Wie het????
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 890
- Joined: Mon Sep 03, 2007 8:14 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Hilux 2200 D/C AUS specs
- Real Name: Johan
- Location: Bellville
Wie het????
Wie het laat in hul lewe leer die ding doen,Vir wie se kinders gaan die maats vra of dit jou oupa is wat jou by die skool kom haal.Soek sekere ou se antwoord.
n vark bly maar n vark
- Bushwacker
- Monster Truck
- Posts: 2718
- Joined: Sat Feb 02, 2008 12:34 pm
- Town: Vryheid Natal
- Vehicle: 2003 HILEX, 35" maxxis. 2009 Prado 120 VX
- Real Name: Piet
Re: Wie het????
Okay, Ek is 46, en my dogter is 2 :wth:
Last edited by Bushwacker on Wed Feb 04, 2009 4:03 pm, edited 2 times in total.
- JohanM
- Monster Truck
- Posts: 4047
- Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: Prado 120 4.0 V6
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC126
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Wie het????
Ek is 28, ongetroud, en sover is daar geen vooruitsigte om te trou nie.............
Johan Marais
- King Rat
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 645
- Joined: Mon Jul 28, 2008 6:38 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Hilux
- Real Name: Coenraad
Re: Wie het????
The suspense is killing me.... :problem:
Datsun GX Coupe 1200
99 Subaru Legacy GT
07 Alfa Romeo GT 3.2 V6
Lampropeltis getula californiae, Orthriophis taeniura friesi, Morelia spilota, Python brongersmai, Epicrates chenchria maurus, Python regius
99 Subaru Legacy GT
07 Alfa Romeo GT 3.2 V6
Lampropeltis getula californiae, Orthriophis taeniura friesi, Morelia spilota, Python brongersmai, Epicrates chenchria maurus, Python regius
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Wie het????
Die vraag was "Wie het???" nie "Wie het NIE???"JohanM wrote:Ek is 28, ongetroud, en sover is daar geen vooruitsigte om te trou nie.............
Dis wat JY dink... hou maar aan om daai pensioentjekkies te stuur Johan..
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
- JohanM
- Monster Truck
- Posts: 4047
- Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: Prado 120 4.0 V6
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC126
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Wie het????
Ek sal so maak, darem weet ek waar dit heen gaan! Sal hom eendag kom haal daar onder.......Kaspaas wrote:Dis wat JY dink... hou maar aan om daai pensioentjekkies te stuur Johan..
Johan Marais
- hentey
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 693
- Joined: Sun Dec 07, 2008 5:15 pm
- Town: worcester
- Vehicle: 2700i 4x4
- Real Name: hentey pople
- Location: worcester
Re: Wie het????
Varkie,onmoonlik dat jy op my kan skimp.
1) My seun is al amper 28 jaar oud
2)My oudste dogter 25 jaar oud
3)middelste dogter 18 jaar oud
4)jongste dogter is 5 jaar oud.
5)En laastens praat ek nie uit nie ,maar ek was nie jou spreekwoordelike selibate soet seun nie.
Miskien neef GERT met sy 2 ling.......

- High Range 4WD
- Posts: 62
- Joined: Thu Jan 22, 2009 3:09 pm
- Town: Alberton
- Vehicle: 2 x 2 voete
- Real Name: Gert
Re: Wie het????
hentey wrote:Varkie,onmoonlik dat jy op my kan skimp.
1) My seun is al amper 28 jaar oud
2)My oudste dogter 25 jaar oud
3)middelste dogter 18 jaar oud
4)jongste dogter is 5 jaar oud.
5)En laastens praat ek nie uit nie ,maar ek was nie jou spreekwoordelike selibate soet seun nie.
Miskien neef GERT met sy 2 ling.......
Slegte nuus diekant ook vir die Varkie ou Hentey!!!
Neef Gert het
1. n dogter van 32
2. N dogter van 28
3 N dogter van 24
4 2X dogters van 5!
Soos jy kan sien, 'n stoetbul gooi net versies!!!
-
- Monster Truck
- Posts: 5906
- Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '96 D/C Raider
- Real Name: Bennie
- Location: Doornpoort
Re: Wie het????
Eina :!: :!: :!:Boss2 wrote: 1. n dogter van 32
2. N dogter van 28
3 N dogter van 24
4 2X dogters van 5!
Jislaaik wat het daar gebeur
- JohanM
- Monster Truck
- Posts: 4047
- Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: Prado 120 4.0 V6
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC126
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Wie het????
Ek dink dit is wat genoem word, 'n surprise ........ :roll:BenHur wrote:Eina :!: :!: :!:Boss2 wrote: 1. n dogter van 32
2. N dogter van 28
3 N dogter van 24
4 2X dogters van 5!
Jislaaik wat het daar gebeur
Johan Marais
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Wie het????
Gert my vriend... jy moet daai welder van jou se stroom laer stel dat jy nie so maklik gate brand nieBoss2 wrote:hentey wrote:Varkie,onmoonlik dat jy op my kan skimp.
1) My seun is al amper 28 jaar oud
2)My oudste dogter 25 jaar oud
3)middelste dogter 18 jaar oud
4)jongste dogter is 5 jaar oud.
5)En laastens praat ek nie uit nie ,maar ek was nie jou spreekwoordelike selibate soet seun nie.
Miskien neef GERT met sy 2 ling.......
Slegte nuus diekant ook vir die Varkie ou Hentey!!!
Neef Gert het
1. n dogter van 32
2. N dogter van 28
3 N dogter van 24
4 2X dogters van 5!
Soos jy kan sien, 'n stoetbul gooi net versies!!!
To God be the glory
- JohanM
- Monster Truck
- Posts: 4047
- Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: Prado 120 4.0 V6
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC126
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Wie het????
CasKru wrote: Gert my vriend... jy moet daai welder van jou se stroom laer stel dat jy nie so maklik gate brand nie
Johan Marais
-
- High Range 4WD
- Posts: 62
- Joined: Thu Jan 22, 2009 3:09 pm
- Town: Alberton
- Vehicle: 2 x 2 voete
- Real Name: Gert
Re: Wie het????
JohanM wrote:Ek dink dit is wat genoem word, 'n surprise ........ :roll:BenHur wrote:Eina :!: :!: :!:Boss2 wrote: 1. n dogter van 32
2. N dogter van 28
3 N dogter van 24
4 2X dogters van 5!
Jislaaik wat het daar gebeur
Die feit dat dit 2 was, was nogals 'n mase surprise!!!
-
- High Range 4WD
- Posts: 62
- Joined: Thu Jan 22, 2009 3:09 pm
- Town: Alberton
- Vehicle: 2 x 2 voete
- Real Name: Gert
Re: Wie het????
CasKru wrote:Gert my vriend... jy moet daai welder van jou se stroom laer stel dat jy nie so maklik gate brand nieBoss2 wrote:hentey wrote:Varkie,onmoonlik dat jy op my kan skimp.
1) My seun is al amper 28 jaar oud
2)My oudste dogter 25 jaar oud
3)middelste dogter 18 jaar oud
4)jongste dogter is 5 jaar oud.
5)En laastens praat ek nie uit nie ,maar ek was nie jou spreekwoordelike selibate soet seun nie.
Miskien neef GERT met sy 2 ling.......
Slegte nuus diekant ook vir die Varkie ou Hentey!!!
Neef Gert het
1. n dogter van 32
2. N dogter van 28
3 N dogter van 24
4 2X dogters van 5!
Soos jy kan sien, 'n stoetbul gooi net versies!!!
Aai, nou is ek diep seergemaak! :evil:
Dis nou so goed jy sê my Toyota is te goed , ek moet 'n Dastbin kry!!!!!
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Wie het????
Boss2 wrote:Aai, nou is ek diep seergemaak! :evil:
Dis nou so goed jy sê my Toyota is te goed , ek moet 'n Dastbin kry!!!!!
To God be the glory
- hentey
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 693
- Joined: Sun Dec 07, 2008 5:15 pm
- Town: worcester
- Vehicle: 2700i 4x4
- Real Name: hentey pople
- Location: worcester
Re: Wie het????
1. n dogter van 32
2. N dogter van 28
3 N dogter van 24
4 2X dogters van 5!
Daars hy neef Gert,jy vertel net nie vir die manne die resep nie!
Ons weet wat dit beteken om diep te gooi!!!!
Doer ver agter die branders
Da byt die vis!!!
2. N dogter van 28
3 N dogter van 24
4 2X dogters van 5!
Daars hy neef Gert,jy vertel net nie vir die manne die resep nie!
Ons weet wat dit beteken om diep te gooi!!!!
Doer ver agter die branders
Da byt die vis!!!
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Wie het????
Hentey jou OU doring...hentey wrote:Ons weet wat dit beteken om diep te gooi!!!!
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
-
- High Range 4WD
- Posts: 62
- Joined: Thu Jan 22, 2009 3:09 pm
- Town: Alberton
- Vehicle: 2 x 2 voete
- Real Name: Gert
Re: Wie het????
Kaspaas wrote:Hentey jou OU doring...hentey wrote:Ons weet wat dit beteken om diep te gooi!!!!
Duidelik ok nog nie gehoor van hoe OUER die bok, hoe harder die
(dis nou wat hulle sensorskap noem!
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Wie het????
Kom jy ook van Oudtshoorn af??Boss2 wrote:Kaspaas wrote:Hentey jou OU doring...hentey wrote:Ons weet wat dit beteken om diep te gooi!!!!
Duidelik ok nog nie gehoor van hoe OUER die bok, hoe harder die
(dis nou wat hulle sensorskap noem!
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
-
- Monster Truck
- Posts: 7249
- Joined: Fri Oct 12, 2007 2:38 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Honda Jazz
- Real Name: Bretton
- Location: Brackenfell
Re: Wie het????
Neef Gert it's time to get a TV and while you at it get DSTV
On my wife side of the fam, her aunt has 20 children... :wth:
B
On my wife side of the fam, her aunt has 20 children... :wth:
B
Re: Wie het????
Strange Yorkshire Folk :roll:snipes wrote:
On my wife side of the fam, her aunt has 20 children... :wth:
B
(oops, nearly gave away that your married to Yorky Stock )
-
- Monster Truck
- Posts: 7249
- Joined: Fri Oct 12, 2007 2:38 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Honda Jazz
- Real Name: Bretton
- Location: Brackenfell
Re: Wie het????
Nope, the 20 come from the dad'z side of the fam!
-
- High Range 4WD
- Posts: 62
- Joined: Thu Jan 22, 2009 3:09 pm
- Town: Alberton
- Vehicle: 2 x 2 voete
- Real Name: Gert
Re: Wie het????
Kom jy ook van Oudtshoorn af?? [/quote]
Was al 'n paar keer VLUGTIG daar deur, duidelik nie vinnig genoeg nie!
Neef Gert it's time to get a TV and while you at it get DSTV
On my wife side of the fam, her aunt has 20 children...
Now that would be a target to meet!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Was al 'n paar keer VLUGTIG daar deur, duidelik nie vinnig genoeg nie!
Neef Gert it's time to get a TV and while you at it get DSTV
On my wife side of the fam, her aunt has 20 children...
Now that would be a target to meet!!!!!!!!!!!!!!!!!!
- hentey
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 693
- Joined: Sun Dec 07, 2008 5:15 pm
- Town: worcester
- Vehicle: 2700i 4x4
- Real Name: hentey pople
- Location: worcester
Re: Wie het????
.
Now that would be a target to meet!!!!!!!!!!!!!!!!!! [/quote]
Neef Gert,you're on your own.Sorry pal I'm outa here!!!!!!
Now that would be a target to meet!!!!!!!!!!!!!!!!!! [/quote]
Neef Gert,you're on your own.Sorry pal I'm outa here!!!!!!