Laairakke vir Fortuner Epic

You can ask your Fortuner related questions here. Also feel free to show us the modifications you did on your vehicle.
Post Reply
User avatar
werner1
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 30
Joined: Thu May 20, 2010 4:17 pm
Town: White River
Vehicle: Toyota Hilux 2.7i 4x4 DC
Real Name: Werner

Laairakke vir Fortuner Epic

Post by werner1 »

Hi daar.
Ek is tans opsoek na n laairak wat ons in ons Fortuner Epic kan sit. Ons het 2 kamp vrieskaste met een groot battery stelsel wat elke keer saam gaan. ons sal aan die onderkant van die vrieskas platform laaie wil hê om ook nog goed te kan in laai.
Enige tweede handse laaie sal ons ook kan koop by iemand.
Ons gaan in Julie maand Botswana toe en sal dit teen dan al wil in hê en ak mooi getoets het.

Werner
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Laairakke vir Fortuner Epic

Post by OOOOMS »

Werner, ek dink jy gaan sukkel om 'n tweedehandse rak in die hande te kry, wat vir jou gaan werk. Marius Smit memberlist.php?mode=viewprofile&u=2564" onclick="window.open(this.href);return false; het sy eie een gebou net voor Dec en werk baie goed. Hy sal jou beslis kan help! (Hy is 'n LR eienaar en word gereeld gehelp, so glo nie hy sal omgee nie.... :lol: :lol: :lol: )

Uys uys@stofpad4x4.co.za oppi forum sal jou ook kan help :thumbup:
User avatar
Toerboer
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 319
Joined: Sun Oct 04, 2009 6:03 pm
Town: Centurion
Vehicle: 3.0 D4D 4X4 DC, lr
Real Name: Marius

Re: Laairakke vir Fortuner Epic

Post by Toerboer »

Dankie Mark.

Werner,geen probleem,ons het myne in die LR gebou en hy werk baie nise,ons het ook een gebou in n Prado en dit het baie goed uit gekom.Net om jou n idee te gee wat ons op die ou einde agter in die prado kon kry.

6 stoele
95l Camp master yskas,op n slide.
2 tafels gebou wat in pas.
6 Ammo bokse.
50l water tank.
en dan was daar nog n bietjie plek vir klein goed soos slaapsakke ens.

Sal met die grootste graagte help,pm my gerus.
User avatar
Hi-Hilux
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2828
Joined: Mon Jul 21, 2008 11:22 am
Town: Tsumeb
Vehicle: 1991 Hilux2.2 ---1987 Hilux D/C Hella 1000, Rancho RS9000XL shocks, Good Year M/TR, Warn Winch, STK bullbar, Extended shacles, Kenwood VHF-SOLD
Real Name: Trevor
Location: Namibia

Re: Laairakke vir Fortuner Epic

Post by Hi-Hilux »

Ek het daai rakke gesien en die gelaaide Prado en die alu tafel, dis regtig netjies!
Is gebed jou spaarwiel of jou stuurwiel?
'Life is a coin. You can spend it anyway you wish, but you can only spend it ONCE'
User avatar
Toerboer
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 319
Joined: Sun Oct 04, 2009 6:03 pm
Town: Centurion
Vehicle: 3.0 D4D 4X4 DC, lr
Real Name: Marius

Re: Laairakke vir Fortuner Epic

Post by Toerboer »

Dankie Hi-Hilux
User avatar
Blackadder
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 306
Joined: Mon Sep 13, 2010 8:12 am
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Fortuner 3.0 D4D, Ironman Bumper, OME, Dual Battery, BFG'S, TJM Snorkel, Navstar 220 29mhz radio, LAS Pro Rear Bumper, Frontrunner Roofrack
Real Name: Thinus
Club VHF Licence: X82
Location: Centurion

Re: Laairakke vir Fortuner Epic

Post by Blackadder »

Ek soek ook laaie vir my Fortuner...miskien kan ons dit 'n span poging maak
Image
User avatar
Toerboer
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 319
Joined: Sun Oct 04, 2009 6:03 pm
Town: Centurion
Vehicle: 3.0 D4D 4X4 DC, lr
Real Name: Marius

Re: Laairakke vir Fortuner Epic

Post by Toerboer »

Geen probleem,laat weet wanner julle reg is. :thumbup:
User avatar
werner1
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 30
Joined: Thu May 20, 2010 4:17 pm
Town: White River
Vehicle: Toyota Hilux 2.7i 4x4 DC
Real Name: Werner

Re: Laairakke vir Fortuner Epic

Post by werner1 »

Dankie Marius
Ek het na jou website gaan kyk en alles lyk by netjies.
Ons gebruik wel 2 yskaste en ons het n groot batterypak wat hulle krag gee.
Ek dink ek sal bietjie alles gaan meet dan kan ons bietjie kyk wat gedoen kan word. Wat sal so iets min of meer kos?
Stel jy voor dat ons kyk na verbeterde suspension om die gewig te dra? Ons sleep egter ook nog n groot 4x4 trailor.

Werner
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Laairakke vir Fortuner Epic

Post by OOOOMS »

werner1 wrote:Dankie Marius
Ek het na jou website gaan kyk en alles lyk by netjies.
Ons gebruik wel 2 yskaste en ons het n groot batterypak wat hulle krag gee.
Ek dink ek sal bietjie alles gaan meet dan kan ons bietjie kyk wat gedoen kan word. Wat sal so iets min of meer kos?
Stel jy voor dat ons kyk na verbeterde suspension om die gewig te dra? Ons sleep egter ook nog n groot 4x4 trailor.

Werner
Jy gaan beslis jou suspensie moet doen :!:

Met Danelle OOOODS se Tuna het ek air-suspension laat insit. Werk baie goed!
http://www.airspringsupply.co.za/riderite_coilrite.htm" onclick="window.open(this.href);return false;
User avatar
Toerboer
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 319
Joined: Sun Oct 04, 2009 6:03 pm
Town: Centurion
Vehicle: 3.0 D4D 4X4 DC, lr
Real Name: Marius

Re: Laairakke vir Fortuner Epic

Post by Toerboer »

Werner,

Jy sal beslis moet kyk na n suspensie.Soos Mark verwys het is n air lifting suspensie n opsie,Vellies se prado het n suspensie in en hy het die air suspensie ook laat in sit.Die air suspensie het n groot verskil gemaak.Een van die lugkussens het gebars en hy moes toe die ander een af blaas.Hy het dadelik n verskil in hanteering gevoel.Hou in gedagte dat ons baie swaar gelaai was.Die lug kussen het gebars omrede hy deur die lug getrek het toe hy n hobbel geslaan het teen n redelike speod en kon nie vinnig genoeg speod verminder nie.As jy n verbeterde suspensie het dan het jy darem n "Back up" sou so iets gebeur.Ek weet ook dat die Fortuna baie beter hanteer met n opgegradeerde suspensie.Jy kan kyk na die Camel suspensie,Vellies het dit in sy Pradoe en ek weet van n Fortuna wat dit ook laat in sit het.Baie goeie kwaliteit en prys,so ver ek weet kan jy die shocks stel vir ry gerief(Praat onder korreksie)Ek dink n stel is so R7000(onder korreksie)teenoor seker dubbel die prys.Bel hulle en maak maar net seker.

Ek is nie seker van jou raam se koste nie,maar dit gaan nie naas ten by wees wat enige winkel jou gaan vra nie.Ons doen dit vir die plesier en nie vir kommersieele doel eindes nie.
User avatar
warthog
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 846
Joined: Fri Aug 14, 2009 8:42 am
Town: Barberton
Vehicle: Fortuner 4.0 V6 Auto, LRFT, Dual Batt, OME's, BFG AT's, ARM comp, 800w inv, Roofrack
Real Name: Hennie
Location: Barberton, Mpumalanga

Re: Laairakke vir Fortuner Epic

Post by warthog »

werner1 wrote:Dankie Marius
Ek het na jou website gaan kyk en alles lyk by netjies.
Ons gebruik wel 2 yskaste en ons het n groot batterypak wat hulle krag gee.
Ek dink ek sal bietjie alles gaan meet dan kan ons bietjie kyk wat gedoen kan word. Wat sal so iets min of meer kos?
Stel jy voor dat ons kyk na verbeterde suspension om die gewig te dra? Ons sleep egter ook nog n groot 4x4 trailor.

Werner
Waar is daai website???
Hennie
ImageImage

Live simply, Love generously, Care deeply, Speak kindly. Leave the rest to God.
Jos 24:15: "As for me and my house, we will serve the Lord"
User avatar
Family_Dog
Moderator
Moderator
Posts: 12696
Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
Town: Klerksdorp
Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
Real Name: Eric
Club VHF Licence: HC101
Location: Klerksdorp, NW
Contact:

Re: Laairakke vir Fortuner Epic

Post by Family_Dog »

warthog wrote: Waar is daai website???
Hennie, ek glo dit is op die Internet, maar Werner sal dit moetbevestig... :think:


-F_D
(Jammer... maar dis 'n lazy hazy dag vandag!)


-F_D
Image

White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4


One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage


Image
Post Reply

Return to “Toyota Fortuner 4x4 Forum”