Fotuner Rock sliders
-
- High Range 2WD
- Posts: 18
- Joined: Mon Aug 15, 2011 7:25 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Fortuner 3.0 D4D
- Real Name: Coenraad
- Club VHF Licence: X103
Fotuner Rock sliders
Hier is 'n paar foto's van my nuwe Rock sliders wat LdLL aka Louis Tungsten "Perfect fit" Fourie vir my gemaak het - dankie Louis ek is baie tevrede!
Coenraad
-
- High Range 2WD
- Posts: 18
- Joined: Mon Aug 15, 2011 7:25 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Fortuner 3.0 D4D
- Real Name: Coenraad
- Club VHF Licence: X103
- jacques kotze
- Monster Truck
- Posts: 3616
- Joined: Mon Jan 05, 2009 8:51 am
- Town: Nelspruit
- Vehicle: 2,8 4x4 Auto Fortuner. 2,8 4x4 Hilux singlecab.
- Real Name: Jacques
- Contact:
Re: Fotuner Rock sliders
Dit lyk heel goed, hoeveel het dit gekos?
-
- High Range 2WD
- Posts: 18
- Joined: Mon Aug 15, 2011 7:25 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Fortuner 3.0 D4D
- Real Name: Coenraad
- Club VHF Licence: X103
Re: Fotuner Rock sliders
en verder
- Attachments
-
- Rock sliders 0_1.jpg (41.54 KiB) Viewed 2965 times
-
- Rock sliders 1_1.jpg (47.69 KiB) Viewed 2965 times
-
- Rock sliders 2_1.jpg (36.12 KiB) Viewed 2965 times
-
- Rock sliders 3_1.jpg (38.53 KiB) Viewed 2965 times
-
- Rock sliders 4_1.jpg (43.89 KiB) Viewed 2965 times
-
- Rock sliders 5_1.jpg (39.42 KiB) Viewed 2965 times
-
- Rock sliders 6_1.jpg (44.77 KiB) Viewed 2965 times
-
- Rock sliders 7_1.jpg (50.81 KiB) Viewed 2965 times
Coenraad
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: Fotuner Rock sliders
BAIE MOOI !!!
paar mooi idees
paar mooi idees
- louis fourie
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1767
- Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
- Real Name: Louis
- Club VHF Licence: X101
Re: Fotuner Rock sliders
Coenraad21 wrote:Hier is 'n paar foto's van my nuwe Rock sliders wat LdLL aka Louis Tungsten "Perfect fit" Fourie vir my gemaak het - dankie Louis ek is baie tevrede!
Coenraad
Sommer 'n plesier.
- Donkey
- Monster Truck
- Posts: 5132
- Joined: Fri Oct 30, 2009 12:33 am
- Town: Johannesburg
- Vehicle: 2002 3.0KZ-TE 4x4, Eazyawn RTT, Snorkel, NudgeM Bumper, 38mm Ball Joint Spacers, 35" Maxxis Bighorns, Dastek Unichip, 60 ltr Snomaster fridge/freezer, 40mm body lift, Mikem front/rear with extended shackles, Bilsteins shox rear
- Real Name: Tumelo Thebe aka Baas John
- Club VHF Licence: X122
Re: Fotuner Rock sliders
Purrrfect workmanship - looks awesome
Tumelo Maketekete
Donkey, simple and often misunderstood.
We don't stop playing because we grow old, but we grow old because we stop playing!
2002 - 3.0KZ-TE Toyota Hilux (Letebele)
1994 - 1.6i Gl Toyota Corolla (Platkar)
1990 - Gli TwinCam 16v (ZuluBoy)

Netjies
- louis fourie
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1767
- Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
- Real Name: Louis
- Club VHF Licence: X101
Re: Fotuner Rock sliders
Dankie vir al die komplimente
Ek het nou al twee navrae. So Hennie en "Modder" hier is so lank 'n kort opsomming.
Ek het twee vriende waarvan Coenraad een is. Ek het 4.5mm wanddikte materiaal gebruik omdat lg. 2 vriende besluit het hulle wil dit "goed" gedoen hê, maar ek seker 3mm sal net so goed werk, wat die koste behoort af te bring en die kilogramme.
Oor die algemeen doen ek nie die tipe werk vir 'n lewe nie en daarom is dit nogals "pricy" omdat ek nie volume maak nie. Die totale prys vir die materiaal saam met sekere goed wat ek laat doen, soos die lazer cutting van die flanges, werk so kort koppie van so ±R5000 uit. Indien ek 3 stelle maak dan word die materiaal prys goedkoper en word al die materiaal "opgebruik".
My spec vir die twee stelle waarmee ek besig is, is:
12mm flanges, die res is alles 4.5mm wanddikte
Gewig = 46kg vir een = 92kg vir 2
Ek gebruik M12 en M14 boute
Powder coated - Swart
Highlift jack points
My Sliders het ook 'n "positiewe" stop op om seker te maak dit skuif nie op en raak aan die bakwerk nie.
Ek werk alleen en oefen nog , so ure arbeid is ±20 ure
Modelle wat ek reeds gemaak het:
IFS (die op my Lux is van einde 2009 af op en as ek dit nie opgehad het nie sou ek defnitief skade gehad het)
Fortuner
Vigo (tans besig).
In kort:
Hoe minder stelle (minder as 3) ek kry hoe duurder werk dit uit
Materiaal dikte speel 'n rol in prys en gewig
en
As alles hierbo julle nog nie afgeskrik het nie, en julle is nie te haastig nie kan julle my gerus kontak vir 'n detail quote.