Page 1 of 1

What do I need to tell the stealers

Posted: Wed Oct 01, 2014 4:55 pm
by Rianc
I'm taking my 3d4d (2010 model extended warranty until 2016) for its 70 000km service next week. I have bad fuel consumption, averaging between 8.5 and 9.5km/l and feel some lack in power. I have noticed that if I'm in cruise mode for the day or the car is cold and I push a bit, black smoke coming from the tail is visible in the mirror. Never had this with my hilux. This afternoon I backed-up into my yard, with the sun setting in my mirror, I further noticed blue smoke from the tail at idling or under turbo rpm.

I have an opportunity on the warranty to fix what ever. Please HELP!

To me this is not normal, my Hilux had 175000km when traded and had no noticeable smoke at all.

Re: What do I need to tell the stealers

Posted: Wed Oct 01, 2014 5:54 pm
by Mud Dog
Have you been using only 50ppm diesel? If I'm not mistaken and they test your fuel and find that it's more than 50ppm your warrantee falls away on the injectors. The diesel guys can confirm or correct me.

Besides that, you have an extended warrantee and if the injectors are covered, then they will have to fix / replace. That's all assuming that it's an injector problem (which I suspect it may be). Hopefully it's something small like something just needing a clean. ;-)

Re: What do I need to tell the stealers

Posted: Wed Oct 01, 2014 6:02 pm
by Rianc
Dankie, Hulle moet maar toets! I actually skipped Kranskop Engen towards Polokwane since they did not have 50ppm. Scary! I was low on fuel.

Re: What do I need to tell the stealers

Posted: Wed Oct 01, 2014 6:07 pm
by Mud Dog
Tell them exactly what you said here about the smoking and power loss. ;-)

Re: What do I need to tell the stealers

Posted: Wed Oct 01, 2014 6:22 pm
by Rianc
Dankie jou modder hond! Ek wil net nie weer 'n vloermoer gooi dat hulle weer die deure vir die res van die dag hoef te sluit nie. En daarom my versoek aan die Hilux team.

Re: What do I need to tell the stealers

Posted: Fri Oct 03, 2014 12:41 pm
by Haboob
This can also be from the CATS blocking, depending on how you have been driving the vehicle...

Re: What do I need to tell the stealers

Posted: Fri Oct 03, 2014 4:08 pm
by ChrisF
Rianc wrote:Dankie jou modder hond! Ek wil net nie weer 'n vloermoer gooi dat hulle weer die deure vir die res van die dag hoef te sluit nie. En daarom my versoek aan die Hilux team.
jong in DAAI geval gaan dit minder stress wees om Kaap toe te ry dat Hoppy die wa vir ju reg maak ... :slap:


could have been funny - if it wasn't SO very close to the truth .... :punch:

Re: What do I need to tell the stealers

Posted: Tue Oct 07, 2014 6:20 pm
by Rianc
Bring julle maar net op hoogte en soek julle verdure kennis asb. Was in vandag vir die diens met my versoek dat hulle injectors check en printout gee. Vroer vanmiddag kry ek 'n oproep om te vra om die filter te vervang wat vuil is( R1100)insluitend arbeid vn R583. Ek het myself bek@k, want ek het nie vir arbeid in Ermelo betaal om die liggie te reset nie, was 5min en was weer oppad.

Nou die fantastiese nuus wat ek eitlik wou deel. Ek het spesifiek vanoggend gevra dat hulle die injectors toets en vir my 'n printout gee. Teen betaling toe ek hiervoor vra was dit nie beskikbaar nie 5pm, hoekom sal jul wil weet, wel hulle het dit nie ge doen nie punt!

Wordr toe na die bakkie toe in die shop verwys waar die tegniese bestuurder gou sy laptop mt pap batterye inplug. (eerste vir die dag!)

"O ja Mnr, hier is 'n probleem, no 1 0.8, no 2 0.85 no3 0.95 no 4 -3.2." Ek weet nie in wat word dit gemeet nie en sal graag by julle wil weet of uitvind. Wat beteken dit?

En natuurlik kom die service manager daar aan, omtrent my kind se ouderdom, om vir my te vertel dis in spec!! Moet blykbaar eers hier teen -5 draai voor hulle kan aksie neem.

Wel, Sal maar sien, het gevra dat hy die parte kry en vervang op die Warranty, het beloftes gemaak, so kom ons sien. Het nie gedreig nie maar het gesê dat ek of sy besigheid kan ondersteun of boikot. Ek is darem 4x4hilux pro!

Toemaar, sleep nie die forum of club deur die modder nie, mense moet net begin verstaan om 'n diens te lewer wat gevra word punt.

Re: What do I need to tell the stealers

Posted: Tue Oct 07, 2014 7:37 pm
by Johan Kriel
Sover ek weet mag die hilux/fortuner op 500ppm loop. Was dit die diesel filter, en het die liggie nie gewerk nie?

Ek het elke 20k km elkgeval die filter vervang, omdat ek nie daai liggie vertrou het nie. Asgevolg van daai liggie wat nie altyd werk nie raak die filter verstop en kan die injecters beskadig raak van die drek.

Om die liggie te reset trek jy net die pluggie op die filter uit sit die kar aan en af of so iets en plug dit weer in.

Re: What do I need to tell the stealers

Posted: Tue Oct 07, 2014 7:47 pm
by Rianc
Dankie Johan, het die filter tussen die diesn vervang, so Toyota moe die nou maar opklaar! Gebruik net 50ppm en niks anders nie.
RianC

Re: What do I need to tell the stealers

Posted: Tue Oct 07, 2014 9:10 pm
by MCHILUX
Hi Rian
Die filter kos seker so R370 en word by ons verniet ingesit.
Die injectors word gemeet teen weerstand wat terug gegee word na die diagnostic tool die range wat hulle nog diensbaar is is enige iets tussen +3tot-3 as die injector +of-5 wys is hy al lankal in sy kanon in dit is altyd beter om al vier te vervang omdat hulle op n tipe batch fueling werk so met ander woorde 1en4 werk saam so se nommer4 is foutief dan gaan die lesing op nommer1 ook nie heeltemal reg wees nie. Die enigste werklike manier om hulle te meet is om met die rekenaar fuel cut op elke silinder te doen en te kyk wat met die fuel return drukking gebeur

Re: What do I need to tell the stealers

Posted: Wed Oct 08, 2014 8:02 am
by Rianc
Dankie Jan, ja ek weet nie hoekom ek vir die arbeid moes betaal het nie. My lesing is -3.26, so dan is dit moes buite spec?

Re: What do I need to tell the stealers

Posted: Thu Oct 09, 2014 7:36 pm
by MCHILUX
hi Rian ja daai no 4 is buite spec en dalk ook nommer 1 omdat hulle saam werk

Re: What do I need to tell the stealers

Posted: Thu Oct 09, 2014 8:48 pm
by Rianc
Dankie Jan, sal hoor wat die manne more sê. Maar sal aan jou deur kom klop.
Groete
Rian

Re: What do I need to tell the stealers

Posted: Thu Oct 30, 2014 2:19 pm
by Rianc
Net om almal bietjie op hoogte weer te bring, ek is geskakel vir 'n afspraak by Toyota 4 Nov om die injector rack en pype te vervang! Jippie!!! :yahoo: Ek moet sê ek het geen teenkanting gehad oor die problem nie, net bly ons gaan nou vorentoe. Ek sal 'n baie positiewe verslag gee sodra die werk voltooi is, en ook die naam van die agentskap sowel die ondersteunende presoneel (met hul goedkeuring).

Re: What do I need to tell the stealers

Posted: Tue Nov 04, 2014 12:16 pm
by Reinart21
Rianc wrote:Net om almal bietjie op hoogte weer te bring, ek is geskakel vir 'n afspraak by Toyota 4 Nov om die injector rack en pype te vervang! Jippie!!! :yahoo: Ek moet sê ek het geen teenkanting gehad oor die problem nie, net bly ons gaan nou vorentoe. Ek sal 'n baie positiewe verslag gee sodra die werk voltooi is, en ook die naam van die agentskap sowel die ondersteunende presoneel (met hul goedkeuring).
Moet aseblief nie terug hou met daardie verslag nie, veral nie as alles uitgesorteer is nie.
Wat ek wel wil hoor is, toets toyota you injectors verniet? Betaal jy net vir arbeit? En indien dit die geval is min of meer wat sal dit kos?
Sal my injectors ook wil laat toets. Doen mens dit verkieslik met n diens, of maak n afspraak en gaan?

Re: What do I need to tell the stealers

Posted: Tue Nov 04, 2014 12:32 pm
by Rianc
Om jou te antwoord op die toets van die injectors, ek het dit aangevra tydens my diens net om seker te maak alles loop nog reg. Het niks daarvoor betaal nie, rekenaar word ingeplug en die resultate wys op die skerm. En dis maar hoe ons gesien het alles is nie pluis nie.

My Hilux het ek op elke tweede service laat toets, ook sonder kostes. Hy het egter op sy laaste diens op 170 000km geen fout op die injectors gewys nie en vir my 'n gooie inruil waarde laat kry.

Het die Fortuner vanoggend gaan aflaai om 6:30am, weet nog nie hoe ver hulle is nie, het 9:00am oproep gekry om te sê die injectors is uitgehaal, maar nog niks verder nie.

Re: What do I need to tell the stealers

Posted: Sat Nov 29, 2014 10:36 am
by Rianc
Die injectors is almal vervang en die 3d4d trek sommer beter, alhoewel my consumption nog suig! Ek het ook nog steeds die wasim van swart rook met rat skakeling. Ek ry deesdae op die gat van enige 3d4d wat ek kan kry, maar sien niks by hulle nie, selfs nie eers by die eerste fortuners en hiluxe nie.

ENIGE RAAD? Ek gaan afspraak maak met Bosch Northern Diesel vir 'n diagnose. Ek glo dis klein? air ratio, injector timing??

Cheers Rianc