Nuwe hilux's
- Johan Kriel
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 623
- Joined: Sun Apr 26, 2009 8:41 pm
- Town: Okahandja
- Vehicle: 2.5 SC 4x4
- Real Name: Johan kriel
- Location: Okahandja
Nuwe hilux's
Klink my die 4l V6 gaan verdwyn volgens die plaaslike Toy bestuurder. En wat hy ook laat val het is om die die Dakar naam te gebruik kos n aardige bedrag hoekom hulle nou Toy se GR logo gebruik.
Johan Kriel
Legend 50
Legend 50
- Agteros
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 678
- Joined: Mon Aug 25, 2008 12:09 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota FJ Cruiser
- Real Name: Hugo
Re: Nuwe hilux's
Dit gaan 'n kwade dag wees as hulle die V6 gaan drop. Ten spyte dat diesels nie eers meer in sommige Europese stede toegelaat word nie lyk my in Suid Afrika is almal diesel bef@k.
2020 FJ Cruiser
1986 Hilux DC 4x4. Sold to the Boss
1986 Hilux DC 4x4. Sold to the Boss
- Dirka
- Low Range 4WD
- Posts: 212
- Joined: Tue Jul 07, 2015 2:16 pm
- Town: Doornpoort Pretoria
- Vehicle: Hilux 4.0 V6 4X4 Auto DC
- Real Name: Dirk
Re: Nuwe hilux's
GR vir Gazoo Racing of die nuwe GR series V6'e? Hoop maar dis laasgenoemde.
Dis maar sleg om 'n berg geld te betaal net vir 'n sticker...
Dis maar sleg om 'n berg geld te betaal net vir 'n sticker...
“I got arrested for driving naked. I guess I shouldn’t have put four wheels, an engine, and a steering wheel on my bathtub.
I’m a do-it-yourself kind of lover.” ― J. Kintz
I’m a do-it-yourself kind of lover.” ― J. Kintz