Page 1 of 1

Fortuner Auto vraag

Posted: Tue Oct 20, 2015 2:53 pm
by jacques kotze
Dag almal,

Ek wil n d4d Fortuner auto 4x4 koop maar wil graag hoor by die manne wat een ry wat is sy brandstof verbruik.

Ek sleep nie n sleepwa nie so dis maar vir kinders skool toe en 2 keer per jaar vakansie, meeste sal dorps gebruik wees.

Dankie

Re: Fortuner Auto vraag

Posted: Wed Oct 21, 2015 7:20 am
by WayneSchalk
Jacques myne is die 3.0D4D 4x4 auto, ek kry nou 9.4km/L

Re: Fortuner Auto vraag

Posted: Wed Oct 21, 2015 9:26 am
by jacques kotze
Dankie Wayne,

Dis glad nie sleg nie.

Re: Fortuner Auto vraag

Posted: Wed Oct 21, 2015 9:57 am
by WayneSchalk
jacques kotze wrote:Dankie Wayne,

Dis glad nie sleg nie.
Nee niks om oor te kla nie, ek hoop om die 10km\L te haal :laugh2: