D4D low on power......help asb.

Here we discuss Hiluxes in general. Your view of the Hilux. For other general discussions please see "open Discussions" under the "Around the Campfire" heading.
Post Reply
User avatar
Andre du preez
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 788
Joined: Tue Jul 13, 2010 5:45 pm
Town: somerset west
Vehicle: hilux 2.2
Real Name: Andre

D4D low on power......help asb.

Post by Andre du preez »

2010 s/c 3.oL D4D>.... 55000 km op die klok.Andre my swaar het die bakkie so tyd terug ook gekoop. Die engine het goed getrek.

Nou wil die engine nie trek nie. Ek het gaan saam ry , dit is as of die engine vir my vanaf 2500 ophou trek of dan minder trek as op lae reves. Die injectors en die pomp is al vervang.

Kan die longrang diesel tenk "n inpak he op die probleem(hy het die bakkie gekoop met die tenk). :beg:
User avatar
Royco
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1149
Joined: Sun Apr 12, 2009 7:50 pm
Town: Stellenbosch
Vehicle: '09 D4D 3.0 Raider 4x4 D/Cab
Real Name: Roy
Club VHF Licence: X88

Re: D4D low on power......help asb.

Post by Royco »

Het julle die disel filter en lug filter al vervang?
Het julle die injectors vervang? Of was dit die voorige eienaars?

Could it be the turbo???
Image Image Image Image
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: D4D low on power......help asb.

Post by OOOOMS »

Glo nie dis die LRT nie, nie sommer so 'n probleem op die D4D ondervind nie.....?

Kyk onder die plastiese intercooler deksel of een van die pypies nie toe gebuig is nie, daarna verander die lug-filter en diesel filter.
User avatar
Andre du preez
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 788
Joined: Tue Jul 13, 2010 5:45 pm
Town: somerset west
Vehicle: hilux 2.2
Real Name: Andre

Re: D4D low on power......help asb.

Post by Andre du preez »

dANKIE Oooms ons sal more kyk. Die injectors is vervang deur die vorige eienaar. Diesel pomp is ook al vervang. Gaan dinsdag std tenk uit haal om te sien of sif binne die tenk moet vervang word.
User avatar
Andre du preez
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 788
Joined: Tue Jul 13, 2010 5:45 pm
Town: somerset west
Vehicle: hilux 2.2
Real Name: Andre

Re: D4D low on power......help asb.

Post by Andre du preez »

Oooms ek het saam Andre gaan ry en ek ruik olie , maar ons kan geen olie sien nie en waar die bakkie staan is dit ook droog.
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: D4D low on power......help asb.

Post by OOOOMS »

Kyk bietjie om die Turbo, dalk lek die gasket, of op die turbo kan die actuator se housing gekraak wees?
User avatar
Andre du preez
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 788
Joined: Tue Jul 13, 2010 5:45 pm
Town: somerset west
Vehicle: hilux 2.2
Real Name: Andre

Re: D4D low on power......help asb.

Post by Andre du preez »

Dankie ooms ons sal more kyk baie dankie vir al die hulp.
User avatar
Andre du preez
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 788
Joined: Tue Jul 13, 2010 5:45 pm
Town: somerset west
Vehicle: hilux 2.2
Real Name: Andre

Re: D4D low on power......help asb.

Post by Andre du preez »

Jis, Roy hoop alles gaan goed aan jou kant. Ek mis julle manne. Nou dat my Lux verkoop is sien ek niemand. :thumbdown:

Maar gee net kans........ :twisted: Ek sien my bakkie is verkoop wonder wie dit gekoop het.
User avatar
Royco
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1149
Joined: Sun Apr 12, 2009 7:50 pm
Town: Stellenbosch
Vehicle: '09 D4D 3.0 Raider 4x4 D/Cab
Real Name: Roy
Club VHF Licence: X88

Re: D4D low on power......help asb.

Post by Royco »

Andre du preez wrote:Jis, Roy hoop alles gaan goed aan jou kant. Ek mis julle manne. Nou dat my Lux verkoop is sien ek niemand. :thumbdown:

Maar gee net kans........ :twisted: Ek sien my bakkie is verkoop wonder wie dit gekoop het.
Andre, ek sien jou nogal baie - elke Vrydag in die Eikestadnuus koerant :tease:
Hoop julle kom reg met die nuwe Hilux.
Image Image Image Image
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: D4D low on power......help asb.

Post by OOOOMS »

Andre, eenige positiewe terugvoerung :?:
Hannes Meyer
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 142
Joined: Sun Jan 17, 2010 3:39 pm
Town: Aranos Namibia
Vehicle: Hilux V6 4.L d/c 4x4 Automatic 2014 , Land Cruiser pick-up 2012, L/Cruiser Pick up 2023
Real Name: Hannes

Re: D4D low on power......help asb.

Post by Hannes Meyer »

Julle kan die silinser ook kyk, soms kom daar sulke glasvesel goed los en hang voor die uit gang, dan kan die lug nie uit nie.
Hannes Meyer
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 142
Joined: Sun Jan 17, 2010 3:39 pm
Town: Aranos Namibia
Vehicle: Hilux V6 4.L d/c 4x4 Automatic 2014 , Land Cruiser pick-up 2012, L/Cruiser Pick up 2023
Real Name: Hannes

Re: D4D low on power......help asb.

Post by Hannes Meyer »

Soms carbin die exhaust cyliser toe , met baie dorps gebruik waar engin nie lang ente ry sodat dit warm word of hoe spoed loop nie, selfde met die water wat jy soms in die silinser kry by voertuie wat net kort ente gery word, veral omdat jy die vorige eienaar nie altyd ken nie.
User avatar
Andre du preez
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 788
Joined: Tue Jul 13, 2010 5:45 pm
Town: somerset west
Vehicle: hilux 2.2
Real Name: Andre

Re: D4D low on power......help asb.

Post by Andre du preez »

Dankie vir die info Hennie.
Post Reply

Return to “General Hilux Discussions”