Ek gaan hierdie ene in my beste ingels probeer...
Found something interesting this past weekend.
Driving up to Musina had cruisecontrol on aprox 120km on speedo. Had the autobox kickback to 3rd at some stages. (very irretating) consumtion on one tank was 510km and 62.4l fillup.
Driving back had the cruisecontrol set on aprox 130km on speedo (traffic permitted). Only had the gears go back to 4th.(much better) Had not filled up yet, but will let you know what the consumption was.
I don't like driving over speed limits, so I vote for 140kph speedlimits!!!
Any one else have the same experience?Or is it just me?
Driving with cruisecontrol
- warthog
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 846
- Joined: Fri Aug 14, 2009 8:42 am
- Town: Barberton
- Vehicle: Fortuner 4.0 V6 Auto, LRFT, Dual Batt, OME's, BFG AT's, ARM comp, 800w inv, Roofrack
- Real Name: Hennie
- Location: Barberton, Mpumalanga
Re: Driving with cruisecontrol
Thinus, myne doen presies dieselfde. Lyk vir my hoe laer die spoed waarop jy die cruise control stel, hoe groter die probleem, ek't al gevind op 'n redelike gelyk pad met cruise control op 105 dat Forest glad amper nie eers oorgaan 5e toe nie...
Toe ons teruggekom van Nam af het die Cruise control my besig gehou. Dis mos lekker gelyk deur Botswana en ek en een swaer wat die D/C 4.0 auto het het lekker gespeel. Die sleepwa het 'n groot verskil gemaak. Ek het cc gestel op 125, en vir Forest opgevat na 130 toe, en dan cc ge-re-engage, en elke keer het hy afgekom tot onder 125, opgerat tot in 3e voor hy in 4e/3e gewissel het op 125.

Tinus/Hennie my heavy het dieselfde irriterende probleem met sy 4.0l Auto.
Blykbaar doen die 3.0 Auto dit nie. Nie seker wat die rede daarvoor is nie.
M2cw
Blykbaar doen die 3.0 Auto dit nie. Nie seker wat die rede daarvoor is nie.
M2cw
-
- High Range 2WD
- Posts: 20
- Joined: Wed Jul 29, 2009 2:53 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Toyota Fortuner
- Real Name: Tinus
Re: Driving with cruisecontrol
My boet ry 'n Pathy v6 auto en sy cc is baie meer gelydelik. Hy bly in 5de en beheer meer d.m.v. die revs/petrol en skakel net teen relatief styl bulte terug 4de toe.
Wonder of die cc nie her-programeer kan word nie.
Wonder of die cc nie her-programeer kan word nie.