Versekering
-
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 406
- Joined: Mon Nov 09, 2009 8:52 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2002 face lift KZ-TE DC. Mod’s / dual batter - kinda ;) / Active suspension / Intercooler / free flow / ECU Chip / sports flow air filter
- Real Name: Martin
- Location: Pretoria
Versekering
Ek wil net graag weet wie het watse hilux en waar is hulle versekering.
Rede hoekom ek vra, my hilux is by dial direct - Ek betaal R 1319.62 vir Comprehensive (Motor) / Retail value.
Ek's begin rond bel, en een van die plekke waar aan ek gedink het was Discovery, maar net oor hulle fuel rewards.
Tot my verbasing was hulle qoute R485.32.
Eerste ding wat my laat wonder het was die excess. By Dial direct is myne R 3550 en by Discovery is R 2000
Dial direct sien die Intercooler as "Engine/performance modified" Maar Discovery nie.
Met die Suzuki (Market Value) selfe storie in my vrou se naam. Dial direct R 1283 met 4150 excess. Discovery R 728.16 met R 2000 excess.
Ek dink ek gaan hierdie week nog skuif.

One Africa, One Hilux needed :)
- SWARTLUX
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 891
- Joined: Sat Jan 07, 2012 12:39 pm
- Town: Gauteng
- Vehicle: '05 LEGEND 35 2.7 DC 4x4, Monroe Gas allround, Long range tank, UniQ Chip. Platkar '06 Polo 1.6 Comfortline hatchback
- Real Name: Brain
- Location: Les Marais, Pretoria
Re: Versekering
Bel Virseker hulle is baie geodkoop en bybetaling is R3350 vir diefstal,afskryf etc...
Ek is 25 en betaal R570 vir 'n 2005 legend 35 hilux is gedek vir oor die grens gaan en alle ekstra is ook gedek
Ek is 25 en betaal R570 vir 'n 2005 legend 35 hilux is gedek vir oor die grens gaan en alle ekstra is ook gedek
Re: Versekering
Kontak gerus ook Agri - RSA hier oppi Forum, sal nr vir jou kry
083326eight276 or 0219755270 (Marelie)
Good friendly sevice
083326eight276 or 0219755270 (Marelie)
Good friendly sevice
-
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 406
- Joined: Mon Nov 09, 2009 8:52 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2002 face lift KZ-TE DC. Mod’s / dual batter - kinda ;) / Active suspension / Intercooler / free flow / ECU Chip / sports flow air filter
- Real Name: Martin
- Location: Pretoria
Re: Versekering
Sien dit is die ding, toe ek die bakkie net gekry het.. het ek en my vrou ons versekering saam gesit.
En tussen dial direct en outsure... was dit iets soos 100 verskil.
Maar flip as ek nou skuif... gaan my versekering met about 50% af. En ek is deur altwee die polisies.
Hulle cover die selfde.
Die een ding wat ek wel op getel het was op die radios'
Discovery and I qoute "Discovery Insure will not be liable for any claim for loss or damage to a non-factory fitted radio and other sound reproduction equipment, including accessories"
En dit pla my nie...

- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Versekering
Ek is ook by hulle en was baie aangenaam verras oor hulle puik diensOOOOMS wrote:Kontak gerus ook Agri - RSA hier oppi Forum, sal nr vir jou kry
083326eight276 or 0219755270 (Marelie)
Good friendly sevice
To God be the glory
-
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 406
- Joined: Mon Nov 09, 2009 8:52 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2002 face lift KZ-TE DC. Mod’s / dual batter - kinda ;) / Active suspension / Intercooler / free flow / ECU Chip / sports flow air filter
- Real Name: Martin
- Location: Pretoria
Re: Versekering
Nou net vir Dial direct gebel... gevra oor die notice... Se as ek vandag notice gee sal ek tot die 31ste gecover wees...
Nie eers gevra hoekom wil ek skuif nie.. Amazing 5 jaar by hulle en nie eers 'n hoekom nie. LOL.
Nie eers gevra hoekom wil ek skuif nie.. Amazing 5 jaar by hulle en nie eers 'n hoekom nie. LOL.
One Africa, One Hilux needed :)
- Stef
- Monster Truck
- Posts: 3125
- Joined: Mon Jan 25, 2010 12:54 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '98 LTD
- Real Name: Stefan
- Club VHF Licence: X107
Re: Versekering
Dial direct besig om my ook af te p..ie. Vra my R700 p/m vir die Ltd, en dan is hy verseker as 'n gewone Dc 4x4, hulle het nie die LTD op sisteem nie.
4 Jaar terug toek my nuwe Polo opsit toe was my paaiement R100 goedkoper :problem:
Nog nie probleme met eise gehad; elke keer uit betaal sonder enige issues, selfs regs hulp gekry met 'n ongeluks eis teen ons, maar die voertuie seversekerde waardes wod nooit aangepas nie en hulle is maar te bly as jy dit nie self doen nie :evil:
4 Jaar terug toek my nuwe Polo opsit toe was my paaiement R100 goedkoper :problem:
Nog nie probleme met eise gehad; elke keer uit betaal sonder enige issues, selfs regs hulp gekry met 'n ongeluks eis teen ons, maar die voertuie seversekerde waardes wod nooit aangepas nie en hulle is maar te bly as jy dit nie self doen nie :evil:
-
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 406
- Joined: Mon Nov 09, 2009 8:52 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2002 face lift KZ-TE DC. Mod’s / dual batter - kinda ;) / Active suspension / Intercooler / free flow / ECU Chip / sports flow air filter
- Real Name: Martin
- Location: Pretoria
Re: Versekering
Ek is bly om te hoor hulle het gehelp met die regs geval.
Ek't in die tussen tyd by platinumlaw aan gesluit. En dit sal met sulke goed ook help.
Die hoof rede vir my was, ek was 'n lid by Solidarityd - Ek dink hulle doen baie goed reg. En goed.
Maar wens ek kon die selfde se van die mense wat gejoin het hier by die werk. Hulle mind set, is. wel nie die selfde as kon ons se myne nie. So ek is by hulle weg, en by platinumlaw aan gesluit wat dit cover wat solidarityd sou en nog ander regs issues wat jy ook dalk sal he.

- 4x4Maniac
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1602
- Joined: Fri Jul 09, 2010 9:33 am
- Town: Centurion
- Vehicle: 2011 Jeep Wrangler Rubicon Unlimited (JKU) 3.8 Auto
- Real Name: Werner
- Club VHF Licence: X120
- Location: Centurion
- Contact:
Re: Versekering
Nee manne asb bly weg van budget, auto and general, dial direct, woolworths insurance, aa, en dies meer. Hulle is almal auto en general en voel n veer oor jou of jou eise (lang storie vir n ander dag wat ek moes uitsort by die ombudsman) Ek is by Tuffstuff en hulle verseker jou bakkie en alle gespesialiseerde goed soos ARB, winch, radio en die lot, jy moet dit net spesifiseer. Ek betaal R550 vir my 2003 Kzte met n huur kar en dan boonop kan hulle jou help as jy doer in afrika sit met n probleem. Ek kry puik diens by hulle en as ek my kar stamp terwyl ek 4x4 dan betaal hulle ook uit! Sleutels en die goed word ingesluit!
ORRA CALLSIGN X120
AKA Epsilon on 4x4Community
(2011 JKUR)
Jeep Wrangler Rubicon 3.8 Auto Unlimited
Rugged Ridge Front & Rear Bumpers
Rugged Ridge Light Guards
KC Spotlights
Previous:
2003 Toyota Hilux DC KZTE 3.0 4x4
2001 Toyota Hilux DC 2700i 4x4

- Donkey
- Monster Truck
- Posts: 5132
- Joined: Fri Oct 30, 2009 12:33 am
- Town: Johannesburg
- Vehicle: 2002 3.0KZ-TE 4x4, Eazyawn RTT, Snorkel, NudgeM Bumper, 38mm Ball Joint Spacers, 35" Maxxis Bighorns, Dastek Unichip, 60 ltr Snomaster fridge/freezer, 40mm body lift, Mikem front/rear with extended shackles, Bilsteins shox rear
- Real Name: Tumelo Thebe aka Baas John
- Club VHF Licence: X122
Re: Versekering
As Mark and Cassie say try Agri-SA, friendly and effecient service.
Was quoted R876.11 (with access waiver) and R686.10 (without waiver) for a 2002 KZ-TE with extras (not many insurers will do that) and you're covered even in Africa.

Tumelo Maketekete
Donkey, simple and often misunderstood.
We don't stop playing because we grow old, but we grow old because we stop playing!
2002 - 3.0KZ-TE Toyota Hilux (Letebele)
1994 - 1.6i Gl Toyota Corolla (Platkar)
1990 - Gli TwinCam 16v (ZuluBoy)
Donkey, simple and often misunderstood.
We don't stop playing because we grow old, but we grow old because we stop playing!
2002 - 3.0KZ-TE Toyota Hilux (Letebele)
1994 - 1.6i Gl Toyota Corolla (Platkar)
1990 - Gli TwinCam 16v (ZuluBoy)
- Stef
- Monster Truck
- Posts: 3125
- Joined: Mon Jan 25, 2010 12:54 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '98 LTD
- Real Name: Stefan
- Club VHF Licence: X107
Re: Versekering
wbisschoff wrote:Nee manne asb bly weg van budget, auto and general, dial direct, woolworths insurance, aa, en dies meer. Hulle is almal auto en general en voel n veer oor jou of jou eise (lang storie vir n ander dag wat ek moes uitsort by die ombudsman)
Praat laat ons hoor....self op soek na ander versekering vir die LTD
Soos vroeer genoem het ek goeie diens sover gekry van Dial Direct, dink net hulle premies raak nou effe belaglik...
Hoe was jou ondervinding met Tuffstuff? Hier was al 'n thread oor hulle maande vat op net 'n kwotasie?
-
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 406
- Joined: Mon Nov 09, 2009 8:52 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2002 face lift KZ-TE DC. Mod’s / dual batter - kinda ;) / Active suspension / Intercooler / free flow / ECU Chip / sports flow air filter
- Real Name: Martin
- Location: Pretoria
Re: Versekering
Stefan, my skoon pa het sy Prado by hulle. Ons het lank gepraat oor versekering en hy klink nogal happy met hulle.
One Africa, One Hilux needed :)
- 4x4Maniac
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1602
- Joined: Fri Jul 09, 2010 9:33 am
- Town: Centurion
- Vehicle: 2011 Jeep Wrangler Rubicon Unlimited (JKU) 3.8 Auto
- Real Name: Werner
- Club VHF Licence: X120
- Location: Centurion
- Contact:
Versekering
Stef, om n lang storie kort te maak, was 5 jaar by Dial Direct, een keer geclaim op my vrou se kar vir n klein bedrag en toe ek weer wil claim nadat hulle by my ingebreek het, toe het hulle n hengse proses. Het interviews en alles gehou, mens so sweer ek het dit gesteel... Anyways toe se hulle, hulle gaan nie betaal nie want 7 jaar gelede het AA op my gekanseleer (dis toe ek nog nat agter die ore was met my Tazz) en toe betaal hulle nie, maar sal dit nie opgebring het in die eerste claim nie. Gaan toe ombudsman toe, en hy sorteer dit toe gou-gou uit.
Tuffstuff vat toe al my polisse oor en het al 3 keer by hulle geclaim (n Foon, GPS en kar sleutels - "touch wood" nog geen ongelukke nie).
Hulle cover goed soos:
Internationale Legal assistance R75k
Third party 10mil
Credit shortfall
Tot en met suid van ekwator insl die hele Kenya
Airborne medical evac R200k per persoon
65k om jou voertuig terug te kry van ons buurlande
Persoonlike dokunente R20k
Emergency accommodation 20k buite RSA
En meer, ek begin klink soos n verkoopsman...(waar is my kommisie)
Tuffstuff vat toe al my polisse oor en het al 3 keer by hulle geclaim (n Foon, GPS en kar sleutels - "touch wood" nog geen ongelukke nie).
Hulle cover goed soos:
Internationale Legal assistance R75k
Third party 10mil
Credit shortfall
Tot en met suid van ekwator insl die hele Kenya
Airborne medical evac R200k per persoon
65k om jou voertuig terug te kry van ons buurlande
Persoonlike dokunente R20k
Emergency accommodation 20k buite RSA
En meer, ek begin klink soos n verkoopsman...(waar is my kommisie)
ORRA CALLSIGN X120
AKA Epsilon on 4x4Community
(2011 JKUR)
Jeep Wrangler Rubicon 3.8 Auto Unlimited
Rugged Ridge Front & Rear Bumpers
Rugged Ridge Light Guards
KC Spotlights
Previous:
2003 Toyota Hilux DC KZTE 3.0 4x4
2001 Toyota Hilux DC 2700i 4x4
AKA Epsilon on 4x4Community
(2011 JKUR)
Jeep Wrangler Rubicon 3.8 Auto Unlimited
Rugged Ridge Front & Rear Bumpers
Rugged Ridge Light Guards
KC Spotlights
Previous:
2003 Toyota Hilux DC KZTE 3.0 4x4
2001 Toyota Hilux DC 2700i 4x4
- pietpetoors
- Moderator
- Posts: 10650
- Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
- Town: Langebaan
- Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
- Real Name: Pieter
- Club VHF Licence: X27
- Contact:
Re: Versekering
Ek is al 12 jaar by Outsurance en betaal minder as R500 vir die bakkie en Tazz saam. Kry goeie premie omdat ek lank by hulle is en omdat ek in lae risiko area bly.
Maak soos Mark sê, bel eers vir Agrisure 0833268276 or 0219755270 (Marelie) en hoor wat hulle vir jou kan bied en bel dan rond vir ander pryse.
'n Klein geheim, jou kar is elke jaar minder werd, maar jou premie gaan elke jaar op, wat verkeerd is
Wat ek vir die afgelope 6 jaar doen is, ek bel een keer per jaar vir Outsurance en se vir hulle ek wil my versekering kanseleer. Hulle is uitstekend om jou te oortuig om nie te skuif nie. Elke jaar as ek wil kanseleer sê hulle ek moet net aanhou, en dan kom hulle terug met 'n beter premie. Jy moet eintlik elke jaar 'n nuwe kwotasie kry omdat jou kar elke jaar minder werd is. Die versekeringsmaatskapye werk ons almal deur die ore.

Only Dead Fish Go With The Flow!
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
- 4x4Maniac
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1602
- Joined: Fri Jul 09, 2010 9:33 am
- Town: Centurion
- Vehicle: 2011 Jeep Wrangler Rubicon Unlimited (JKU) 3.8 Auto
- Real Name: Werner
- Club VHF Licence: X120
- Location: Centurion
- Contact:
Versekering
Ek stem Piet, ek bel ook elke jaar en verminder my premie en as die replacement accessories op gegaan het, vermeerder ek die gespesifiseerde goed ook!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
ORRA CALLSIGN X120
AKA Epsilon on 4x4Community
(2011 JKUR)
Jeep Wrangler Rubicon 3.8 Auto Unlimited
Rugged Ridge Front & Rear Bumpers
Rugged Ridge Light Guards
KC Spotlights
Previous:
2003 Toyota Hilux DC KZTE 3.0 4x4
2001 Toyota Hilux DC 2700i 4x4
AKA Epsilon on 4x4Community
(2011 JKUR)
Jeep Wrangler Rubicon 3.8 Auto Unlimited
Rugged Ridge Front & Rear Bumpers
Rugged Ridge Light Guards
KC Spotlights
Previous:
2003 Toyota Hilux DC KZTE 3.0 4x4
2001 Toyota Hilux DC 2700i 4x4
-
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 406
- Joined: Mon Nov 09, 2009 8:52 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2002 face lift KZ-TE DC. Mod’s / dual batter - kinda ;) / Active suspension / Intercooler / free flow / ECU Chip / sports flow air filter
- Real Name: Martin
- Location: Pretoria
Re: Versekering
Ok mense... sit en drink gou 'n bier...
Dial direct het 'n couter offer gemaak...
Bakkie sal nou vir R 553.85 en Suzuki vir R 690.96.
Laat dit nou 'n les wees, elke Januarie gaan ek rond shop.
My helle Polis by dial direct was gister R3200, nou is dit R1469.32
Ek meen.. ek en wiskunde was nog nooit goed saam nie, maar dit is meer as 50%
Een word - comes to mind *sharks*
Dial direct het 'n couter offer gemaak...
Bakkie sal nou vir R 553.85 en Suzuki vir R 690.96.
Laat dit nou 'n les wees, elke Januarie gaan ek rond shop.
My helle Polis by dial direct was gister R3200, nou is dit R1469.32
Ek meen.. ek en wiskunde was nog nooit goed saam nie, maar dit is meer as 50%
Een word - comes to mind *sharks*
One Africa, One Hilux needed :)
- pietpetoors
- Moderator
- Posts: 10650
- Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
- Town: Langebaan
- Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
- Real Name: Pieter
- Club VHF Licence: X27
- Contact:
Re: Versekering
Sien, nice, bly jy het reggekom
Only Dead Fish Go With The Flow!
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
- pietpetoors
- Moderator
- Posts: 10650
- Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
- Town: Langebaan
- Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
- Real Name: Pieter
- Club VHF Licence: X27
- Contact:
Re: Versekering
Outsurance en Dial Direct is groot kompetisie, as jy by die een is se vir hulle jy gaan na die ander een skuif dan sien jy hoe vinnig maak hulle 'n plan
Only Dead Fish Go With The Flow!
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
- Gerrie
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 296
- Joined: Thu Jul 08, 2010 8:35 am
- Town: Cape Town
- Vehicle: 1998 Land Rover Disco 1
- Real Name: Gerrie
- Location: Cape Town
- Contact:
Re: Versekering
Ek het lank rondgesoek vir versekering vir my Datsun, maar omdat hy so oud was, kon nie baie plekke my help nie. Uiteindelik het Outsurance toe na die paartie toe gekom en hulle het 'n polis aangebied. So in die gees van rondvrae, het ek toe ook 'n paar weke later (voor die Outsurance polis ingeskop het) vir dialdirect gekontak. Hulle bied toe vir my 'n beter premie aan (minder as R100 - maar hou in gedagte dis 'n 1981 en dis net brand, diefstal en derde party). Ek bel toe vir outsurance om vir hulle te sê ek skuif my voertuig versekering (my huisinhoud versekering was ook by hulle). Die ou wat my gehelp het, het omtrent agteroor gebuig om my by hulle te hou. Hy kon nei die huisversekering se premie klop nie, maar die voertuig versekring se premis is R20 meer as by dialdirect, maar my vasgestelde bybetaling - maak nie saak wat nie - is R850. So my huisinhoud is by dialdirect en die voertuig is by outsurance - bloot omdat hulle moeite gedoen het om my tegemoet te kom (en ek is maar seker een van die kleinste kliente) en by dialdirect is daar baie ander bybetalings wat hulle nie noodwendig vir jou noem nie. so maak maar seker wat kry jy by die ander opsies voor jy noodwendig skuif - en as die versekering maatskappy hulle sout werd is - sal hulle nogal baie doen om jou klandisie te behou - soos Outsurance het. Dis maar net my opinie en ervaring...
-
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 406
- Joined: Mon Nov 09, 2009 8:52 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2002 face lift KZ-TE DC. Mod’s / dual batter - kinda ;) / Active suspension / Intercooler / free flow / ECU Chip / sports flow air filter
- Real Name: Martin
- Location: Pretoria
Re: Versekering
Ek't nog donkie jare gelede van Outsurance na Dial Direct toe geskuif.
Maar ek moet se wat discovery my nou aan gebied het.
Al hulle "packages" Medies / Versekering / Food rewards via pick en pay /fuel rewards / krediet kaart /en so veel meer.
Lyk my hoe meer geld ek vir hulle gee hoe better is ek af. Hulle goed is so op gestel dat hulle mekaar kan "boost"
iesh, miskien moet ek maar 'n rep for vir hulle.
Ek is nogsteeds naar oor wat Dial direct nou gedoen het.
Lyk my ek't dalk die gap gekry wat ek nodig het om die bakkie te hou.
Ek mag dalk die bakkie van die mark af haal.
Sal vanaand met vrou lief praat.
Maar ek moet se wat discovery my nou aan gebied het.
Al hulle "packages" Medies / Versekering / Food rewards via pick en pay /fuel rewards / krediet kaart /en so veel meer.
Lyk my hoe meer geld ek vir hulle gee hoe better is ek af. Hulle goed is so op gestel dat hulle mekaar kan "boost"
iesh, miskien moet ek maar 'n rep for vir hulle.
Ek is nogsteeds naar oor wat Dial direct nou gedoen het.
Lyk my ek't dalk die gap gekry wat ek nodig het om die bakkie te hou.
Ek mag dalk die bakkie van die mark af haal.
Sal vanaand met vrou lief praat.
One Africa, One Hilux needed :)
- Stef
- Monster Truck
- Posts: 3125
- Joined: Mon Jan 25, 2010 12:54 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '98 LTD
- Real Name: Stefan
- Club VHF Licence: X107
Re: Versekering
Jis Marty dis nice...dis soos ek sê, as jy nie kla stoot hulle dit op en betaal nooit die versekerde waarde nie.
Het nie vandag kans gehad nie maar ek gaan DD self gas gee, die enigste houvas is die Tracker op vroulief se Polo wat hulle betaal elke maand.
Het nie vandag kans gehad nie maar ek gaan DD self gas gee, die enigste houvas is die Tracker op vroulief se Polo wat hulle betaal elke maand.
-
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 406
- Joined: Mon Nov 09, 2009 8:52 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2002 face lift KZ-TE DC. Mod’s / dual batter - kinda ;) / Active suspension / Intercooler / free flow / ECU Chip / sports flow air filter
- Real Name: Martin
- Location: Pretoria
Re: Versekering
My hilux het ook 'n tracker in. Jy't 'n kontrak geteken wat as die payment nie deur DD gaan nie jy dit self sal betaal.
Maar as die unit klaar betaal is, in my case 3 jaar,bel jy net vir tracker en cancel met hulle.
Discovery sit 'n unit ook in as 'n tracker, op hulle kostes.
Maar as die unit klaar betaal is, in my case 3 jaar,bel jy net vir tracker en cancel met hulle.
Discovery sit 'n unit ook in as 'n tracker, op hulle kostes.
One Africa, One Hilux needed :)
- Big D
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 506
- Joined: Fri May 16, 2008 12:42 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: SFA Hilux 2.2 BFi
- Real Name: Deon
Re: Versekering
Ek self is ook by AGRI.
'94 lux, 3rz, Dual Tcases, 4.7, Lifted, Locked, 33"
"My worse fear is when i DIE, my wife will sell my car for what I told her I spent on it..."
Having a 12 second Honda is just like coming out of the closet; You're going to surprise a bunch of people, but in the end you're still gay.

viewtopic.php?f=145&t=15150" onclick="window.open(this.href);return false;
^^^Sien die hierdie topic ^^^
^^^Sien die hierdie topic ^^^
'94 lux, 3rz, Dual Tcases, 4.7, Lifted, Locked, 33"
"My worse fear is when i DIE, my wife will sell my car for what I told her I spent on it..."
Having a 12 second Honda is just like coming out of the closet; You're going to surprise a bunch of people, but in the end you're still gay.
"My worse fear is when i DIE, my wife will sell my car for what I told her I spent on it..."
Having a 12 second Honda is just like coming out of the closet; You're going to surprise a bunch of people, but in the end you're still gay.
- JacoJB
- High Range 4WD
- Posts: 73
- Joined: Tue Sep 14, 2010 3:13 pm
- Town: Melkbosstrand
- Vehicle: 2011 Fortuner D4D 4x4 out
- Real Name: Jaco
- Location: Melkbosstrand
Re: Versekering
CasKru wrote:Ek is ook by hulle en was baie aangenaam verras oor hulle puik diensOOOOMS wrote:Kontak gerus ook Agri - RSA hier oppi Forum, sal nr vir jou kry
083326eight276 or 0219755270 (Marelie)
Good friendly sevice
Hi daar
Ons help graag hiermee net ons korekte kontak besonderhede.
RSA Agri Makelaars
Tel 021 9755270
Sel 082 8547745
Epos jaco.buys@rsab.co.za
- Stef
- Monster Truck
- Posts: 3125
- Joined: Mon Jan 25, 2010 12:54 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '98 LTD
- Real Name: Stefan
- Club VHF Licence: X107
Re: Versekering
Het vandag DD gebel, huidiglik betaal ek R 784 vir die LTD...en dit cover nie offroad skade, of enige iets in die buurlande nie; dis nog R383 ekstra... accessories/extras uitgesluit
Wag nou vir Agri se quote
Wag nou vir Agri se quote
- Stef
- Monster Truck
- Posts: 3125
- Joined: Mon Jan 25, 2010 12:54 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '98 LTD
- Real Name: Stefan
- Club VHF Licence: X107
Re: Versekering
Het 'n paar quotes gekry van Discovery, Agri & Tuffstuff.
Baie goeie diens van Agri en sover die beste prys (R2300 besparing)
Tuffstuff - 2 dae vir Quote (weerlig het hulle router gepiets); R600 duurder as Agri.
Dicovery ook goedkoper as DD maar selfs met Vitality drive is hulle heelwat duurder as bogenoemde.
Nou die vraag, watter 4x4 versekering is beter, Agri of Tuffstuff? Tuffstuff verplig my om tracking devices te installeer in 2 van die 3 voertuie, Agri vra net meer vir die bybetaling as jy nie tracking het nie. Ek dink oor 'n jaar of twee is die tracking fooie en verskil in bybetaling maar dieselfde...en ons weet hoeveel tracking devices in die veld gekry word...

- Posts: 264
- Joined: Fri Feb 20, 2009 9:46 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2002 D/C KZTE 4x4
- Real Name: Robert
Re: Versekering
I have both the hilux and the wifes tazz at tuffstuff. my cover includes all offroad (except competitions). all my accessories are also insured and I get medical insurance/evacuation from other african countries.
I Lady in a BMW drove into 2 weeks before I was meant to leave on my Zimbabwe trip this last december, the insurance and panelbeater (savannah coachworks very good) both came to the party and I was able to leave on time
I Lady in a BMW drove into 2 weeks before I was meant to leave on my Zimbabwe trip this last december, the insurance and panelbeater (savannah coachworks very good) both came to the party and I was able to leave on time
- JacoJB
- High Range 4WD
- Posts: 73
- Joined: Tue Sep 14, 2010 3:13 pm
- Town: Melkbosstrand
- Vehicle: 2011 Fortuner D4D 4x4 out
- Real Name: Jaco
- Location: Melkbosstrand
Re: Versekering
StefStef wrote:Het 'n paar quotes gekry van Discovery, Agri & Tuffstuff.
Baie goeie diens van Agri en sover die beste prys (R2300 besparing)
Tuffstuff - 2 dae vir Quote (weerlig het hulle router gepiets); R600 duurder as Agri.
Dicovery ook goedkoper as DD maar selfs met Vitality drive is hulle heelwat duurder as bogenoemde.
Nou die vraag, watter 4x4 versekering is beter, Agri of Tuffstuff? Tuffstuff verplig my om tracking devices te installeer in 2 van die 3 voertuie, Agri vra net meer vir die bybetaling as jy nie tracking het nie. Ek dink oor 'n jaar of twee is die tracking fooie en verskil in bybetaling maar dieselfde...en ons weet hoeveel tracking devices in die veld gekry word...
As ek vir jou kan raad gee beoordeel jou keuse van versekeraar nie net aan die premie nie maar ook aan die volgende en dit is vir my baie belangrikker as premie,
1.Groote van Versekeraar : Ons kwotasie is gelewer deur Mutual en Federal wat die 2de grootse versekeraar in Suid Afrika is
2.Hoe lank bestaan jou versekeraar: Mutual en federal is een van die oudste versekeraars in Suid Afrika
3.Voldoen die spesifieke produk 100% aan my vereistes.
4.Voldoen ek 100% aan die vereiste soos deur die versekeraar gestel.
Hoop dit help jou

- george
- Monster Truck
- Posts: 6565
- Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
- Town: Velddrif
- Vehicle: Triton 3.5l V6
- Real Name: George
- Club VHF Licence: HC107
- Location: Velddrif
- Contact:
Re: Versekering
Hi Jaco net 'n vinnige vragie.Is Agri dieselfde tiepe versekering soos TuffStuff? Veral met betrekking as jy toer buite Afrika.JacoJB wrote:StefStef wrote:Het 'n paar quotes gekry van Discovery, Agri & Tuffstuff.
Baie goeie diens van Agri en sover die beste prys (R2300 besparing)
Tuffstuff - 2 dae vir Quote (weerlig het hulle router gepiets); R600 duurder as Agri.
Dicovery ook goedkoper as DD maar selfs met Vitality drive is hulle heelwat duurder as bogenoemde.
Nou die vraag, watter 4x4 versekering is beter, Agri of Tuffstuff? Tuffstuff verplig my om tracking devices te installeer in 2 van die 3 voertuie, Agri vra net meer vir die bybetaling as jy nie tracking het nie. Ek dink oor 'n jaar of twee is die tracking fooie en verskil in bybetaling maar dieselfde...en ons weet hoeveel tracking devices in die veld gekry word...
As ek vir jou kan raad gee beoordeel jou keuse van versekeraar nie net aan die premie nie maar ook aan die volgende en dit is vir my baie belangrikker as premie,
1.Groote van Versekeraar : Ons kwotasie is gelewer deur Mutual en Federal wat die 2de grootse versekeraar in Suid Afrika is
2.Hoe lank bestaan jou versekeraar: Mutual en federal is een van die oudste versekeraars in Suid Afrika
3.Voldoen die spesifieke produk 100% aan my vereistes.
4.Voldoen ek 100% aan die vereiste soos deur die versekeraar gestel.
Hoop dit help jou
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
- JacoJB
- High Range 4WD
- Posts: 73
- Joined: Tue Sep 14, 2010 3:13 pm
- Town: Melkbosstrand
- Vehicle: 2011 Fortuner D4D 4x4 out
- Real Name: Jaco
- Location: Melkbosstrand
Re: Versekering
Georgegeorge wrote:Hi Jaco net 'n vinnige vragie.Is Agri dieselfde tiepe versekering soos TuffStuff? Veral met betrekking as jy toer buite Afrika.JacoJB wrote:StefStef wrote:Het 'n paar quotes gekry van Discovery, Agri & Tuffstuff.
Baie goeie diens van Agri en sover die beste prys (R2300 besparing)
Tuffstuff - 2 dae vir Quote (weerlig het hulle router gepiets); R600 duurder as Agri.
Dicovery ook goedkoper as DD maar selfs met Vitality drive is hulle heelwat duurder as bogenoemde.
Nou die vraag, watter 4x4 versekering is beter, Agri of Tuffstuff? Tuffstuff verplig my om tracking devices te installeer in 2 van die 3 voertuie, Agri vra net meer vir die bybetaling as jy nie tracking het nie. Ek dink oor 'n jaar of twee is die tracking fooie en verskil in bybetaling maar dieselfde...en ons weet hoeveel tracking devices in die veld gekry word...
As ek vir jou kan raad gee beoordeel jou keuse van versekeraar nie net aan die premie nie maar ook aan die volgende en dit is vir my baie belangrikker as premie,
1.Groote van Versekeraar : Ons kwotasie is gelewer deur Mutual en Federal wat die 2de grootse versekeraar in Suid Afrika is
2.Hoe lank bestaan jou versekeraar: Mutual en federal is een van die oudste versekeraars in Suid Afrika
3.Voldoen die spesifieke produk 100% aan my vereistes.
4.Voldoen ek 100% aan die vereiste soos deur die versekeraar gestel.
Hoop dit help jou
Ons is die makelaars RSA Agri makelaars en die versekerings produk waarna julle hier verwys word deur Mutual en Federal onderskryf.Dit is spesifiek saamgestel gewees om aan sekere 4x4 en oor grens reise behoeftes te voldoen.Gaan lees gerus hier viewtopic.php?f=145&t=15150 indien jy meer agtergrond oor die produk wil kry.
Ek kan ongelukkig nie vir jou `n vergelyking doen tussen ons produk en Tuffstuff nie aangesien ek geen kennis van hulle produkte het nie.Wat ek wel vir jou kan noem is dat daar wel `n paar versekeraars is met produkte vir toer in afrika en dat die een deur Mutual en Federal ook een van hulle uitmaak.
Hoop dit antwoord jou vraag
- Stef
- Monster Truck
- Posts: 3125
- Joined: Mon Jan 25, 2010 12:54 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '98 LTD
- Real Name: Stefan
- Club VHF Licence: X107
Re: Versekering
Dankie Jaco,
Het self daai vragies gevra en die antwoorde was positief; ek kon net nie glo dat die premie so goed is nie, vandaar die vraag. Ek sal ook eerder bietjie meer betaal vir volkome gemoedsrus
George,
Van wat ek kon sien uit dokumentasie is die 2 baie dieselfde. Tuffstuff vereis wel dat ek 'top of the range' sattelite tracking installeer in die 2 Polos en hulle motor premies is effe hoër; dan het hulle 'n 'medical evacuation' voordeel by en 'n groter 'repatriation' voordeel aa die Agri ene.
Altwee dek die buurlande, Tuffstuff tot by ewenaar, Agri het 'n lys wat Zim en Angola insluit. Altwee dek bybehore soos bumpers, winches ens en Agri het 'n Elekriese/meganiese breakdown tipe voordeel by.
So mens moet maar opweeg wat die beste een is vir jou, maar altwee is baie goed in my opinie en die 2 vooraanstaande opsies vir enige 4x4 entusias.