2.7 4x4 Wit-olifant

Here we discuss Hiluxes in general. Your view of the Hilux. For other general discussions please see "open Discussions" under the "Around the Campfire" heading.
Post Reply
Willem01
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 586
Joined: Thu Dec 29, 2011 12:13 pm
Town: Pretoria
Vehicle: het nie 1 nie
Real Name: Willem

2.7 4x4 Wit-olifant

Post by Willem01 »

So SWAMBO kla oor die min gebruik van die voertuig want dit is swaar op brandstof, sy soek n "ding daai goed wat so toe is" so het ek toe vasgestel wat sy na verwys...SUV....

Nou waarna kyk n mens wat nou nog steeds darem n grondpad kan aanvat sonder dat jy die hele onderstel verloor oor die corrugated riffels en nie nodig het om die bank bestuurder te gaan sien voor jy brandstof wil ingooi nie,, sal nou seker maar die 4x4 vermoë moet prysgee.

Dit is nie n elke dag ryding nie, meestal net naweke n voortrekker kamp elke 2 maande ,en as dit reën word hy gebruik want bike ry in die reen is nie veilig nie(ma het haar platkar vir ha eie rondrits) en my 2 girls 13 en 9 moet agter in kan pas....ek sal seker maar die witolifant moet inruil op n model wat dieselle waarde sal wees sonder om inbetalings te maak...,help asb met n paar insette

.....het vergeet....betroubaar asb
Last edited by Willem01 on Sun Dec 21, 2014 1:41 pm, edited 1 time in total.
Thabogrobler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5268
Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '02 'Lux KZ
Real Name: Thabo
Club VHF Licence: x223
Location: Garsfontein
Contact:

Re: 2.7 4x4 Wit-olifant

Post by Thabogrobler »

Freelander 2!!!!!! :yahoo: :yahoo: :yahoo:
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!

If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!

A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
dd6
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 424
Joined: Mon Jul 08, 2013 10:25 pm
Town: Klerksdorp
Vehicle: 1995 SFA
Real Name: Jaco

Re: 2.7 4x4 Wit-olifant

Post by dd6 »

Prado
User avatar
Rebel 4x4
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1655
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:28 pm
Town: Port Elizabeth
Vehicle: 2020 Toyota Fortuner GD-6 4x4 Auto
Real Name: Thomas
Location: Port Elizabeth

Re: 2.7 4x4 Wit-olifant

Post by Rebel 4x4 »

Thabogrobler wrote:Freelander 2!!!!!! :yahoo: :yahoo: :yahoo:
Ek dink Willem soek iets reliable ook, ek weet hyt dit nie in sy post genoem nie :mocking:

Freelanders like nie eintlik meer as teerpad nie.
Sent from my iPhone
Image
Image
User avatar
TOYODA
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 676
Joined: Sun Mar 11, 2012 5:26 am
Town: Pretoria
Vehicle: '89 YN67R with Ford V6 3.0
Real Name: Tiaan

Re: 2.7 4x4 Wit-olifant

Post by TOYODA »

Rebel 4x4 wrote:
Thabogrobler wrote:Freelander 2!!!!!! :yahoo: :yahoo: :yahoo:
Ek dink Willem soek iets reliable ook, ek weet hyt dit nie in sy post genoem nie :mocking:

Freelanders like nie eintlik meer as teerpad nie.

Thomas, jy is reg. Ek het vanoggend met Willem gepraat en die voertuig moet ook reliable wees. Willem sê sy garage is skoon en sonder olie vlekke, hy wil nie nou begin nie. En soos hulle sê, 95% van alle land rovers is nog op die pad, die ander 5% het dit to by hul bestemming gemaak... :mrgreen:

SWAMBO soek iets wat beter as 8km/l (lees 11km/l) gee, genoeg pak plek het vir 3 vroumense en kan grondpad ry. Dit sal ook onder R80 000 met wees om 'n "straight swap" te kan doen. :surrender:

Die probleem is dat as jy 'n groot genoeg voetuig het om 3 vroumense se bagasie in te kan pak, gaan jy sukkel om daai 11km/l te kry... tensy hy 'n diesel kan kry. Maar wat kry hy in daai prys klas?

Gelukkig is my vrou bietjie anders, sy het groot geword op die plaas. Die V6 is myne en ek moet hoes vir petrol, maar as sy met die Vigo wil ry gooi sy die petrol in. Sy like die offroad en kampeer ding. Plus, sy het so rukkie terug vir my 'n nuwe-ou speelding gekoop. Sal dit in die nuwe jaar aan almal bekend stel... :yahoo:
User avatar
mtbbiker
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 33
Joined: Wed Apr 21, 2010 11:35 am
Town: Centurion
Vehicle: Toyota hilux 2700i 4X4DC
Real Name: Eugene
Club VHF Licence: B199

Re: 2.7 4x4 Wit-olifant

Post by mtbbiker »

Freelander 2! Ek het SD4 gehad. Een van die beste voertuie wat ek ooit besit het. Puik brandstof verbruik, puik in die veld. Gaan toets bestuur een!


Sent from my iPhone using Tapatalk
Willem01
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 586
Joined: Thu Dec 29, 2011 12:13 pm
Town: Pretoria
Vehicle: het nie 1 nie
Real Name: Willem

Re: 2.7 4x4 Wit-olifant

Post by Willem01 »

Wat is julle gevoel teenoor n 2005 RAV4 5 deur
User avatar
TOYODA
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 676
Joined: Sun Mar 11, 2012 5:26 am
Town: Pretoria
Vehicle: '89 YN67R with Ford V6 3.0
Real Name: Tiaan

Re: 2.7 4x4 Wit-olifant

Post by TOYODA »

Gaan loer bietjie op

http://www.um.co.za/specifications/

Die Freelander 2 en die RAV4 het elkeen sy goeie en slegte eienskappe...


Dink nie jy kan verkeerd gaan met Toyota nie. Maak maar net seker van die diensrekord en gaan loer die kar mooi deur.
Chops
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 75
Joined: Sun Jun 01, 2014 7:57 am
Town: Nelspruit
Vehicle: Hilux 2.7 D/C
Real Name: Henk

Re: 2.7 4x4 Wit-olifant

Post by Chops »

Willem01 wrote:Wat is julle gevoel teenoor n 2005 RAV4 5 deur
My oplossing vir my dorstige 2.7 was 'n 2009 Daihatsu Terios 4x4 Auto.

Gaan toetsbestuur een. Jy sal verbaas wees!

Net myne se uitlaat met 'n vol Bosal sisteem vervang.


Sent from my iPad using Tapatalk
Using Tapatalk
Thabogrobler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5268
Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '02 'Lux KZ
Real Name: Thabo
Club VHF Licence: x223
Location: Garsfontein
Contact:

Re: 2.7 4x4 Wit-olifant

Post by Thabogrobler »

Nee wat Willem,

Gaan maak jou sommetjies mooi en kyk eers rond in die mark wat jy vir jou budget gaan kry.

Jy sal gou sien jy het reeds die beste van 'n paar werelde!

Al wat die Hilux jou kos is petrol en versekering? 'n Ander ryding gaan dalk 2/3km/L ligter wees op brandstof maar jy gaan nog steeds versekering betaal. En bande en dienste....

Al wat jy gaan spaar is marginale brandstof. Miskisn R 2/3/500 per maand?

Soos reeds gese: Maak daai sommetjies MOOI!
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!

If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!

A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
User avatar
Haboob
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2484
Joined: Thu Aug 11, 2011 9:57 pm
Town: King Williams Town
Vehicle: Hilux
Real Name: Edge
Club VHF Licence: HC129

Re: 2.7 4x4 Wit-olifant

Post by Haboob »

Soos reeds gese: Maak daai sommetjies MOOI!


+1
Image
HABOOB means "Dust Storm"
bduk
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 147
Joined: Mon Mar 16, 2009 11:59 am
Town: Cullinan
Vehicle: Ford :Toyota
Real Name: Barry
Club VHF Licence: HC237

Re: 2.7 4x4 Wit-olifant

Post by bduk »

+1

Maar jy kan altyd vir jou 'n Mahindra kry. Iewers gehoor as jy 'n baie goeie 2dehandse 4 x 4 wil he dan koop jy 'n splinternuwe Mahindra
Wat ek is is net genade
Wat ek het is net geleen
JamesC
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 541
Joined: Mon Aug 15, 2011 10:11 am
Town: Potchefstroom
Vehicle: SRX 2.5 4x4 D/C
Real Name: James
Location: Potchefstroom

Re: 2.7 4x4 Wit-olifant

Post by JamesC »

En dis hoekom ek nie my Prado V6 kan verkoop nie...

As jy die sommetjie BAIE MOOI en versigtig sonder emosie maak en sonder daai gat-juk van anner kar, sal jy sien jy moet maar hou wat jy het.

Die Prado is dors, maar hy is afbetaal. Tipiese diens doen ek self en dit kos my R400. Verder gooi ek net petrol in en ry...gesin van 5. Geen ander kan kan my bed wat die Prado my bied nie...nie teen die prys nie.
James Cameron
0834431879
User avatar
toyo v6
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 37
Joined: Sun Apr 13, 2014 11:32 am
Town: gauteng
Vehicle: hilux 4x4 v6
Real Name: paul

Re: 2.7 4x4 Wit-olifant

Post by toyo v6 »

Ek sal nie daai 2700i weg maak nie daar is niks op die mark wat hom gaan vervang nie glo my ek het myne.weg gemaak en mis hom selfs my vroulief mis hom.

Sent from my GT-I9190 using Tapatalk
User avatar
Baasvark
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1376
Joined: Mon Aug 01, 2011 7:45 pm
Town: Virginia
Vehicle: '97 D/C with all the trimmings & 2011 Troopy
Real Name: Shane

Re: 2.7 4x4 Wit-olifant

Post by Baasvark »

Hou jou trok - jy weet wat jy het.

Vir R80k kan jy maklik 'n kat in die sak koop....

As dit jou R500/maand meer kos is dit nie die dood van Katryn nie. As 'n ander ryding jou onverwagte geld kos - sou dit dan die moeite werd gewees het?

Jy se self - dis nie 'n daaglikse ryding nie. Ek sou die houe vat en my bakkie hou. :boss:
Aint it ironic that "Common Sense" aint so common after all...
User avatar
Blitzkrieg
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 325
Joined: Sun May 27, 2012 3:03 pm
Town: Glen Marais
Vehicle: 94 Hilux D/C V8 Lexus. 2009 LC Prado 4.0 V6
Real Name: Jaco

Re: 2.7 4x4 Wit-olifant

Post by Blitzkrieg »

Baasvark wrote:Hou jou trok - jy weet wat jy het.

Vir R80k kan jy maklik 'n kat in die sak koop....

As dit jou R500/maand meer kos is dit nie die dood van Katryn nie. As 'n ander ryding jou onverwagte geld kos - sou dit dan die moeite werd gewees het?

Jy se self - dis nie 'n daaglikse ryding nie. Ek sou die houe vat en my bakkie hou. :boss:
Ek stem saam met daai een.
Ek het die Prado en eks baie gelukig, maar R2200 vir 'n vol tenk en jy hoop vir 1000km.
Image
User avatar
GMan
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 51
Joined: Mon Oct 27, 2014 4:12 pm
Town: Roodepoort
Vehicle: Toyota
Real Name: Gerrie

Re: 2.7 4x4 Wit-olifant

Post by GMan »

bduk wrote:+1

Maar jy kan altyd vir jou 'n Mahindra kry. Iewers gehoor as jy 'n baie goeie 2dehandse 4 x 4 wil he dan koop jy 'n splinternuwe Mahindra
Indian Hummer....
larry007
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 16
Joined: Tue Apr 22, 2014 4:18 pm
Town: Bellville
Vehicle: Pajero Lexus
Real Name: Laurence

Re: 2.7 4x4 Wit-olifant

Post by larry007 »

As dit net oor die petrol gaan, hou hom! Andersins, daar is geen twyfel dat die CRV die koning van softroaders was 10-15 jaar terug nie - ek het self 'n gen1 gehad, en het net goeie memories en my vrou oe en aa nog steeds as ons ene sien, maar is te klein vir ons gesin van 6. Enjins het nie einde nie, en R4k vir 'n import. Baie luuks afgewerk, genoeg krag, ry heerlik, slim 4x4 stelsel, en redelik ekonomies - 10km/l met waentjie en kampgoed vir n week. Vir prysklas maar shop vir kondisie van voertuig en behoort ook n gen2 te kan optel. PS, ek sal beslis nie n diesel in daardie prysklas koop nie!!
User avatar
GeorgeJvR
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3286
Joined: Thu Jul 16, 2009 2:55 pm
Town: Louis Trichardt
Vehicle: 2008 Prado 4.0 V6, 1989 SFA S/C 2.2 1998 SFA LTD 22RE
Real Name: George

Re: 2.7 4x4 Wit-olifant

Post by GeorgeJvR »

Ek stem saam met die ander hou hom as jy niks skuld op hom nie.

Anders maak 'n prys en laat weet my......
To Buy and sell a vehicle is my hobby
Make a deal that no one else thought possible is my aim

Kom wat wil ek bly 'n Bul!
Thabogrobler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5268
Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '02 'Lux KZ
Real Name: Thabo
Club VHF Licence: x223
Location: Garsfontein
Contact:

Re: 2.7 4x4 Wit-olifant

Post by Thabogrobler »

As jy aanhang tot Mei maand sal ek die beste huis vir daai trok bied wat jy van kan droom!!!
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!

If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!

A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
Willem01
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 586
Joined: Thu Dec 29, 2011 12:13 pm
Town: Pretoria
Vehicle: het nie 1 nie
Real Name: Willem

Re: 2.7 4x4 Wit-olifant

Post by Willem01 »

Ek neem in wat se raad hier gegee is...daar is baie scrap daar buite wat ek gesien het en kom nie naby die toestand wat meganies heel is in vergelyking met my bakkie...sekerlik stel daar ook n paar manne belang .....maar ek dink na al die info byt ek maar die bullet en hou die trok vir nog n ruk...ten minste kan ek n bietjie meer petrol ingooi na janurie maand want sak die prys wee :thumbup: mamma gaan dan maar nog steedz in die witolifant vaskyk vir vlg jaar
User avatar
Haboob
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2484
Joined: Thu Aug 11, 2011 9:57 pm
Town: King Williams Town
Vehicle: Hilux
Real Name: Edge
Club VHF Licence: HC129

Re: 2.7 4x4 Wit-olifant

Post by Haboob »

Vehicle is already paid up...
Your only expenses are fuel...
Put yourself in debt again by paying off another vehicle, will be more expensive than just the fuel in the white EFFELENT...
The newer vehicle will have to be driven for years to make up the difference, before showing a profit...
By then SWAMBO will be moaning about the new white effelent as the technology will be so more advanced that it will seem heavy on fuel...
You will never win against those arguements...
Image
HABOOB means "Dust Storm"
User avatar
TOYODA
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 676
Joined: Sun Mar 11, 2012 5:26 am
Town: Pretoria
Vehicle: '89 YN67R with Ford V6 3.0
Real Name: Tiaan

Re: 2.7 4x4 Wit-olifant

Post by TOYODA »

Goeie besluit.
User avatar
Oupa Stig
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1204
Joined: Fri Oct 12, 2012 1:15 pm
Town: Johannesbug
Vehicle: Hilux KZTE 4X2 "Stagger Lee", Hilux IFS 2.7 4x4 "Loretta"
Real Name: Mickey

Re: 2.7 4x4 Wit-olifant

Post by Oupa Stig »

Willem, ons het juis 'n "wit olifant" by gekoop. Die lorrie ry net naweke en vakansie. Sodat ek my gesinnetjie uit die stad kan uitkry.
Die 2.7 is te dors vir daagliks ry, maar die enigste koste is brandstof oor naweke. Dit betaal ek met 'n blye hart, want ek spaar op enjins en ander goette wat breek. Vir ons werk dit. Vat jou vrou vir 'n spin in die bosse. Dan laaik sy weer daai olifant.
I feel a lot less wise at 45 than I did at 15.
Willem01
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 586
Joined: Thu Dec 29, 2011 12:13 pm
Town: Pretoria
Vehicle: het nie 1 nie
Real Name: Willem

Re: 2.7 4x4 Wit-olifant

Post by Willem01 »

nou ja my kop weet nie watter kant toe nie want ma soek nog steeds daai toe ding en dis n ...SUV...ongelukkig is dit nou so dat ek geen ander fabrikaat soek behalwe die met die T badge op nie,,,,het n '97 Prado 90 series V6 met al die "bells en whistles "in die oog so betroubaarheid is nog steeds daar en die swaar petrol verbruik is ook nog steeds daar,,,,,so ek sal nie vi ma kan tevrede stel met daai nie maar dis darem dan n "ding" wat sy soek :smile:
luister gou na die volgende.....
Ten opsigte van waarde en die handelaars met hul slim boeke ..kom ek gee my bakkie weg sonder om iets te koop gee die stealers my R70k
As dit my Prado was en ek sou hom weggee vir die stealers gee hulle my net R45k
...nou sou jy jou in my skoene plaas sal jy die R35k knock vat en die prado koop, om oor n paar dit sou te verkoop en baie minder voor kry as wat jy vir die hilux sou kry...want dis my hart wat hier praat en dit maak die brein dood....

daai prado het alles op ,,,,gaan kyk op bl34 van die Des Wegry uitgawe dis hy ....hy het tans n Iron man bullbar op,,snorkel,,OME suspensie, xtra laaistelsel,,nuwe radiator,startor,volle diens rekord ,steering rack, nuwe batt.
User avatar
GeorgeJvR
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3286
Joined: Thu Jul 16, 2009 2:55 pm
Town: Louis Trichardt
Vehicle: 2008 Prado 4.0 V6, 1989 SFA S/C 2.2 1998 SFA LTD 22RE
Real Name: George

Re: 2.7 4x4 Wit-olifant

Post by GeorgeJvR »

Bel my ek sal graag my raad gee.
082 419 2359
To Buy and sell a vehicle is my hobby
Make a deal that no one else thought possible is my aim

Kom wat wil ek bly 'n Bul!
User avatar
Toppie4x4
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 836
Joined: Sat Apr 06, 2013 3:38 pm
Town: Centurion
Vehicle: Hilux 4.0 V6 DC 4x4
Real Name: Andre

Re: 2.7 4x4 Wit-olifant

Post by Toppie4x4 »

Ek stem saam met meeste van die manne.....................brandstof is n issue maar dit is werklik al uitgawe wat jy het. Ek het agter gekom dat dit nie rerig saakmaak of die voertuig gelaai is of leeg is nie, die brandstof verbruik is baie dieselfde. Ek probeer ook die revolusies onder 3000 rpm te hou vanaf 3 de rat tot in 5 de rat en dit maak hom meer ekonomies. Ek ry +- 900 km met 120 liter. Tank grootte is 130 liter.
Willem01
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 586
Joined: Thu Dec 29, 2011 12:13 pm
Town: Pretoria
Vehicle: het nie 1 nie
Real Name: Willem

Re: 2.7 4x4 Wit-olifant

Post by Willem01 »

GeorgeJvR wrote:Bel my ek sal graag my raad gee.
082 419 2359
lol....George jy wil net hê ek moet hom aan jou verkooop... :(
Thabogrobler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5268
Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '02 'Lux KZ
Real Name: Thabo
Club VHF Licence: x223
Location: Garsfontein
Contact:

Re: 2.7 4x4 Wit-olifant

Post by Thabogrobler »

Dit klink soos Pat met die hoe boesems se kar?
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!

If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!

A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
Willem01
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 586
Joined: Thu Dec 29, 2011 12:13 pm
Town: Pretoria
Vehicle: het nie 1 nie
Real Name: Willem

Re: 2.7 4x4 Wit-olifant

Post by Willem01 »

YEP dis hy daai, ken julle mekaar
Post Reply

Return to “General Hilux Discussions”