D4D air scoop op KZTE

Here we discuss Hiluxes in general. Your view of the Hilux. For other general discussions please see "open Discussions" under the "Around the Campfire" heading.
Post Reply
Rattlesnake
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 164
Joined: Wed Mar 20, 2013 12:24 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 2004 Hilux KZ-TE 4x4. Intercooler. Chip. Dyno. tuned
Real Name: Johan
Club VHF Licence: X07

D4D air scoop op KZTE

Post by Rattlesnake »

Goeie dag almal. Wat se veskil sal dit maak as jy n D4D bonnet scoop op n KZTE monteer sonder die intercooler? Sal dit help met die hitte in die engine bay? Is dit n idee om aan te dink of is dit net the mors? Die idee is dat daar lug van bo af ook op die engine kom? Ek weet ek gaan n paar wilde antwoorde kry maar laat dit maar kom? :surrender: :surrender: :lol: :lol:
Thabogrobler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5266
Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '02 'Lux KZ
Real Name: Thabo
Club VHF Licence: x223
Location: Garsfontein
Contact:

Re: D4D air scoop op KZTE

Post by Thabogrobler »

Verseker sal daar meer lug vloei oor die enjin wees wat help om hitte van die enjin weg te neem.

Sit hom asb tog net mooi in die middel!!
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!

If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!

A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: D4D air scoop op KZTE

Post by ChrisF »

kom ek STIR die pot ....


sit die scoop agterstevoor - met die oop kant na die agter.

Lug sal nou uitgesuig word uit die engine bay, EN die lugvloei oor die radiator verbeter .....
Rattlesnake
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 164
Joined: Wed Mar 20, 2013 12:24 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 2004 Hilux KZ-TE 4x4. Intercooler. Chip. Dyno. tuned
Real Name: Johan
Club VHF Licence: X07

Re: D4D air scoop op KZTE

Post by Rattlesnake »

So ek neem aan dit is n 50/50 call
Rattlesnake
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 164
Joined: Wed Mar 20, 2013 12:24 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 2004 Hilux KZ-TE 4x4. Intercooler. Chip. Dyno. tuned
Real Name: Johan
Club VHF Licence: X07

Re: D4D air scoop op KZTE

Post by Rattlesnake »

Of sou ek se dit is nie so goeie idee nie
User avatar
4x4BEES
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3447
Joined: Wed Nov 20, 2013 10:13 am
Town: Brackenfell
Vehicle: Hilux 4.0V6
Real Name: Kevin

Re: D4D air scoop op KZTE

Post by 4x4BEES »

Ek dink dat enige iets wat daai warm lug weg neem net goed kan wees.
As jy hou van so n scoop op jou bonnet sit dit gerus op.
Ek glo nie dit sal nadeelig wees nie.

Dis maar net my persoonlike opinie.

As die D4D nie so baie gesteel was nie, het ek een op my V6 gesit, want ek dink dit lyk cool.
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: D4D air scoop op KZTE

Post by ChrisF »

Grapies tersyde.

Dit is beter om n warm engine-bay te hê - verhoogde effektiwiteit.


Daar is al BAIE eksperimente gedoen en eksotiese materiale getoets om die engine nog warmer te laat loop.


Maar daar kom n punt wat dit die engine beskadig.


As daar niks uniek is aan die gebruik van die voertuig nie, bv hard werk in die Kalahari, los dan liewer die engine om optimaal te loop.

AS daar probleme is met overheating, sekerlik, DAN is die scoop n praktiese idee.



Back on planet earth - glo nie daai scoop gaan so drastiese verskil maak nie .... en as jy hou van die "looks", GO FOR IT. Lewe is te kort om altyd veilig te speel.
Rattlesnake
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 164
Joined: Wed Mar 20, 2013 12:24 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 2004 Hilux KZ-TE 4x4. Intercooler. Chip. Dyno. tuned
Real Name: Johan
Club VHF Licence: X07

Re: D4D air scoop op KZTE

Post by Rattlesnake »

Ja die looks van die scoop lyk goed maar as dit later gaan probleme gee met die werking van die engine dan los ek dit eerder
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: D4D air scoop op KZTE

Post by ChrisF »

nee wat, geen skade.

miskien 0,0001% swakker ekonomie.

laer temperature is beslis veiliger.
Thabogrobler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5266
Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '02 'Lux KZ
Real Name: Thabo
Club VHF Licence: x223
Location: Garsfontein
Contact:

Re: D4D air scoop op KZTE

Post by Thabogrobler »

Kz's sukkel so bietjie om van hitte ontslae te raak...
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!

If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!

A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
Mars
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1484
Joined: Mon May 07, 2012 12:33 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Hilux Dakar 2.8 GD-6 DC 4X4
Real Name: Marnus
Location: Pretoria Oos
Contact:

Re: D4D air scoop op KZTE

Post by Mars »

Ek glo ook nie dit kan skade doen nie. Hitte is enjins se grootste vyand. Dis net daardie sny van die enjinkap wat my laat sweet!
Last edited by Mars on Wed Feb 10, 2016 10:57 am, edited 1 time in total.
Rattlesnake
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 164
Joined: Wed Mar 20, 2013 12:24 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 2004 Hilux KZ-TE 4x4. Intercooler. Chip. Dyno. tuned
Real Name: Johan
Club VHF Licence: X07

Re: D4D air scoop op KZTE

Post by Rattlesnake »

En as daar water deur die scoop op die blok of turbo val as dit warm is?? Ek meen dit is seker dieselffe as wannee n water kruising gedoen word en die blok en turbo word nat.
Rattlesnake
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 164
Joined: Wed Mar 20, 2013 12:24 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 2004 Hilux KZ-TE 4x4. Intercooler. Chip. Dyno. tuned
Real Name: Johan
Club VHF Licence: X07

Re: D4D air scoop op KZTE

Post by Rattlesnake »

Ek sal soos met die snorkel eerder gaan na mense wat weet wat hulle doen.
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: D4D air scoop op KZTE

Post by ChrisF »

Rattlesnake wrote:Ek sal soos met die snorkel eerder gaan na mense wat weet wat hulle doen.
Hoppy is die man vir die joppie ....
Mars
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1484
Joined: Mon May 07, 2012 12:33 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Hilux Dakar 2.8 GD-6 DC 4X4
Real Name: Marnus
Location: Pretoria Oos
Contact:

Re: D4D air scoop op KZTE

Post by Mars »

Rattlesnake wrote:En as daar water deur die scoop op die blok of turbo val as dit warm is?? Ek meen dit is seker dieselffe as wannee n water kruising gedoen word en die blok en turbo word nat.
Daar sal nie strome water daar deur gaan wat eensklaps alles te vining gaan afkoel as dit reen nie. Selfs nie as dit hard reen nie.
Post Reply

Return to “General Hilux Discussions”