D4D air scoop op KZTE
-
- Low Range 4WD
- Posts: 164
- Joined: Wed Mar 20, 2013 12:24 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2004 Hilux KZ-TE 4x4. Intercooler. Chip. Dyno. tuned
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: X07
D4D air scoop op KZTE
Goeie dag almal. Wat se veskil sal dit maak as jy n D4D bonnet scoop op n KZTE monteer sonder die intercooler? Sal dit help met die hitte in die engine bay? Is dit n idee om aan te dink of is dit net the mors? Die idee is dat daar lug van bo af ook op die engine kom? Ek weet ek gaan n paar wilde antwoorde kry maar laat dit maar kom?
-
- Monster Truck
- Posts: 5270
- Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '02 'Lux KZ
- Real Name: Thabo
- Club VHF Licence: x223
- Location: Garsfontein
- Contact:
Re: D4D air scoop op KZTE
Verseker sal daar meer lug vloei oor die enjin wees wat help om hitte van die enjin weg te neem.
Sit hom asb tog net mooi in die middel!!
Sit hom asb tog net mooi in die middel!!
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: D4D air scoop op KZTE
kom ek STIR die pot ....
sit die scoop agterstevoor - met die oop kant na die agter.
Lug sal nou uitgesuig word uit die engine bay, EN die lugvloei oor die radiator verbeter .....
sit die scoop agterstevoor - met die oop kant na die agter.
Lug sal nou uitgesuig word uit die engine bay, EN die lugvloei oor die radiator verbeter .....
-
- Low Range 4WD
- Posts: 164
- Joined: Wed Mar 20, 2013 12:24 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2004 Hilux KZ-TE 4x4. Intercooler. Chip. Dyno. tuned
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: X07
Re: D4D air scoop op KZTE
So ek neem aan dit is n 50/50 call
-
- Low Range 4WD
- Posts: 164
- Joined: Wed Mar 20, 2013 12:24 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2004 Hilux KZ-TE 4x4. Intercooler. Chip. Dyno. tuned
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: X07
Re: D4D air scoop op KZTE
Of sou ek se dit is nie so goeie idee nie
- 4x4BEES
- Monster Truck
- Posts: 3447
- Joined: Wed Nov 20, 2013 10:13 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Hilux 4.0V6
- Real Name: Kevin
Re: D4D air scoop op KZTE
Ek dink dat enige iets wat daai warm lug weg neem net goed kan wees.
As jy hou van so n scoop op jou bonnet sit dit gerus op.
Ek glo nie dit sal nadeelig wees nie.
Dis maar net my persoonlike opinie.
As die D4D nie so baie gesteel was nie, het ek een op my V6 gesit, want ek dink dit lyk cool.
As jy hou van so n scoop op jou bonnet sit dit gerus op.
Ek glo nie dit sal nadeelig wees nie.
Dis maar net my persoonlike opinie.
As die D4D nie so baie gesteel was nie, het ek een op my V6 gesit, want ek dink dit lyk cool.
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: D4D air scoop op KZTE
Grapies tersyde.
Dit is beter om n warm engine-bay te hê - verhoogde effektiwiteit.
Daar is al BAIE eksperimente gedoen en eksotiese materiale getoets om die engine nog warmer te laat loop.
Maar daar kom n punt wat dit die engine beskadig.
As daar niks uniek is aan die gebruik van die voertuig nie, bv hard werk in die Kalahari, los dan liewer die engine om optimaal te loop.
AS daar probleme is met overheating, sekerlik, DAN is die scoop n praktiese idee.
Back on planet earth - glo nie daai scoop gaan so drastiese verskil maak nie .... en as jy hou van die "looks", GO FOR IT. Lewe is te kort om altyd veilig te speel.
Dit is beter om n warm engine-bay te hê - verhoogde effektiwiteit.
Daar is al BAIE eksperimente gedoen en eksotiese materiale getoets om die engine nog warmer te laat loop.
Maar daar kom n punt wat dit die engine beskadig.
As daar niks uniek is aan die gebruik van die voertuig nie, bv hard werk in die Kalahari, los dan liewer die engine om optimaal te loop.
AS daar probleme is met overheating, sekerlik, DAN is die scoop n praktiese idee.
Back on planet earth - glo nie daai scoop gaan so drastiese verskil maak nie .... en as jy hou van die "looks", GO FOR IT. Lewe is te kort om altyd veilig te speel.
-
- Low Range 4WD
- Posts: 164
- Joined: Wed Mar 20, 2013 12:24 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2004 Hilux KZ-TE 4x4. Intercooler. Chip. Dyno. tuned
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: X07
Re: D4D air scoop op KZTE
Ja die looks van die scoop lyk goed maar as dit later gaan probleme gee met die werking van die engine dan los ek dit eerder
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: D4D air scoop op KZTE
nee wat, geen skade.
miskien 0,0001% swakker ekonomie.
laer temperature is beslis veiliger.
miskien 0,0001% swakker ekonomie.
laer temperature is beslis veiliger.
-
- Monster Truck
- Posts: 5270
- Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '02 'Lux KZ
- Real Name: Thabo
- Club VHF Licence: x223
- Location: Garsfontein
- Contact:
Re: D4D air scoop op KZTE
Kz's sukkel so bietjie om van hitte ontslae te raak...
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1484
- Joined: Mon May 07, 2012 12:33 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota Hilux Dakar 2.8 GD-6 DC 4X4
- Real Name: Marnus
- Location: Pretoria Oos
- Contact:
Re: D4D air scoop op KZTE
Ek glo ook nie dit kan skade doen nie. Hitte is enjins se grootste vyand. Dis net daardie sny van die enjinkap wat my laat sweet!
Last edited by Mars on Wed Feb 10, 2016 10:57 am, edited 1 time in total.
-
- Low Range 4WD
- Posts: 164
- Joined: Wed Mar 20, 2013 12:24 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2004 Hilux KZ-TE 4x4. Intercooler. Chip. Dyno. tuned
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: X07
Re: D4D air scoop op KZTE
En as daar water deur die scoop op die blok of turbo val as dit warm is?? Ek meen dit is seker dieselffe as wannee n water kruising gedoen word en die blok en turbo word nat.
-
- Low Range 4WD
- Posts: 164
- Joined: Wed Mar 20, 2013 12:24 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2004 Hilux KZ-TE 4x4. Intercooler. Chip. Dyno. tuned
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: X07
Re: D4D air scoop op KZTE
Ek sal soos met die snorkel eerder gaan na mense wat weet wat hulle doen.
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: D4D air scoop op KZTE
Hoppy is die man vir die joppie ....Rattlesnake wrote:Ek sal soos met die snorkel eerder gaan na mense wat weet wat hulle doen.
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1484
- Joined: Mon May 07, 2012 12:33 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota Hilux Dakar 2.8 GD-6 DC 4X4
- Real Name: Marnus
- Location: Pretoria Oos
- Contact:
Re: D4D air scoop op KZTE
Daar sal nie strome water daar deur gaan wat eensklaps alles te vining gaan afkoel as dit reen nie. Selfs nie as dit hard reen nie.Rattlesnake wrote:En as daar water deur die scoop op die blok of turbo val as dit warm is?? Ek meen dit is seker dieselffe as wannee n water kruising gedoen word en die blok en turbo word nat.