Page 1 of 1

ARB bullbar lights - LED??

Posted: Sun Feb 02, 2014 1:22 pm
by Modder Tekkies
Goeie dag

Oor Desember het een van die ligte in my ARB bumper los gekom.

Nou moet ek dit vervang en het sommer gewonder of daar nie al LED ligte op die mark is wat daar sal pas nie? Enige voorstelle sal welkom wees :thumbup:

Dankie en lekker week aan almal.

Re: ARB bullbar lights - LED??

Posted: Sun Feb 02, 2014 1:56 pm
by zepplin
Check out http://www.4x4direct.co.za" onclick="window.open(this.href);return false;

Might find something there that can work.

Re: ARB bullbar lights - LED??

Posted: Sun Feb 02, 2014 6:38 pm
by merwn
Hallo

N vriend van my het die gekoop en in syne ingesit werk baie goed

http://www.4x4direct.co.za/shop/led-bik ... -p-759.htm" onclick="window.open(this.href);return false;

Re: ARB bullbar lights - LED??

Posted: Mon Feb 03, 2014 11:32 am
by Modder Tekkies
merwn wrote:Hallo

N vriend van my het die gekoop en in syne ingesit werk baie goed

http://www.4x4direct.co.za/shop/led-bik ... -p-759.htm" onclick="window.open(this.href);return false;
Pas hulle in die gate in of is dit iets wat hy moes modify? Die oorspronklike ARB ligte het sulke plastic clips wat inskuif en dan vas skroef op plek.

Re: ARB bullbar lights - LED??

Posted: Mon Feb 03, 2014 3:47 pm
by merwn
Hallo
Daar was spasies om die lig hy het gese hy gaan die gap toe maak met n alu plaatjie wat mooi om die lig gaan
Het nog nie gesien of hy dit gedoen het nie

groete
Nick

Re: ARB bullbar lights - LED??

Posted: Tue Feb 04, 2014 10:21 am
by Modder Tekkies
merwn wrote:Hallo
Daar was spasies om die lig hy het gese hy gaan die gap toe maak met n alu plaatjie wat mooi om die lig gaan
Het nog nie gesien of hy dit gedoen het nie

groete
Nick
Dankie Nick

Ek sal iets moet patenteer as ek by die huis kom.

Sal bietjie meet en pas en 'n pitcha op sit as ek klaar is