Hi ek is seker die vraag is al voorheen gevra maar kan dit nie opspoor nie - waar of wanneer sal mens vir die Fortuners die workshop manuals kan kry/koop?
Ek sien Haynes het nog nie so iets nie.
Enige idees - ek sal graag 'n bietjie meer wil weet van myne. :?
Fortuner Workshop Manual
-
- High Range 2WD
- Posts: 18
- Joined: Mon Aug 15, 2011 7:25 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Fortuner 3.0 D4D
- Real Name: Coenraad
- Club VHF Licence: X103
Fortuner Workshop Manual
Coenraad
Re: Fortuner Workshop Manual
Hi Coenraad, gaan loer hier onder aan die blad, dalk help dit
http://www.hilux4x4.co.za/manual/index.php" onclick="window.open(this.href);return false;
http://www.hilux4x4.co.za/manual/index.php" onclick="window.open(this.href);return false;