Page 1 of 1
Fresh Look for TUNA
Posted: Sat Jul 27, 2013 6:51 pm
by Modder Tekkies
Re: Fresh Look for TUNA
Posted: Sat Jul 27, 2013 8:11 pm
by Rebel 4x4
Baie nice!
Re: Fresh Look for TUNA
Posted: Sat Jul 27, 2013 8:14 pm
by Black Sam
Jou Tuna lyk regtig gr8
, ek laaik daai seatcovers ook baie netjies, as ek mag vra wat het dit gekos?
Re: Fresh Look for TUNA
Posted: Sat Jul 27, 2013 8:26 pm
by Modder Tekkies
Black Sam wrote:Jou Tuna lyk regtig gr8
, ek laaik daai seatcovers ook baie netjies, as ek mag vra wat het dit gekos?
Dankie
Jy moet hulle maar kontak info@caprivi,za.com Volgens die SA4x4 is dit:
R 2920 - SC
R 3950 - DC
R 5350 - SUV (5 seater)
R 6499 - SUV (7 seater)
Re: Fresh Look for TUNA
Posted: Sat Jul 27, 2013 8:48 pm
by Oetie
Baie netjies!!
Re: Fresh Look for TUNA
Posted: Sun Jul 28, 2013 9:59 am
by Creed
Nice...al wat jy nou nodig het is 'n paar ordentlike rotsglystawe
Re: Fresh Look for TUNA
Posted: Sun Jul 28, 2013 10:29 am
by Warrior
Jis daai wiele lyk mooi Ferdinand !!
Gee hom n lekker "mean" houding !!
Jy gaan daai Kumho's baie geniet by Klein Tafelberg !!!
Re: Fresh Look for TUNA
Posted: Sun Jul 28, 2013 11:07 am
by Froll
Lyk baie mooi.
Ferdie ek het nou net jou photo gesien in die familie voorstel post, lank las gesien, gaan dit goed?
Re: Fresh Look for TUNA
Posted: Sun Jul 28, 2013 12:07 pm
by Modder Tekkies
Creed wrote:Nice...al wat jy nou nodig het is 'n paar ordentlike rotsglystawe
Dis die volgende ding op die lys, daai strykplanke word afgehaal sodra ek by huis kom. Sukkel nog om te besluit tussen die Stofpad en Tuff Stuff, wil graag altwee persoonlik sien voor ek besluit.
Jis daai wiele lyk mooi Ferdinand !!
Gee hom n lekker "mean" houding !!
Jy gaan daai Kumho's baie geniet by Klein Tafelberg !!
Dit maak 'n groot verskil
Klein Tafelberg is eers op ys Eben, ons kyk na plekke in Montague, Ceres area wat nie te ver uit mekaar is om een die Saterdag te doen en een die Sondag.
Re: Fresh Look for TUNA
Posted: Sun Jul 28, 2013 12:16 pm
by Wurmscooby
lekker takkies
Re: Fresh Look for TUNA
Posted: Sun Jul 28, 2013 12:33 pm
by Pietman
Hey Ferdinand
Jou Tuna lyk nou awesome met daai nuwe tekkies!!!
Re: Fresh Look for TUNA
Posted: Sun Jul 28, 2013 5:26 pm
by Haboob
Baie nice
Re: Fresh Look for TUNA
Posted: Sun Jul 28, 2013 8:29 pm
by Modder Tekkies
Dankie kerêls
Al moet ek dit nou self sê, ek is nogal happy met die uitkoms. Wie het gesê 'n Fortuner kan nie ook bietjie houding hê nie
Re: Fresh Look for TUNA
Posted: Sun Jul 28, 2013 8:41 pm
by AM Racing
Mooooi!
Re: Fresh Look for TUNA
Posted: Mon Jul 29, 2013 8:54 am
by Warrior
Ferdinand net om seker te maak jy verloor nie spoed nie
......
Re: Fresh Look for TUNA
Posted: Mon Jul 29, 2013 2:21 pm
by Modder Tekkies
Warrior wrote:Ferdinand net om seker te maak jy verloor nie spoed nie
......
moenie komkommer nie, my spoed is nog baie
Wil graag my roofrack laat swart powder coat, twee spare wheel covers en van daai LED spots kry by 4x4direct en dan die strykplanke en bashplate ook vervang. So ek gaan besig wees oor die volgende paar weke
Persoonlik hou ek nie van die all white look nie, het nie eers 'n wit appliance in my huis nie
maar die man se idee is reg, hy is mooi hoog.
Re: Fresh Look for TUNA
Posted: Tue Jul 30, 2013 10:23 pm
by Donkey
Lekkkkkkkkkkkeeeeeeeeeeer!!!
Re: Fresh Look for TUNA
Posted: Wed Jul 31, 2013 1:12 pm
by Cleaner
Creed wrote:Nice...al wat jy nou nodig het is 'n paar ordentlike
rotsglystawe
Regtig! Dis amper so erg soos Oorkruis-dryfas-beweging.
Re: Fresh Look for TUNA
Posted: Wed Jul 31, 2013 3:19 pm
by Rianc
Mooi man, ek sal maar my strykplanke hou en julle ouens se goed envy! Is julle suiers nog in lyn?
Sjoe, Afrikaans maak nie sin in tech taal nie? Miskien bedoel vir 'n nuwe topic? Onderdele/part in Afrikaans.?
Re: Fresh Look for TUNA
Posted: Wed Jul 31, 2013 9:46 pm
by Modder Tekkies
Rianc wrote:Mooi man, ek sal maar my strykplanke hou en julle ouens se goed envy!
Is julle suiers nog in lyn?
Sjoe, Afrikaans maak nie sin in tech taal nie?
Miskien bedoel vir 'n nuwe topic? Onderdele/part in Afrikaans.?
Rian dis 'n familie forum die
en ek bespreek my suiers met niemand
Re: Fresh Look for TUNA
Posted: Wed Jul 31, 2013 10:00 pm
by mcw
Re: Fresh Look for TUNA
Posted: Thu Aug 01, 2013 12:25 pm
by Rianc
Modder Tekkies wrote:Rianc wrote:Mooi man, ek sal maar my strykplanke hou en julle ouens se goed envy!
Is julle suiers nog in lyn?
Sjoe, Afrikaans maak nie sin in tech taal nie?
Miskien bedoel vir 'n nuwe topic? Onderdele/part in Afrikaans.?
Rian dis 'n familie forum die
en ek bespreek my suiers met niemand
Jammer man! Net gedink "Pistons' is nie 'n mooi word om op die familie forum te gebruik nie!
Re: Fresh Look for TUNA
Posted: Mon Aug 19, 2013 9:37 pm
by Modder Tekkies
My stofpad rock sliders is op. Uitstekende produk
, het hulle sommer self gefit met 'n ekstra stel hande.
Re: Fresh Look for TUNA
Posted: Mon Aug 19, 2013 9:59 pm
by Froll
Lyk baie mooi Ferdie.
Re: Fresh Look for TUNA
Posted: Mon Aug 19, 2013 11:20 pm
by ROOFER
sjoe!! dit lyk nice
Re: Fresh Look for TUNA
Posted: Tue Aug 20, 2013 8:40 am
by JEEPIE
very nice looker
Re: Fresh Look for TUNA
Posted: Tue Aug 20, 2013 11:17 am
by ThysdJ
Re: Fresh Look for TUNA
Posted: Fri Dec 06, 2013 5:49 pm
by Ralphlo
Ferdinand that looks fantastic - I really like that look.
Re: Fresh Look for TUNA
Posted: Fri Dec 06, 2013 9:11 pm
by Hi-Hilux
Lyk sommer lekker windgat, baie mooi.
Re: Fresh Look for TUNA
Posted: Sat Dec 07, 2013 12:39 pm
by Modder Tekkies
dankie vir die gevleelde woorde kêrels
Re: Fresh Look for TUNA
Posted: Sat Dec 07, 2013 10:30 pm
by nswart
Baie mooi Fortuner daardie...veral op die grondpad!
Sent from my iPhone using
Tapatalk