Ek wil aanstap so help asb, ek het toe!

You can ask your Fortuner related questions here. Also feel free to show us the modifications you did on your vehicle.
Post Reply
Rianc
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 707
Joined: Fri Jul 22, 2011 11:27 am
Town: Pretoria
Vehicle: 2.8GD6 Double CabHilux 4X4
Real Name: Rian
Location: Wonderboom Suid

Ek wil aanstap so help asb, ek het toe!

Post by Rianc »

Hi Julle, man ek sit nou weer met 'n verskiklike kriewel in my broek en dis nie 'n kreef nie, was te lanklaas op die kus. Ek het 'n 2007 3D4D 4x4 dc met 120 000km op, ten volle gediens deur die agent, met nog een jaar waarborg (extended) oor. Ek wil nou die outjie ruil vir 'n fortuner, wel inruil op een, want voel ek gebruik nie my bak spasie nie, en ry dus ook met my tasse op die agter sitpplek rond!! Ek het 1000 km terug nuwe DinaPRo MX bande opgesit, het beestralies, en 'n bucco kappie, vol nudge bar (tot bo die bonnet) en level kit in.

Ek oorweeg 'n auto Fotuner sinde die stadry vir my probleme gee op my kniee met die clutch saam. Ek wil eers julle opinie wil kry of dit 'n redelike besluit sal wees. Ek gebruik my bakkie bloot vir boot sleep en moeilike terrein besoek vir my werk. (Hidroloog) Ek sal graag kyk na R225k vir my bakkie? Is dit billik?, Volgens wat ek gesien het op Autotrader is dit beter as trade, alhowel, en ek is bewus daarvan dat die "boekie waarde" anders sê! My tank brandstof is vol En meer as R1000 werd hehe! Wel afhangend wat julle sê oor die Furtuner is my bakkie beskikbaar en sal dit dan in die "For sale" forum plaas met fotos.

Maar kontak my gerus 0827792313
Rian
Last edited by Rianc on Fri Apr 12, 2013 1:02 pm, edited 1 time in total.
User avatar
Hoppy
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5784
Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Hilux SFA & IFS
Real Name: Allan 0721291160

Re: Ek wil aanstap so help asb

Post by Hoppy »

Dis n goeie ruil as jy met die minder spasie sal regkom, die auto is net swaarder op brandstof.

Die prys vir jou Hilux is ook reg, veral met daai lae kilos.
Image
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
Rianc
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 707
Joined: Fri Jul 22, 2011 11:27 am
Town: Pretoria
Vehicle: 2.8GD6 Double CabHilux 4X4
Real Name: Rian
Location: Wonderboom Suid

Re: Ek wil aanstap so help asb

Post by Rianc »

Thanks Hoppy, dis wat ek wil hoor. Wat sê julle Fortuners van julle brandstog gebruik? Diesel 3D4D, nie die 4km/l v6's nie asb.
Rian
User avatar
Hoppy
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5784
Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Hilux SFA & IFS
Real Name: Allan 0721291160

Re: Ek wil aanstap so help asb

Post by Hoppy »

my terugvoering is so 8 tot 8.5km/l normaal en 6.5 as jy sleep of hard ry
Image
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
Rianc
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 707
Joined: Fri Jul 22, 2011 11:27 am
Town: Pretoria
Vehicle: 2.8GD6 Double CabHilux 4X4
Real Name: Rian
Location: Wonderboom Suid

Re: Ek wil aanstap so help asb

Post by Rianc »

Wel dis wat ek nou kry, 8.3 tot 8.8 Sukkel om by die 9 te kom , highway 145km/h avg, stad ry vir die robots, maar trek nie oor 3200 rpm op enige rat nie, so moor nie die voertuig nie. Aircon altyd aan. Trips langer as 500km het ek al 9.8 km/l gekry, maar dis konstant, nie die bleddie stop en start in PTA nie. Laatste trip Musinna vir die wer, sowat 120km 4x4 gemiddeld 8.8km/l. Sleep op die boot was nog niks minder as 8 nie, Acecraft 17.6 ft met twee 70hp evenrudes. My 2.7 petrol het altyd vit my 6 gegee met sleep, ondangs 'n 4ft trailer of die boot. Ek dink net 'n ou se voet moet dalk ligter wees met die wegtrek op die auto? Ek is skuldig want my 220cdi Merc is automaties, en trek gewoonlik weg met 'n vaart om tot op 100km/h te kom in die 60km/h zone, vang die robot en eks happy! Kos net bitjie bande op meer gereelde intervalle!

Thanks
Rian
User avatar
Tal
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 551
Joined: Wed Apr 21, 2010 7:00 pm
Town: Kroonstad
Vehicle: Fortuna
Real Name: Tal

Re: Ek wil aanstap so help asb

Post by Tal »

My pa het die doublecab auto en hy avg op die computer so 7.2, plaaswerk, maar seker hy het dit nog nooit gezero nie. Hy is 50+, so nie die swaarste voet nie!
ONE LIFE.... DRIVE A TOYOTA
User avatar
Tal
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 551
Joined: Wed Apr 21, 2010 7:00 pm
Town: Kroonstad
Vehicle: Fortuna
Real Name: Tal

Re: Ek wil aanstap so help asb

Post by Tal »

Double cab auto 4x4 moet ek bysê
ONE LIFE.... DRIVE A TOYOTA
Rianc
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 707
Joined: Fri Jul 22, 2011 11:27 am
Town: Pretoria
Vehicle: 2.8GD6 Double CabHilux 4X4
Real Name: Rian
Location: Wonderboom Suid

Re: Ek wil aanstap so help asb

Post by Rianc »

Dankie talleornard, miskien moet ek bly by die manual. Maar twee jaar agter 'n Kwê 100 se wiel in die weermag is my kniee lam! Daai clutch het 50kg se force gebruik vir elke van die ses ratte, en dan moes jyu hom nog dubbel clutch ook!
Rian
User avatar
Rooies
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 378
Joined: Wed Apr 07, 2010 12:05 pm
Town: Strand
Vehicle: 1994 2.4i (22RE) D/C Raider 4X4
Real Name: Rudi

Re: Ek wil aanstap so help asb

Post by Rooies »

Rian gaan ry eers daai Fortuner D4D met auto box voor jy n besluit maak. Daai 4 spoed auto is n match made in heaven vir daai 3.0lt diesel.

:thumbup: :thumbup: :thumbup:
ROOIES: 1994 2.4i (22RE) Raider D/C - 200 000kms - Brospeed Branch & Powerflow Exhaust
MIKEM Suspension & Gabriel Safari Shocks - "31 BF Goodrich AT - GOMAD Aluminium Canopy
Melvill & Moon Seat Covers - Safari Snorkel - Bushwakka Weekender Offroad Trailer

Image
Rianc
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 707
Joined: Fri Jul 22, 2011 11:27 am
Town: Pretoria
Vehicle: 2.8GD6 Double CabHilux 4X4
Real Name: Rian
Location: Wonderboom Suid

Re: Ek wil aanstap so help asb

Post by Rianc »

Ek het gedog dis 'n 5 spoed auto? Wat is die verskil tussen die 2011 en die 2011 (new spec)! behalwe die agter ligte wat amper soos die Mazda drifter sin lyk?
Thabogrobler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5269
Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '02 'Lux KZ
Real Name: Thabo
Club VHF Licence: x223
Location: Garsfontein
Contact:

Re: Ek wil aanstap so help asb

Post by Thabogrobler »

Rianc wrote:Ek het gedog dis 'n 5 spoed auto? Wat is die verskil tussen die 2011 en die 2011 (new spec)! behalwe die agter ligte wat amper soos die Mazda drifter sin lyk?
Prys!
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!

If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!

A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
Rianc
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 707
Joined: Fri Jul 22, 2011 11:27 am
Town: Pretoria
Vehicle: 2.8GD6 Double CabHilux 4X4
Real Name: Rian
Location: Wonderboom Suid

Re: Ek wil aanstap so help asb

Post by Rianc »

Nog 'n vragie terwyl julle manne luister, wel jammer vir die buls vandag, sal maar sie hoe doen my Stormers later. Sal my volle nudgebar van die Vigo pas op die Tuna? As ek die bakkie op die forum verkoop, sal ek dit los, maar as ek hom intuil gaan ek nie my kappie op cattle rails of spots saamgee nie. Hulle het die voordeel van her verkoop en ek kry trade! ( nie regtig nie, baie goeie prys geoffer), maar as ek sien waarvoor hulle die voertuie verkoop sal ek nie eers my eie bakkie kan terug koop nie.
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Ek wil aanstap so help asb

Post by ThysdJ »

Behoort te pas Rian.. Ek het 'n Fortuner nudge bar op my Vigo gehad.. :thumbup: :thumbup:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
Rianc
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 707
Joined: Fri Jul 22, 2011 11:27 am
Town: Pretoria
Vehicle: 2.8GD6 Double CabHilux 4X4
Real Name: Rian
Location: Wonderboom Suid

Re: Ek wil aanstap so help asb

Post by Rianc »

Thanks Thys, wil nie weer van voor-af begin as ek die finale besluit gemaak het nie. Maar ek dink nie die kappie en tralies gaan pas nie! hehe
Rian
Rianc
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 707
Joined: Fri Jul 22, 2011 11:27 am
Town: Pretoria
Vehicle: 2.8GD6 Double CabHilux 4X4
Real Name: Rian
Location: Wonderboom Suid

Re: Ek wil aanstap so help asb

Post by Rianc »

Een ding wat ek nog wil van julle wil uitvind! Is there a difference in the dirve quality between the Tuna and the Vigo? eg Softer harder, the same? I would assume that the Tuna is build on the Vigo chassy or viz versa? Het al saam met 'n vriend in sy tuna gery en voel maar dieselfde.?/
Rianc
User avatar
Jaws
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 536
Joined: Fri Dec 14, 2007 11:41 am
Town: Sharonlea
Vehicle: 2009 D4D 4x4
Real Name: Herman

Re: Ek wil aanstap so help asb

Post by Jaws »

Rianc wrote:Een ding wat ek nog wil van julle wil uitvind! Is there a difference in the dirve quality between the Tuna and the Vigo? eg Softer harder, the same? I would assume that the Tuna is build on the Vigo chassy or viz versa? Het al saam met 'n vriend in sy tuna gery en voel maar dieselfde.?/
Rianc
Nope Suspension on the Fortuner is better for normal driving. Although like you said most people dont even notice. At the front they are both the same, but at the rear the Hilux has blades, designed for carrying heavy loads. The Fortuner has coils at the back. Softer more comfortable ride and slightly better articulation on the rear wheels.
:thumbup:
Rianc
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 707
Joined: Fri Jul 22, 2011 11:27 am
Town: Pretoria
Vehicle: 2.8GD6 Double CabHilux 4X4
Real Name: Rian
Location: Wonderboom Suid

Re: Ek wil aanstap so help asb

Post by Rianc »

Thanks Jaws, so the ride quality should be better then! So you agree other than what you have mentioned that the chassy is the same?
RC
Any other opinions here?
User avatar
Tal
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 551
Joined: Wed Apr 21, 2010 7:00 pm
Town: Kroonstad
Vehicle: Fortuna
Real Name: Tal

Re: Ek wil aanstap so help asb

Post by Tal »

Chassis might be the same, i dont know? But the wheelbase on the Tuna is much shorter than that of the hilux! Ride is much more comfortable and softer especially if you start traveling gravel roads! I travel the same very bad gravel roads with both my tuna and hilux, both the newest models and they are 2 worlds apart!
ONE LIFE.... DRIVE A TOYOTA
Rianc
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 707
Joined: Fri Jul 22, 2011 11:27 am
Town: Pretoria
Vehicle: 2.8GD6 Double CabHilux 4X4
Real Name: Rian
Location: Wonderboom Suid

Re: Ek wil aanstap so help asb

Post by Rianc »

Thanks Tal, you just answered my question I still wanted to ask with regard to the wheelbase!
User avatar
Tal
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 551
Joined: Wed Apr 21, 2010 7:00 pm
Town: Kroonstad
Vehicle: Fortuna
Real Name: Tal

Re: Ek wil aanstap so help asb

Post by Tal »

As jy wil gaan vir rygerief, gaan fortuner, as jy 'n workhorse soek gaan Hilux! Moet se die fortuner se gat is vir my te lig geveer, 5mense in kar en dan bottom hy maklik as jy bietjie vinnig oor 'n laagwater bruggie gaan!


Sent from my iPhone 5 using Tapatalk 2
ONE LIFE.... DRIVE A TOYOTA
Rianc
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 707
Joined: Fri Jul 22, 2011 11:27 am
Town: Pretoria
Vehicle: 2.8GD6 Double CabHilux 4X4
Real Name: Rian
Location: Wonderboom Suid

Re: Ek wil aanstap so help asb

Post by Rianc »

Ek ry hiluxse sedert 2001, gebruik nie meer die laaibak nie. Kannie onthou wanneer laas ek iets agterop gehad het nie. My boerboel sal agter in die Fortuner pas een keer 'n jaar vir die veearst ondersoek. Maar sad to say, my 3D4D is nog splinternuut, al is dit 'n 2007 model, so sit bietjie met 'n sentimentele situasie.
User avatar
Tal
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 551
Joined: Wed Apr 21, 2010 7:00 pm
Town: Kroonstad
Vehicle: Fortuna
Real Name: Tal

Re: Ek wil aanstap so help asb

Post by Tal »

Klink vir my soos sentiment wat jou dalk kan geld kos! Haha


Sent from my iPhone 5 using Tapatalk 2
ONE LIFE.... DRIVE A TOYOTA
User avatar
jgduvenage
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 173
Joined: Sat Jul 23, 2011 7:25 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Hilux 4.0 4x4, Alu Cab canopy,Onca rear bumper, Onca rock sliders,front suspension lift.
Real Name: Johan

Re: Ek wil aanstap so help asb

Post by jgduvenage »

Ek het self my hilux vervang met fortuner, 2013 3.0 d4d auto 4x4. Ongelooflik!!!! Sal nooit terug lyk nie. nou 6000km op odo! Average 9.3km/l
Rianc
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 707
Joined: Fri Jul 22, 2011 11:27 am
Town: Pretoria
Vehicle: 2.8GD6 Double CabHilux 4X4
Real Name: Rian
Location: Wonderboom Suid

Re: Ek wil aanstap so help asb

Post by Rianc »

Johan, nou is julle ouens besig om my baie deurmekaar te maak. Jy kry goeie brandstof gebruik! Volgens ander en die specs op toyota se website swaarder as die van die handrat. Dan sê van ons maats ook hier dat die auto fantasties is. Ek hou gemiddeldeld my hilux so op 3000rpm op die langpad wat my so tussen 130 en 140 km/h hou. Waar hardloop die tuna se revs op 140? Ek is wel oortuig, en my vrou kyk ook uit dat ek moet aanstap. Ek sal egter vir die merkII 2011 moet gaan weens finansies, vir 'n nuwe sal ek merc ook moet laat gaan en wil dit nie doen nie.

Kom gesels bitjie met my Johan, ek is in Wonderboom-Suid.

Dankie ook aan almal se bydrae tot dusever, moenie nou ophou nie, oorreed my eerder om nie die stap te vat nie hehe!
RianC
User avatar
Tal
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 551
Joined: Wed Apr 21, 2010 7:00 pm
Town: Kroonstad
Vehicle: Fortuna
Real Name: Tal

Re: Ek wil aanstap so help asb

Post by Tal »

Sal nie 'n fout maak met die merkII nie! My vorige hilux het 290 000 km op gehad waarvan sy klok seker vir 20 000 gestaan het voor die versekering hom gekoop het. Was 'n 2006 3.0 d4d. Plaas bakkie work horse!

Het eenkeer injectors laat recon op 170 000, 1 clutch en 'n paarkeer die universals op die propshaft laat doen, verder was daar niks meganies fout met hom nie!


Sent from my iPhone 5 using Tapatalk 2
ONE LIFE.... DRIVE A TOYOTA
Rianc
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 707
Joined: Fri Jul 22, 2011 11:27 am
Town: Pretoria
Vehicle: 2.8GD6 Double CabHilux 4X4
Real Name: Rian
Location: Wonderboom Suid

Re: Ek wil aanstap so help asb

Post by Rianc »

Ok het een in die oog, 28000km MerkII, 2011, handrat Wit met towbar. R365k!? Maak dit sin? Is dit te veel of klink dit reg? Sal graag my Hilux se Full Nudge Bar en Spots wil opsit, dis as ek hom vat natuurlik. Die canopy en tralies gaan seker nie pas nie, sal dit maar hier op die forum smous, maar die handelaar gaan niks kry nie! Skraap sommer die rubberizing ook af. Die Retailers kry alles sonder kompensasie? Maar as die voertuig net gerig is om spots te koppel dan is dit mos 'n ekstra!
RC
User avatar
jgduvenage
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 173
Joined: Sat Jul 23, 2011 7:25 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Hilux 4.0 4x4, Alu Cab canopy,Onca rear bumper, Onca rock sliders,front suspension lift.
Real Name: Johan

Re: Ek wil aanstap so help asb

Post by jgduvenage »

Jong Riaan ek sal vir jou moet kyk, refs teen 140
User avatar
Tal
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 551
Joined: Wed Apr 21, 2010 7:00 pm
Town: Kroonstad
Vehicle: Fortuna
Real Name: Tal

Re: Ek wil aanstap so help asb

Post by Tal »

Ek het vandag gekyk, 140 = 2800rpm in die manual tuna
ONE LIFE.... DRIVE A TOYOTA
User avatar
Tal
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 551
Joined: Wed Apr 21, 2010 7:00 pm
Town: Kroonstad
Vehicle: Fortuna
Real Name: Tal

Re: Ek wil aanstap so help asb

Post by Tal »

Ek het vandag 'n trip gedoen Bloem toe en terug 500km +-. 130cruise en die laaste 100km bietjie gestoot, 150 as ek kon, maar pad besig, so baie verbygaan en hom floor! Het 9.3km/l gekry
ONE LIFE.... DRIVE A TOYOTA
Rianc
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 707
Joined: Fri Jul 22, 2011 11:27 am
Town: Pretoria
Vehicle: 2.8GD6 Double CabHilux 4X4
Real Name: Rian
Location: Wonderboom Suid

Re: Ek wil aanstap so help asb

Post by Rianc »

Ja dit klink vir my die regte rpm! Ek gaan so 9am bietjie gaan loer! Ek heet nou al staalwol en skrape gebruik om my gat te krap, maar jeuk nogs steeds!
User avatar
Tal
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 551
Joined: Wed Apr 21, 2010 7:00 pm
Town: Kroonstad
Vehicle: Fortuna
Real Name: Tal

Re: Ek wil aanstap so help asb

Post by Tal »

Hoe was dit Rian? Jy toe gekoop? Haha
ONE LIFE.... DRIVE A TOYOTA
Rianc
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 707
Joined: Fri Jul 22, 2011 11:27 am
Town: Pretoria
Vehicle: 2.8GD6 Double CabHilux 4X4
Real Name: Rian
Location: Wonderboom Suid

Re: Ek wil aanstap so help asb

Post by Rianc »

Hi Tal. Ek was daar, maar die voertuig nie! Die baasvan die dealership het hom vir die langnaweek Polokwane toe gevat! Ek het hulle laat verstaan dat as dit die houding gaan wees is die deal af. Ek sal maar sien of hulle hom vir my Woensdag werk gaan bring, natuurlik op my voorwaardes en prys!
Rian
User avatar
Tal
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 551
Joined: Wed Apr 21, 2010 7:00 pm
Town: Kroonstad
Vehicle: Fortuna
Real Name: Tal

Re: Ek wil aanstap so help asb

Post by Tal »

Eintlik swak as hulle weet iemand stel belang en hulle sit 'n klomp kilos op die kar! Pffff 2nd hand kar dealer is nie 'n mens nie!
ONE LIFE.... DRIVE A TOYOTA
Rianc
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 707
Joined: Fri Jul 22, 2011 11:27 am
Town: Pretoria
Vehicle: 2.8GD6 Double CabHilux 4X4
Real Name: Rian
Location: Wonderboom Suid

Re: Ek wil aanstap so help asb Thanks, ek het reggekom

Post by Rianc »

Reg manne en maninne! Tussen julle lot en my vrou en dogter het geen mens 'n kans as jou eie gat ook bietjie jeuk nie! Ek het die daad gedoen en voel baie skuldig daaroor, en baie kwaad vir julle almal Ek het my Hilux 4x4 dc 3d4d wragtig gaan ruil vir 'n ding wat soos tuna stink! Wel ek hou baie van vis so ek hoop die outjie of vroutjie bring sy/haar kant soos my bakkie!
Die vis is wit en 4x4 2010 model, en sal fotos laai sodra die vis in my besit is (in die boeke), So wat dink julle moet die vis se naam wees?? Wel terwyl ek met julle indirek gesels en eitlik met myself praat terwyl ek tik! wat van "Tuna Fish"? Nee klink nie lekker nie! "Tuna Fin"? Ag nee! "White wale" soos in walvis? Shucks! Neeee, net nie white shark nie want ek skree WP!!!! Swart Vark?, wie is jou ma? Swart vark!hehe verloor ok.

Sorry het 'n oomblik gehad!
Thanks
RianC
User avatar
Tal
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 551
Joined: Wed Apr 21, 2010 7:00 pm
Town: Kroonstad
Vehicle: Fortuna
Real Name: Tal

Re: Ek wil aanstap so help asb

Post by Tal »

Wel baie baie geluk!!!! Hoop jy geniet die "seedier"!!! Jy gaan nie spyt wees nie!!!
ONE LIFE.... DRIVE A TOYOTA
Rianc
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 707
Joined: Fri Jul 22, 2011 11:27 am
Town: Pretoria
Vehicle: 2.8GD6 Double CabHilux 4X4
Real Name: Rian
Location: Wonderboom Suid

Re: Ek wil aanstap so help asb

Post by Rianc »

Cool Tal! "seedier"
R
User avatar
Tal
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 551
Joined: Wed Apr 21, 2010 7:00 pm
Town: Kroonstad
Vehicle: Fortuna
Real Name: Tal

Re: Ek wil aanstap so help asb

Post by Tal »

Haha, ek het nogi eers 'n naam vir myne nie!!!
ONE LIFE.... DRIVE A TOYOTA
Rianc
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 707
Joined: Fri Jul 22, 2011 11:27 am
Town: Pretoria
Vehicle: 2.8GD6 Double CabHilux 4X4
Real Name: Rian
Location: Wonderboom Suid

Re: Ek wil aanstap so help asb

Post by Rianc »

Dan vat nou maar my ander naam in gedagte! "Parra" Tunas kan mos klim n spring?
R
PS ou net vas, miskien gaan ek hom wel gebuik!
Rianc
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 707
Joined: Fri Jul 22, 2011 11:27 am
Town: Pretoria
Vehicle: 2.8GD6 Double CabHilux 4X4
Real Name: Rian
Location: Wonderboom Suid

Re: Ek wil aanstap so help asb

Post by Rianc »

na dat
na dat
11042013090 (640x480).jpg (205.3 KiB) Viewed 4366 times
van dit
van dit
11042013089 (640x480).jpg (206.53 KiB) Viewed 4366 times
En toe gebeur dit!! Van dit na dat! Gister gekry. kan julle die verskil sien?
User avatar
ForYota
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1066
Joined: Tue Oct 23, 2012 2:31 pm
Town: Gauteng
Vehicle: Sold my beloved Lux..
Real Name: Hennie
Location: Vanderbijlpark

Re: Ek wil aanstap so help asb

Post by ForYota »

Very Nice!!! Groot verskil ja :laugh2:

Wat van dolphin... Dink hulle eet tunas :lmao: :lmao: :lmao:
ImageImageImageImage

If I can't go in my Hilux I ain't Going
Rianc
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 707
Joined: Fri Jul 22, 2011 11:27 am
Town: Pretoria
Vehicle: 2.8GD6 Double CabHilux 4X4
Real Name: Rian
Location: Wonderboom Suid

Re: Ek wil aanstap so help asb

Post by Rianc »

Hierdie is nie 'n longfin of yellow tail nie, dis die een met die tande "long tooth tuna" :lol: Hy byt teru, wel hoop so!
User avatar
Tal
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 551
Joined: Wed Apr 21, 2010 7:00 pm
Town: Kroonstad
Vehicle: Fortuna
Real Name: Tal

Re: Ek wil aanstap so help asb, ek het toe!

Post by Tal »

Baie baie nice! Baie geluk!!!
ONE LIFE.... DRIVE A TOYOTA
ROOFER
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1007
Joined: Sun May 23, 2010 10:03 pm
Town: grassy park cape town
Vehicle: 99 s/c hilux 4x4 2.7i long range tank & dual battery; 2003 nissan x-TRAIL (4X4)
Real Name: charl

Re: Ek wil aanstap so help asb, ek het toe!

Post by ROOFER »

geluk geniet dit :thumbup: :thumbup:
Post Reply

Return to “Toyota Fortuner 4x4 Forum”