gelyke gevoelens gehad toe die Vigo, en huidig Prado net uit gekom het maar hulle lyk darem nou al vir my baie mooier.Blaps wrote: Ek dink Yota is besig om die pad te verlaat Dit lyk my hulle het die ontwerpers van Land Rover met n span van China as supporters gebruik vir die nuutse @#$%&* idees van hulle. Die Lux'e lyk soos die Chinese Crap wat deesdae te koop is. Die Cruiser lyk voor soos n mengsel van n LR en n Korando, Agter n mengsel van LR en Tuna met n Chinese AROMA allover
As ek nou self ondersoek moet doen kom die volgende vrae by my op
Is ek net vol $%^&*, of
IS ek besig om te rebeleer, of
Weier ek om verandering te aanvaar, of
LYK DIT REGTIG UITERS @#$%&*
Net my innerlike diepste gevoel met julle gedeel :wink2:
To God be the glory
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 855
- Joined: Mon Aug 16, 2010 11:32 am
- Town: Pretoria-Mayville
- Vehicle: 1992 2.2-EFI Hilux 4x4 with Maus conversion,freeflow,Rear Electric Locker'2005 BMW 320i, 2015 Hilux 3d4d dc 4x4
- Real Name: Marius
- Location: Pretoria
Re: New Hilx pics!
Nuwe Lux lyk soos die nuwe corolla op steroids van voor af!Die huidige vigo lyk baie beter as die nuwe facelift een
- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal
Re: New Hilx pics!
Dis oorlat jy hulle gewwond geraak het Cassie...CasKru wrote:Ek wonder dieselfde. Ek hou maar so half terug want ek wil graag eers die outjie in lewende lywe sien. Ek het soort gelyke gevoelens gehad toe die Vigo, en huidig Prado net uit gekom het maar hulle lyk darem nou al vir my baie mooier.Blaps wrote: Ek dink Yota is besig om die pad te verlaat Dit lyk my hulle het die ontwerpers van Land Rover met n span van China as supporters gebruik vir die nuutse @#$%&* idees van hulle. Die Lux'e lyk soos die Chinese Crap wat deesdae te koop is. Die Cruiser lyk voor soos n mengsel van n LR en n Korando, Agter n mengsel van LR en Tuna met n Chinese AROMA allover
As ek nou self ondersoek moet doen kom die volgende vrae by my op
Is ek net vol $%^&*, of
IS ek besig om te rebeleer, of
Weier ek om verandering te aanvaar, of
LYK DIT REGTIG UITERS @#$%&*
Net my innerlike diepste gevoel met julle gedeel :wink2:
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: New Hilx pics!
Maak nie saak nie... gewoond raak of nie.. as hy later vir jou mooi lyk is hy dan mos mooi. Ek is in elk geval nie gepla nie want daar is nie 'n manier wat ek nou 'n nuwe bakkie sal koop nie. :evil: :evil:ToyX4 wrote:Dis oorlat jy hulle gewwond geraak het Cassie...CasKru wrote:Ek wonder dieselfde. Ek hou maar so half terug want ek wil graag eers die outjie in lewende lywe sien. Ek het soort gelyke gevoelens gehad toe die Vigo, en huidig Prado net uit gekom het maar hulle lyk darem nou al vir my baie mooier.Blaps wrote: Ek dink Yota is besig om die pad te verlaat Dit lyk my hulle het die ontwerpers van Land Rover met n span van China as supporters gebruik vir die nuutse @#$%&* idees van hulle. Die Lux'e lyk soos die Chinese Crap wat deesdae te koop is. Die Cruiser lyk voor soos n mengsel van n LR en n Korando, Agter n mengsel van LR en Tuna met n Chinese AROMA allover
As ek nou self ondersoek moet doen kom die volgende vrae by my op
Is ek net vol $%^&*, of
IS ek besig om te rebeleer, of
Weier ek om verandering te aanvaar, of
LYK DIT REGTIG UITERS @#$%&*
Net my innerlike diepste gevoel met julle gedeel :wink2:
To God be the glory
- ismail
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 758
- Joined: Fri Jul 13, 2007 10:05 am
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux '03 2700i SC 4x4
- Real Name: Ismail
- Location: Cape Town
Re: New Hilx pics!
lyk soos a corolla met a bak aan,
'93 DC 2.2 4x4 33" BF KM2's 60mm lift, Fakawi Canvas Canopy. SOLD
'03 SC 2700i 4x4 32" BFG KM2, SAC stage 1, OME springs, Rancho 9000XL shocks, ARB, Escape Gear seatcovers - goes like a bomb!!!!!!!!!
I surf more than I work
'03 SC 2700i 4x4 32" BFG KM2, SAC stage 1, OME springs, Rancho 9000XL shocks, ARB, Escape Gear seatcovers - goes like a bomb!!!!!!!!!
I surf more than I work
- Rieks
- Low Range 4WD
- Posts: 131
- Joined: Wed Sep 16, 2009 10:11 am
- Town: Outjo
- Vehicle: 3.0 D4D
- Real Name: Rian
Re: New Hilx pics!
Gelukkig is ek nie nou in die mark vir 'n nuwe bakkie nie - My V6 ry nog lekker, en is "VIR MY " baie mooi.
Ek dink Toyota het die design ge "outsource" met die dinge wat in Japan aangegaan het - My raad sou maar net wees om die Facelift te drop. Hulle kon eerder bietjie aan die engine gewerk het, miskien vir ons beter KW met minder petrol gegee het op die ou modelle.
Die nuwe Toyota kom 2013
Ek dink Toyota het die design ge "outsource" met die dinge wat in Japan aangegaan het - My raad sou maar net wees om die Facelift te drop. Hulle kon eerder bietjie aan die engine gewerk het, miskien vir ons beter KW met minder petrol gegee het op die ou modelle.
Die nuwe Toyota kom 2013
- Rieks
- Low Range 4WD
- Posts: 131
- Joined: Wed Sep 16, 2009 10:11 am
- Town: Outjo
- Vehicle: 3.0 D4D
- Real Name: Rian
Re: New Hilx pics!
Hoe het hulle gegaan van die
Na die
Na die