It's inevitable... Hilux experts needed!

Here we discuss Hiluxes in general. Your view of the Hilux. For other general discussions please see "open Discussions" under the "Around the Campfire" heading.
Post Reply
User avatar
Gerrie
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 296
Joined: Thu Jul 08, 2010 8:35 am
Town: Cape Town
Vehicle: 1998 Land Rover Disco 1
Real Name: Gerrie
Location: Cape Town
Contact:

It's inevitable... Hilux experts needed!

Post by Gerrie »

This month we cover the Hilux in the magazine...
So, apart from Hoppy, who are the other experts on the Bull Nose Hiluxes? I think those will be the best ones to cover off the bat... or perhaps the SFA's?
Any which way, who are the experts that can help me put together an article on these bakkies that will blow the readers away?
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: It's inevitable... Hilux experts needed!

Post by CasKru »

I believe Louis Zanoli from 4x4 Megaworld falls in this category as well.
To God be the glory
User avatar
Baasvark
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1376
Joined: Mon Aug 01, 2011 7:45 pm
Town: Virginia
Vehicle: '97 D/C with all the trimmings & 2011 Troopy
Real Name: Shane

Re: It's inevitable... Hilux experts needed!

Post by Baasvark »

Bullnose - good SFA'S becoming scarce.
Aint it ironic that "Common Sense" aint so common after all...
Thabogrobler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5266
Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '02 'Lux KZ
Real Name: Thabo
Club VHF Licence: x223
Location: Garsfontein
Contact:

Re: It's inevitable... Hilux experts needed!

Post by Thabogrobler »

Man, dit gaan 'n kort artikel wees:

Check list:
1. Check badge. Toyota? Proceed to next step.
2. Check derivative: Hilux? Proceed.
3. Model, engine, etc. you want? Buy.
4. Drive away and live happy ever after.

The end.












Or is it???
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!

If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!

A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: It's inevitable... Hilux experts needed!

Post by ChrisF »

SEKER oom Eric het n storie of drie oor die ouer Toyotas ....
User avatar
Thunder02
Moderator
Moderator
Posts: 8033
Joined: Fri Nov 26, 2010 7:53 pm
Town: East Rand
Vehicle: IFS Hilux
Real Name: Neil
Club VHF Licence: HC105
Location: 4x4 Direct Boksburg
Contact:

Re: It's inevitable... Hilux experts needed!

Post by Thunder02 »

ChrisF wrote:SEKER oom Eric het n storie of drie oor die ouer Toyotas ....
Good choice,he has the whole stable :mrgreen:
Not all those who wander are lost!

Scout motto:be prepared....
www.4x4direct.co.za
Email: boksburg@4x4direct.co.za
IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!
Thabogrobler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5266
Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '02 'Lux KZ
Real Name: Thabo
Club VHF Licence: x223
Location: Garsfontein
Contact:

Re: It's inevitable... Hilux experts needed!

Post by Thabogrobler »

Wel, so oor die 300 000km's begin die kragstuur pompe EN bokse olie lek.

KZ onderdele koop jy maar by die agente - die pirate goed hou eenvoudig nie. Die agterste olie seel op die 4x2 se ratkas - toe ek laas gesoek het kon jy hom nie pirate kry nie.

Die Bullnose het goeie remme - BAIE beter as my Isooz!

Ball joints, control arms bishes, ens - hulle hou baie lank - op 389 000km het ek dit nog nooit vervang nie.

Die Load sensing valve(vir agter brieke) kan jou jare se *a* gee - dis nou die dag as hulle begin lol.

Universal joints - die oorspronklikes hou ook lank, die replacements MOET 'n grease nipple he, party het nie en na so 30-40 000km dan groet hulle maar weer.

As die een Fan belt afklim/breek is die tweede een gewoonlik bitter vinnig om te groet daarna. Koop net dieselfde batch nommer belde, van die goed verskil so paar mm.

Die belt vir die aircon op die KZ is verkeerd gelys in die meeste kataloguste - jou vriendelike verkoopsman moet weet watter een regtig werk of jy gaan brul om hom te maak pas.

As jou KZ 'n SAC intercooler op het gaan dit maar swaar om die standaar olie filter op te kry - vervang met 'n Z257 en hy pas soos 'n vienna in 'n koshuis gang.

Kyk maar gereeld na die intercooler se pype - Daai manne by SAC het slim gedink met die cooler maar daai pype skuur ORAL!!! 'n Beter roep sal wees om die intercooler bo-op die enjin te monteer en 'n D4D se bonnet scoop op te sit - soek na die poste van Frik waar hy dit gedoen het.

Wiel bearings - op 389 000km nog soos vanaf moeder Toyoda! MCHILUX(Mecchie by Toy Centurion) het vir ons geskrywe dat die bearings dieselfde is as een of ander Dyna trokkie, maw seriously over engineered vir ons gebruik.

Brandstof verbruik so 8-8.5km/L selfde met die intercooler en chip as daarsonder!

Gewone Turbo diesel raad - haal die exhaust boks uit en sit 'n klein freeflow boks in, niks meer geraas nie, trek so rapsie beter.

Airbox mod - Sny/skeur die baffle in die airbox uit om beter lugvloei in die airbox in te verseker. Dei meeste Toyotas kry nie genoeg lug in of uit nie, dus enige iets soos 'n snorkel en 'n freeflow 'n goeie idee.

Sal vannag aan nog 'n klompie dink.
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!

If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!

A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
User avatar
Gerrie
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 296
Joined: Thu Jul 08, 2010 8:35 am
Town: Cape Town
Vehicle: 1998 Land Rover Disco 1
Real Name: Gerrie
Location: Cape Town
Contact:

Re: It's inevitable... Hilux experts needed!

Post by Gerrie »

Dankie Thabo... wil jy my nie dalk sommer mail met jou goed nie? gerrie@wegry.co.za

En dan enigeen wat hierdie vrae vir my kan antwoord, kan my ook mail met die antwoorde asseblief!

Daar was aanvanklik 'n 3-liter Turbodiesel-enjin, is daar enigsins van hulle nog op die pad?
Die twee verskillende modelle was die KZ-TE en die 2.7i, watse ander onderskeidings was daar? Soos byvoorbeeld Raider en SRX en wat het dit behels?
Wat was standaard? (soos difflocks, elektriese vensters en dies meer)
Wat is die voordele van hierdie bakkies?
Wat is die nadele van hierdie bakkies?
As jy een tweedehands wil gaan koop, waarvoor moet jy op die uitkyk wees?
Wat gee gewoonlik probleme?

Thanks

Gerrie
Thabogrobler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5266
Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '02 'Lux KZ
Real Name: Thabo
Club VHF Licence: x223
Location: Garsfontein
Contact:

Re: It's inevitable... Hilux experts needed!

Post by Thabogrobler »

Gerrie wrote:Dankie Thabo... wil jy my nie dalk sommer mail met jou goed nie? gerrie@wegry.co.za

En dan enigeen wat hierdie vrae vir my kan antwoord, kan my ook mail met die antwoorde asseblief!

Daar was aanvanklik 'n 3-liter Turbodiesel-enjin, is daar enigsins van hulle nog op die pad? Ja, maar wees maar versigtig vir hulle - daai head kraak glo maklik! Daar was ook 'n 3000D(die enjin word die 5L genoem, selfde as die 3000TD. Hy is socver ek weet nogal betroubaar maar moenie haastig wees nie.


Die twee verskillende modelle was die KZ-TE en die 2.7i, watse ander onderskeidings was daar? Ek is nie so 100% seker van die dubbel kajuite nie maar op die enkel kajuite het die 2.7 in 4x4 gekom, Raider en gewone spec. Kz single cab het nooit in 4x4 uitgekom nie maar dis nie moeilik om hom 4x4 te maak nie - alles bout vas, behalwe 2 diff brackets wat geswesi moet word.

Soos byvoorbeeld Raider en SRX en wat het dit behels? SRX het nie agterste Diff lock of plastiek wheel arches nie.
Wat was standaard? (soos difflocks, elektriese vensters en dies meer) Sover ek weet het al die 4x4 behalwe die 2.7 single cab base spec aircon en elektriese vensters gehad(selfs SRX???) Net Raider modelle het die agterste difflock standaard gekry.
Wat is die voordele van hierdie bakkies? Mmmmm...onderhou hom en hy vat jou oral waar jy wil gaan! Ek dink op die lang termyn is die loop koste van die laagste wat daar kan wees.
Wat is die nadele van hierdie bakkies? Jy sal nie sommer die Total econony run met hulle wen nie - nie uitermatig dors nie maar verseker nie die leiers op brandstof besparing nie. Nog nooit self beleef nie maar ek verstaan die diefstal risiko is maar daar maar darem heelwat laer as die nuwer Vigo's
As jy een tweedehands wil gaan koop, waarvoor moet jy op die uitkyk wees? 'n Terug gedraaide speedo. Gaan kyk maar mooi na daai 10 jaar oue bakkie met 120 000km op die klok; die kanse is BAIE goed dat sy kuif uit sy oe geknip is. Daar is egter uitsonderings, ek verwys eerder na sommige dodgy handelaars in plekke soos Zambezi Weg soos daar sekerlik in ander dorpe ook sulke handelaars is. Die voordeel van die goeie diens wat 'n Hilux jou gee is ook die nadeel van die ou wa 2e hands koop - Bitter min mense sal weet dat 'n trok se myle terug gedraai is; dit wys nie so maklik nie.

Party ouens is bietjie eerliker - hulle draai nie die klok terug nie, hulle sit sommer 'n ander een in en kan dan eerlik antwoord dat nie klok nie terug gedraai is nie.

Daai 10 jaar oue een met 120 000km op die klok sonder diens boeke? Hoekom sal enige trotse eienaar met sulke lae km nie sy trok laat diens en dit in die boekie laat aanbring nie?


Wat gee gewoonlik probleme? Bitter min! Myne is my daily driver(Ek het 'n loodgieters onderneming) en ek ry heeldag in Pretoria se verkeer dus dink ek as daar iets is wat as 'n swak plek uitgewys kan word sal ek daarvan weet. Op myne met 389 000km op het ek net dit vervang soos in die vorige pos(plus 'n clutch op 127 000km agv lekkende olie seel op ratkas).

Ek wil nou nie se op die KZ is gekraakte silinderkoppealgemeen nie maar daar is heelwat gevalle van dit. So rondom die 200 000km merk begin die early risers en van ons late bloomers sien bykans 400 000km!(Myne begin nou met die tekens) Allan kan jou meer in detail vertel hoe om te sien waneer hy begin kop verloor.


Thanks

Gerrie
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!

If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!

A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
User avatar
jacol
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 76
Joined: Sun Dec 08, 2013 2:14 pm
Town: Port Elisabeth
Vehicle: Hilux
Real Name: Jay

Re: It's inevitable... Hilux experts needed!

Post by jacol »

Hi Gerrie sal jy ons asb op hoogte hou van waneer hierdie uitgawe op die rakke sal wees. 2dens kan iemand se die 2.4 hilux dubbelkajuit hoe skaars is hul en kan hul verander word na 4x4
sasafaris
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 69
Joined: Wed May 30, 2012 2:44 pm
Town: Durban
Vehicle: hilux 4x4 KZTE
Real Name: John

Re: It's inevitable... Hilux experts needed!

Post by sasafaris »

I had one of the +/- 2000 model DC 4x2 newer shape Hilux models that came out with the Alpine Turbo. Was OK, but blew a piston at 140000, Alpine replaced it, and then blew a second piston at about 165000. I then traded the truck in on a KZTE and have had several discussions on it here on this site.
User avatar
grobbepj
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1049
Joined: Tue May 14, 2013 10:39 am
Town: Alberton
Vehicle: Hilux legend 35 4x4 3.0kzte D/C
Real Name: Pieter

Re: It's inevitable... Hilux experts needed!

Post by grobbepj »

Thabogrobler wrote:Wel, so oor die 300 000km's begin die kragstuur pompe EN bokse olie lek.

KZ onderdele koop jy maar by die agente - die pirate goed hou eenvoudig nie. Die agterste olie seel op die 4x2 se ratkas - toe ek laas gesoek het kon jy hom nie pirate kry nie.

Die Bullnose het goeie remme - BAIE beter as my Isooz!

Ball joints, control arms bishes, ens - hulle hou baie lank - op 389 000km het ek dit nog nooit vervang nie.

Die Load sensing valve(vir agter brieke) kan jou jare se *a* gee - dis nou die dag as hulle begin lol.

Universal joints - die oorspronklikes hou ook lank, die replacements MOET 'n grease nipple he, party het nie en na so 30-40 000km dan groet hulle maar weer.

As die een Fan belt afklim/breek is die tweede een gewoonlik bitter vinnig om te groet daarna. Koop net dieselfde batch nommer belde, van die goed verskil so paar mm.

Die belt vir die aircon op die KZ is verkeerd gelys in die meeste kataloguste - jou vriendelike verkoopsman moet weet watter een regtig werk of jy gaan brul om hom te maak pas.

As jou KZ 'n SAC intercooler op het gaan dit maar swaar om die standaar olie filter op te kry - vervang met 'n Z257 en hy pas soos 'n vienna in 'n koshuis gang.

Kyk maar gereeld na die intercooler se pype - Daai manne by SAC het slim gedink met die cooler maar daai pype skuur ORAL!!! 'n Beter roep sal wees om die intercooler bo-op die enjin te monteer en 'n D4D se bonnet scoop op te sit - soek na die poste van Frik waar hy dit gedoen het.

Wiel bearings - op 389 000km nog soos vanaf moeder Toyoda! MCHILUX(Mecchie by Toy Centurion) het vir ons geskrywe dat die bearings dieselfde is as een of ander Dyna trokkie, maw seriously over engineered vir ons gebruik.

Brandstof verbruik so 8-8.5km/L selfde met die intercooler en chip as daarsonder!

Gewone Turbo diesel raad - haal die exhaust boks uit en sit 'n klein freeflow boks in, niks meer geraas nie, trek so rapsie beter.

Airbox mod - Sny/skeur die baffle in die airbox uit om beter lugvloei in die airbox in te verseker. Dei meeste Toyotas kry nie genoeg lug in of uit nie, dus enige iets soos 'n snorkel en 'n freeflow 'n goeie idee.

Sal vannag aan nog 'n klompie dink.
Baie nice post dankie Thabo! Is veral bly oor die 8-8.5km/l want dit is presies wat ek met myne kry of dit nou gelaai is of nie; of ek nou mooi ry of nie... Het gehoor van manne wat groot praat van n 10km/l en het my al moeg probeer om daar te kom en kan nie. Bietjie beter na freeflow maar gemiddeld oor 2 jaar is 8.35km/l. Het begin wonder of ek n probleem het maar is bly om te hoor dis standaar. Wil nie draad hijack, maar dankie vir die info. Kan nie wag vd artikel...
User avatar
Gerrie
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 296
Joined: Thu Jul 08, 2010 8:35 am
Town: Cape Town
Vehicle: 1998 Land Rover Disco 1
Real Name: Gerrie
Location: Cape Town
Contact:

Re: It's inevitable... Hilux experts needed!

Post by Gerrie »

Wie kan vir my die geskiedenis van Hilux in SA vertel... Wikipedia is gewoonlik goed met die geskiedenis, maar volgens Wikipedia het die SFA's nooit 'n 4Y-enjin gehad nie... :siffler:
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: It's inevitable... Hilux experts needed!

Post by CasKru »

Gerrie... die mag dalk van hulp wees... http://www.wheels24.co.za/SpecialReport ... y-20050610" onclick="window.open(this.href);return false;
To God be the glory
User avatar
Gerrie
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 296
Joined: Thu Jul 08, 2010 8:35 am
Town: Cape Town
Vehicle: 1998 Land Rover Disco 1
Real Name: Gerrie
Location: Cape Town
Contact:

Re: It's inevitable... Hilux experts needed!

Post by Gerrie »

Thanks Cassie

Oraait, nou moet julle maar hard op die tande byt en die volgende vir my gee asseblief:

Wat is die voordele en nadele van hierdie bakkies (ons praat nou van die Bullnose/IFS/KZ-TE-modelle?)?

Dankie ouens

Gerrie

O ja, en as enigiemand 'n mooi foto of twee van hierdie bakkies het en dit in die tydskrif wil sien, mail dit asseblief vir my. Thanks!
User avatar
louis fourie
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1767
Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
Real Name: Louis
Club VHF Licence: X101

Re: It's inevitable... Hilux experts needed!

Post by louis fourie »

Gerrie wrote:Thanks Cassie

Oraait, nou moet julle maar hard op die tande byt en die volgende vir my gee asseblief:

Wat is die voordele en nadele van hierdie bakkies (ons praat nou van die Bullnose/IFS/KZ-TE-modelle?)?

Dankie ouens

Gerrie

O ja, en as enigiemand 'n mooi foto of twee van hierdie bakkies het en dit in die tydskrif wil sien, mail dit asseblief vir my. Thanks!
Die nadeel is die head kraak issue

Die voordeel is, dis 'n Toyota:D

Ek het vir jou 'n paar fotos gemail :thumbup:

Sent from my IdeaTab S6000-H using Tapatalk
User avatar
Gerrie
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 296
Joined: Thu Jul 08, 2010 8:35 am
Town: Cape Town
Vehicle: 1998 Land Rover Disco 1
Real Name: Gerrie
Location: Cape Town
Contact:

Re: It's inevitable... Hilux experts needed!

Post by Gerrie »

Daar moet meer voordele wees.. kan julle dalk vir my spesifieke goed gee, soos bv. Die Difflock gee nooit moeilikheid nie, die wiel-artikulasie is wonderlik, daai klas van goed? Komaan ouens...
Thabogrobler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5266
Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '02 'Lux KZ
Real Name: Thabo
Club VHF Licence: x223
Location: Garsfontein
Contact:

Re: It's inevitable... Hilux experts needed!

Post by Thabogrobler »

Ok dan: Die voordeel is dat dit 'n Hilux is. Dit los jou nie langs die pad soos 'n Ford of verneder jou soos 'n Landie nie!
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!

If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!

A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
boanergesza1
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 17
Joined: Tue Dec 24, 2013 9:17 am
Town: Meyerton
Vehicle: 2011 Hilux 3.0 D-4D 4x4 Auto Double Cab
Real Name: Gerhard

Re: It's inevitable... Hilux experts needed!

Post by boanergesza1 »

grobbepj wrote:
Thabogrobler wrote:Wel, so oor die 300 000km's begin die kragstuur pompe EN bokse olie lek.

KZ onderdele koop jy maar by die agente - die pirate goed hou eenvoudig nie. Die agterste olie seel op die 4x2 se ratkas - toe ek laas gesoek het kon jy hom nie pirate kry nie.

Die Bullnose het goeie remme - BAIE beter as my Isooz!

Ball joints, control arms bishes, ens - hulle hou baie lank - op 389 000km het ek dit nog nooit vervang nie.

Die Load sensing valve(vir agter brieke) kan jou jare se *a* gee - dis nou die dag as hulle begin lol.

Universal joints - die oorspronklikes hou ook lank, die replacements MOET 'n grease nipple he, party het nie en na so 30-40 000km dan groet hulle maar weer.

As die een Fan belt afklim/breek is die tweede een gewoonlik bitter vinnig om te groet daarna. Koop net dieselfde batch nommer belde, van die goed verskil so paar mm.

Die belt vir die aircon op die KZ is verkeerd gelys in die meeste kataloguste - jou vriendelike verkoopsman moet weet watter een regtig werk of jy gaan brul om hom te maak pas.

As jou KZ 'n SAC intercooler op het gaan dit maar swaar om die standaar olie filter op te kry - vervang met 'n Z257 en hy pas soos 'n vienna in 'n koshuis gang.

Kyk maar gereeld na die intercooler se pype - Daai manne by SAC het slim gedink met die cooler maar daai pype skuur ORAL!!! 'n Beter roep sal wees om die intercooler bo-op die enjin te monteer en 'n D4D se bonnet scoop op te sit - soek na die poste van Frik waar hy dit gedoen het.

Wiel bearings - op 389 000km nog soos vanaf moeder Toyoda! MCHILUX(Mecchie by Toy Centurion) het vir ons geskrywe dat die bearings dieselfde is as een of ander Dyna trokkie, maw seriously over engineered vir ons gebruik.

Brandstof verbruik so 8-8.5km/L selfde met die intercooler en chip as daarsonder!

Gewone Turbo diesel raad - haal die exhaust boks uit en sit 'n klein freeflow boks in, niks meer geraas nie, trek so rapsie beter.

Airbox mod - Sny/skeur die baffle in die airbox uit om beter lugvloei in die airbox in te verseker. Dei meeste Toyotas kry nie genoeg lug in of uit nie, dus enige iets soos 'n snorkel en 'n freeflow 'n goeie idee.

Sal vannag aan nog 'n klompie dink.
Baie nice post dankie Thabo! Is veral bly oor die 8-8.5km/l want dit is presies wat ek met myne kry of dit nou gelaai is of nie; of ek nou mooi ry of nie... Het gehoor van manne wat groot praat van n 10km/l en het my al moeg probeer om daar te kom en kan nie. Bietjie beter na freeflow maar gemiddeld oor 2 jaar is 8.35km/l. Het begin wonder of ek n probleem het maar is bly om te hoor dis standaar. Wil nie draad hijack, maar dankie vir die info. Kan nie wag vd artikel...
Het my 2011 D-4D nou al 'n rukkie. Ons het 'n SAC skyfie ingesit en die katalietiese omskakelaar (goeiste!) uitgehaal. Kry so 10 km/l nou, meer wringkrag en ry oor die algemeen beter.
User avatar
Gerrie
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 296
Joined: Thu Jul 08, 2010 8:35 am
Town: Cape Town
Vehicle: 1998 Land Rover Disco 1
Real Name: Gerrie
Location: Cape Town
Contact:

Re: It's inevitable... Hilux experts needed!

Post by Gerrie »

Weet iemand dalk of Louis Zanoli landuit is, of dalk nie sy foon deur die dag antwoord nie. Ek sukkel om hom in die hande te kry... :beg:
Post Reply

Return to “General Hilux Discussions”