2x Plastiek stroke op dak van KZ-TE voor na agter - Dakrak?

Here we discuss Hiluxes in general. Your view of the Hilux. For other general discussions please see "open Discussions" under the "Around the Campfire" heading.
Post Reply
Johann Van Der Walt
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 21
Joined: Tue Dec 08, 2009 4:35 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Hilux KZ-TE 3.0l
Real Name: Johann

2x Plastiek stroke op dak van KZ-TE voor na agter - Dakrak?

Post by Johann Van Der Walt »

Die KZ-TE dubbelkajuit het 2x plastiek invul stroke van voor na agter oor die dak. Is daar plek daaronder waarop daar 'n dakrak gemonteer word? Ek wil nie die goed onnodig verwyder nie. Kan iemand my dalk asb. inlig?
User avatar
louis fourie
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1767
Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
Real Name: Louis
Club VHF Licence: X101

Re: 2x Plastiek stroke op dak van KZ-TE voor na agter - Dakrak?

Post by louis fourie »

Johann

Ek heg foto's aan van hoe my dakrak se "mounting" lyk. Ek het die bakkie so gekoop.

Groete
IMG00168.jpg
IMG00167.jpg
Johann Van Der Walt
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 21
Joined: Tue Dec 08, 2009 4:35 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Hilux KZ-TE 3.0l
Real Name: Johann

Re: 2x Plastiek stroke op dak van KZ-TE voor na agter - Dakrak?

Post by Johann Van Der Walt »

Dankie Louis, weet jy (of iemand anders) miskien hoeveel gewig die dakrak mag dra? Ek verbeel my ek het al gesien dat tente daar op dakrakke gemonteer is!
User avatar
louis fourie
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1767
Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
Real Name: Louis
Club VHF Licence: X101

Re: 2x Plastiek stroke op dak van KZ-TE voor na agter - Dakrak?

Post by louis fourie »

Johann, ongelukkig nie.
User avatar
HiluxJunkie
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 378
Joined: Tue Sep 25, 2007 9:06 am
Town: Middelburg MP
Vehicle: 2001 Hilux DC 4x4 2.7i Raider
Real Name: Simon
Club VHF Licence: N15

Re: 2x Plastiek stroke op dak van KZ-TE voor na agter - Dakrak?

Post by HiluxJunkie »

Johan.

My tent is op die dak en ek ondervind geen probleme nie. My gevoel is om nie meer as 100 kg op dakrak te laai nie. Jou gravitasie middelpunt verhoog en jou voertuig kan makliker omval as jy moelike veldry doen. Oorlaaide dakrak kan ook jou voertuig beskadig as een van die pote breek, jy kan selfs die voorste windskerm kraak omdat jou A-pilare dalk nie die vrag kan vat.

Wanneer ek nie die tent gebruik en ek moet die dakrak vir laaiplek gebruik, laai ek ligte kampgoed wat baie plek vat op die dakrak.
2001 2.7i DC 4x4 Raider. REAL MEN FOLLOW JESUS AND STILL HAVE FUN!
ImageImageImageImageImage
Post Reply

Return to “General Hilux Discussions”