Page 1 of 1

panel beaters

Posted: Fri Mar 16, 2018 6:54 am
by Rattlesnake
Goeie more. Is daar nog goeie betroubare panelbeaters in die Kaap en wat betroubaar is?

Re: panel beaters

Posted: Sat Mar 17, 2018 5:46 pm
by pietpetoors
Is maar n gesukkel, meeste wil net versekering werk doen, nie lus vir die klein outjies nie. Laat weet as jy iets kry.

Re: panel beaters

Posted: Sat Mar 17, 2018 5:53 pm
by Mud Dog
Pieter, wat van die ou wat jou Pontiac gedoen het? Werk hy nog? :think:

Re: panel beaters

Posted: Sat Mar 17, 2018 6:04 pm
by pietpetoors
Nee, hy het toegemaak.

Re: panel beaters

Posted: Sat Mar 17, 2018 6:12 pm
by Mud Dog
Dis 'n jammer ... hy't nogal 'n lekker job gedoen.

Re: panel beaters

Posted: Sun Mar 18, 2018 1:47 pm
by Fanusl
Stasiemotors in Stikland het nog altyd vir my goeie diens gegee

Sent from my SM-P555 using Tapatalk