vingers brand ?

Here we discuss Hiluxes in general. Your view of the Hilux. For other general discussions please see "open Discussions" under the "Around the Campfire" heading.
Post Reply
Willem01
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 586
Joined: Thu Dec 29, 2011 12:13 pm
Town: Pretoria
Vehicle: het nie 1 nie
Real Name: Willem

vingers brand ?

Post by Willem01 »

Ja nee wragti wat n topic....ek is bang en weet nie of dit n regte besluit is dis hoekom ek hier kom vra dalk is daar al manne wat deur dieselle besluite was.....nee die is nie n mercedes benz nie.. :think:

Koop ek n 2004 v6 prado120 series met 360000km wat spotless is en geen werk aan hom nodig het vir R120k. :think: :think:

:confused: :confused: of koop ek n 2004 v6 prado120 series met 115000km vir R85k wat baie aandag nodig het aan sy interior meganies het hy nie dienste gehad by die handelaar nie en hoorsê is dit self gedoen, al wat ek kan sien is dat dit n olie lek het tussen engine en gearbox ek het dit toetsbestuur en geen probleem met gearboxe of dryflyn nie.

:shock: :shock: kyk hoe lyk die prado binne, n verf emmer het omgeval nadat hy skielik moes uitswaai om n ongeluk te vermy en die verf het die hele binnekant opgevoeter die projek was begin deur iemand wat dit vir hom gedoen het maar toe trek die ou kop uit want hy soek meer geld en nou wil hy die kar verkoop

,,,alles moet vervang word en koop jy n nuwe deur paneel by die agente dan is dit +-R4200 per paneel, die panele onder om die bestuur sitplek is +-R1200 elk net die speaker grid is R500 in die deur

scrapyards het ek al genader maar nog geen terugvoer gekry van enige,,,dalk het hulle nie 2004 modelle om te strip nie...

....so gaan ek my vingers brand of gaan ek my polse aan die einde van die dag afskuur...of gaan ek gelukkig wees as ek klaar is en al die geld spandeer het, Gaan dit doenbaar wees met n budget van R40k om dit weer standaard te maak om dan aand einde van die dag met n kar te sit wat min kilos op het en nuwe interior
wat se raad het julle manne?
Attachments
20150403_105431.jpg
20150403_105431.jpg (84.84 KiB) Viewed 2227 times
20150403_105914.jpg
20150403_105914.jpg (70.3 KiB) Viewed 2227 times
20150403_105157.jpg
20150403_105157.jpg (71.98 KiB) Viewed 2227 times
User avatar
Black Sam
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1074
Joined: Fri May 20, 2011 5:56 pm
Town: Mtunzini
Vehicle: Nissan Navara Pro 4x
Real Name: Gerrie

Re: vingers brand ?

Post by Black Sam »

Ek sal eerder die R120 een vat, daai rooi lyk nie goed nie.
M2CW
"LIFE'S A JOURNEY, ENJOY THE RIDE"
"WHERE THERE'S A 4X4....... THERE'S A WAY" .
"LEXUS - THE PURSUIT OF PERFECTION"
Image
JamesC
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 541
Joined: Mon Aug 15, 2011 10:11 am
Town: Potchefstroom
Vehicle: SRX 2.5 4x4 D/C
Real Name: James
Location: Potchefstroom

Re: vingers brand ?

Post by JamesC »

360 000 is niks nie...vat dit met 'n geruste hart as hy FSH het.
James Cameron
0834431879
User avatar
Rebel 4x4
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1655
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:28 pm
Town: Port Elizabeth
Vehicle: 2020 Toyota Fortuner GD-6 4x4 Auto
Real Name: Thomas
Location: Port Elizabeth

Re: vingers brand ?

Post by Rebel 4x4 »

Lyk soo die series "Dexter" se kar - soek net die "kling wrap" onder die sitplekke.
Sent from my iPhone
Image
Image
User avatar
Oupa Stig
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1204
Joined: Fri Oct 12, 2012 1:15 pm
Town: Johannesbug
Vehicle: Hilux KZTE 4X2 "Stagger Lee", Hilux IFS 2.7 4x4 "Loretta"
Real Name: Mickey

Re: vingers brand ?

Post by Oupa Stig »

1: Rooi bietjie wild.
2: 40k budget te klein.
3: Hoë kilos op V6... Soos ek verstaan is dit nie 'n issue nie.

Koop die ouer een, en gebruik die tyd wat jy sou mors om die lae kilo lelike rooi ene reg te maak om mee te LEEF.
I feel a lot less wise at 45 than I did at 15.
User avatar
pietpetoors
Moderator
Moderator
Posts: 10650
Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
Town: Langebaan
Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
Real Name: Pieter
Club VHF Licence: X27
Contact:

Re: vingers brand ?

Post by pietpetoors »

Daai lae kilo een is baie werk en gaan jou heel moontlik meer as R40k kos om reg te maak.

Die verfblik storie klink vir my na tjol as hy net uitgeswaai het. 'n Verfblik moet baie hard omval om self oop te gaan en dan gaan hy net uitloop, nie die hele kar vol spat nie. Indien die voertuig rol met 'n verfblik in kan jy verwag dat hy die hele voertuig gaan bemors.
Only Dead Fish Go With The Flow!
Image
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
Willem01
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 586
Joined: Thu Dec 29, 2011 12:13 pm
Town: Pretoria
Vehicle: het nie 1 nie
Real Name: Willem

Re: vingers brand ?

Post by Willem01 »

Ok manne ek het maar besluit om die passion wagon op sy te sit het wel n quote gekry van R20k om die hele interior te vervang.

die hoë kilo 1 was die cambelt vervang op 320000km en groot diens gedoen op 358000km en sy lyk nog mooi,,,,sal nog so bietjie dink is net bang ek dink te lank en dan mis ek uit op n 2de goeie voertuig.,,,,het klaar n 2005 met 315000km gemis met voldiens rekord,,,,vir R125k
User avatar
JohanM
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4047
Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
Town: Meyerton
Vehicle: Prado 120 4.0 V6
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC126
Location: Gauteng
Contact:

Re: vingers brand ?

Post by JohanM »

Willem01 wrote:Ok manne ek het maar besluit om die passion wagon op sy te sit het wel n quote gekry van R20k om die hele interior te vervang.

die hoë kilo 1 was die cambelt vervang op 320000km en groot diens gedoen op 358000km en sy lyk nog mooi,,,,sal nog so bietjie dink is net bang ek dink te lank en dan mis ek uit op n 2de goeie voertuig.,,,,het klaar n 2005 met 315000km gemis met voldiens rekord,,,,vir R125k
Willem die 120 Prado V6 gebruik nie n cambelt nie, hulle gebruik timing chains wat jy vervang as hulle begin raas. Die 120V6 gebruik ook die 1GR enjin soos in die Hilux.
Verder wil ek net se dat ek stem saam met Pieter hierso. Daai rooi binne kant, lae kilo's en geen diensrekord is baie fishy vir my.

Die Hoe kilo's een is seker n baie beter opsie maar ek sal eerder probeer om een te kry met laer Kilo's op vir bietjie meer.
Johan Marais
Thabogrobler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5269
Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '02 'Lux KZ
Real Name: Thabo
Club VHF Licence: x223
Location: Garsfontein
Contact:

Re: vingers brand ?

Post by Thabogrobler »

Wie se daai 115 is die regte myle?

Daai rooi is nou een plek waar 'Rooi nie mooi' is nie!

Higher milage sal my rustiger laay slaap.
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!

If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!

A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
Willem01
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 586
Joined: Thu Dec 29, 2011 12:13 pm
Town: Pretoria
Vehicle: het nie 1 nie
Real Name: Willem

Re: vingers brand ?

Post by Willem01 »

JohanM wrote:
Willem die 120 Prado V6 gebruik nie n cambelt nie, hulle gebruik timing chains wat jy vervang as hulle begin raas. Die 120V6 gebruik ook die 1GR enjin soos in die Hilux.
.[/quote]

Jong Johan dis volgens die eienaar ek is self nie seker nie, ek sal weerby hom uitvind dalk praat hy van iets anders ek sal maar vir Hoppy kry om te gaan loer na die kar....ek voel glad nie gepla oor die hoë kilos as hy mooi na gekyk en gereelde dienste gehad het nie
User avatar
the BuTch3R
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 792
Joined: Mon Jul 06, 2009 10:13 am
Town: Cape Town
Vehicle: '89 Hilux SFA - SOLD; '95 Hilux - STOLEN; '67 Series 2A Land Rover; 3.5 V6 Pajero; 120 Prado VX 4.0
Real Name: Shaun

Re: vingers brand ?

Post by the BuTch3R »

M2cW - Don't be in a hurry and don't settle for less. There are many Prado 120's out there. I searched for months before I found mine. A few good deals slipped through my fingers too, but in hindsight it was for the better because I would have missed out on the one I eventually bought.

For a few $$ more (R140K - R150k) you can get a 2004/5 model, FSH with about 200,000 kms mileage. With some luck you may even get a bunch of extras thrown in too.

Happy hunting :thumbup:
Post Reply

Return to “General Hilux Discussions”