1999 4X4 DUBBELKAJUIT HILUX

Here we discuss Hiluxes in general. Your view of the Hilux. For other general discussions please see "open Discussions" under the "Around the Campfire" heading.
Post Reply
josef
Newbie
Posts: 4
Joined: Fri Nov 29, 2013 9:36 am
Town: kraaifontein
Vehicle: nissan
Real Name: josef

1999 4X4 DUBBELKAJUIT HILUX

Post by josef »

Goie dag
Ek is nuut op die forum.Ek kan n 1999 4x4 dubbelkajuit Hilux kry vir R63000.Dit is die fullhouse een met die leersitplekke ens.Dit is in n goeie toestand en die km is 280000.
Wat dink julle.Is dit n goeie koop (pysgewys).Is die km lesing nie te hoog nie?Ek was n ruk uit die 4x4 omgewing en is nie meer so lekker op datum met alles nie.Is daai spesifieke modelle volop of nie.
User avatar
Hilux 1
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4125
Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
Town: Brackenfell
Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
Real Name: Tertius
Club VHF Licence: HC137

Re: 1999 4X4 DUBBELKAJUIT HILUX

Post by Hilux 1 »

iets klink n bietjie visserig, is dit n SRX? daai trokkies gaan nog vir ver meer as daai. So iets is nie reg nie. daai kilometers is average, ek ry n 2000 model en my kilometers is nou 298000 and counting.

vat daai trokkie na Alan in Brackenfell om hom te laat uit check. hy sal jou gou se of dit goeie og k**k koop is
User avatar
Hilux 1
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4125
Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
Town: Brackenfell
Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
Real Name: Tertius
Club VHF Licence: HC137

Re: 1999 4X4 DUBBELKAJUIT HILUX

Post by Hilux 1 »

sorry, waar is my maniere, WELKOM Josef.

jy sal dit geniet hier
User avatar
Houkswyn
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 86
Joined: Mon May 31, 2010 4:29 pm
Town: Parow
Vehicle: Fortuner 4.0 V6 4X4
Real Name: Etienne

Re: 1999 4X4 DUBBELKAJUIT HILUX

Post by Houkswyn »

Hi Josef

Watter enjin het die bakkie in? Die prys is ongewoon laag.

Miskien is dit die bargain van die jaar... Of n scam?
Image
josef
Newbie
Posts: 4
Joined: Fri Nov 29, 2013 9:36 am
Town: kraaifontein
Vehicle: nissan
Real Name: josef

Re: 1999 4X4 DUBBELKAJUIT HILUX

Post by josef »

Daars is niks snaaks aan die bakkie.Dit is my seun se baas se bakkie.Dit was eers sy persoonlike bakkie.Hy het dit toe vir werk begin gebruik.My seun gebruik dit nou al n paar maande vir sy werk.Dit is glad nie deur die g#t getrek nie.Sy baas wil n meer praktiese bakkie vir die werk koop en R63000 is wat hulle hom aanbied op n trade in.Hy sal dit aan my verkoop vir daai prys.Dit is n Raider 2.7i met n goeie kappie.Daar is stickers op die bakkie,maar dit is nie n probleem nie.
josef
Newbie
Posts: 4
Joined: Fri Nov 29, 2013 9:36 am
Town: kraaifontein
Vehicle: nissan
Real Name: josef

Re: 1999 4X4 DUBBELKAJUIT HILUX

Post by josef »

Het vergeet om te sê dit het n chip in en dit word gediens by SAC.My seun sê die gemiddelde gebruik is 7 km per liter en dit is hoofsaaklik gebruik in en om die skiereiland.Dit is n plumbing besigheid.
User avatar
Houkswyn
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 86
Joined: Mon May 31, 2010 4:29 pm
Town: Parow
Vehicle: Fortuner 4.0 V6 4X4
Real Name: Etienne

Re: 1999 4X4 DUBBELKAJUIT HILUX

Post by Houkswyn »

Josef dit is n bargain. :thumbup:

Hulle verkoop gewoonlik vir veel meer as dit.
Image
User avatar
Genissie
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 210
Joined: Mon Oct 28, 2013 1:23 pm
Town: Hartenbos
Vehicle: LC 80, 4500
Real Name: Andries
Club VHF Licence: X254
Location: Hartenbos

Re: 1999 4X4 DUBBELKAJUIT HILUX

Post by Genissie »

Welkom
ek wou se om n police clearance te kry, maar as jy die agtergrond en oorsprong van die voertuig ken is jy ok.
km's maak nie baie saak op n hilux soos almal weet ni.
Image
Image
Image
Image
Image
User avatar
Ali3n
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4714
Joined: Mon Sep 27, 2010 2:06 pm
Town: Roodepoort
Vehicle: Jeep Commander 3.0 Limited
Real Name: Francisco the Great
Club VHF Licence: B338
Location: Roodepoort

Re: 1999 4X4 DUBBELKAJUIT HILUX

Post by Ali3n »

Die 2.7 is n uitstekende enjin en kan baie ver kom... Ken n paar met wel oor n miljoen kilos op sonder probleme.

Is wel effens swaar op sous.

Vir daai prys moes hy al in jou erf gestaan het. As hy in so goeie toestand is soos wat dit klink moet jy spring... :thumbup:
PRESENTLY DISADVANTAGED
ImageImageImage Link BrokenImageImage Link Broken
Custom built Rock Sliders, Bumpers, Belly protection.... Anything you can think of
Cell: 076 122 3744 E-Mail: fpanaino@gmail.com
Bear Grylls calls it "Ultimate Survival", overlanders call it "Camping"
ROBERT
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 264
Joined: Fri Feb 20, 2009 9:46 am
Town: Pretoria
Vehicle: 2002 D/C KZTE 4x4
Real Name: Robert

Re: 1999 4X4 DUBBELKAJUIT HILUX

Post by ROBERT »

koop hom dis n absolute winskoop, daars n paar wat rond is vir enige iets tussen R90K en R110K
Image
User avatar
KOBUSL
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2044
Joined: Sat Jul 19, 2008 2:12 pm
Town: WOLSELEY
Vehicle: '96 HILUX 2.8 HILUX DC 3i BMW 540 RANCHERO UTE 4 Li
Real Name: KOBUS

Re: 1999 4X4 DUBBELKAJUIT HILUX

Post by KOBUSL »

Ali3n wrote:Die 2.7 is n uitstekende enjin en kan baie ver kom... Ken n paar met wel oor n miljoen kilos op sonder probleme.

Is wel effens swaar op sous.

Vir daai prys moes hy al in jou erf gestaan het. As hy in so goeie toestand is soos wat dit klink moet jy spring... :thumbup:
Roer broer, dis 'n goeie prys. Welkom hier by ons. :thumbup: :thumbup:
Word te vinnig oud en te stadig wys.
User avatar
FJCruiser-ZN
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 458
Joined: Wed May 19, 2010 9:52 pm
Town: Durban
Vehicle: FJ Cruiser 4.0 V6 4x4
Real Name: Tony
Club VHF Licence: X224

Re: 1999 4X4 DUBBELKAJUIT HILUX

Post by FJCruiser-ZN »

Good vehicle, good price.
Beware, these trucks are petroholics
T
If you don't own an FJ Cruiser you probably won't understand...
Until we meet on a dusty road someday, somewhere, keep on Cruisering....
2013 FJ Cruiser 4.0 V6 4x4 AT
2012 Jurgen's Xcape
Image
Thabogrobler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5269
Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '02 'Lux KZ
Real Name: Thabo
Club VHF Licence: x223
Location: Garsfontein
Contact:

Re: 1999 4X4 DUBBELKAJUIT HILUX

Post by Thabogrobler »

Dit klink of jy twyfel - stuur maar solank die kontak detail dat ek hom kan gaan haal :p
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!

If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!

A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
Willem01
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 586
Joined: Thu Dec 29, 2011 12:13 pm
Town: Pretoria
Vehicle: het nie 1 nie
Real Name: Willem

Re: 1999 4X4 DUBBELKAJUIT HILUX

Post by Willem01 »

Ja nee vir daai prys koop ek sommer nog 1,,,,,soos gesê hy moes al lankal in jou erf gestaan het.
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29857
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: 1999 4X4 DUBBELKAJUIT HILUX

Post by Mud Dog »

Welkom Josef! :thumbup: :thumbup:

Daai prys is hoopeloos te laag en my eerste gedagte was "SCAM", maar as jy sê dis jou seun se baas se trok dan is dit seker nie 'n scam nie. Koop hom nou voordat iemand anders inspring!!! Die 2.7 is welbekend as 'n kanniedood wat baie dors is, maar as daai syfers reg is, is 7km/lit glad nie sleg nie.

Koop hom en geniet hom! ;-)
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
User avatar
mcw
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 805
Joined: Sat May 18, 2013 12:20 am
Town: krugersdorp
Vehicle: Prado 90 V6 3.4 Auto
Real Name: Martin
Club VHF Licence: X100

Re: 1999 4X4 DUBBELKAJUIT HILUX

Post by mcw »

welkom by ons
klink na n goeie prys
User avatar
Haboob
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2484
Joined: Thu Aug 11, 2011 9:57 pm
Town: King Williams Town
Vehicle: Hilux
Real Name: Edge
Club VHF Licence: HC129

Re: 1999 4X4 DUBBELKAJUIT HILUX

Post by Haboob »

Welkom op die Forum Josef, stuur die besonderhede, dan stuur ek die geld en haal die bakkie :thumbup: :wave: :celebrate:
Image
HABOOB means "Dust Storm"
josef
Newbie
Posts: 4
Joined: Fri Nov 29, 2013 9:36 am
Town: kraaifontein
Vehicle: nissan
Real Name: josef

Re: 1999 4X4 DUBBELKAJUIT HILUX

Post by josef »

Dankie manne vir al die goeie terugvoer.Ek moet nou net finaal besluit.Petrol verbruik op die stadium n probleem,want ek sal werk toe en terug moet ry met hom en in die somer elke tweede naweek Langebaan toe.My totale brandstof rekening per maand gaan mmer as n duisend rand verskil teenoor die voertuie waarmee ek nou werk toe en Langebaan toe ry.
Ek besef dat dit n goeie koop is.Sal julle laat weet wat ek gaan doen.Ek het ook al n pm gekry van een van die lede om die no te kry,maar vir nou hou ek dit eers geheim.
Post Reply

Return to “General Hilux Discussions”