SFA LISENSIE HERNUWING

Here we discuss Hiluxes in general. Your view of the Hilux. For other general discussions please see "open Discussions" under the "Around the Campfire" heading.
Post Reply
User avatar
The Legend
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3558
Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
Town: Kempton Park
Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
Real Name: Dawie
Club VHF Licence: X93-

SFA LISENSIE HERNUWING

Post by The Legend »

Ek moet my SFA D/C se lisensie gaan hernu.Kan iemand vir my se wat kos dit deesdae? Ek wil net seker maak ek neem genoeg geld saam.
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”

“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
User avatar
Stef
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3125
Joined: Mon Jan 25, 2010 12:54 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '98 LTD
Real Name: Stefan
Club VHF Licence: X107

Re: SFA LISENSIE HERNUWING

Post by Stef »

Dawie seker so tussen R500 en R600....R573 as ek reg onthou...moet self hernu einde vd maand...eish
User avatar
The Legend
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3558
Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
Town: Kempton Park
Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
Real Name: Dawie
Club VHF Licence: X93-

Re: SFA LISENSIE HERNUWING

Post by The Legend »

Dankie Stef

R573 is wat ek verlede jaar betaal het.So ek neem aan dit sal seker weer n paar rand meer wees.Wil net min of meer weet wat dit nou huidiglik kos..
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”

“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
User avatar
Stef
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3125
Joined: Mon Jan 25, 2010 12:54 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '98 LTD
Real Name: Stefan
Club VHF Licence: X107

Re: SFA LISENSIE HERNUWING

Post by Stef »

Sal seker ja...moet die boswa en klein trailer se lisensies ook doen die maand... :sick:
User avatar
The Legend
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3558
Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
Town: Kempton Park
Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
Real Name: Dawie
Club VHF Licence: X93-

Re: SFA LISENSIE HERNUWING

Post by The Legend »

Vir die wat wil weet.Die lisensie geld op die SFA D/C in Gauteng is dieselfde as verlede jaar R528.00. Kan nie glo dat die prys nie verhoog het nie.
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”

“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: SFA LISENSIE HERNUWING

Post by ChrisF »

hulle is te besig met verkiesings om te worry oor die belangrike dinge ... sonder geld is daar tog geen onderhoud nie ...



Sien dat die munisipale elektrisiteits verhogings in die Kaap slegs 6,6% is, ondanks die hoër eskom verhogings .... sekerlik niks te doen met die verkiesing 5 weke later nie ... :shh: :mocking: :crazy: mense het mos klaar vergeet dat laas jaar se munisipale elektriese verhoging baie hoër was as die eskom verhoging .... :crazy:


herinner my aan die ou regering, ou mens pensioene was mos net in verkiesingsjare behoorlik aangepas ....


darem so maklik om die kiesers te manipuleer ....



maar tog interessant dat die vreeslose wesens in beheer wel die week aankondig dat koshuis fooie volgende jaar styg .... of is dit juis die plan, om dae voor die verkiesing die storie te spin vir nog stemme ....
User avatar
dantjie
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 144
Joined: Sat Aug 20, 2011 6:40 pm
Town: kuilrivier
Vehicle: HILUX SFA LTD 2.4 EFI
Real Name: Danie

Re: SFA LISENSIE HERNUWING

Post by dantjie »

Dit is baie snaaks het gister myne gaan doen en moes R603 betaal vir my een. :shock2:
User avatar
The Legend
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3558
Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
Town: Kempton Park
Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
Real Name: Dawie
Club VHF Licence: X93-

Re: SFA LISENSIE HERNUWING

Post by The Legend »

dantjie wrote:Dit is baie snaaks het gister myne gaan doen en moes R603 betaal vir my een. :shock2:
Dit is seker omdat jy in n ander provinsie is.Het jy dalk nie n boete gekry omdat later as wat jy moes jou lisensie her nu het?
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”

“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
User avatar
TertiusK
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 232
Joined: Thu Jun 02, 2016 7:23 pm
Town: Oudtshoorn
Vehicle: 1990 Hilux 2.4D 4x4 DC Full MIKEM Suspension front and back + 2007 Kia Sportage 2.0 CRDI 4WD
Real Name: Tertius

Re: SFA LISENSIE HERNUWING

Post by TertiusK »

HI.

Het myne uitgeneem toe ek hom gekoop het n maand + terug, maar die ou een het nog nie verval nie so ek het nie die volle bedrag betaal nie.

Het wel my Sportage se lisensie hernu en moes R608.00 hoes vir hom hier op Oudtshoorn so die Hilux sal seker meer wees as dit.

Groete
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: SFA LISENSIE HERNUWING

Post by ChrisF »

The Legend wrote:
dantjie wrote:Dit is baie snaaks het gister myne gaan doen en moes R603 betaal vir my een. :shock2:
Dit is seker omdat jy in n ander provinsie is.Het jy dalk nie n boete gekry omdat later as wat jy moes jou lisensie her nu het?
JIP, Kaap se lisensie gelde is van die duurste in die land.

Oos Kaap het die goedkoopste lisensie gelde. Die wat baie van die groot firmas al hul voertuie daar registreer ...
Scott
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 414
Joined: Wed Oct 19, 2011 8:00 am
Town: Benoni
Vehicle: Hilux SFA
Real Name: Rodney

Re: SFA LISENSIE HERNUWING

Post by Scott »

SFA/caravan and small Trailer all due expired 30/06 will see what I have to pay.
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: SFA LISENSIE HERNUWING

Post by ChrisF »

you have 14 days past the deadline before penalties kick in - in the Western Cape.

After that it is a flat "penalty fee" + pro rata for the months behind + the standard 12 month licence fee.
User avatar
TertiusK
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 232
Joined: Thu Jun 02, 2016 7:23 pm
Town: Oudtshoorn
Vehicle: 1990 Hilux 2.4D 4x4 DC Full MIKEM Suspension front and back + 2007 Kia Sportage 2.0 CRDI 4WD
Real Name: Tertius

Re: SFA LISENSIE HERNUWING

Post by TertiusK »

Scott wrote:SFA/caravan and small Trailer all due expired 30/06 will see what I have to pay.
OH MY SOUL Sterk wees. Dis n klein huisie vol geld.
Post Reply

Return to “General Hilux Discussions”