Page 1 of 1

Air cleaner

Posted: Wed Feb 02, 2011 2:43 pm
by mikama
Ek het nou net die air cleaner gekoop dis n toyota condor sin, Kan ek daai ronde bal afhaal en
n stoper insit,Waar na toe moet ek di inlet toe wys om nie water te kry nie,kan ek ook later n
snorkel opsit, dis n crisieda 280 L6 motor
Image0045.jpg
(21.27 KiB) Downloaded 877 times
Image0046.jpg

Re: Air cleaner

Posted: Wed Feb 02, 2011 10:35 pm
by JohanM
Mike Die funksie van daai bal is om resonance te keer in die intake sodat die enjin nie soos n VW sonder n airfilter snork nie....Ek sal dit daar oplos omdat dit goed pas en seel... Dan die intake moet jy probeer kry dat hy weg kyk van enjin af om kouer lug in te trek. Ook sal ek seker maak dat hy na die fender se kant toe kyk omdat dit die hoogste is en ook miner kans het om water daar in te trek...

Jy sal wel moontlik n snorkel kan opsit maar jy sal een moet DIY omdat die SFA hilux'e se snorkels sit almal links en nie regs soos jou enjin sin nie.. Maar as jy vaardig is, sal jy dit kan doen... :thumbup: :thumbup:

Re: Air cleaner

Posted: Thu Feb 03, 2011 8:06 am
by ThysdJ
Jip stem saam met Johan, skuif die inlet pyp na agter, las nog 'n stuk pyp daar aan en maak 'n gat in die firewall agter sodat hy koue lug daar suig. Jy sal verbaas wees hoeveel meer krag die L6 uitskop... :thumbup: :thumbup:

Kyk hoe het ek myne gemaak... viewtopic.php?f=92&t=5065" onclick="window.open(this.href);return false;

Re: Air cleaner

Posted: Thu Feb 03, 2011 12:24 pm
by mikama
Dankie dit help baie ek gaan kyk of ek hom deur die fire wall kan vat of anders in die fender

Re: Air cleaner

Posted: Thu Feb 03, 2011 1:42 pm
by ThysdJ
Jy gaan net baie stof optel as jy hom in die fender invat. :shock: :shock:

Re: Air cleaner

Posted: Thu Feb 03, 2011 7:15 pm
by mikama
Okey, dankie dat jy my gewaarsku het