Page 1 of 1

GD6 GPS

Posted: Thu Sep 13, 2018 2:32 pm
by pietdevs
Has anybody loaded the GPS feature on the new GD6? I believe it can be done? I know the model that is launched now has the GPS as standard as part of the entertainment centre.

Re: GD6 GPS

Posted: Fri Sep 14, 2018 6:40 am
by Mars
Die eenheid in my Dakar het voor in die gesig, regs onder 'n poort (slot) waar die Micro-SD kaart wat die GPS sagteware op het insit. Ek weet nie van 'n ander manier om dit op te kry nie.

Dit is ook nou nie die beste stelsel wat ek nog ooit gebruik het nie. Hy dring daarop aan om my op 'n 45 km ompad te vat tot ek 20 meter van my hek af is. Dit is op 'n teerpad pad wat al langer as 15 jaar bestaan.

Re: GD6 GPS

Posted: Fri Sep 14, 2018 8:47 am
by pietdevs
Ons moet 'n kundige in die hande kry om dit ordentelik te doen. Ek hoor baie van die manne kla oor die swak gehalte van die GPS in die nuwe bakkies. Is dit Garmin sagteware?

Re: GD6 GPS

Posted: Fri Sep 14, 2018 9:49 am
by Mars
Nee dit is juis die probleem. Dit is nie een van die erkende GPS sagteware ontwikkelaars nie. Daar is twee probleme. Die een is dat die "interface" verskil van die gevestigde goed so dit is nogal 'n leerkurwe om aan te pas en dan is als nie noodwendig intuitief nie. Die ander en groter probleem is die opdatering van die geo-data. Ek kan nie verstaan dat enige iemand nog geo-data kan gebruik wat oud of onvolledig is as mens kyk hoeveel spesialiste daar is in hierdie omgewing.

Re: GD6 GPS

Posted: Mon Sep 17, 2018 9:02 am
by pietdevs
Ons moet erens 'n sagteware kundige kry om die Garmin GPS te laai op die sisteem. Ek glo dit is moontlik. Hier is mos slim manne op die forum, kan iemand nie help nie asb!

Re: GD6 GPS

Posted: Thu Jun 13, 2019 12:11 pm
by GeraldS
A New feature or NOT required.
Pity they do not provide some ‘cable feed rubber’ from the bottom of the dash to the top where the windscreen meets the dashboard to feed any cables through from beneath. [ eg. like a laptop bag has for a cellphone cable to go through to the outside]
Reason: In my (2018- Hilux GD-6) I Need a way to pull my GPS- cables & Dashcam cables & Other device cables through the dashboard to the devices stuck to my windscreen.
• Anyone that knows were (the position on top of the dashboard) a physical - Hole with a rubber cap can be made to feed cables to the top. (Photo \ drawing \ pic please)
• Alternatively, any recommendations welcome to get rid of these lose cables {that hangs everywhere} to feed those devices.