Hy is gevat! En weer terug gekry...

Here we discuss Hiluxes in general. Your view of the Hilux. For other general discussions please see "open Discussions" under the "Around the Campfire" heading.
Post Reply
User avatar
Hangover
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1374
Joined: Thu Sep 29, 2011 9:55 am
Town: Deneysville
Vehicle: '76 FJ45 , '13 3.0 D4D Hilux
Real Name: Stef

Hy is gevat! En weer terug gekry...

Post by Hangover »

Gister was n onagename dag vir my...
Die bliksems het my hilux gesteel in vanderbijl...
Hoe gan osn die gemors uit ons besittings hou? Ek weni of ek weer n hilux moet koop nie hulle steel die goet te erg...
Last edited by Hangover on Mon Mar 19, 2012 2:31 pm, edited 1 time in total.
Hangover(A.K.A die speelding)
1976 FJ45 4x4
1UZ-FE 4.0vvti
2" OME Suspension lift
1.5" Shackle lift
35" Geo MT's
Custom Bullbar
Lockright Locked rear
York OBA
20" LED bar
Nighthawk 100W spots

Dakar
2013 3.0D-4D 4x4 Hilux Dakar
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Hy is gevat!

Post by CasKru »

Ag nee man... die #@$@$ @#$@#$ @#$@... ek raak sommer erg die @!^#$! in as ek dit hoor.

Gee bietjie details dat ons op die uitkyk kan wees
To God be the glory
User avatar
Hangover
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1374
Joined: Thu Sep 29, 2011 9:55 am
Town: Deneysville
Vehicle: '76 FJ45 , '13 3.0 D4D Hilux
Real Name: Stef

Re: Hy is gevat!

Post by Hangover »

ek weet waas hy... hys in Orange farms die tracker het daar ophou werk... so obviously le hy al in 20 stukke... wat die storie nog kakker maak is ek het noudidag nice 17duim prado mags en tyres opgesit en my beursie met R3500 cash was in die center console vi my pa se verjaarsdag geskenk...
Hangover(A.K.A die speelding)
1976 FJ45 4x4
1UZ-FE 4.0vvti
2" OME Suspension lift
1.5" Shackle lift
35" Geo MT's
Custom Bullbar
Lockright Locked rear
York OBA
20" LED bar
Nighthawk 100W spots

Dakar
2013 3.0D-4D 4x4 Hilux Dakar
Willem01
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 586
Joined: Thu Dec 29, 2011 12:13 pm
Town: Pretoria
Vehicle: het nie 1 nie
Real Name: Willem

Re: Hy is gevat!

Post by Willem01 »

aag falk tog dit maak my ook vies,,,ek het baie pelle in Orange farm kry gereeld daar spares by hulle......sorry om te hoor man
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Hy is gevat!

Post by OOOOMS »

Agge neeeee.....dit maak mens die d@##er in :evil: :evil: :evil:

Sit maar pics op, weet nooit nie :!:
User avatar
Royco
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1149
Joined: Sun Apr 12, 2009 7:50 pm
Town: Stellenbosch
Vehicle: '09 D4D 3.0 Raider 4x4 D/Cab
Real Name: Roy
Club VHF Licence: X88

Re: Hy is gevat!

Post by Royco »

Ai Stef!! Glad nie lekker nie :aggresive:
Baie jammer om dit te hoor.
Image Image Image Image
User avatar
SWARTLUX
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 891
Joined: Sat Jan 07, 2012 12:39 pm
Town: Gauteng
Vehicle: '05 LEGEND 35 2.7 DC 4x4, Monroe Gas allround, Long range tank, UniQ Chip. Platkar '06 Polo 1.6 Comfortline hatchback
Real Name: Brain
Location: Les Marais, Pretoria

Re: Hy is gevat!

Post by SWARTLUX »

Dis mos nou 'n *** een!Hoop jy kry hom in een stuk terug
Image
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29857
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: Hy is gevat!

Post by Mud Dog »

Jammer om te hoor. Dit maak my erg de moorin! Ordentlikke woorde vermy my! :evil: :evil: :evil:
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
User avatar
GI Jane
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4019
Joined: Mon May 16, 2011 4:07 pm
Town: Strand WC
Vehicle: Toyota Hilux 4x4, 2.41t Raider 1998 DC - front & rear difflock, 140lt fuel tank, 31" BFG a/t, snorkel, drawer system, alucab canopy, driver with attitude.
Real Name: Val
Club VHF Licence: X112

Re: Hy is gevat!

Post by GI Jane »

Stef I am so sorry to read about your Hilux.... Can ony imagine the horrific feeling finding it gone... Only hope you are able to get it back soon. My son had a Frontier a few years ago that was stolen, and they tracked it and found it the next day, so maybe there still some hope of finding your Hilux..
Image
User avatar
Hi-Hilux
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2828
Joined: Mon Jul 21, 2008 11:22 am
Town: Tsumeb
Vehicle: 1991 Hilux2.2 ---1987 Hilux D/C Hella 1000, Rancho RS9000XL shocks, Good Year M/TR, Warn Winch, STK bullbar, Extended shacles, Kenwood VHF-SOLD
Real Name: Trevor
Location: Namibia

Re: Hy is gevat!

Post by Hi-Hilux »

Solank as die regering slap gat is en geld uitgee op bollie wat nie nodig is nie, sal hierdie goed nooit ophou nie. Ons was op skool geleer dat n polisie man jou vriend is en jy nie bang moet wees nie, maar ek dink die hoerkinders is nou te groot vriende met mekaar en steel saam! Mens moet maar net begin reg in eie hande neem en klaar. Die land is n gemors wat nie gered kan word nie tensy.....

Jammer om te hoor van jou hilux, hoop vir die beste.
Is gebed jou spaarwiel of jou stuurwiel?
'Life is a coin. You can spend it anyway you wish, but you can only spend it ONCE'
User avatar
Hangover
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1374
Joined: Thu Sep 29, 2011 9:55 am
Town: Deneysville
Vehicle: '76 FJ45 , '13 3.0 D4D Hilux
Real Name: Stef

Re: Hy is gevat!

Post by Hangover »

Ek het nog niks gehoor van niemand so ek neem aan dis maar verby... iemand het my bank kaarte en my lisensie naby walkerville opgetel en na meyerton standard bank gevat so dis dam iets terug... Eks net bitter teleurgesteld in die vaal technicon security ook bekend as MAFOKO SECURITY die bakkie was 20m van 5 van hulle af gesteel en 10m van die een wat die parking oppas en 40m van die hoof hek security... is se vir my da is aandeel aan die diefstal want my kar se alarm moes afgan en die NETSTAR alarm moes ook afgegan het... en aangesien ek weet hulle die bonnet oop buig is my een alarm op n plek gewees waar jy die bonnet kan buig soos jy wil j hom nie sou kon afknip nie so HOOOEEEEEEEE die &^%$WE& die klomp idiots "verby" alles gekyk het weet ek nie...
Toe ek aandring om die kampus sekuriteits videos te sien om te sien wie my kar gesteel het was dit as " confidential" aan my bekend gemaak so ek weni wie moet ek begin pak gee of wat nie.
Hangover(A.K.A die speelding)
1976 FJ45 4x4
1UZ-FE 4.0vvti
2" OME Suspension lift
1.5" Shackle lift
35" Geo MT's
Custom Bullbar
Lockright Locked rear
York OBA
20" LED bar
Nighthawk 100W spots

Dakar
2013 3.0D-4D 4x4 Hilux Dakar
Traveler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5311
Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
Town: Springs
Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
Real Name: Heinrich
Club VHF Licence: X81
Location: Gauteng
Contact:

Re: Hy is gevat!

Post by Traveler »

Dit is baie slegte nuus Stef, en dit is nie krieket nie.
Image
Image

Know what you don't know.
User avatar
Piesang
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1610
Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
Town: Grabouw
Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
Real Name: Pieter Pieterse

Re: Hy is gevat!

Post by Piesang »

Sorry om te hoor van jou verlies.

Ek loop al 'n geruimetyd met die gedagte om te begin met 'n ANTIE MENSE REGTE groep.

Dis van die mense begin in meng het en die krimeneel al die regte gekry het en ons as wets gehoorsames het geen regte.

So as hier dalk wet geleerdes is, begin om teen die groep op te staan.

Waar het jy al gesien dat 'n kremeneel drie eetes 'n dag kry, 'n warm bed, 'n dak oor sy kop, tv, staats medies ens. En dit alles net omdat hy jou goed gesteel het.

Skies dis dalk af van die onderwerp, maar hier sit ek met 'n medisie toestand in my maag en baie erg sunis, maar kan nie medies bekostig nie en as ek Tygerberg Hospitaal (vir die wat nie weet, 'n staats hospitaal) toe wil gaan dat die spesialiste die kamera kan gebruik om te kyk wat is fout(12 jaar terug toe ek nog medies gehad het was my maag gered net voor dit so oorgaan na kanker, nou is al die simtome weer terug, praat nie eers met my vrou daar oor nie), moet ek alles tenvolle betaal en die ouens sit in die tronk ek kan alle verniet kry. Lang storie kort, ek het 'n fete aan met die bestuur van hospitaal en ek het hul reguit gevra of ek maar moet lief neem dat ek maar sal doodgaan van dit wat in my maag aan gaan, want ek kan nie medies bekostig nie, toe sê hulle "nee meneer kom vir die behandeling moet nie warry nie" Nou sit ek met dagvaardigings teen my want die Hospitaal verwag nou ek moet alles betaal en alle afsprake is gekanseleer.

So dis hoekom ek met 'n ANTI MENSE REGTE groep wil begin, sodat die wet gehoorsames weer regte kan he.

En mens wat se hiluxe gesteel word kan weet hul sal dit terug kry.
Image

"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
User avatar
Pora
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 422
Joined: Thu Nov 11, 2010 9:35 am
Town: Brakpan
Vehicle: Hilux 2.5 d4d
Real Name: Pora
Location: JHB

Re: Hy is gevat!

Post by Pora »

Hangover wrote:Ek het nog niks gehoor van niemand so ek neem aan dis maar verby... iemand het my bank kaarte en my lisensie naby walkerville opgetel en na meyerton standard bank gevat so dis dam iets terug... Eks net bitter teleurgesteld in die vaal technicon security ook bekend as MAFOKO SECURITY die bakkie was 20m van 5 van hulle af gesteel en 10m van die een wat die parking oppas en 40m van die hoof hek security... is se vir my da is aandeel aan die diefstal want my kar se alarm moes afgan en die NETSTAR alarm moes ook afgegan het... en aangesien ek weet hulle die bonnet oop buig is my een alarm op n plek gewees waar jy die bonnet kan buig soos jy wil j hom nie sou kon afknip nie so HOOOEEEEEEEE die &^%$WE& die klomp idiots "verby" alles gekyk het weet ek nie...
Toe ek aandring om die kampus sekuriteits videos te sien om te sien wie my kar gesteel het was dit as " confidential" aan my bekend gemaak so ek weni wie moet ek begin pak gee of wat nie.
Cofidential se moer man jy betaal vir dai sleg bliksems om jou goed op te pas dan kan hulle dit nie ees doeni
jy sal well jou motor kry in een of aner quantum kry ma nou ja

hoop jy kom reg
Image
User avatar
Hilux 1
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4125
Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
Town: Brackenfell
Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
Real Name: Tertius
Club VHF Licence: HC137

Re: Hy is gevat!

Post by Hilux 1 »

jy moet n las brief kry, dis juis hulle wat aandeel het en dis hoekom hulle so moeilik die tapes afgee. kry die las brief dit gan die moeite werd wees. druk hulle. dalk koop die Mafoko security jou n nuwe een
User avatar
Pora
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 422
Joined: Thu Nov 11, 2010 9:35 am
Town: Brakpan
Vehicle: Hilux 2.5 d4d
Real Name: Pora
Location: JHB

Re: Hy is gevat!

Post by Pora »

Hilux 1 wrote:jy moet n las brief kry, dis juis hulle wat aandeel het en dis hoekom hulle so moeilik die tapes afgee. kry die las brief dit gan die moeite werd wees. druk hulle. dalk koop die Mafoko security jou n nuwe een

+1
Image
User avatar
Donkey
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5132
Joined: Fri Oct 30, 2009 12:33 am
Town: Johannesburg
Vehicle: 2002 3.0KZ-TE 4x4, Eazyawn RTT, Snorkel, NudgeM Bumper, 38mm Ball Joint Spacers, 35" Maxxis Bighorns, Dastek Unichip, 60 ltr Snomaster fridge/freezer, 40mm body lift, Mikem front/rear with extended shackles, Bilsteins shox rear
Real Name: Tumelo Thebe aka Baas John
Club VHF Licence: X122

Re: Hy is gevat!

Post by Donkey »

Not nice, it sucks :aggresive:
As long as we have idiots up at the top this @#$% won't stop! :thumbdown:
Was there insurance on it? Even if it may not replace your truck at least you won't be starting from scratch. Nxxx!
Tumelo Maketekete
Donkey, simple and often misunderstood.
We don't stop playing because we grow old, but we grow old because we stop playing!

2002 - 3.0KZ-TE Toyota Hilux (Letebele)
1994 - 1.6i Gl Toyota Corolla (Platkar)
1990 - Gli TwinCam 16v (ZuluBoy)

ImageImage
Bulletjie-3
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 837
Joined: Sat Oct 16, 2010 11:00 pm
Town: Centurion
Vehicle: Hilux Raider SFA met 7M-GE engine
Real Name: Everdt

Re: Hy is gevat!

Post by Bulletjie-3 »

Dis jammer om so iets te lees, sterkte ou Stef
User avatar
Hangover
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1374
Joined: Thu Sep 29, 2011 9:55 am
Town: Deneysville
Vehicle: '76 FJ45 , '13 3.0 D4D Hilux
Real Name: Stef

Re: Hy is gevat!

Post by Hangover »

En toe kry hulle my bakkie en hy lyk nou so...
Attachments
IMG00507-20120319-1240.jpg
IMG00506-20120319-1240.jpg
IMG00499-20120319-1234.jpg
IMG00498-20120319-1233.jpg
IMG00497-20120319-1233.jpg
IMG00495-20120319-1232.jpg
Hangover(A.K.A die speelding)
1976 FJ45 4x4
1UZ-FE 4.0vvti
2" OME Suspension lift
1.5" Shackle lift
35" Geo MT's
Custom Bullbar
Lockright Locked rear
York OBA
20" LED bar
Nighthawk 100W spots

Dakar
2013 3.0D-4D 4x4 Hilux Dakar
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29857
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: Hy is gevat! En weer terug gekry...

Post by Mud Dog »

Eish! Hoe ver is hy gestrip?
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Hy is gevat! En weer terug gekry...

Post by CasKru »

Bly hulle het hom terug gekry maar baie hartseer om te sien hoe hy lyk... daai krap mens darem maar lelik om
To God be the glory
User avatar
Hangover
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1374
Joined: Thu Sep 29, 2011 9:55 am
Town: Deneysville
Vehicle: '76 FJ45 , '13 3.0 D4D Hilux
Real Name: Stef

Re: Hy is gevat! En weer terug gekry...

Post by Hangover »

Hulle het dam nie besluit om hom te strip nie net die hele kar binne opgedoner om die netstar uit te haal... maar dit sal seker n onaangename bedrag geld wees om als nuut in te sit en aan mekaar te kry...
Hangover(A.K.A die speelding)
1976 FJ45 4x4
1UZ-FE 4.0vvti
2" OME Suspension lift
1.5" Shackle lift
35" Geo MT's
Custom Bullbar
Lockright Locked rear
York OBA
20" LED bar
Nighthawk 100W spots

Dakar
2013 3.0D-4D 4x4 Hilux Dakar
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Hy is gevat! En weer terug gekry...

Post by OOOOMS »

Sjoe.....daars nie eens woorde nie..... :o:
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Hy is gevat! En weer terug gekry...

Post by CasKru »

Hangover wrote:Hulle het dam nie besluit om hom te strip nie net die hele kar binne opgedoner om die netstar uit te haal... maar dit sal seker n onaangename bedrag geld wees om als nuut in te sit en aan mekaar te kry...
Eish... het jou versekering al uit betaal?
To God be the glory
User avatar
Hangover
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1374
Joined: Thu Sep 29, 2011 9:55 am
Town: Deneysville
Vehicle: '76 FJ45 , '13 3.0 D4D Hilux
Real Name: Stef

Re: Hy is gevat! En weer terug gekry...

Post by Hangover »

Nee hulle het klomp storetjies en bollie gehad en dit was n bakleiery want hulle try mos altyd skelm wees so die geveg begin nou seker weer van voor af...
Hangover(A.K.A die speelding)
1976 FJ45 4x4
1UZ-FE 4.0vvti
2" OME Suspension lift
1.5" Shackle lift
35" Geo MT's
Custom Bullbar
Lockright Locked rear
York OBA
20" LED bar
Nighthawk 100W spots

Dakar
2013 3.0D-4D 4x4 Hilux Dakar
Bulletjie-3
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 837
Joined: Sat Oct 16, 2010 11:00 pm
Town: Centurion
Vehicle: Hilux Raider SFA met 7M-GE engine
Real Name: Everdt

Re: Hy is gevat! En weer terug gekry...

Post by Bulletjie-3 »

Is enige iemand al aangekeer ?
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Hy is gevat! En weer terug gekry...

Post by CasKru »

Hangover wrote:Nee hulle het klomp storetjies en gemors gehad en dit was n bakleiery want hulle try mos altyd skelm wees so die geveg begin nou seker weer van voor af...
Sterkte
To God be the glory
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Hy is gevat! En weer terug gekry...

Post by OOOOMS »

As hulle drade gekip het ens. kan dit maklik R70k se skade wees..... :thumbdown: :thumbdown: :thumbdown:
wiel
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 21
Joined: Mon Sep 22, 2008 8:42 am
Town: Mossel Bay
Vehicle: 98 Hilux D/C 2.8D 4X4.FullOME suspension.Rear diff lock.
Real Name: willem

Re: Hy is gevat! En weer terug gekry...

Post by wiel »

Daai firma se naam sou beter gelyk het met n p agter aan.
User avatar
Johan Kriel
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 623
Joined: Sun Apr 26, 2009 8:41 pm
Town: Okahandja
Vehicle: 2.5 SC 4x4
Real Name: Johan kriel
Location: Okahandja

Re: Hy is gevat! En weer terug gekry...

Post by Johan Kriel »

Ek dink n man moet n 20mm skerp pen onder die sitplek inbou wat so 500mm opskiet as jy hom nie self de-aktiveer nie. :x
Johan Kriel

Legend 50
User avatar
Piesang
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1610
Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
Town: Grabouw
Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
Real Name: Pieter Pieterse

Re: Hy is gevat! En weer terug gekry...

Post by Piesang »

:silent: :silent: :silent: :silent: :silent: :silent: :silent: :silent: :silent:
Image

"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
Brand
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 79
Joined: Thu Jan 05, 2012 11:38 am
Town: Roodepoort
Vehicle: Hilux 3.0 D4D 4x4
Real Name: Gerbrand

Re: Hy is gevat! En weer terug gekry...

Post by Brand »

Ek is baie bly dat hy terug is maar ook hartseer oor die slegte toestand. Jy moet die versekering opskroef!
User avatar
Rebel 4x4
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1655
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:28 pm
Town: Port Elizabeth
Vehicle: 2020 Toyota Fortuner GD-6 4x4 Auto
Real Name: Thomas
Location: Port Elizabeth

Re: Hy is gevat! En weer terug gekry...

Post by Rebel 4x4 »

Ekt net 2 vrae. Ekt paar maande gelede die 2.7 Hilux toetsbestuur. Die sales ou vertel my dat die sleutel 'n ingeboude immobilizer het (gechip kamma) Niemand kan die voertuig ry sonder daai gechipte sleutel nie. So hoe de he'll het hulle daai voertuig gesteel, of die sales hou het vir my akkies vertel.

2dens, watse asuransie maatskappy is dit? Wil net weet of daar ander ouens (soos ek) moet worry.

O ja, jammer om jou bakkie so te sien, ek kry sommer 'n rilling by my nek af.
Sent from my iPhone
Image
Image
User avatar
Jaws
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 536
Joined: Fri Dec 14, 2007 11:41 am
Town: Sharonlea
Vehicle: 2009 D4D 4x4
Real Name: Herman

Hy is gevat! En weer terug gekry...

Post by Jaws »

Myne het amper dieselfde gelyk was R35k se skade op die ou einde
:thumbup:
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Hy is gevat! En weer terug gekry...

Post by CasKru »

Rebel 4x4 wrote:Ekt net 2 vrae. Ekt paar maande gelede die 2.7 Hilux toetsbestuur. Die sales ou vertel my dat die sleutel 'n ingeboude immobilizer het (gechip kamma) Niemand kan die voertuig ry sonder daai gechipte sleutel nie. So hoe de he'll het hulle daai voertuig gesteel, of die sales hou het vir my akkies vertel.

2dens, watse asuransie maatskappy is dit? Wil net weet of daar ander ouens (soos ek) moet worry.

O ja, jammer om jou bakkie so te sien, ek kry sommer 'n rilling by my nek af.
Dit is 'n transponder key ja en nee... die sales ou het nie gelieg nie. Dit is hoekom die @#$@% skelms hulle eie computer box saam dra sodat hulle daai chip kan bypass.
To God be the glory
ROOFER
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1007
Joined: Sun May 23, 2010 10:03 pm
Town: grassy park cape town
Vehicle: 99 s/c hilux 4x4 2.7i long range tank & dual battery; 2003 nissan x-TRAIL (4X4)
Real Name: charl

Re: Hy is gevat! En weer terug gekry...

Post by ROOFER »

Glad you have your bakkie back !!!!!!!!!.

Is this not a BLESSING !!!
Thabogrobler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5269
Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '02 'Lux KZ
Real Name: Thabo
Club VHF Licence: x223
Location: Garsfontein
Contact:

Re: Hy is gevat! En weer terug gekry...

Post by Thabogrobler »

Nee wat, laat die versekering hom vir hulself hou en vir jou 'n nuwe een koop!
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!

If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!

A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
User avatar
Hangover
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1374
Joined: Thu Sep 29, 2011 9:55 am
Town: Deneysville
Vehicle: '76 FJ45 , '13 3.0 D4D Hilux
Real Name: Stef

Re: Hy is gevat! En weer terug gekry...

Post by Hangover »

Rebel 4x4 wrote:Ekt net 2 vrae. Ekt paar maande gelede die 2.7 Hilux toetsbestuur. Die sales ou vertel my dat die sleutel 'n ingeboude immobilizer het (gechip kamma) Niemand kan die voertuig ry sonder daai gechipte sleutel nie. So hoe de he'll het hulle daai voertuig gesteel, of die sales hou het vir my akkies vertel.

2dens, watse asuransie maatskappy is dit? Wil net weet of daar ander ouens (soos ek) moet worry.

O ja, jammer om jou bakkie so te sien, ek kry sommer 'n rilling by my nek af.
Hy het n imobilizer in maar hulle het n aparte computer boks en n sleutel wat gepair is met die computer boks hulle druk n nuwe ignition ook in so ja dit vat n volle 5min om te bypass...
Hangover(A.K.A die speelding)
1976 FJ45 4x4
1UZ-FE 4.0vvti
2" OME Suspension lift
1.5" Shackle lift
35" Geo MT's
Custom Bullbar
Lockright Locked rear
York OBA
20" LED bar
Nighthawk 100W spots

Dakar
2013 3.0D-4D 4x4 Hilux Dakar
User avatar
MariusF
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 51
Joined: Mon Mar 12, 2012 10:14 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Fortuner 3.0
Real Name: Marius

Re: Hy is gevat! En weer terug gekry...

Post by MariusF »

Sjoe jong dis groot skade!'n Kollega van my se binneruim het pressies so gelyk en sy skade was amper R200 000!!! Dit hang seker af van die paneelkloppers ook, ne? Ek is in die mark vir my eerste Hilux en wonder of ek moet 2 keer dink voordat ek die stap vat! Ek hoop jy kom reg met die beeldmateriaal. Niemand mag dit van jou weerhou nie. Kry vir jou n goeie prokureur en dreun hulle behoorlik!!! Sterkte maat. :-|
Image
User avatar
Rebel 4x4
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1655
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:28 pm
Town: Port Elizabeth
Vehicle: 2020 Toyota Fortuner GD-6 4x4 Auto
Real Name: Thomas
Location: Port Elizabeth

Re: Hy is gevat! En weer terug gekry...

Post by Rebel 4x4 »

O ek sien. Die diewe raak fancy!!!
Sent from my iPhone
Image
Image
User avatar
dalkill
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1573
Joined: Wed Feb 13, 2008 8:34 am
Town: Cape TOwn
Vehicle: 2.4 GD6 SR D/C 4x4
Real Name: Shaakir

Re: Hy is gevat! En weer terug gekry...

Post by dalkill »

eish... you don't know whether to be glad it's back or sad at the state of it.
hope you come right with the insurance.

my dad 1990 corolla was stolen in Oct last year.
He got an invoice from the fire department last week to say he ows them R2000 for burnt out car.
When he enquired it turns out it was for the corolla burnt out in Worcester on 16 Dec last year already !!

Now he asking questions whether it was put on the system as stolen in the first place because the number plates and everthing was still exactly the same.

So when you do report a vehicle stolen, best to check the next day , by another police station, that it has been put on the system. Prob some corruption in play there as well.
2016 2.4GD6 SR D/C 4x4 (Oct 2022 - current) (Buraaq VI)
2007 d4d 3.0 D/C 4x4 (Mar 2016 - July 2022) (Buraaq V)
2003 Isuzu KB300 D/C 4x4 (May 2015 - Feb 2016) aka Buraaq IV
2000 hilux DC 2.7 4x4 (Jul 2011 - Sep 2012) aka Buraaq III
1999 RXI 20v (Nov 2009 - Jul 2011) aka Quicksilver
1990 hilux DC 2.2 4x4 (Jun 2008 - Jul 2011) aka Buraaq II
1997 corolla 160i GLE (Feb 2007 - Sep 2009) aka Green Goblin
1990 GLI twincam (still my fav rolla) (Oct 2005 - Mar 2007) aka Wit Blitz
Golf GTI 2.0 (temp insanity for 2months) (Jun 2005 - Aug 2005) aka A mistake
1993 hilux SC 2.2 4x4 (April 2003 - Sept 2005) aka Buraaq

TOYOTA IS MY LEWE
User avatar
Bugzy
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 646
Joined: Thu Sep 30, 2010 12:27 pm
Town: Rustenburg
Vehicle: 2015 Hilux S/C 4X4 Dakar1996 2.8D s/c 4x4 Hilux with 3CT Toyota motor
Real Name: Buks
Club VHF Licence: X56
Location: Zuurplaat
Contact:

Re: Hy is gevat! En weer terug gekry...

Post by Bugzy »

Sterkte Stef. Ek weet hoe jy voel. My bakkie is oop gebreuk in die parkeerterein van Planet Fitness skaars 10 m vanvaf die sekeriteits wag - sy verweer is dat hy nie kon sien wat hull doen nie omdat hulle aan die anderkant van die bakkie besig was
User avatar
Theodorus
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 159
Joined: Thu Jul 21, 2011 11:53 am
Town: Honeydew Jhb
Vehicle: HILUX
Real Name: Theo

Hy is gevat! En weer terug gekry...

Post by Theodorus »

Het jy hom gedonder


---
I am here: http://tapatalk.com/map.php?ipxyty" onclick="window.open(this.href);return false;
Mylux
Post Reply

Return to “General Hilux Discussions”