Page 1 of 1

Opsoek na n Nuwe Bruin Kleurige 2,8 4x4 S/C

Posted: Sat Aug 12, 2017 7:20 pm
by jacques kotze
Dag Almal,

Ek is opsoek na n nuwe BRUIN kleur GD-6 2,8 S/C 4x4 wat ek wil koop so teen einde September begin Oktober..

Die handelaar waarmee ek onderhandel het gese dis nie n kleur wat jy kan bestel by Toyota nie, hy se Parkeraad het vir die Kruger Wildtuin onder andere 600 van die kleur bakkies bestel, Toyota gaan 800 van hulle maak en die bakkies wat Parkeraad nie vat nie word aan die publiek verkoop..of dit heeltemal so is weet ek nie.

So as julle n nuwe 2,8 ( hy moet S/C - 2,8 en 4x4 wees )by n handelaar sien staan sal julle my asb sommer n PM stuur of net comment op die post van my.

Dankie baie! :thumbup:

Re: Opsoek na n Nuwe Bruin Kleurige 2,8 4x4 S/C

Posted: Sat Aug 12, 2017 7:23 pm
by ismail
Hi Jacques try Toyota Tokai in die Kaap daar staan a paar daar.

Re: Opsoek na n Nuwe Bruin Kleurige 2,8 4x4 S/C

Posted: Sat Aug 12, 2017 7:28 pm
by jacques kotze
Dankbaar Ismail..Ek sal Maandag bel..

Re: Opsoek na n Nuwe Bruin Kleurige 2,8 4x4 S/C

Posted: Sat Aug 12, 2017 8:11 pm
by Thabogrobler
Vertel my wat met jou 2.5 gaan gebeur?

Re: Opsoek na n Nuwe Bruin Kleurige 2,8 4x4 S/C

Posted: Sun Aug 13, 2017 8:43 am
by jacques kotze
More Thabo,

My 2,5 het ek 3 en-n-half jaar gelede al verkoop en vir my n 2011, S/C, Legend 40, 3,0 D4d gekoop, ek wil hom intrek op n nuwe een..

Re: Opsoek na n Nuwe Bruin Kleurige 2,8 4x4 S/C

Posted: Thu Aug 31, 2017 8:45 am
by jacques kotze
Ok..ek wil in die volgende 2 weke vir my die bogenoemde bakkie koop, ek kry nerens so kleur in die hande nie.

Daar is nie dalk iemand wat intussen so een iewers gesien het nie ?

Re: Opsoek na n Nuwe Bruin Kleurige 2,8 4x4 S/C

Posted: Thu Aug 31, 2017 3:06 pm
by ismail
Koop maar n cruiser......... single cab en bruin ; )

Re: Opsoek na n Nuwe Bruin Kleurige 2,8 4x4 S/C

Posted: Fri Sep 01, 2017 6:24 am
by Mars
^^^^ Daar is nou 'n plan vir jou!!

Re: Opsoek na n Nuwe Bruin Kleurige 2,8 4x4 S/C

Posted: Fri Sep 01, 2017 11:07 am
by jacques kotze
As daai V8 nie so swaar op brandstof was nie sou ek dit oorweeg het, maar jy sien ek ry klaar n Prado V6 wat swaar genoeg is op petrol, nie nog n V8 ook nodig nie..

Sal maar n wit een kry as ek nie n Bruin kry nie.

Dalk moet ek hom Plastidip.. :think: :think: het iemand al so iets gedoen ?

Re: Opsoek na n Nuwe Bruin Kleurige 2,8 4x4 S/C

Posted: Fri Sep 01, 2017 12:29 pm
by Mars
Jy gaan 'n groterige bak nodig hĂȘ!!!! :twisted: :twisted: Jy kan hom natuurlik laat wrap in die kleur van jou keuse. Dan beskerm jy hom sommer teen fyn krappe in die bos en klippies ens.

Re: Opsoek na n Nuwe Bruin Kleurige 2,8 4x4 S/C

Posted: Thu Sep 07, 2017 4:55 pm
by jacques kotze
Ok, So ek kry my nuwe bakkie volgende week, het maar n witte gevat, sal hom maar wrap.

Enige iemand wat belangstel in my 2011 Legend 40 S/C 4x4?

Sal foto's laai as iemand belangstel..

Re: Opsoek na n Nuwe Bruin Kleurige 2,8 4x4 S/C

Posted: Thu Sep 07, 2017 6:38 pm
by ruanm
Naand Jacques
Spesifieke rede hoekom jy jou bakkie wil wrap?
Plastidip werk mooi. Heelwat goedkoper as om te wrap maar nou nie so duursaam nie.

Groete
Ruan

Sent from my SM-A300FU using Tapatalk


Re: Opsoek na n Nuwe Bruin Kleurige 2,8 4x4 S/C

Posted: Thu Sep 07, 2017 6:58 pm
by jacques kotze
Naand Ruan, ek hou van die wrap se voorkoms..dit lyk amper of die bakkie so gesprei is, en as ek hom verkoop die dag dan lyk sy oorspronklike verf nog mooi.

Die plastidip het nie vir my n mooi afwerking nie, ek weet nie of n mens plastidip met n gloss finish kan kry nie, die wrap het n mooi gloss finish soos bv n wit bakkie wat so uit die fabriek kom.

Re: Opsoek na n Nuwe Bruin Kleurige 2,8 4x4 S/C

Posted: Fri Sep 08, 2017 11:30 am
by ismail
Jacques, what you selling your legend 40 for?

Re: Opsoek na n Nuwe Bruin Kleurige 2,8 4x4 S/C

Posted: Fri Sep 08, 2017 11:54 am
by jacques kotze
Ismael,

I'm just waiting for Toyota to let me know how much they offer me, will let you know. But I think it should be in the region of R160 000-R170 000..

Re: Opsoek na n Nuwe Bruin Kleurige 2,8 4x4 S/C

Posted: Fri Sep 08, 2017 12:12 pm
by ismail
mileage extras, pics? might be a nice replacement for my 2.7!

Re: Opsoek na n Nuwe Bruin Kleurige 2,8 4x4 S/C

Posted: Fri Sep 08, 2017 12:44 pm
by jacques kotze
Mileage is 294 000, 2011, Legend 40 4x4.

Escape gear seatcovers bought from 4x4Direct, Ironman Bulbar, Rocksliders, leather seats, cruise control and the rest of standard features from the Legend 40..
I don't know how to load pics, send me your nr then I will watsapp to you

zero 8 two 3 two one dubbel8 1 six. if you are interested..