HI manne.
Well ekt rond gesoek vir die spotlight brakets.
weet enige iemand waar kan ek van die kry vir die goedkoopste prys?
die beste wat ek nou al gekry het was R300 vir die 76mm.
Is dit N goeie prys?
kyk maar dis by http://www.sagidox.co.za/wmenu.php
Spotlights brackets.
-
- High Range 2WD
- Posts: 16
- Joined: Thu Aug 20, 2015 3:22 pm
- Town: pretoria
- Vehicle: Hilux
- Real Name: Bennie
- jacques kotze
- Monster Truck
- Posts: 3616
- Joined: Mon Jan 05, 2009 8:51 am
- Town: Nelspruit
- Vehicle: 2,8 4x4 Auto Fortuner. 2,8 4x4 Hilux singlecab.
- Real Name: Jacques
- Contact:
Re: Spotlights brackets.
Kyk Hier, jy behoort daar te kry. http://www.hilux4x4.co.za/shop/