GPS Radio?

Here we discuss Hiluxes in general. Your view of the Hilux. For other general discussions please see "open Discussions" under the "Around the Campfire" heading.
Post Reply
Mufasa
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 16
Joined: Sun Oct 27, 2013 8:22 am
Town: Bloemfontein
Vehicle: 3.0 D4D DC
Real Name: Barend

GPS Radio?

Post by Mufasa »

Goeie dag almal

Ek dink daaraan om n GPS Radio in te sit......
Het so bietjie rond gekyk en wil graag hoor wat jul dink?

1. http://www.stopshop.co.za/buy-toyota-hi ... radio.html" onclick="window.open(this.href);return false;

2. http://www.bidorbuy.co.za/item/19041512 ... amera.html" onclick="window.open(this.href);return false;

Of dan die Caska?

Hoor graag van jul wat ondervinding het met die radios

Groete

Barend
NicGryskop
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 10
Joined: Sat Oct 22, 2011 8:09 am
Town: STELLENBOSCH
Vehicle: 3D Hilux DC Auto 4x4 2010
Real Name: Nic
Location: Stellenbosch
Contact:

Re: GPS Radio?

Post by NicGryskop »

Hi Mufasa,

Ek het so 'n paar maande gelede vir my 'n Caska laat insit in my Hilux Raider D4D en is oor die algemeen baie tevrede met die eenheid.
Pros:
Kan basies enigiets doen
TomTom navigasiestelsel werk baie goed
Klank uitstekend
Kan Tracks4Africa mini chip ontvang (Egter net die basiese weergawe)
Gebruikersvriendelik
Uitstekende naverkoopsdiens (Somerset Wes Tak)
Cons:
Direkte son op skerm maak skerm onleesbaar (Gelukkig kom die son maar min daar uit)
Myne moet af en toe ge-"reboot" word.

Hoop dit help...
Whisky
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 195
Joined: Mon Aug 17, 2009 10:17 am
Town: Durbanville
Vehicle: 2009 Toyota Hilux DC 3.0 D -4D 4X4
Real Name: Ben
Club VHF Licence: HC 136

Re: GPS Radio?

Post by Whisky »

Ek het ook 'n CASKA in my D4D. Baie tevrede met die werking, net die skerm wat partykeer onleesbaar is weens die son. Rede hoekom ek CASKA ingesit het, kan T4A en banddruk meter laai en dan al die ander standaard funksies.
User avatar
Umpalumpa
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 355
Joined: Tue Feb 26, 2013 2:34 pm
Town: Jacobsbay
Vehicle: Hilux 3.0 D-4D DC, 4x4=16
Real Name: Jacques
Club VHF Licence: HC305

Re: GPS Radio?

Post by Umpalumpa »

Ek het nou vir my SWAMBO en my Lux elkeen n CASKA in gesit.
Kicker upgrade speakers op albei en ek is super tevrede.
Hulle het ook na my huis toe gekom en geinstaleer.
Ek bly in Centurion.
Hulle vroeer units was bietjie wisselvallig, maar die nuwe weergawes is puik!
Just a guy with a passion for 4x4.....
Post Reply

Return to “General Hilux Discussions”