Sodwana Beach Driving

Here we discuss Hiluxes in general. Your view of the Hilux. For other general discussions please see "open Discussions" under the "Around the Campfire" heading.
Post Reply
hansie
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 65
Joined: Thu Feb 23, 2012 4:10 pm
Town: Centurion
Vehicle: 3D4D 4x4
Real Name: Hansie

Sodwana Beach Driving

Post by hansie »

Hello

Kan iemand asb. vir my se wat die situasie is met die strand ry in Sodwana? :beg:
Wat ek gehoor het is as volg:
1. Moet nou ʼn permit hê
2. Net 100 sal per dag uit geruik word
3. Mense wag van 4 am om een te kry
Is die 100 vir kampeerders of is daar nog vir mense wat van buite die kamp plek kom

Hansie :beg:
Hansie met Vakansie
Toyoya 3D4D 4x4
User avatar
yotaman
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 566
Joined: Sat Nov 21, 2009 1:50 pm
Town: Hartenbos Western Cape
Vehicle: '99 2.7i Hilux 4x4 S/C
Real Name: Shane

Re: Sodwana Beach Driving

Post by yotaman »

Good questions. Consider phoning the Natal Parks board they'll give you all the latest details
Imagination is more important than knowledge. Knowledge is limited, imagination encircles the world.

Albert Einstein
User avatar
FJCruiser-ZN
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 458
Joined: Wed May 19, 2010 9:52 pm
Town: Durban
Vehicle: FJ Cruiser 4.0 V6 4x4
Real Name: Tony
Club VHF Licence: X224

Re: Sodwana Beach Driving

Post by FJCruiser-ZN »

Hansie

Regrettably what you've heard is true.

I was there last year in December and it was absolute chaos.

Most people that want beach permits camp the entire night outside the parks board offices, so 4am is way too late.

I rocked up at 4am and thought I was first in the queue, after hanging around for a while I realised I was too late.

They also didn't allow other 4x4's onto the beach when the people who got permits in the morning come off.

There is 100 permits for inside the camp and 100 permits for outside, not too sure how the outside permits are issued.

New Years day is a no no, everyone who lives around Sodwana is on the beach.

Most people packed up and went home.

You should rather try Bhanga Nek / Kosi Bay / Black Rock

T
If you don't own an FJ Cruiser you probably won't understand...
Until we meet on a dusty road someday, somewhere, keep on Cruisering....
2013 FJ Cruiser 4.0 V6 4x4 AT
2012 Jurgen's Xcape
Image
Thabogrobler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5268
Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '02 'Lux KZ
Real Name: Thabo
Club VHF Licence: x223
Location: Garsfontein
Contact:

Re: Sodwana Beach Driving

Post by Thabogrobler »

Kan iemand asb. vir my se wat die situasie is met die strand ry in Sodwana? :beg:
Wat ek gehoor het is as volg:
1. Moet nou ʼn permit hê Ja, net 200 per dag word uitgereik - 100 vir kampeerders en 100 vir dag besoeker
2. Net 100 sal per dag uit geruik word Soos bo
3. Mense wag van 4 am om een te kry Nee, 4 am is jy jarre te laat - mense het al van 20:00 begin tou staan om 06:00 die volgende oggend 'n permit te kry. NIE my idee van 'n vakansie NIE!!!
Is die 100 vir kampeerders of is daar nog vir mense wat van buite die kamp plek kom

Dit was verseker my laaste vakansie op Soddies. Die plaaslike inwoners stap net deur die hekke en ons pigment gestremdes moet toegang betaal - selfs "plaaslike inwoners" met GP plate betaal nie!

Ek kan nogals my g@t in 'n krul trek vir sulke onregverdigheid, so vir my eie gesondheid vermy ek maar die plek!
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!

If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!

A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
wim
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 668
Joined: Mon Jul 14, 2008 10:54 pm
Town: Vryheid
Vehicle: 95 hilux d/c Hilex
Real Name: Wimpie Van Der Vyver

Re: Sodwana Beach Driving

Post by wim »

Piet (Bushwacker) is vanoggend weg Sodwanna toe so verwag n vars update as hy dinsdag terug is.
ImageImageImage
User avatar
Bushwacker
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2718
Joined: Sat Feb 02, 2008 12:34 pm
Town: Vryheid Natal
Vehicle: 2003 HILEX, 35" maxxis. 2009 Prado 120 VX
Real Name: Piet

Re: Sodwana Beach Driving

Post by Bushwacker »

Dit was 'n stil naweek daar, so geen rye nie, GEEN drank word toegelaat nie. Jy kan net op naweke en publieke vakansiedae op die strand ry.
Ek dink my dae daar is nou ook getel :thumbdown:
Ja pie plaaslikes stroom gratis in :shock:
hansie
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 65
Joined: Thu Feb 23, 2012 4:10 pm
Town: Centurion
Vehicle: 3D4D 4x4
Real Name: Hansie

Re: Sodwana Beach Driving

Post by hansie »

Hello

Nou net met Sodwana gepraat.
1. 100 camp permitte
2. 100 dag besoekers permite
3. Stand sal van 7 Des tot 16 Jan elke dag oop wees

Dit sal my laaste besoek wees aan Sodwana. :banned:

Hansie
Hansie met Vakansie
Toyoya 3D4D 4x4
User avatar
Bugzy
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 646
Joined: Thu Sep 30, 2010 12:27 pm
Town: Rustenburg
Vehicle: 2015 Hilux S/C 4X4 Dakar1996 2.8D s/c 4x4 Hilux with 3CT Toyota motor
Real Name: Buks
Club VHF Licence: X56
Location: Zuurplaat
Contact:

Re: Sodwana Beach Driving

Post by Bugzy »

Daar was 'n tyd in my lewe wat ek omtrent elke maand in Sodwana was maar met al die gemors wat daar aan die gang is, kamp ek maar elders :thumbdown:
User avatar
Blaps
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 382
Joined: Thu May 27, 2010 6:08 pm
Town: Rustenburg
Vehicle: Hilux 4x4 Ford V6
Real Name: Ben
Location: Olifantsnek

Re: Sodwana Beach Driving

Post by Blaps »

Ek was Oktober daar en het elke dag n "beach" permit gekry.
Drank word nie meer toegelaat op die strand nie.
Kon ingaan van 06h00 tot 18h00.

Dit is meer soos dit was nie en ek het ook besluit dit was my laaste keer daar.
Daar is ander plekke waar n mens net so kan geniet.
Ongelukkig het die oproeriges veroorsaak dat al die reels nou dit onsmaaklik maak vir ander.
Kosi baai is ook lekker maar meer en meer mense oorweeg Mosambiek as n opsie.
Go, just go.... Somewhere.... Out There...
Image
Post Reply

Return to “General Hilux Discussions”