Page 1 of 1

Hilux 2006 4l v6 4x4 auto

Posted: Mon Jan 07, 2019 3:57 pm
by Fumes & Flames
Goeie middag ek wil graag net raad vra ek het n 2006 4l v6 4x4 auto hilux ek het met my bakkie in die sand vasgesit en uit gereverse geen probleem, toe kom ek weer op n punt waar ek in sand vassit ( bande nie genoeg afgeblaas nie) dit gedoen en eks uit, gestop en toe ek weer wegtrek het ek geen reverse nie my bakkie bly in eerste rat en wil nie oorsit na sy ander ratte nie? in drive trek hy sterk hy wil net nie change nie het enige iemand al so iets ervaar en waarna kan ek kyk? of is die boks net pleinweg stukkend? daar was geen force op die boks nie.

Dankie
Groete

Re: Hilux 2006 4l v6 4x4 auto

Posted: Tue Jan 08, 2019 5:40 am
by Mars
Eerste ding om na te gaan is die olie vlak van die ratkas.